afkondigings 24 februarie 2013

2
24 FEBRUARIE 2013 JAARFOKUS | Geloofsvorming VANDAG SE EREDIENSTE Lydensweek 3 BELANGRIK OM TE WEET 08:00 Erediens Lydenstyd 2013: "Vader in u hande gee Ek my gees oor" (Luk 23:46) Ons nooi jou om die 7 Lydens-weke saam te stap op 'n pad van totale oorgawe. Eric Scholtz Alle nuwe intrekkers word hartlik uitgenooi na 'n Nuwe Lidmate-tee om 09:00 in die Kapel. 10:00 Erediens (Informeel) Op 17 Maart is daar net een erediens om 09:00 – Paassangdiens en Paastee. Die Lydenstyd-pad eindig met die Goeie Vrydag en Paassondag-eredienste. Gedurende Lydenstyd is daar ook geen blomme op die liturgiese ruimte nie terwyl ons die diepte van Sy lyding bedink. Peet Crous 'Weersin teen oorgawe' Luk 22 10:00 Kleuterkerk 18:30 Aanddiens Fay van Eeden Die gemeente lees elke week 'n gedeelte van die Lydensweg. Indien jy wil deelneem: SMS 'Lydenstyd' aan 072 113 7380. Jy sal dan weekliks die teksgedeelte en kort leiding per sms ontvang as aanmoediging. Tekste is ook op die webblad beskikbaar. Preekreeks: 'Geen sesde sintuig nodig nie. . .' #4 "Tasbaar...." 3 Maart 2013 Lydensweek 4 08:00 Erediens Teks (24 Februarie 2 Maart) | Luk 22: 47 71 Eric Scholtz Kerkraadsvergadering | Maandag 25 Februarie 2013 om 19:00 in Koinonia. 09:00 Lynnwood Oord Johan Jooste Wêreldbiddag vir Vroue Vrydag 1 Maart 2013 om 10:00 (kerk) | Hierdie jaar vind daar twee inter-denominale biddaggeleenthede in ons gemeente plaas. Die hoof-byeenkoms is op 1 Maart, maar vir dié wie die tyd nie pas nie, word 'n spesiale geleentheid gereël op 28 Februarie om 18:00 sodat jy betyds tuis kan wees vir aandete. Spreker: Ds Fay van Eeden. Onderwerp: Ek was 'n vreemdeling en jy het my verwelkom! Alle vroue, mans en kinders is baie welkom! Kom loof die Here saam met al die denominasies in ons omgewing. Navrae: Joan Hofmeyr 082 800 0029 of 012 361 7030. 10:00 Erediens (Informeel) Immanuel van Tonder (Doop) 'As Helde val. . .' Luk 22 24-46 10:00 Kleuterkerk 18:30 Aanddiens Fay van Eeden Preekreeks: 'Geen sesde sintuig nodig nie. . .' #5 "Die geur van God" Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers. Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte en meld asb aan by die info-toonbank. 24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER

Upload: ng-lynnwood-gemeente

Post on 07-Mar-2016

225 views

Category:

Documents


5 download

DESCRIPTION

Afkondigings 24 Februarie 2013

TRANSCRIPT

24 FEBRUARIE 2013

JAARFOKUS | Geloofsvorming

VANDAG SE EREDIENSTE Lydensweek 3

BELANGRIK OM TE WEET

08:00 Erediens

Lydenstyd 2013: "Vader in u hande gee Ek my gees oor" (Luk 23:46) Ons nooi jou om die 7 Lydens-weke saam te stap op 'n pad van totale oorgawe.

Eric Scholtz

Alle nuwe intrekkers word hartlik uitgenooi na 'n Nuwe Lidmate-tee om 09:00 in die Kapel.

10:00 Erediens (Informeel)

Op 17 Maart is daar net een erediens om 09:00 – Paassangdiens en Paastee. Die Lydenstyd-pad eindig met die Goeie Vrydag en Paassondag-eredienste. Gedurende Lydenstyd is daar ook geen blomme op die liturgiese ruimte nie terwyl ons die diepte van Sy lyding bedink.

Peet Crous

'Weersin teen oorgawe' Luk 22

10:00 Kleuterkerk

18:30 Aanddiens

Fay van Eeden

Die gemeente lees elke week 'n gedeelte van die Lydensweg. Indien jy wil deelneem: SMS 'Lydenstyd' aan 072 113 7380. Jy sal dan weekliks die teksgedeelte en kort leiding per sms ontvang as aanmoediging. Tekste is ook op die webblad beskikbaar.

Preekreeks: 'Geen sesde sintuig nodig nie. . .'

#4 "Tasbaar...."

3 Maart 2013 Lydensweek 4

08:00 Erediens

Teks (24 Februarie – 2 Maart) | Luk 22: 47 – 71

Eric Scholtz

Kerkraadsvergadering | Maandag 25 Februarie 2013 om 19:00 in Koinonia.

09:00 Lynnwood Oord

Johan Jooste

Wêreldbiddag vir Vroue – Vrydag 1 Maart 2013 om 10:00 (kerk) | Hierdie jaar vind daar twee inter-denominale biddaggeleenthede in ons gemeente plaas. Die hoof-byeenkoms is op 1 Maart, maar vir dié wie die tyd nie pas nie, word 'n spesiale geleentheid gereël op 28 Februarie om 18:00 sodat jy betyds tuis kan wees vir aandete. Spreker: Ds Fay van Eeden. Onderwerp: Ek was 'n vreemdeling en jy het my verwelkom! Alle vroue, mans en kinders is baie welkom! Kom loof die Here saam met al die denominasies in ons omgewing. Navrae: Joan Hofmeyr 082 800 0029 of 012 361 7030.

10:00 Erediens (Informeel)

Immanuel van Tonder (Doop)

'As Helde val. . .' Luk 2224-46

10:00 Kleuterkerk

18:30 Aanddiens

Fay van Eeden

Preekreeks: 'Geen sesde sintuig nodig nie. . .'

#5 "Die geur van God"

Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers.

Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte en meld asb aan by die info-toonbank.

24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER

HIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITE

MAANDAG

Gebedsgroep 09:30 (Kapel). Kontak: Hanthi Jacobs 012 361 9058/083 293 0263 of Peet Crous 012 348 4004/079 893 5572 met gebedsversoeke. Gemeentevroue Komiteevergadering 16:00 (A21). Kerkraadsvergadering 19:00 (Koinonia). Bybelstudie 19:30 (A21) – Johan Jooste. Almal baie welkom!

DINSDAG

Bybelstudie 08:15 (Nerina Deale, Elveramstraat 51, Lynnwood Glen, 012 361 1896) – Peet Crous 012 348 4004/079 893 5572. Tabita 14:00 (Kerksaal) – Selma du Preez 012 361 1626. Jongwerkendes-bybelstudie 19:00 – Meer inligting by Ingrid Fischer 082 862 2405. Bybelstudie 19:00 (Kapel) – Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572. Bybelstudie 19:15 (Koinonia) – Izak du Plessis. Tema: Noag: ′n Alternatief vir 'n wêreld vol korrupsie.

WOENSDAG

Young-couples-omgeegroep 19:00. Meer inligting: Fay van Eeden 083 478 0854.

DONDERDAG

Bybelstudie 09:00 Lynnwood Oord – Johan Jooste. Tabita 14:00 (Kerksaal) – Selma du Preez 012 361 1626.

VRYDAG 24/7 T-Tyd in 2013. Christelike Meditasie 07:00 (Kapel). Kontak: Kosie de Clerk 083 299 7263.

Bewys van Lidmaatskap | Doep, Annemarie, Nicola en Gisela du Plessis, Om-de-Berg 396B, Lynnwood, 012 361 9669. Dalene en Shalene Redelinghuys, Olienhoutboomweg 849B, Doornpoort, 083 564 7439. Jannie, Marieta en Marcé Loubser, Sussexlaan 433, Lynnwood, 083 287 7114.

BEDIENINGSNUUS

Mabopane Uitreikprojek: � Ya Bana het onlangs besoek ontvang van Social Development. Hulle was ongelooflik beïndruk met alles wat

hulle gesien het. Die registrasie van die kinderhuis behoort binne die volgende 2 maande afgehandel te wees en ons gaan nou in proses om die kleuterskool ook geregistreer te kry. Volgens die amptenare het hulle nog nie 'n beter kleuterskool in Mabopane, Mamelodi of Attridgeville (hulle bedienings-areas) gesien nie!! Baie baie dankie vir almal se volgehoue ondersteuning. Hou ons asb. in julle gebede.

� Ons het dringend raad nodig oor die krag-situasie by Ya Bana. Die hulp van 'n Elektriese Ingenieur sal vir ons van onskatbare waarde wees. Een of 2 besoeke behoort voldoende te wees om die probleme te identifiseer en voorstelle te gee. Kontak asb. vir Carina (082 900 4087) of Amanda (082 458 9440).

Wespoort Uitreikprojek: � U word almal vriendelik uitgenooi na die jaarlikse Paastee op Woensdag 6 Maart 2013 om 09:00 in die

kerksaal. Spreker: Johan Smith. Koste: R120 pp. Besprekings: Antoinette Victor 082 560 1847. � Ons handgemaakte produkte is weereens gekeur vir die gesogte Tierlantynkie Mark vanaf 24 – 28 April 2013

by die 3CI Kerkgebou in Saalstraat, Olympus. Kom ondersteun ons asseblief. Ons is baie trots handgemaak! Vir verdere inligting kontak Antoinette Victor 082 560 1847.

Bybels in ander tale @ R40 | by die kerkkantoor beskikbaar. Ook beskikbaar: Afrikaanse Naslaanbybel [standaardgrootte, swart hardeband, nuwe leser-vriendelike uitleg met voorwoord en kruisverwysings].

Seniorbediening | uitstappie na Ludwig Roosplaas op 4 Maart 2013! Die bus vertrek om 09:00 vanaf Lynnwood Oord. Vervoer gratis. Verversings: eie koste. Belangstellendes skakel asb vir Nelia Louw 012 361 2877 / 082 685 8900 of die kerkkantoor 012 348 1245. Daar is net 28 sitplekke beskikbaar.

Besoek gerus die Info-toonbank op Sondae vanaf 09:00 – 10:00 vir enige navrae.