swartland gazette 2 aug 2014

12
Swartland LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT Year 12 • 2 September 2014 | Tel. 022 482 3817 [email protected] bolandgazette.co.za | bolandgazette.mobi Groter deursigtigheid nou ’n realiteit LIZETTE SMIT MALMESBURY - Die gemeenskap sal van nou af insae hê en kan terugvoering gee oor die kwaliteit van polisie-rekrute. Dit beteken sou ’n potensiële beampte tydens die onderhoude beïndruk en mediese en fiks- heidstoetse met vlieënde vaandels slaag, maar hom of haar in die geheim met onwettige bedry- wighede ophou, dit deur ’n lid van die gemeen- skap aangemeld kan word vóór rekrute ’n voet in die polisie-kollege sit. Die handjievol plaaslike mans en vroue wat reeds deur ’n strawwe keuringsproses gegaan het om in aanmerking vir die polisie-opleiding te kom, is verlede Donderdagaand tydens ’n GPF-vergadering amptelik aan die gemeenskap voorgestel. Aneeqa Jordaan, die bevelvoerder van die Paarl-kluster se polisiekantore wat sewe kanto- re insluit, het dié geleentheid bygewoon en gesê daar was in die Wes-Kaap alleenlik meer as 10 000 aansoeke van mense om by die polisie aan te sluit. Sy het die vyf rekrute uit Malmesbury wat die keuringsproses geslaag het, geprys vir die be- sondere prestasie maar bygevoeg dat die regte werk nou eers begin. Jordaan sê dit is die eerste keer in die geskie- denis van die SA-polisie dat die gemeenskap die geleentheid gegee word om ’n opinie oor rekrute te lewer. “Indien enigiemand besware het, kan hulle sê. As jy weet dat iets fout is, praat,” het sy die gemeenskap genooi. Sy het bygevoeg die strenger keuringsproses is daarop gemik om ’n beter kwaliteit polisiebe- ampte aan te stel en moontlike korrupsie te ver- my. Jordaan het die rekrute gemaan om hul werk op die regte manier te doen en nie kortpaaie te vat nie, veral in die lig van die nuwe teen-kor- rupsie-eenheid wat gister (1 September) ampte- lik die lig gesien het. Dié nuwe eenheid se uitsluitlike doel sal wees om korrupsie onder polisie-beamptes te onder- soek. Cynthia Slingers, die voorsitter van die Mal- mesbury GPF, het die rekrute die geleentheid gegee om te vertel waarom hulle by die polisie wil aansluit. Antwoorde was onder meer om die gemeenskap te dien, mense te help, dwelms van die strate af te kry en om mense veilig in hul huise te laat slaap. Konst. Hennie du Rand, polisiewoordvoerder, het gesê die uniform wat jy dra, die polisievoer- tuig wat jy ry en ’n vuurwapen maak nié van jou ’n polisiebeampte nie. Hy het die rekrute daaraan herinner dat polisiewerk ’n roeping en nie net nog ’n werk is nie. Kol. Niels Nilsson, die bevelvoerder by Mal- mesbury-polisiekantoor, het bygevoeg dat ’n mens ’n passie vir polisiewerk moet hê. Hy het die rekrute gevra hoe hul teenwoordigheid as polisiebeamptes ’n bydrae sal lewer, maar nie- mand wou antwoord nie. Nilsson het sy kommer uitgespreek dat die rekrute nog nie dié vraag vir hulself gevra het nie. Jordaan het gevra waarom hulle dink soveel polisiebeamptes aan diens vermoor word en ge- sê rekrute moet spesifiek aandag gee aan reëls wat vir hul eie beskerming in plek gestel is. Indien iemand besware teen enige van die nu- welinge het, word hy of sy genooi om kol. Niels Nilsson by die plaaslike polisiekantoor by 022 482 7500 te bel. Die rekrute saam met lede van die polisie en GPF is (van links) Elrico Cleophas, Hlala- nathi Baba, Hefre Brand (on- dervoorsitter van Malmesbu- ry GPF), Jadé Blom, Jamie- Leigh Coetzee, kol. Niels Nilsson (bevelvoerder by Malmesbury-polisiekan- toor), Lucian Ruiters, brig. Aneeqa Jordaan (kluster-be- velvoerder), en Cynthia Slin- gers (voorsitter van die Mal- mesbury GPF). FOTO: LIZETTE SMIT Skou se skoonhede Vanjaar se mnr. en mej. Malmesbury Skou is Tiaan Smit en Robyn Hartman. Die kroning is Vrydagaand by die skougronde op Malmesbury gedoen en dit is ook die eerste keer dat ’n mnr. Skou gekies is. Kyk hoe die eerste en tweede prinse en prinsesse lyk op bl. 2. FOTO: LIZETTE SMIT

Upload: boland-gazette

Post on 03-Apr-2016

282 views

Category:

Documents


11 download

DESCRIPTION

Swartland gazette 2 aug 2014

TRANSCRIPT

Page 1: Swartland gazette 2 aug 2014

Swartland

LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT Year 12 • 2 September 2014 | Tel. 022 482

3817

[email protected] | bolandgazette.mobi

Groter deursigtigheidnou ’n realiteitLIZETTE SMIT

MALMESBURY - Die gemeenskap sal vannou af insae hê en kan terugvoering gee oordie kwaliteit van polisie-rekrute.

Dit beteken sou ’n potensiële beampte tydensdie onderhoude beïndruk en mediese en fiks-heidstoetse met vlieënde vaandels slaag, maarhomof haar in die geheimmet onwettige bedry-wighede ophou, dit deur ’n lid van die gemeen-skap aangemeld kan word vóór rekrute ’n voetin die polisie-kollege sit.Die handjievol plaaslike mans en vroue wat

reeds deur ’n strawwe keuringsproses gegaanhet om in aanmerking vir die polisie-opleidingte kom, is verlede Donderdagaand tydens ’nGPF-vergaderingamptelikaandie gemeenskapvoorgestel.Aneeqa Jordaan, die bevelvoerder van die

Paarl-kluster se polisiekantorewat sewe kanto-re insluit, het dié geleentheid bygewoon engesêdaar was in die Wes-Kaap alleenlik meer as10 000aansoekevanmenseombydiepolisieaante sluit.Syhetdievyf rekruteuitMalmesburywatdie

keuringsproses geslaag het, geprys vir die be-sondere prestasie maar bygevoeg dat die regtewerk nou eers begin.Jordaan sê dit is die eerste keer in die geskie-

denis vandie SA-polisie dat die gemeenskapdiegeleentheidgegeewordom’n opinieoorrekrutete lewer. “Indien enigiemand besware het, kanhulle sê. As jy weet dat iets fout is, praat,” hetsy die gemeenskap genooi.Sy het bygevoeg die strenger keuringsproses

is daarop gemik om ’n beter kwaliteit polisiebe-ampte aan te stel enmoontlike korrupsie te ver-

my.Jordaanhet die rekrute gemaan omhulwerk

op die regte manier te doen en nie kortpaaie tevat nie, veral in die lig van die nuwe teen-kor-rupsie-eenheid wat gister (1 September) ampte-lik die lig gesien het.Diénuweeenheid seuitsluitlikedoel salwees

om korrupsie onder polisie-beamptes te onder-soek.Cynthia Slingers, die voorsitter van die Mal-

mesbury GPF, het die rekrute die geleentheidgegee om te vertel waarom hulle by die polisiewil aansluit.Antwoordewasondermeeromdiegemeenskap te dien,mense te help, dwelms vandie strate af te kry en om mense veilig in hulhuise te laat slaap.Konst.HennieduRand,polisiewoordvoerder,

het gesê die uniformwat jy dra, die polisievoer-tuig wat jy ry en ’n vuurwapen maak nié vanjou ’n polisiebeampte nie. Hy het die rekrutedaaraanherinner dat polisiewerk ’n roeping ennie net nog ’n werk is nie.Kol. Niels Nilsson, die bevelvoerder by Mal-

mesbury-polisiekantoor, het bygevoeg dat ’nmens ’n passie vir polisiewerkmoet hê. Hy hetdie rekrute gevra hoe hul teenwoordigheid aspolisiebeamptes ’n bydrae sal lewer, maar nie-mandwouantwoordnie.Nilssonhetsykommeruitgespreek dat die rekrute nog nie dié vraagvir hulself gevra het nie.Jordaan het gevra waarom hulle dink soveel

polisiebeamptes aan diens vermoorword en ge-sê rekrute moet spesifiek aandag gee aan reëlswat vir hul eie beskerming in plek gestel is.Indien iemandbesware teenenigevandienu-

welinge het, word hy of sy genooi om kol. NielsNilsson by die plaaslike polisiekantoor by022 482 7500 te bel.

Die rekrute saam met ledevan die polisie en GPF is (vanlinks) Elrico Cleophas, Hlala-nathi Baba, Hefre Brand (on-dervoorsitter vanMalmesbu-ry GPF), Jadé Blom, Jamie-Leigh Coetzee, kol. NielsNilsson (bevelvoerder byMalmesbury-polisiekan-toor), Lucian Ruiters, brig.Aneeqa Jordaan (kluster-be-velvoerder), en Cynthia Slin-gers (voorsitter van die Mal-mesbury GPF).

FOTO: LIZETTE SMIT

Skou se skoonhede

Vanjaar semnr. enmej.Malmesbury Skou is TiaanSmit enRobynHartman. Die kroning is Vrydagaandby die skougronde op Malmesbury gedoen en dit is ook die eerste keer dat ’n mnr. Skou gekiesis. Kyk hoe die eerste en tweede prinse en prinsesse lyk op bl. 2. FOTO: LIZETTE SMIT

Page 2: Swartland gazette 2 aug 2014

Swartland Gazette News - Nuus Tuesday 2 September 20142

Stephanie Apollis, Gerald Plaat en Marlene Louw spog met 20 jaar ononderbroke diensby Laurie Hugo Primêr op Moorreesburg. FOTO: CHENAY ADONIS

Sluit aan by Piketberg LionsklubDie nuutgestigte Piketberg Lions-klub nooi die gemeenskap om aan tesluit en sodoende ’n positiewe ver-skil te maak.

Almal is welkom om ’n inligtings-vergadering op 18 September by tewoon waar inligting oor die Lions sedoelwitte en werksaamhede verskaf

sal word.Die vergadering sal in die Piket-

berg-biblioteek se saal gehou word.Navrae en besprekings voor 16 Sep-tember by 079 583 8439 of [email protected]. Verversingssal ná afloop van die vergadering be-dien word.

Stuur ons jou Loslitdagfoto’sLoslitdag in die Swartland is ge-woonlik ’nprettigeaffêrewaar inwo-ners volgens ’n tema of sommer netlaf aantrek ter ondersteuning vanmense met gestremdhede.

Vanjaar se tema vir Loslitdag opVrydag 5 September is Boss of Bling

en ons is nuuskierig om ons mensese interpretasie hiervan te sien.E-pos dus jou Loslitdagfoto’s aan [email protected] of [email protected].

Navrae by Lizette of Nicole by022 482 3817.

Ontmoet ’n SwartlanderNICOLE CLOETE

Christine vanZyl is die nuwege-sig by Malmesbury Museum.Christine is oorspronklik vanNamibië maar het later getreknadiedorpMagaliesburg.Chris-tine is baie lief vir haar werk enhet ’n groot waardering vir diekunste en geskiedenis van diedorp. Vir haar is dit ’n voorregom tussen die geskiedenis tewees.

Christinebeplanbaieaktiwiteiteby die museum en sê haar grootsteuitdaging isommensenadiemuse-um te lok.Hoe sal jy jou self beskryf?Vriendelik, warm en baie sagge-

aard.Wat is jou gunsteling-restau-

rant?Ekverkieskoffiewinkels.Ekhou

van ’n lekker koppie koffie en ietskleins om te eet. Een van gunste-ling-koffiewinkels op die dorp isCherry Lane. Ek hou van die atmo-sfeer endiemusiek.Dis ’nbaieaan-gename plekkie.

Wat maak Malmesbury spesi-aal vir jou?

Definitief die ou geboue. Dit isbaie mooi en het soveel geskiede-nis. My ma het hier groot geworden skool gegaan. Toe ons hierheentrek het dit gevoel asof ons lewe sesirkel voltooi is.

Waar sou jy graagwil bly as jynie hier gebly het nie?

Enige plek ver van die stad af. Ekgeniet die rustigheid. Toe ek inAprilvanjaarMagaliesburgbesoekhet, konekniedie gedruis engetoe-ter vat nie. Dit het gevoel asof ekin ’nander leeftyddaargewoonhet.As jy drie mense vir ete kon

nooi,wie sou dit wees?My oupa van my pa se kant af, ek

het hom nie geken nie. My pa hetaltydstoriesvanhomvertel.Hyhetbaiewysheidgehadeneksougraagsy stories wou gehoor het.

Lady Diana, want sy was ’n goeievoorbeeld van ’n omgee-mens enook Nelson Mandela. Ek dink onssou ’n lieflike tyd gehad het en baiestories kon vertel.Wat sou jy bedien het by dié

ete?Skaapboud en alles wat daarmee

gepaard gaan, ek dink julle sou ditbaie geniet het.

Wat isdiebesteraadwat jyalont-vang het of gegee het?

Mypaheteenslaggesê.“Hounouop. Hou nou op met kerm en gaannou aan.”

Christine van Zyl, nuwe kurator by dieMalmesbury Museum. FOTO: NICOLECLOETE

Praatjie oormeerkatte inspireerMALMESBU-RY - DanielChristian het21 maande indie Addo Na-sionale Oli-fantpark na-by Port Eliza-bethspandeerwaarhymeer-katte bestu-deer en ver-film het. Diéure se beeld-materiaal hethy in ’n half-uur video ver-werk wat be-soekers aandie museumhier verledeWoensdag-aand die voor-reg gehad het om na te kyk.

Daniel woon op Riebeek-Kas-teel en is ’n man wat van jongsaf na aan die natuur leef. Hy hetvertel hoe hy stadig die meerkat-te aan sy teenwoordigheid ge-woond moes maak en die uniekepersoonlikhede van sy gunste-ling-meerkatte beskryf. “Hierdie

diere is soverskillenden spesiaal,”het hy gesê.

Hy het ver-tel hoe gedul-dig hy moeswees om se-kere tonele indie video nétreg te kry enhoe die hoekvan die ka-mera andertonele meerdramatieslaat lyk.

Ná aanlei-dingvanvraeuit die ge-hoor, is ver-skeie aspekterakende wil-

de diere bespreek en het hy daar-op klem gelê dat mense wilde die-re in hul natuurlike omgewingmoet respekteer.

Besoekers was ooglopend beïn-drukmetDaniel sewyealgemenekennisoordiereengesprekkehetná die praatjie tot laat om die ver-versingstafel aangehou.

Daniel Christian praat oor wilde diere, sygroot passie in die lewe. FOTO: LIZETTE SMIT

Mnr. en mej. Malmesbury Skou is Vrydagaand te midde van strawwe kompetisie by die skougronde gekies. Van links isdie tweede prinses en prins, Danell Hanekom en Herman Bruwer. In die middel is mnr. en mej. Skou, Tiaan Smit enRobyn Hartman en heel regs is die eerste prins en prinses Hannes Els en Demi Rose. Dit is die eerste jaar dat ’n mnr.Skou gekies is. FOTO: LIZETTE SMIT

Vroue is hul eie hulpbronMALMESBURY - “Vroue moenievaskyk in wat die regering vir hullekan doen nie omdat jy jou eie meesbelangrike hulpbron is,” het Mar-guerite Holzhausen, hoof van ge-meenskapsontwikkeling by dieSwartland Munisipaliteit, gesê.

Tenminste 200 vroueuit die streekhet verlede Vrydag die spesialeVrouedagvieringe indie stadsaal by-gewoon wat deur die Swartland-mu-

nisipaliteit in samewerking met dieWes-Kaapse regering gereël is.

Twintig jaar van vryheid was dietemavirdiedagenverskeiesprekershet vertel wat reeds in die afgelopedekades in hul onderskeie departe-mente in plek gestel is om vroue tebemagtig.

Holzhausen het vroue daaraanherinner dat hulle só baie talente enkennis het wat gebruik kan word om

ander vroue te bemagtig. Sy het gesêvroue moet dit waaroor hulle passie-vol is vir die verbetering van hul wê-reld kanaliseer. “Vroue moet hulvaardigheid, kennis en passie metander vroue deel,” het sy gesê.

Aangesien niemand stres in hul le-wens kan vryspring nie, moet vrouetegnieke leer om dit te beheer. Dievroue is ook ’n eenvoudige ontspan-ningstegniek gewys.

Vroue wat die spe-siale Vrouedag-vieringe in die Mal-mesbury-stadsaalbygewoon het,doen ’n eenvoudi-ge ontspannings-oefening onder lei-ding van Margueri-te Holtzhausen,wat die hoofspre-ker vir die geleent-heid was.FOTO: LIZETTE SMIT

Page 3: Swartland gazette 2 aug 2014

Swartland GazetteNews - NuusDinsdag 2 September 2014 3

Honderde mense het gistervir Gezelle Magerman, wen-ner van die 400 m hekkiesby die Jeug Olimpiese Spelein Nanjing China, op die lug-hawe verwelkom. Haarskoolmaats en onderwysershet die gesogte liedjie “Wel-come to CapeCape” gesing,met ’n leerderwatdie sakso-foon gespeel het. Sy het la-ter vir haar pa gesê. “Ek hetso geskrik toe die deure vandie lughawe oopgaan en aldie honderde mense daarsien staan, my hart het am-per gaan staan,” het Gezellegesê. Die burgemeester, Tij-men van Essen, ook ’n boor-ling van Darling, het sy trotsuitgespreek en gesê die ge-meenskap van Darling endie Wes-Kaap is baie trotsop Gezelle en sy is sowaar‘n ambassadeur vir haarland.

Hoërskool Swartlandbesig met opgraderingNICOLE CLOETE

Hoërskool Swartland is tans besig met diebou van 10 nuwe klaskamers asook die op-gradering van twee koshuise, Huis van Im-hoff en Huis van Zyl.

Met die nuwe klaskamers sal die skool heelmoontlik meer leerders kan akkommodeer endus ookmeer leerders in die koshuis kan huis-ves.Die skool beplan om die klaskamers gereed

te hê teen die einde van hierdie jaar en TiaanSteyn, die assistent-bemarker en sportorgani-seerder van Hoërskool Swartland, sê die klas-kamers sal baie waarde toevoeg tot die skoolen sy akademie.Die bouwerk word gefinansier met geld wat

die skool van die departement van onderwys

ontvang het.Dieskool isookbesigmetdiebouvan’nnuwe

astro-hokkieveld.Inwoners word gevra om een van 1 200 blok-

ke te koop teen R1 000 elk. Die astrobaan sallangsdieHuisvan Imhoff-koshuis gebouword.Steyn vertel dat alle internasionale en pro-

vinsiale hokkiewedstryde op astrobane ge-speel word.“DieWeskusstreekhet nie só ’n fasiliteit nie,

dussaldié fasiliteitdieeerstevansysoortweesin die streek,” sê hy.Volgens Steyn is hokkie ’n Olimpiese sport

en een van die vinnigste groeiende sporte inSuid Afrika, en sal die astrobaan dié sport tot’n volgende vlak in die streek neem en dieSwartlanddiegeleentheidgeeomtekompeteerteen die Kaapse skole, maar ook die geleent-heid bied vir klubhokkie om weer te begin.

Mense blameer SMvir waterproblemeLIZETTE SMIT

RIVERLANDS -TheresaLewis loopmetwa-terstewels in die slaapkamer in haar huisna die swaar reënbuie verlede week. Sy sêdis nie die eerste keer nie.Haarbuurvrouhetook ’nwaterprobleem.

Reënwater dam buite langs die huis op ensypel onder die muur deur tot in haar kom-buis, wat tans nie gebruik kan word nie.Inwoners en gemeenskapleiers is dit eens

dat die Swartland-munisipaliteit (SM) ver-antwoordelikheid vir die probleem moetneem. Die redenasie is aangesien SM dieboukontrakteurs aangestel het wat volgensinwoners nie bouregulasies gevolg het nie,die munisipaliteit die huidige waterpro-bleem moet oplos.At Botha, die direkteur van siviele inge-

nieursdienste by die SM, sê dis uit en uit’n interne probleem wat deur die eienaarsvan die huis opgelos moet word.Botha sê die probleem is 16 Julie vanjaar

ondersoeknadie raadslid vir diewyk,BasilStanley,diewaterprobleemonderdiemuni-sipaliteit se aandag gebring het. Die ver-moedehetbestaandatditmoontlik ’nstorm-waterprobleem is, wat toe nie die geval wasnie.Die verslag wat Botha ontvang het, lui,

“Die grootste probleem is nie stormwaterwat vanaf die pad in die erf inloopnie,maarwel sigwater asook dakwater vanaf die veleaanbouings op die perseel, wat op ’n laagte-punt geleë is. Die grens aan die suidekantsal ons wel aandag gee waar ons die opper-vlak ingevul het met gruismateriaal, hier-die wal sal ons weer opvul en gelykmaaken sodoende seker maak dat daar geen af-

loop die perseel kan inkom nie.”Bothahet bygevoeghoe die strukturewat

opgerig is nie oor geute beskik nie en elkedruppelreëndirekvandiedakafloopenver-samel langs die mure vanwaar dit opdamen by die huis inloop. Intussen vertel inwo-ners van meubels wat hulle weens water-skade moes weggooi, kinders wat siek is asgevolg van die nat toestande en hoe die mu-nisipaliteit die probleem moet regmaak.

Theresa Lewis staan met waterstewels in die slaap-kamer in haar huis. In die agtergrond kan gesienword hoe ’n hangkas op bakstene staan in ’n pogingom waterskade te vermy. FOTO: LIZETTE SMIT

Gerugte vanongeluk oordreweMALMESBURY-Gerugtevan ’nsogenaamdebusongeluk en ’n bestuurder wat glo ’n hart-aanval of epileptiese aanval agter die stuurvan die bus gekry het, is volgens die adjunk-hoof by Laerskool Swartland, Jannie Patter-son, oordrewe en van alle waarheid ontbloot.Patterson sê die skoolbus met sowat 50 tot

60kinders,wasvroegVrydagoggendvanMal-mesburyoppadnaKaapstadvir ’nuitstappie,toe die bestuurder, Nico Jordaan, glo lighoof-dig en duiselig geraak en stadiger gery het.Marlene Garisch, ’n onderwyseres, het ge-

help om die bus uit die verkeer en langs diepad op die besige N7 tot stilstand te bring.Pattersonhet gister gesê datGarisch ’nme-

daljeverdienomdatsysomooikopgehouhet.Patterson voeg by dat JordaanSaterdagweerop sy pos by die skolesport was, maar vir ’ndeeglike mediese ondersoek sal gaan. “Daarwas geen skade aan die bus nie en nie eenvandiekindersisbeseernie,”hethybevestig.

Lionel Traut (heelregs) is Donderdagby die raadsvergade-ring ingeseën as dienuwe raadslid vir wyk10 op Malmesbury.Traut is by die tussen-verkiesing, wat 15Augustus plaasge-vind het, tot raadslidgekies. In die middelis die Swartland seuitvoerende onder-burgemeester, Mau-de Goliath en linksTijmen van Essen,uitvoerende burge-meester.FOTO: NICOLE CLOETE

Page 4: Swartland gazette 2 aug 2014

Swartland Gazette News - Nuus Tuesday 2 September 20144

Groter deursigtigheidby SAP nagestreefDie Suid-Afrikaanse polisie het, in hul streweomkorrupsiehok te slaanenbeamptesvan for-maat aan te stel, landswyd ’n plan in werkinggestel waar inwoners beswaar teen nuwe re-krute kan maak.Die dae dat iemand nêrens werk kry nie en

dan gerieflikheidshalwe by die polisie aan-sluit, is verby. Die dae dat twyfelagtige karak-tersautomatiesaangestelwordomdiegemeen-skap te dien, is beslis verby.Die bevelvoerder van die Malmesbury-poli-

siekantoor, kol. Niels Nilsson, het tydens Mal-mesbury se vyf rekrute se amptelike bekend-stelling verlede Donderdagaand gesê dat ’n po-lisiebeampte passie vir sy werk moet hê enbygevoeghoehyop syeenhandkan tel hoeveelwerklik passievolle beamptes tans by die Mal-mesbury-polisiekantoor werk. Dit sal óók bin-ne die volgende paar jaar iets van die verledewees, as die SA polisie se drastiese plan virdeursigtigheid begin vrugte dra.Tog kon mens nie Donderdagaand help om

die nuwelinge jammer te kry nie. Hulle wasvreeslik senuweeagtig en is vrae gevra wat ge-soute beamptes dalk sou sukkel om te ant-woord.Dit is egter iets wat ons op elke vlak van die

samelewing nodig het. Suid-Afrikaners ismoeg van korrupsie, middelmatigheid en omtevrede te wees met dinge wat net “goed ge-noeg” is.Dalksaldievoorbeeldwatdiepolisiemethul

rekrute stel, deursypel tot elke vlak van die sa-melewing en Suid-Afrika ’n beter plek maakom te leef.

UITKOMSTE TEENUITKOMSTE TEENDIE DOOD (2)DIE DOOD (2)PASTOOR PIET SMIT

Ps.68:21 – “Godisvirons ’nGodvanverlossin-ge, en die Here het uitkomste teen die dood.”Onwillekeurig dink ek aan een van die ou

pastore wat vertel het hoedat hulle een aand,geen kos en geen geld in die huis gehad hetnie. Later dié aand, daag daar ’n dronk manop wat hom wou bekeer. Maar die pastoor sê:“Komweer as jy nugter is en bekeer jou dan.”(Ek sounounie dit gesêhet nie,maar ekvertelnet die verhaal.) Toe die dronk man by dievoordeur uitstap vra die pastoorsvrou of hynie ’n geldjie virhulle het nie.Maar onmiddel-lik ervaar sy, sy het ’n fout gemaak.Haar woorde: “Want ’n kind van God bedel

nie.”Nog later die aand, komdaar twee jongman-

ne van die gemeente daar aanmet ’n sakwors.“Ag, ons het gedink om julle vanaand te komverrasmet ’n lekkerworsbraai.Onsweet jullehet al klaar geëet,maar eetmaar ’n ou stukkiewors saamasb.”Minwetendedat diepastorie-paar nog nie geëet het nie. So kom verras dieHere hulle toe met dit ver bokant hulle ver-wagting (Efe. 3:20)!

Hierdie piepklein gansie, wat vermoedelik van sy ma weggedwaal het, het Sondag by die GrootePost-plaasmark baie aandagby besoekers gekry. Die kleinding het ewe kordaat die helewêreld volgeloopen kwaak, maar was maar versigtig vir mense, selfs vriendelike mense, wat nader kennis wou maak.Die gansie is later van die gevaar van groot mensevoete, wat dit dalk kon seermaak, na ’n veiligeplek geneem. FOTO: LIZETTE SMIT

Mooiste blomme eerste weke van SeptemberLANGEBAAN – Die blommeprag in Postbergin die Weskus Nasionale Park (WNP) behoortdie eerste twee weke in September op sy bestete wees.Dit is diemening van veldwagters ná aanlei-

ding van die kommer van talle besoekers aandie SANParke ereveldwagters: Weskus-streeksewinkel byTsaarsbank, oor die “skaarsheid”van die blomme gedurende Augustus.Dié streek se hoogste reënvalsyfers is later

asgewoonlikaangeteken,watdaartoegeleihetdat dieplante seblom- engevolglikpiektydooklater is.SANParke se oop week – wat gratis toegang

beteken – is midde-in die Weskus se blomsei-soen vanaf Maandag 8 September tot Vrydag12 September.Die Langebaan- enR27-hek is beide van 07:00

tot 18:00 oop vanaf April tot Augustus (laasteingang 17:30) en van 07:00 tot 19:00 vanaf Sep-tembertotMaart (laasteingang18:30).DiePost-berg-hek, wat slegs in Augustus en Septemberoop is vir besoekers, word tussen 09:00 en 17:00beman, met die laaste ingang teen 16:30.Blomkykersmoet daarop let dat geenmotor-

en trapfietse in Postberg toegelaat word nie –ryers mag wel deur die res van die park reis.Diegenewatdiepiekniekmandjiebydiehuis

vergeethet, kangerus ’ndraaimaakbydie ere-

veldwagters se groen winkel waar daar warm-brakke, sop, aartappelskyfies, sjokolade, muf-fins, koekies, droëvrugte, yskouekoeldrankenwater, koffie en tee te koop is.Vir navrae oor dieWeskus-streek se ereveld-

wagters, skakel Hein Kotzee, by 082 349 2044 ofe-pos [email protected].

Die SANParke ereveldwagters: Weskus-streek se winkel by Tsaarsbank.

Voorkamerfest:Hallo GedigThe 11th edition of Voorkamerfestcomes with a new project: Hallo Gedig.Recently 43 students of the three pri-

mary schools in Darling worked toge-ther for the first time by creating an Af-rikaans poem about the town they livein.Under theprofessionalguidanceofAf-

rikaans poet Kirby van der Merwe andAfrikaans rapper Jitsvinger, they crea-ted sentences and created a poem.This poem will be written on a wall

right in the centre of town, in die vleiwhere Evita Bezuidenhout Boulevardcrosses therailway.Theunveilingof thepoem will happen on the first day of theVoorkamerfest on Friday 5 Septemberaround 15:00 by the Mayor of the Swart-land Municipality, Tijmen van Essen.On the same day a total of 6 000 copies

of the poem will be distributed aroundtown: all houses will receive a printedcopy (with translations in Isixhosa andEnglish) as well as most businesses.The project,Hallo Gedig, is organised

by the Voorkamerfest and sponsored bythe Hiemstra Trust.Tickets for Voorkamerfest 2014 are

nearly sold out: only 50 tickets are leftfor the Friday evening and Sundaymid-day performances!Enquiries at www.voorkamerfest-

darling.co.za or Wim Visser on076 862 7101 or [email protected].

Hoërskool Dirkie Uys, Moorreesburg se o. 16A-rugbyspan, met hul afrigter Anton Volchenk het dieafgelope seisoen uitstekend gevaar. Hulle het net een van hul liga wedstryde verloor en die seisoenop hoë noot afgesluit deur hulle interskole-wedstryd teen Jan van Riebeeck met 15-12 te wen.

FOTO: PULSE IMAGES

Dirkie Uys rugbymanne seëvier

Page 5: Swartland gazette 2 aug 2014

Swartland GazetteNews - NuusTuesday 2 September 2014 5

2 September) Wesbank Business Forum Meeting takesplace at the AG Training Offices at 12 AsterStreet Wesbank. Time: 18:45 for 19:00. Info:082 717 2197/ 082 826 6810 or [email protected]

5 September) St. Thomas Anglican Church hosts a snackdance in the Wesbank civic centre starting at19:00. Tickets: R60, Top Five Dance Band. En-quiries: Leonita Coutts at 022 486 4340 (09:00-13:00.

5 – 7 September) Elfde viering van die Darling Voorkamer-fees by Evita se Peron in Darling. Die fees biedaan 21 vertonings; ’n opwindende mengsel vanalle genres – enigiets van jazz tot klassieke mu-siek, komedie tot drama en poësie en sirkusop-trede. Vir meer inligting skakel 082 321 7542 ofepos [email protected].

6 September) Robertson Bierfees by die DuVon Wynplaasvanaf 11:00 tot 19:00. Navrae by Grethe du Toitby 023 615 1135 of [email protected]

8 September) Die Boland-sportvereniging vir liggaamlikgestremdes vergader om 19:00 by die Worce-ster- tennisklubhuis by Bolandpark op Worce-ster.Klubverteenwoordigersvanaldiegeaffili-eerde klubs moet teenwoordig wees. Enige ge-stremde persoon wat by die klub se aktiwiteitewil inskakel, is welkom om die vergadering byte woon. Navrae by Avril Farao by 082 770 3071of 023 342 3770 of e-pos [email protected].

10 September) ElkanaChildcare’sAnnualGeneralMeetingwill be held at the Elkana Childcare Centre,Jasmynstreet, Wesbank at 18:30. RSVP Anet:022 486 4178.

17 September) VLV-Malmesbury vergadering begin om09:30 by die Malmesbury-gholfklub. StephanieGeldenhuys gaan praat oor kwiltwerk en ver-duidelik hoe om met ’n langarm kwiltmasjiente werk. Daar gaan ook ’n uitstalling wees vankwilts. Besoekers betaal R20 wat tee en verver-sings insluit. Navrae by Hannalize Louw082 336 4975.

20 September) ’n Lentedans word by Buffelsfontein Wild-en Natuurreservaat gehou ten bate van dieNSRI op Yzerfontein. Die gewilde KlipwerfDansorkes sal vir skoffelmusiek sorg en daarsal verskeie aanloklike pryse op die spel wees.KaartjieskosR200perpersoonensluit ’n tradi-sionele Weskus-ete in. Vir meer inligting of be-sprekings,kontakKarenby083 453 2336ofRudiby 082 498 7330.

11 en 12 Oktober) Schoonspruit Sekondêr hou reünie.Navrae en besprekings by Ester MacQuire by083 422 0862ofCharlesDyansonby083 206 5420.Saterdag is ’n ete en dans teen R200, drag is for-meel. ’n Dankdiens word op Sondag gehou; ak-kommodasie is beskikbaar. Koshuisbespre-kings by Magaret Tippens by 079 119 8200.

)Algemene JaarvergaderingDie Goue Aar Tehuis vir bejaardes hou alge-mene jaarvergadering op 11 September in Ja-karandastraat op Wesbank, Malmesbury. Dievergadering begin om 18:00 in die ontspan-ningsaal. Navrae by 022 486 6240.) PiekniekdansDie Geloof Tabernakel se jeug hou 19 Septem-ber ’n piekniekdans met die bekende Abby, be-ter bekend as r, wat gaste sal vermaak. Deuremaak om 19:00 oop en kaartjies sal by die deurbeskikbaar wees. Toegang is R50. Daar is ’nbeperkte hoeveelheid tafels beskikbaar vir 10mense teen R100 vir die tafel. Navrae by Wil-lem-Joseph by 078 360 8134.

Boekmerk dié datums

Page 6: Swartland gazette 2 aug 2014

Swartland Gazette General - Algemeen Tuesday 2 September 20146

Die Groote Post wynlandgoed het Sondag hul eerste plaasmarkdag gehouwat besoekers van heinde en ver gelok het. Sonskynweer het dit moontlikgemaak om op hooibale op ’n groen grasperk te ontspan, by stalletjies rondte snuffel en lekker saam met familie en vriende te kuier. Die organiseerdersbeplan om tydens die somermaande maandeliks dié mark aan te bied.

FOTO’S: LIZETTE SMIT

’n Plaasmark sonder ’n trekker en wa-rit is net nie ’n plaasmark nie! Daaris talle aktiwiteite aangebied vir diegene wat nie daarvan hou om stil te sitop ’n grasperk nie.

Die talle stalletjies het iets vir elke smaak aange-bied. Chadé Laudien van Yzerfontein by dieWhaleTale-stalletjie spog met een van haar tuisgebaktebrode.

Jorika Smit skink vir besoekers een vandie Groote Post-wyne om te proe.

Gil en Alex Ferreira van Yzerfontein by hul populêreEighteen94Foodsmiths-stalletjiewat ondermeer Italiaanseworsen Bacon Jam te koop aanbied.

Groote Post seplaasmark ’n fees

Swartland seskou sehoogtepunteDie Swartland-skou sal vanjaar vanaf 3 tot6SeptemberbydieskougrondeopMoorrees-burg gehou word. Hier is ’n paar van diehoogtepunte:

Woensdag 3 September: Die Nasionale SDAVlaamkampioenskappe en Kaap Hackneyperdstreek-kampioenskappe word vanaf 08:30 tot17:00 gehou.

Dieslaglam-kompetisie is11:00endiebeoorde-ling van die Jeugskou begin om 14:00.

By die eetlokale sal die volgende beskikbaarwees:

Wyntuin: Braaigeregte, steak en burgersKafee: Ontbyt en wegneemetesVeepos: Roosterkoek met ’n kinkel, braaige-

regte en afvalpotDonderdag 4 SeptemberBinnestalletjies open om 10:00Dames-vonkelontbyt om 09:00 in die Wyntuin

met kunstenaars Brümilda van Rensburg en El-vis Blue. Die drag is elegant en kaartjies teenR300 beskikbaar by Computicket.

Vrydag 5 SeptemberDie Laerskool Dirkie Uys massavertoning

word in die arena gehou.Die Nasionale SA Vlaamperdkampioenskap-

pe, wa-spanne van agt, Wes-Kaap Hackneystreekskampioene, WP-kampioenskappe saal-perde, Vleisrasbeeste en SA vleismerino-beoor-delings sal ook in die arena te sien wees.

Saterdag 6 SeptemberDie kindervertoning Kizzoo begin om 10:00

met ’n kunstenaarsoptrede vanaf 11:00 tot 17:00.In die arena sal die Skoukoningin en -prinses

gekroon word asook die aankondiging van dieintervleisras-wenner.

Die perdekampioenskappe sluit afmet ’n drie-gang kampioenskap.

Toegang tot die wyntuin is R50.

Page 7: Swartland gazette 2 aug 2014
Page 8: Swartland gazette 2 aug 2014

Swartland Gazette General - Algemeen Dinsdag 2 September 20148

Boland landloopatlete, AnnereenMalan, PetroBower, Altea Eksteen, Allisonde Wet en Ester van der Merwe van Hoërskool Swartland op Malmesburyhet deurgedring na die Wes-Kaap-kampioenskappe wat 30 Augustus opGeorge gehou is.

AJ Pieters (o. 13) van Laurie Hugo Primêr op Moorreesburg, hetderde geëindig in sy ouderdomsgroep tydens ’n landloopbyeenkomswat op Citrusdal gehou is. Hy is in die Weskusspan opgeneemwat binnekort in George sal meeding. Die opvoeders wat as beamp-tes op George sal optree, is Stephanie Apollis (regs), André Swarts(middel agter) en Lizbeth Isaacs (links). FOTO: CHENAY ADONIS

Charlie-lea Spencer, Marné van Schalkwyk en Adrianne Crow (voor)van die Moorreesburg Akro- en Tuimel-gimnastiekklub, het 23 Augus-tus aan die distrik en provinsiale gimnastiekkompetisie deelgeneemwaar hulle te midde van strawwe kompetisie baie goed gevaar het.Hulle sal in Oktober aan die SA kampioenskappe deelneem watin Kaapstad gehou sal word.

Steynville Sekondêr van Piketberg en Roodezandt Sekondêr van Saron het mekaar Saterdag op Piketbergvir hul jaarlikse wintersport interskole-byeenkoms gepak. Hier is Roodezandt se eerste rugbyspan voor hulwedstryd. FOTO’S: LIZETTE SMIT

Steynville se eersterugbyspan wen hulwedstryd 27-8.

Jolene Ontong, Leandré Jacobs, Veruska Loff, Viona Koopman, Tamsin Daniels enChristine Grysenberg is deel van Roodezandt se o. 14-netbalspan.

Steynville (rooi) enRoodezandt (groen) seo. 15 meisies in aksieop die netbalbaan.

Chesnecia Markus, Carol Jacobs en Jade Verkuilgeniet die skolesport op Piketberg.

Gemeenskapsleier, Ray van Rooy (voor) verbondeaan die Bergrivier-munisipaliteit, geniet die sportsaammet sy dogters Malika, Roshan en Rayghana.Met hulle is Seane Kotze, Pieter van Wyk, CobySkippers en Lowen Louw in die agtergrond.

Page 9: Swartland gazette 2 aug 2014
Page 10: Swartland gazette 2 aug 2014

At Swartland Group and its subsidiary companies, we have a track recordspanning three generations. We believe that our success is largely attributed toour ongoing initiative, our innovative people and unwavering team spirit. Rightnow, we seek to fill the following new position, providing real skills enrichment:

STOREMANMoorreesburg

Overview: Under direct supervision, carries out the clerical aspects of the documentation function. Compilesrecords from ordering, shipping and receiving materials. Updates information on computer to maintain inventoryrecords. Assesses stock supply and reorder status. Prepares and verifies requisition of additional stock items, usingthe appropriate forms. Responsible for the day-to-day administration and control of inventory. Communication withsuppliers, ordering and accepting stock deliveries, as well as organising the dispatch and pickups from suppliers.Issuing of stock and flow to production and responsibility for stock takes.The successful candidate will be system-driven and well organised, with attention to detail.

Minimumrequirementswill therefore include: • Grade 12 • self-motivation • a hardworking work ethic • enthusiasm• the ability to always look for opportunities to implement improvements • fluency in both English and Afrikaans, withexcellent communication skills • capability to work individually, as well as part of a team and the ability to functionwell under pressure • experience in MS Office & Excel • data entry experience • excellent attendance track record.Theideal candidate will also have storekeeping and training experience.

In return for your contribution, we offer a market-related remuneration package, including membership of a medicalaid and retirement fund, with a merit-based bonus.

To apply, forward your CV to [email protected], clearly indicating the position for which you are applying, yourcurrent notice period and salary, as well as your expected remuneration.

Closing date: Friday, 12 September 2014 (at 12:00)

Shortlisted applicants must be willing to undergo psychometric evaluations/assessments, where required. Shouldyou not hear from us within 30 days after the closing date, please consider your application unsuccessful.

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

IN MEMORIAM

1015

Abrahams Augusta -06/09/1939 - 13/01/2010Rus in vrede Mammie.Van: Wesley, Zuna &Kinders.

SKIPPERS JACOBIN -Die 7de September 2013voel soos gister kan nie glodis al 'n jaar wat jy wegvan ons af is nie. Vyf entwintig jaar was jy, toeGod jou huistoe roep, Vyfen twintig geseënde jarein God se liefde en genade.Eksentriek in jou jong dae,'n glimlag op mense selippe geplaas, maar jy wasenig in soort, maar geliefdby almal ons seun, onsbroer ons alles. So sal onsjou altyd onthou. Van: Ma,Pa, Sherise, Abigail enWellmay.

GELUKWENSINGS

1030

AGASSI ADAMS - Happy1 year old on 06/09/14.From: Mom, Dad & Boeta.

Baie geluk met jouverjaarsdag Leane op05/09/2014 alles wat mooiis vir jou en mag God joubaie jare spaar baie liefdevan Dada, Mammie enChandre.

PERSOONLIKE

DIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

ASPATAT PARTYTJIES:Springkastele, watergly-bane, kindertafeltjies & -stoeltjies te huur. Kontak:084 607 5658.

BOETIE EN SUSSIESPRINGKASTELE -Waterglybane en verskei-denheid springkastele tehuur. Skakel Nelia073 6102 810.

TJ'S SPRINGKASTELESpringkastele en watergly-baan te huur. KontakTheresa 082 497 3383.

TE KOOP

ALLERLEI

1655

BRAAI-KAGGELHOUTPortjackson hout, 1 000stukke @ R600. Gratisaflewering. 072 800 9963.

Hout te koop!!! Portjack-son en Bloekom. Self telaai @ R400 per 1000. Afle-wer @ R600 per 1000. 0744231 912 of 079 061 9183.

One Directions Kaartjie1 sitplek @ R550 te koop.Skakel 082 582 4448.

Pak van 50 ou Koerante@ R25 en Ongedruktekoerantpapier rolle @ R30per rol te koop bySwartland Gazette kantoorof skakel Natalie by022 482 3817.

TROETELDIERE

1660

Pragtige swartLabrador hondjies, 6 wekeoud, ingespuit en ont-wurm. Kontak : AnnekeRautenbach 076 704 5414

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

SKOONMAAK-

DIENSTE

1805

MATTE & GestoffeerdeMeubels. Deeglik skoon-maak & Ontsmetting vanmatte en bekleedsel.Droog ± 30 min. SkakelPaula 073 393 2373 /022 487 1615.

TUIN &

BESPROEIING

1825

DRAADSPAN en BOMEAFSAAG! Billike pryse.Skakel Joseph 0781434408

ROLL-ON LAWNGratis Aflewering!Gratis Kwotasie!SNY van bome en stryke.Gratis Verwydering!BOUROMMEL, tuinvullisverwydering! Skakel072 800 9963.

HUISVERBETERINGS

BINNE

1835

BLINDINGS/BLINDS.JUST BLINDS - Vir kwali-teit en diens! Vervaardig &herstelwerk van blindings.Vir gratis kwotasies skakelTokkie Bredenhand083 265 5161.

CEGE SMIT BLINDSTrading as JS BLINDS -Vervaardigers van allesoorte blindings,asookenige herstelwerk &veranderings. Derick &Nelia 082 788 7210 /022 487 2394.

CK BLINDS - Verskaffersvan blindings, sonkappiesen Pergolas. Doen herstel-werk. Elsabé 022 487 3948072 126 2394.

LANDBOU

ANDER DIERE

2220

HASIMO BOARDINGCATTERY - ExclusiveHoliday accomodation forcats. Quality care and per-sonal attention. Individualruns. To book, phoneDaléne @ 072 525 0725.

SAKE

DIENSTE

2420

VOERTUIE

MOTORS TE KOOP

3025

2013 Toyota Etios 1.5XS H/B, Sliver, 49000kmR115 500.2011 Toyota Corolla 1.6PROF, Silver, 74000kmR149 500.2013 Toyota Corolla 1.3Imp, Silver, 36000kmR149 500.2012 Nissan X-Trail 2.04x2, Wit, 78000km,R195 000.2013 Nissan Micra 1.2Visia, Wit, 50000km,R98 500.2012 Chev Cruze 1.6 L,Silver, 56000km,R145 000. FinansieringBeskikbaar! Skakel083 440 5158.

VOERTUIE GESOEK

OM TE KOOP

3075

AANDAG Alle KlienteVOERTUIE dringendgesoek. Ek koop enigegebruikte voertuie vir kon-tant. Skakel 083 464 6960.Doen Bank flosse.

DADELIKE KONTANTvir u bakkie of motor.Skakel,sms of whatsappna 082 561 3291.(nie lopende bakkies &motors welkom).

EIENDOMME

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

Malmesbury - Gemeubi-leerde een vertrek woon-stel vir enkel persoon.R2000 p/m, krag+wateringesluit. 083 414 6873.

TE HUUR

3205

M/Bury-Tafelsig, 3 SlpkHuis, dubbele Mh, 1 enhalf Badk, R8 000 p/m.Skakel 072 589 8644.

Wendy Huis 3x6 -Kalbaskraal te huur @R600 p/m. Skakel Mervynby 083 990 6456.

TE KOOP

3201

ERF 600M2 KalbaskraalR95.OOO te koop. Skakel:Mervyn by 083 990 6456.

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

THE JUSTINEOpportunity.Would youlike to Work from home?Look, feel and live better,all while earning andlearning? You can with anJUSTINE Career! SellFragrance, Make-up &Skincare Products.SMS Name, Contactdetails & Area to Harriet078 918 0101.

GESOEK

3601

Looking For:Housekeeperfor 2 days cha with refe-rence.Contact 0836081737

Lugversorger /Verkoelingstegnikus:Elektriese Ondervinding &Kode 8 rybewys ‘n verei-ste. Stuur verkorte CV [email protected] faks na 022 487 33 33Sluitings datum: 8 Sept2014.

Page 11: Swartland gazette 2 aug 2014

Swartland GazetteGeklassifiseerdDinsdag 2 September 2014 11

VACANCYBULLETIN

EXCITING OPPORTUNITY FOR PEOPLE WHO WANT TO MAKE A DIFFERENCE

DEPARTMENT OF AGRICULTURE

TRACTOR DRIVER/OPERATOR, MOORREESBURGRemuneration: R103 494 – R121 911 per annum (Salary level 4)Reference Number: AGR 45/2014

NB: For this specific position manual applications will also be accepted.

Closing date:12 September 2014 @ 16:00

Applications are to be submitted online via www.westerncape.gov.za/jobsThe WCG is guided by the principles of Employment Equity. Disabled candidatesare encouraged to apply and an indication in this regard would be appreciated.

119836 SGAZETTE ayandambanga.co.za

Julie Swarts (links) van Julie Swarts Transport oorhan-dig Saterdagmussies en serpe wat hy borg, aan KlasiePieters, president van Die Dorings-rugbyklub. Die Do-rings het ’n weghol-oorwinning oor Saldanha Tigersbehaal met ’n eindtelling van 79-12. Die Dorings setweede span wen 70-3. FOTO: LIZETTE SMIT

Boland rugbyliga-uitslae

Premierliga:NeverDespair15vsDe-licious8;Wesbank39vsCeres 22;Ro-bertson 29 vs Roses United 28; Vre-denburg 43 vs Wellington 25.Superliga-Wes: Abbotsdale 13 vs

Hillcrest United 0;Mamre 31 vs Dar-ling 30; Hopefield 20 vs Moorrees-burg 20;St. Helenabaai 38 vs Evergreen

Paarl 37; Eagles 26 vs Piketberg 10.

KerkdiensteAGS Corpus Christi Malmesbury se Sondagog-genddiens op 7 September sal om 09:30 begin.Die tema van die diens is “die man wat God ge-bruik (3).”Prediker: Past. Piet SmitGEEN AanddiensNavrae: 073 447 2902

Moorreesburgvanaf Hopetown

Hopetown jaaroud 1 derby1. HMO Smit en Seun 15:51:472. HMO Smit en Seun 15:51:483. Frans Jooste 16:04:224. Frans Jooste 16:12:175. Frans Jooste 16:12:206. Frans Jooste 16:14:137. HMO Smit en Seun 16:16:138. Frans Jooste 16:28:589. HMO Smit en Seun 16:32:3710. HMO Smit en Seun 16:40:15Hopetown ope 11. Frikkie Bester 16:27:192. HMO Smit en Seun 16:37:493. HMO Smit en Seun 16:37:504. Frikkie Bester 16:43:545. Steenekamp Lofts 16:44:306. Yt & Tuis 16:45:557. Steenekamp Lofts 16:55:008. Frikkie Bester 17:02:039. Frans Jooste 17:01:4210. Yt & Tuis 17:03:08

In die Swartland Gazette van 26 Augustus, op Bladsye 16 het Portervillein waarheid die netbalwedstryd gewen. Die finale telling was 35-17 in Porter-ville se guns. Hier is Patricia Baadjies, deel van die o.19-span vir Porterville.

FOTO: NICOLE CLOETE

MalmesburyVictoria-Wes Jaaroud uitslag1. C Basson 1696.75682. E Kotze 1646.50903. E Kotze 1646.22334. C Basson 1645.48855. C Basson 1645.01336. F Meintjies & Seuns 1641.28527. J Steenkamp 1603.50698. J Steenkamp 1603.50699. F Meintjies & Seuns 1598.142010. E Kotze 1585.8805Victoria-Wes Ope uitslag1. Vredendal Hokke 1706.58012. Vredendal Hokke 1680.99793. Vredendal Hokke 1679.00334. F Meintjies & Seuns 1634.02755. E Kotze 1633.09666. E Kotze 1632.90937. J Steenkamp 1621.51158. C Basson 1615.43659. J Steenkamp 1610.040810. F Meintjies & Seuns 1604.0884

MoorreesburgVictoria-Wes Jo 2

1. K Huister en Seun2. Hmo Smit en Seun3. Frans Jooste4. Frans Jooste5. Israel Saunders &Daniel & Je6. Hmo Smit en Seun7. Israel Saunders &Daniel & Je8. Israel Saunders &Daniel & JeI9. Hmo Smit en Seun10. Israel Saunders & Daniel &Je11. Hmo Smit en Seun12. Hmo Smit en Seun13. Yt & Tuis14. Israel Saunders & Daniel &Je1.5 K Huister en Seun

Abbotsdale vanafHanover 2

1. Paulus Familie2. Paulus Familie3. Paulus Familie4. Paulus Familie5. Conner Abrahams6. Conner Abrahams7. Conner Abrahams8. Conner Abrahams

Porterville HopetownJo 1 Derby

1. Du Toit Lofts2. Litte Lofts3. Du Plessis Lofts4. Pieterse Hokke5. Du Plessis Lofts6. Du Toit Loft7. Litte Lofts8. Litte Lofts9. Du Toit Lofts10. Du Plessis Lofts

PortervilleHopetown Ope 1

1. Visserhof2. Visserhof3. Litte Lofts4. Du Plessis Lofts5. Du Toit Lofts6. Du Plessis Lofts7. Du Plessis Lofts8. Du Toit Lofts9. Pieterse Hokke10. Du Plessis Lofts

MoorreesburgVictoria-Wes Ope 2: 1. Yt & Tuis

2. Hmo Smit En Seun3. Israel Saunders & Daniel & Je4. Hennie Bester & Johan5. Hennie Bester & Johan6. Hmo Smit En Seun7. Hmo Smit En Seun8. Hennie Bester & Johan9. Yt & Tuis

10. Israel Saunders & Daniel & Je11. Frikkie Bester12. Hennie Bester & Johan13. Steenekamp Lofts14. Hmo Smit En Seun15. Hmo Smit En Seun

POSDUIF-UITSLAE

Page 12: Swartland gazette 2 aug 2014

Swartland

LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT Year 12 • 2 September 2014 | Tel. 022 482

3817SPORT

Windriders in top 8Twee van die Windriders-rugbyklub vanMoorreesburg se spanne het deurgedring nadie top-agt vandie Sone-ligawat eerskomendeSaterdag opMoorreesburg by die Gene Louw-sportkompleks beslis gaan word.Volgens klubvoorsitter Wilfred Visagie is

dit iets nuuts vir die klub dat altwee spannein die finaal betrokke is.Hy sê ditwas deurgaans die hardewerk van

albei spanne, die afrigters en ook die bestuurwat die spanne laat kwalifiseer het.Volgens Visagie behoort eerskomende Sa-

terdag ’n rugbyfees op te lewer.

Die uitklopwedstryde begin stiptelik om10:00.Daar sal talle stalletjies wees met veral die

Malmesbury Toyota-stalletjie wat die aandagsal trekmetmusiek- en worsrolletjie-verkopeten bate van die tuisklub.Die finalewedstryde sal op dieA-veld plaas-

vind:1.Windriders 2 vs White Spirits 2 om 13:302. Saamstaan 1 vs Mighty Spears 1 om 14:45

– plaatfinaal3.Windriders 1 vs Try Again(Tulbagh) om

16:00 – grootfinaal

Bloues (blou en wit) hetYoung Eagles (blou engeel) Saterdag op River-lands gepak vir ’n Eerste-liga-rugbywedstryd.Young Eagles het diewedstryd 25-10 gewenná Bloues rustyd 10-5voorgeloop het. Eagleshet in die tweede helfteverbete ingeklim, diespel gedomineer en ge-keer dat Bloues nog pun-te op die telbord sit.

FOTO: LIZETTE SMIT

Die eerste rugbyspan van Never Despair van Malmesbury was vasbeslote en gefokus terwyl hulle kleedkamerstoe gedraf het net ná hul opwarmingsessie voor hulle Delicious in ’n Premierligawedstryd pak. Spairs hethierdie kragmeting met ’n telling van 15-8 gewen ná die rustydtelling 5-3 in Delicious se guns was.

FOTO: LIZETTE SMIT

LuhaanArendse vanAbbotsdale se eerste rug-byspan (groen en geel) soek ’n gaping in Hill-crest United se verdediging. Abbotsdale wenSaterdag se Superliga-Wes wedstryd 13-0.

FOTO: LIZETTE SMIT

Moorreesburg en Hopefield gelykopAUBREY ENGELBRECHT

HOPEFIELD - Wat veronderstel wasom ’n baie gelykop stryd te wees indiederbytussentweebuurdorpe,Ho-pefield en Moorreesburg, is ontsierdeur twyfelagtige beslissings enklaarblyklike partydigheid deur dieskeidsregter.

Eindtelling 20 elk, rustyd 7-14 in dieguns van die Hopefield.Op ’ndagwatgeskikwasvirhardloop-

rugby, het beide spanne se hanteerwerkhulle op kritieke oomblikke in die steekgelaat enhet goeie bewegings skipbreukgely.Toe die Samouers net veertienmanop

die veld het enmetAshwinAdonis (slot)in die kas vir ’n professionele oortre-ding, het Roderick Jacobs (vleuel) vanHopefield die besoekers se doellyn oorgesteekvir sy span se eerste drie.Girshton Gurah (losskakel) verdoel. Na die

inskop het Bevon Anthony (heelagter) van dieSamouers ’ngoeiebreekslaggeslaan,maarkondie beweging nie afrond nie.Na ’n stewige skrumhet JovanWillemse die

bal opgestel, oor Gurah gehardloop vir sy spanse gelykmaker, wat deur Julian Claasen

(skrumskakel) verdoel is. Nathan Gurah (ag-steman) het ’n goeie agterlynbeweging vanHo-pefield afgerond vir hulle tweede drie. Gurahverdoel net voor rustyd.Met Adonis en Willemse aan die voorpunt,

het die Samouers die bal voorlangs sterk gedraen die voordeellyn met reëlmaat oorgesteek.Juis na ’n goeie stukkie spel deur die voorspe-lers is Brian JanKlaase (slot) oor vir die besoe-

kers se tweede drie.Claasen verdoel. Met veertien punte elk

was die tweestryd ’n goeie weergawe vandie kragmeting.Die skare het begin onrustig raak deur

die omstrede beslissings.Met sowat 10 minute se speeltyd oor, kry

die Samouers weer ’n strafskop en Claasenskop dié een ook oorwat die telling op 20-17bring.Met speeltyd reeds verstreke en die bal

wat al hoeveel keer dood was, het die eind-fluitjie net nie gekom nie. Hopefield hetaangeval enMoorreesburg het verdedig as-of hul lewens daarvan afhang.Hoewel die kaptein van Samoa die agter-

lynopdraggegeehetomdiepertestaan, juisom nie ’n strafskop af te staan nie, het dieskeidsregter wel beslis dat die agterlyn on-kant was.Randall April (heelagter) van Hopefield

skop die gelykmaker deur die pale en na ’ntweede helfte van 55 minute en in ’n wedstrydwaarin 28 strafskoppe aan die tuisspan toege-ken is en 6 aan die besoekers, blaas die skeids-regter die eindfluitjie.EerskomendeSaterdag isMoorreesburggas-

heer vir Abbotsdale.Ander uitslae: Moorreesburg B 18 vs Hope-

field B 13; Moorreesburg C 58 vs Hopefield C.

Jovan Willemse van Samoa word Saterdag deur drie verdedigersvasgevat in een van sy menige kraglopies. FOTO: GEORGE APRIL