noordkaapnk 20140903
Post on 03-Apr-2016
280 Views
Preview:
DESCRIPTION
TRANSCRIPT
Tel (053) 831 2331 Woensdag 3 September 2014 www.noordkaap.co.za GRATIS
Die Diamantstad se koerant
André Botha
BANKE wat traag is om huislenings toe testaan en ’n ernstige tekort aan huurbehui-sing is van die uitdagings wat in Kimberleyse eiendomsmark beleef word.
Talle mense wat andersins sou koop, huurnou eerder, omdat hulle nie lenings kanbekom nie, sê eiendomsagente in die stad.Dit skep ’n tekort aan beskikbare huurplek.
Nuwe ontwikkelings wat beplan word, kanwel verligting bring.
Die verwagte invloei van studente aan dieSol Plaatje-universiteit kan verdere druk opdie eiendomsmark plaas.
Die resessie en infrastruktuuruitdagingsplaas ook ’n demper op die eiendomsmark.
Die nuwe Mediclinic-hospitaal en kantoor-parke skep verdere behuisingsbehoeftes.
Dit is veral huise in die hoër prysklassewat nie goed verkoop nie.
Ester Faber van Leader Homes sê die marklyk glad nie goed nie.
“Die banke is nou baie strenger met dietoestaan van lenings. Daar is ’n baie groottekort aan huurplekke.”
Leader Homes het nie vanjaar sy huurpry-se verhoog nie ondanks hoër munisipaletariewe. Mense kan dit nie bekostig nie.
Wanneer huurplekke beskikbaar raak,word dit opgeraap.
Meenthuise is ook skaars. Wanneer een indie mark kom, word dit dadelik verkoop.Pryse steek egter by R1 miljoen vas.
Faber sê indien ontwikkelaars nou diemark met wooneenhede teen redelike prysebetree, sal dit opgeraap word.
Cecile Duvenhage, bestuurder van GWK-Eiendomme, sê daar is veral tekorte in dieprysklas tussen R700 000 en R1,3 miljoen. Sysê verhoogde munisipale tariewe het ’nneiging geskep vir plekke met kleiner tuinewat nie soveel kos om in stand te hou nie.
’n Groot ontwikkeling wat kom, is ThePalms op die terrein van die ou inryteater.Dit word deur GWK-Eiendomme bemark. Ditis tot dusver die grootste residensiëleontwikkeling in Kimberley.
Volgens Andrew Kesiamang, ontwikkelaarvan The Palms, is die behuising ideaal virkopers wat hul eerste huis koop en wat hul
eenheid wil verhuur, asook jong gesinne.Kesiamang meen Kimberley gaan grootliks
by die ontwikkeling baat, veral danksywerkskepping.
“Die verkryging van 60% tot 70% van onsmateriaal gaan in Kimberley gedoen word –bakstene, sement, ander boumateriale,ensomeer. Só sal daar geld in Kimberley asgemeenskap belê word.
“Daar sal werkskepping plaasvind watbetref die personeel wat in die leefstylsen-trum sal werk, of as veiligheidswagte, maarmeestal in die konstruksiefase van dieontwikkeling.
“Ons verwag om meer as 150 mense in dieeerste fase in diens te neem en ons kan latermaklik meer as 300 mense aanstel.”
Eiendomsmark steierDruk neem toe, maar nuwe ontwikkeling bring geleenthede
DIE Hoërskool NoordKaap(HNK) se eerste rugbyspanhet die seisoen op ’n hoogtepunt afgesluit toe hy dieShimlaliga die sesde jaaragtereenvolgens gewen hetdeur die HTS Louis Botha indie eindstryd met 2212 teklop. Hier is die span ná syoorwinning. Van links is,voor: Thomas Fortuin, Daniello Huyster, Qhama Hina,CleoAdams enUlrich Sellar;tweede ry: AD van Zyl, Gerhard Holtzhausen (kaptein),Doctor Booysen,WilfredBowers, Brandon de Melim enLukasOberholster; derde ry:Tiego Segalwe en EwanMarcus; agter: Chezwin deVries, Shaun Huygen (hoofafrigter), Rikus Zwart, Hannes Jacobs, AlgurnandHeyns, Thulani Njenje, Siyambuka Lawu, BradleyLeijdekkers, Willbritte Uys,Robbie Petzer, ZandreSwartz (afrigter en spanbestuurder) enDamian vanderBerg.
Groet metligasege
2 NOORDKAAP, WOENSDAG 3 SEPTEMBER 2014
Karin Muller
WANNEER ’n mens te lank in joueie uitdagings rondspartel, voeldit later asof jy gaan verdrink. Dieeenvrouvertoning van SandraPrinsloo, Oskar en die pienk tan-nie, wat op die Gariep Kunstefeesin Kimberley aangebied is, plaas’n mens se probleme in perspek-tief.
Die deernis loop soos ’n gouedraad deur die opvoering en San-dra se onbeskryflike talent blaaslewe in elke karakter. Jy word on-willekeurig saamgesleep na diehospitaal waar jy vir Oskar, tan-nie Rosa, Braaivleis, Popcorn,Blou Bettie en die ander karaktersleer ken.
Saam met Oskar tel jy die dae afna sy sterwe weens kanker ná ’nonsuksesvolle beenmurgoorplan-ting. Met elke son wat sak, krimpjou hart ineen. Jy wens daar was’n oplossing. Jy wens daar wasantwoorde op soveel vrae – nie netin Oskar se lewe nie, maar ook injou eie. Jy wens die dokters wasslimmer, die medisyne beter, die
tegnologie meer gevorderd.Oskar is ’n dapper en eerlike
kind. Jy is dankbaar dat die hospi-taalpersoneel so mooi na hom om-sien.
Jy is die dankbaarste vir ie-mand soos tannie Rosa wat die daevir hom draaglik maak. ’n Onbaat-sugtige weldoener wat gereeld diekinders in die hospitaal besoek.
Voordat jy jou oë uitvee, is dieopvoering verby. Teleurgesteldverlaat jy die saal. Nie teleurge-steld in die opvoering nie, want ditwas onvergeetlik, maar teleurge-steld dat die uurglas so vinnigleeggeloop het.
Jy wou nog meer van Oskar entannie Rosa leer en iewers diep injou – hoewel jy van beter geweethet – het jy gehoop Oskar sal vol-kome herstel.
Jy vee ongesiens die trane vanjou wange af en hoewel jy Oskarnet 90 minute geken het, gaan jyhom mis.
Tog is jy bly jy het hom leer ken,want by Oskar het jy die perspek-tief gekry om jou probleme metnuwe moed aan te pak.
Opvoering plaas probleme in perspektief
SANDRAPRINSLOO inOskar en die pienk tannie.Foto:Verskaf
Lecrecia Prins
DIE hart van sowat 500 kinders van min-der bevoorregte skole het gebons van op-gewondenheid en adrenalien het om-trent deur al die kinders se are gepomptoe hulle gratis op die mallemeule op dieGariep Kunstefees kon ry.
Dit is deel van die fees se 1 000-Kidz-vir-die-kunsteprojek.
Die kinders het gejuig van plesier sooshulle op die pretritte deur die lug konswaai. Hulle kon skaars hul beurt afwag.
Lydia Brand van die Jannie Brink-skool sê haar ervaring op die swaai was“baie lekker”.
Terwyl sy gestaan en wag het, het syopgewonde rondgekyk en kon nie besluitwatter rit sy volgende wil aanpak nie.
Van die kinders van die Elizabeth Con-radie-skool het alte lekker van al die jo-ligheid gegil en gekraai van genot.
Nathan Fanyaza van dié skool sê ditwas ’n lekker gevoel.
“Dit het gevoel asof my maag krimp.Ek het gedink ek gaan dood en dat ek nieweer my ma of pa gaan sien nie.”
Die onderwysers van die skole moesnet kophou om al die kinders in opge-wondenheid in toom te hou.
Van hulle het nog geskreeu van vreug-de wanneer hulle van die mallemeule af-geklim het.
Die pretpark het soos ’n miernes vanbedrywighede met al die wemelendekleinspan gelyk, elkeen met iets lekkersin die hand.
Ná al die geswaai en geryery het elkekind middagete en ’n geskenkie gekryom huis toe te neem.
Pretpark ispure bederf
DANIËL STEENKAMP van die JannieBrinkskool en Esmé Reed, algemeneassistent aan die skool, ry saam op ’npretrit op die Gariep Kunstefees.
Foto: Emile Hendricks
DIE verkiesing van die nuwe bestuurskomitee van die Vereniging vir Persone met Gestremdhede vir die NoordKaap het op 19Augustus op die vereniging se jaarvergadering plaasgevind. Vrouemaand is ook op dievergadering gevier. Sertifikate van erkenning is aan verteenwoordigers van die departement van maatskaplike ontwikkelingen Petra Diamonds oorhandig. Van links is,voor: Esmé Fourie,MonicaGerhard en LydiaMaarman; agter: Therina Wentzel (nasionale direkteur: Nasionale Raad vir Personemet FisiekeGestremdhede), Junita Riddles,Riana Nieuwoudt, Basie Jahrig, SarahSwartz en Sean Lakey. Foto: Verskaf
NOORDKAAP, WOENSDAG 3 SEPTEMBER 2014 3
SNUFFEL die Diamond Pavilion ShoppingMall se logo uit waar dit iewers in Noord-kaap verskyn en jy kan ’n geskenkbewysvan die Diamond Pavilion Shopping Mallwen.Dit is ’n maklike kompetisie en baie pret.
Elke tweede week sal ’n miniatuur-logo vandie Diamond Pavilion Shopping Malliewers in Noordkaap verskyn.Dit kan in ’n berig weggesteek wees, of
op ’n foto, dalk selfs in die mashoof.Al wat jy moet doen, is om dit te soek.
Onthou, dit moet die een wees met diediamant in die middel daarvan.Indien jy dit gekry het, SMS die sleutel-
woord “logo”, jou naam, telefoonnommeren die bladsynommer waarop die logo
verskyn na 45527. Dit kos R1,50 om jou inte skryf.’n Wenner word uit die inskrywings
aangewys en kry ’n geskenkbewys van R200van die Diamond Pavilion Shopping Mall.Soek, stuur ’n SMS en jy kan die
gelukkige wenner van die geskenkbewyswees. Die SMS-lyn sluit Vrydag om 10:00.Die wenner sal telefonies in kennis gestel
word en ook in volgende week se uitgawevan Noordkaap aangekondig word.
VERSEKERINGSGENOOTSKAPte behoort, is soos om aan ‘n FAMILIEte behoort.
Metaal kry in syhande 2de lewe
ROBSON KADUNGURE van Pietermaritzburg sit voor sy stalletjie waar hy verskeie skeppings wat uit metaal gemaak is, verkoop. Foto: Emile Hendricks
Soek logo enwen prys
SANNA OLIFANT (links) is die wenner vanNoordkaap en die Diamond Pavilion Shopping Mall se Soekenwenkompetisie.Hier ontvang sy haar geskenkbewys vanSimone Crafford van die sentrum.
Lecrecia Prins
DIE Gariep Kunstefees gaan nie net oor kos,musiek en produksies nie. Verskeie kunste-naars kom ook hier bymekaar om hul eie,besonderse artikels uit te stal.Robson Kadungure is een van die kunste-
naars.Kadungure het van Pietermaritzburg na
Kimberley gekom om sy skeppings te wys.Hy is oorspronklik van Zimbabwe.Hy maak verskillende artikels uit metaal,
hout, draad en krale. Vanjaar is sy 11de jaarop die fees.“Dit is ’n goeie fees, die mense ondersteun
my hier meer as op die ander feeste.”Kadungure sê hy sien ’n prent in die
natuur, verbeel hom hoe dit gaan lyk, teken
’n skets en dan maak hy die beeld met ’nbietjie van sy eie persoonlikheid bygevoeguit die materiaal wat hy gebruik.Hy maak sonneblomme van metaal, ’n
saksofoon en selfs trekkers.Dit duur gewoonlik vier tot vyf dae om ’n
artikel klaar te maak.“Ek is baie lief vir kuns en dit is hoekom
ek doen wat ek doen. Ek gebruik herwinba-re materiaal om my kunswerke van temaak. Ek gebruik metaal wat ek soms van’n motor se enjinkap kry wat ek in kleinerstukke opsny.“Ek maak beelde uit hout en gebruik ook
krale op byvoorbeeld sleutelhouers.”Die goedkoopste artikel in Kadungure se
stalletjie kos R70 en die duurste artikelR2 500.
DIE afgelope 15 jaarhet die Oppenheimer-tuin ’n tuiste aan dieGariep Kunstefees ge-bied, maar vanjaarword van die terreinafskeid geneem.Volgende jaar word
Queenspark die feesse nuwe tuiste. Die re-de vir die verskui-wing is die tuineworddeel van die Sol Plaat-je-universiteit se kam-pus. Die voorstel virvolgende jaar is omQueenspark in Aris-totleweg in ’n heeltyd-se teetuin met restau-rante, speelparke, uit-stallings en opvoe-rings om te skep.“Toegang tot die
speelpark is gratis,”sê Theuns Zimmer-mann, uitvoerendehoof van die fees.
Terreinverskuif
4 NOORDKAAP, WOENSDAG 3 SEPTEMBER 2014
AFRIKAANS en die kunste blom indie Noord-Kaap, die mees Afrikaan-se provinsie in die land.Dit is duidelik bewys deur die
sukses van die pas afgelope GariepKunstefees in Kimberley.Dit bring die geleentheid aan
Afrikaanssprekendes, maar ookmense wie se eerste taal nieAfrikaans is nie, die geleentheidom die beste van Afrikaanse kunste beleef.Op die Gariep Kunstefees kon
besoekers die room van Afrikaansesangers in lewende lywe sienoptree.Daarby was uitstekende verhoog-
produksies te sien eweneens metvan die land se beste Afrikaanseakteurs.Die Gariep Kunstefees doen baie
moeite om die feeste inklusief temaak, sodat Afrikaans op ’npositiewe manier ook na anderbevolkingsgroepe uitgedra word.Baie word ook gedoen om
minderbevoorregtes te betrek,mense vir wie dié feeste andersinsontoeganklik sou gewees het.Voorbeelde op die Gariep
Kunstefees is die Blikkieskosprojek,waar mense gevra is om elkeenblikkieskos te skenk sodat dit aanminderbevoorregtes gegee kanword, die 1 000-Kidz-vir-die-Kunste-projek waardeur 1 000 minderbe-voorregtes die kans gekry het omdie fees te besoek vir ’n heerlikebederfdag en die A-Ticket-2-the-Show waarin kaartjies vir diekinderproduksies aan minderbe-voorregtes gegee is.Met laasgenoemde twee projekte
word sommer ’n paar doelwittebereik. Kinders wat andersins nooitdie geleentheid sou kry nie, beleef’n ervaring wat hulle nie makliksal vergeet nie, hulle word aan diekunste blootgestel en hulle beleefAfrikaans op ’n positiewe manier.In sulke projekte lê dalk die
grootste waarde van die fees.
As teerpad grondpadwordHannes Noëth
EK het die voorreg om by mense te gaankuier wat ek baie jare laas gesien het. ’nMens sien mos altyd vreeslik baie uit na so’n kuier – daar is so ’n opwinding in ’nmens – jy kan nie wag om daar te kom nie.Hulle bly in die middel van ’n plattelandse
dorpie. Nooit moeilik gewees om daar uit tekom nie.Die besoek is egter ’n uitdaging: Waar ek
altyd maklik sommer in ’n teerpad afgedraaihet tot daar is die teerpad opgelig.Skielik ry jy in die middel van ’n dorpie –
waar voorheen ’n baie belangrike teerpadwas – op ’n grondpad tot by hul huis. Hoevreemd is dit?Swak instandhouding en wanbestuur het
ook in daardie dorp sy spoor gelaat. Dieslaggate het ál meer geword, instandhoudingal hoe moeiliker, die infrastruktuur hetverval, en, werklikwaar, ’n teerpad het ’ngrondpad geword.Die pad was in so ’n toestand dat dit
goedkoper geword het om die hele teerpadop te lig. Hoe skokkend is sulke agteruit-gang. Ek wonder hoe gebeur dit dat ’nteerpad ’n grondpad word? Waar vooruit-gang is, verwag ’n mens tog eerder alle
grondpaaie sal mettertyd teerpaaie word –maar daar is ’n teorie en ’n praktyk.Soms werk dinge andersom. Dit is eers toe
ons deur Klerksdorp ry, verby iemand watvir daaglikse brood vra, dat die hardheidvan die lewe my tref.Daar by die verkeerslig vra sy haar
daaglikse brood – en een van my kindersmaak ’n opmerking: “Die tannie se teerpadhet ook ’n grondpad geword”.Die lewe is nie veronderstel om so uit te
verloop nie. Die lewe se draaie is nie altydmaklik nie, dit is nie altyd sag nie, dit is niealtyd vordering en beter as gister nie.Soms versleg dinge, soms word ook by ons
’n teerpad ’n grondpad.Die redes hoekom ’n teerpad soms ’n
grondpad word, is legio. Partykeer is dit eieskuld, partykeer is dit omstandighede,partykeer is dit ’n sameloop van omstandig-hede.Hou moed, daar is altyd weer ’n teerpad
voor.
THE Wesley Methodist Church in Howie Road will be celebrating 50 yearsin the present church building thisweekend. The Wesley MethodistChurch was founded in 1860 whenservices were held in a tent near theoriginal diamond claims which laterbecame the Big Hole. From 1870 amud and iron hut, with a clay floor,replaced the tent. In 1876 a corrugated iron buildingwas built on the corner of Tucker Street diagonally opposite theStar of theWest. There is nowa Shell service station on this site.Many who worshipped at Wesley during this timewould arrive by oxwagon. On Sunday, 26 January 1964, thefinal service was held in the TuckerStreet Church and thereafter servicescontinued in the old hall near the mine museum while the new WesleyChurch inHowieRoadwasunder construction. The foundation stone waslaid on 21 March 1964 and an officialopening was held on 29 September1964. Due to limited funds, the churchhall was only built in 1975. The organ,which has been used for the past 50years, is the original organ from theTucker Street Church. It was dismantled and crated and then reassembledin the Howie Road Church. Thechurch members will celebrate witha celebratory dinner on the Saturdayevening and a special service on theSundaymorning, before theunveilingof the 50th anniversary plaque.
Church then, now
Karin Muller
ALMAL beleef trauma. Sommi-ge mense op ’n gereeldegrondslag, ander mense dalkslegs een of twee keer in ’nleeftyd. Sommige mense segraad van trauma is draaglik,ander s’n dalk so intens dat ditvir hulle onhanteerbaar voel.Lindie Stander, of soos mense haar beter
ken – grootbek Elize van Binnelanders – hetvoor die kruispad in haar lewe te staangekom nadat sy op ’n vroeë ouderdom aangeweldige trauma blootgestel is.Sy was onlangs die gasspreker op ’n
geselligheid van die Jeneka-vroue-instansiein Kimberley.Om Stander te hoor gesels is ’n belewe-
nis. Tussen haar uitbundige lag en onder-drukte trane deur handhaaf sy ’n vreemdesoort balans wat haar luisteraars vasgevanghou terwyl sy haar lewensverhaal vertel: ’nverhaal van seerkry en wanhoop, maar ook’n verhaal van vergifnis en nuwe kanse.
Stander het die lewe met diecamino in Santiago vergelyk.Dit is ’n pelgrimstog van807 km wat sy twee keer inhaar lewe gestap het. Dieeerste keer was voor haarpoging om haar eie lewe teneem, die tweede keer ’n jaardaarna. Elkeen mens durf syof haar lewe op hul eie trant
met besonderse uitdagings, berge en dale enrusposes aan. Almal op pad na een spesifie-ke eindpunt in hul lewe.Nie net getuig Stander se verhaal van ’n
tweede kans in die lewe nie, maar ook vanvergifnis – nie net om vergewe te word enander mense te vergewe nie, maar omjouself te vergewe. Ons almal maak foute.Ons almal maak die verkeerde keuses. Onsalmal kan dit in ’n meerdere of minderemate regmaak.Stander se verhaal laat ’n mens besef elke
dag is ’n kans op ’n nuwe begin.En dít gee die hoop wat nodig is vir ’n
mens se pelgrimstog.
Elke dag kans op nuwe begin
Afrikaansekuns seëvier
NOORDKAAP, WOENSDAG 3 SEPTEMBER 2014 5
A WORKSHOP about gambling will beheld in Kimberley by the NationalResponsible Gambling Programme(NRGP), in collaboration with theNorthern Cape Gambling Board (NCGB),on Saturday.
It starts at 09:00 at the city hall.The workshop will address invited young
people and influencers in the province.The NRGP, as South Africa’s foremost
authority on gambling, is presentingworkshops around the country aimed athelping young people to apply greatercaution when taking risks related togambling in particular, and life ingeneral.
“We want to ensure we do not condemnor judge, but rather help young people tounderstand the consequences of theirchoices in an informed and responsibleway,” says Nana Magomola, NRGP executi-ve director.
“By applying logic and foresight todecision-making processes, youngsterscan reduce risks and harm related toproblem gambling and risky lifestylechoices.”
As one of the speakers at the workshop,Magomola draws on her experience as alawyer, businesswoman and genderactivist, as well as her background inhealth care, government administrationand the private sector.
Guests will also be addressed by JimmyTau, a motivational speaker and retiredKaizer Chiefs soccer player. He will bejoined by speakers of the National CreditRegulator (NCR) and Flamingo Casino.
The day will include an industrialtheatre play on taking risks responsibly,one of the NRGP’s key themes, and aninteractive talk on the subject.
Participants will also learn how addicti-on can negatively affect an entire familyand community, and how to create strate-gies to reduce problems of addiction andbetter manage finances.
“Our concern for young people whogamble, or who may one day choose togamble, is that they do so knowing whatthe risks are and how to minimize them,”Magomola says.
For the average impulsive, thrill-seekingyoung adult, gambling offers an idealopportunity for “glamorous” fun andexcitement.
Unfortunately this age group’s propensi-ty to take risks is often not balanced bycareful thought of consequences and sogambling can present a dangerous pastimefor them.
In addition to formal gambling such ascasinos, horses, the lottery and sportsbetting, there are many other forms ofgambling to entice them. Along withbetting among friends, many take riskswith illegal games such as Fafi, cardsand dice.
Furthermore, with access to a computerand a credit card, it is easy to indulge inonline gambling, regardless of the fact thatit is illegal in South Africa.
Workshoplooks atgambling
REGS: Jay het talle feesgangers in die Gariep Kunstefees se Castletent laat ronddans metsy lekker popmusiek en liedjies van sy CD, Dis hoe ons rol.
DIE sanggroep Adamwas onder die kunstenaars wat in die Castletent op die Gariep Kunstefees opgetree het. Foto’s: Lecrecia Prins
PIETER KOEN, aanbieder van Jukebox,het feesgangers in die Castletent vermaak met humor en sang. Ricus Nel enMwah! het ook op die Jukebox Roadshow opgetree. Jak de Priester was dieseremoniemeester van die tent.
Tent huisves talent
6 NOORDKAAP, WOENSDAG 3 SEPTEMBER 2014
FOKUS OP KIMDUSTRIA
’n GROOT verskei-denheid nywerhedewat Kimberliete be-dien, word in die driebelangrike nywer-heidsgebiede, Fabri-cia, Ashburnham enKimdustria, aange-tref.Vervoernetwerke
en ander belang-rike infrastruktuurmaak die gebiede ide-aal vir entrepre-neurs.Ander nywer-
heidsgebiede is inTurnerweg, George-straat en Beacons-field.Die belangrikste
nywerhede in dieDiamantstad is klere-fabrieke, vervaardi-gers van truie enverskeie ligte nywer-hede.Ander nywerhede
bedien die mynbe-dryf.Die afgelope jare
het verskeie fabriekeweens die ekonomie-se verswakking ge-sluit of verskuif. Klei-ner nywerhede gedyegter.Mynbou en land-
bou bly die slagaarvan die Noord-Kaapen veral die vis-bedryf het ontwik-kel.Die provinsie is
ryk aan minerale enveral die diamantbe-dryf het ’n groot by-drae gelewer.Ander belang-
rike minerale is ys-tererts, mangaan enasbes wat ook be-langrik vir die eko-nomie is.
Gebiedryk aanbedrywe
DIT was in die laat 1960’s datdie behoefte na meer nywer-heidserwe en veral swaarnywerhede in Kimberleyontstaan het.Die stadsraad het toe met die
beplanning van ’n nuwenywerheidsgebied van 222 habegin.Aan die noordekant van die
Diamantstad, aan die N12-roetena Johannesburg, het die plaseVooruitzicht en Kenilworth gelêwaarvan die stadsraad gedeeltesgekoop en dit tot nywerheidsge-bied geproklameer het.’n Gedeelte van 121,24 ha van
die plaas Kenilworth is van DeBeers Consolidated Mines Ltdgekoop terwyl ’n verdere 21 havan die Kenilworth-maatskappylater gekoop is.Die dorpsgebied Kenilworth,
wat aan dié nutsmaatskappybehoort, is beter bekend as dieYonder-en-Jannie Brink-oplei-dingsentrum wat ’n heenkomevir verstandelik gestremdemense en kinders bied.Die ontwikkeling van dié
gebied is in fases aangepak.Met die ontwikkeling van die
eerste fase is 40 van diebeplande 147 nywerheidserweteen R500 000 voorsien.Dit het die voorsiening van
water, paaie, waterafvoer, rioolen spoorverbindings ingesluit.Daar was onmiddellik ’n groot
vraag na dié erwe deur nuwe
ontwikkelaars, sowel as geves-tigde nyweraars in Kimberley,wat groter persele benodig het.Die groot vraag na erwe het
meegebring dat fase twee reedsin 1974 beplan is en die ontwik-keling die jaar daarop gedoenis.Verkope van die 35 persele
het aan die einde van 1975begin.Die ontwikkeling van die res
van die beskikbare persele isteen ongeveer vyf erwe per jaarvan dienste voorsien, behalweelektrisiteit wat reeds beskik-baar was.Van dié erwe is nou min oor.Kimdustria se erwe is steeds
in aanvraag, en die munisipali-teit het reeds in 1996 dieaanvoorwerk vir die volgendefase gedoen.Die oorspronklike uitleg het
voorsiening vir twee spoorlynegemaak.
Behoeftelei tot groei
Kimdustria se erweis steeds in aanvraagen die munisipaliteithet reeds in 1996 dieaanvoorwerk vir dievolgende fase gedoen.
YEBO PANELBEATERS se perseel in Kimdustria.Foto: Lecrecia Prins
GRIEKWALANDWESGRANIETMARMERseperseel inKimdustria. Foto: Lecrecia Prins
’n LUGFOTO van Kimdustria soos dit vandag lyk. Foto: Google Earth
NOORDKAAP, WOENSDAG 3 SEPTEMBER 2014 7
FOKUS OP KIMDUSTRIA
AGRICOL se gebou in Kimdustria. Foto: Lecrecia Prins
OP die grens van Kimdustria is die Kenilworthlandgoed. In vervloë dae was dié “dorpie” die woonplek vir dieDe Beerswerknemers. Nou huisves dit die NoordKaapse Vereniging vir Geestesgesondheid, die Yondernasorgsentrum vir volwassenes en die Jannie Brinkskool vir kinders met verstandelike gestremdhede. Foto: André Botha
’n VRAGTREIN vind sy weg deur Kimdustria. Foto: André Botha
Sake stoom steeds in
8 NOORDKAAP, WOENSDAG 3 SEPTEMBER 2014
DIE pretpark het soos gewoonlik groot aftrek op dieGariep Kunstefees gekry. Ditwasveral onder kinders gewild, maar heelwatvolwassenes het ook nie op hulle laat wagnie.
BRADLEYWILSON van Tjappies Tattoos is die ene konsentrasie terwyl hy vir Simone Ramdayal ’n tatoeëermerk op haar arm aanbring. Haar keuse was sterre. Foto’s: Emile Hendricks
Heelwat aksie op feesVAATJIEBRÜWERhet opdieGariepKunstefees ’n draai by die SuidAfrikaanse Nasionale Bloeddiens se stalletjie gemaak ombloed te skenk.
ImaginediamondsKIMBERLEY DIAMOND SYMPOSIUM11 - 13 September 2014
www.gssa.org.zawww.diamondroute.comwww.debeersgroup.com
The Mittah Seperepere Convention CentreKimberley, Northern Cape, South Africa
E+I198
49
NOORDKAAP, WOENSDAG 3 SEPTEMBER 2014 9
MOTORS
Jannie Hennop
’n MENS wil amper sê dit was weer Volvo-maand in Suid-Afrika.
Daar was ’n kans om agter die stuur van’n paar Volvo’s in te klim; met die klem watop dié vervaardiger se nuwe Drive-E-enjinsgeval het.
Dít is waaroor dit in die nuwe Volvo’sgaan. Die Drive-E-enjins is Volvo se nuwekragbronne (diesel en petrol) wat sy groot,haastige vyf- en sessilindermodelle oorbodiggemaak het.
Daar sal net een diesel- en een petrolenjinwees en die kraguitsette sal in verskillendeaanwendings wissel. Al is daar nou nogmodelle met die “ou” enjins, sal dit binne ’njaar of wat almal deur Drive-E-eenhedevervang word.
Dit is nie meer nuus dat kleiner enjins watminder brandstof gebruik en minder skadeli-ke uitlaatgasse vrystel, ’n vereiste virmotorbouers geword het nie.
Benewens strenger vereistes in veralEuropa is daar groter druk op die vervaardi-gers om hul produkte se koolstofvoetspoor teverklein. Alles goed en wel, maar dieverbruiker wil nie verrigting inboet nie.Noem dit selfsugtig, maar ’n skop in die rugen die vermoë om jou spoed te handhaaf isnie vir karkopers onderhandelbaar nie. Hullewil kilowatts en Newton-meter hê.
Al hoe meer vervaardigers antwoord:Volvo met sy Drive-E-enjins. Die antwoord isrelatief eenvoudig: kleiner enjins waarvanelke aspek van die ontbrandingsproses
deeglik onder oë geneem is, en met ’n turboaangeskroef.
Die vier modelle wat ons onder handegeneem het, was die XC60 D4 (Drive-E), dieV60 T5 (Drive-E) en dan, net om te voel watdie verskil is, ’n S60 D5 R-Design Polestarmet die ouergeslag-vyfsilinderoliebrander (2,4liter) onder die enjinkap en ’n V40 CrossCountry T5.
Die S60 D5 is steeds ’n lekker ryding (veralmet die R-Design-tooisels), maar wys presieswaarom die afskaling van enjinkapasiteit nienoodwendig ’n slegte ding is nie.
Die D5 se 158 kW en 440 Nm is nie teversmaai nie, maar saam met die sesgang-Geartronic-kas loop die nuwe XC60 D4 homsteeds onder die stof. Ons praat nou enjinge-wys, aangesien die een ’n sportnuts en dieander ’n sedan is.
Die D4-enjin se 133 kW en 400 Nm is genoegom kers vas te kan hou en klink soepeler asdie vyfsilinder en stiller teen togsnelhede. ’nBeter verbruiksyfer deur die kleiner tweeli-ter-turbodiesel is ’n gegewe en in die grootXC60 het die gemiddelde verbruik van sowat7 liter per 100 km verbaas. Boonop is daar ’nagtgang- outomatiese kas wat seepgladwissel.
Die ander enjin wat ons op die proef gestelhet, was die V60 T5 wat die nuwe petrolenjinin die Drive-E-reeks het. Dit is ’n aangenametweeliter met vier silinders en ’n turbo wat’n skaflike 180 kW en 350 Nm uitstoot; weeromtrent dieselfde as die V40 T5 CrossCountry met die 2,4 liter-enjin met vyfsilinders. Die tweeliter-Drive-E-enjin voel
glad nie asof hy gou uitasem raak nie en toergladweg rooilyn toe soos die kragtigevyfsilinder op sy beste kon doen.
Indien jy die petrolkragknape se vermoëgereeld benut, kry jy natuurlik nie naastenbydie bevrediging by die vulstasie as wat diediesels jou bied nie. Maar dit is mos maar indié klas rygoed se aard. Volvo reken dienuwe enjin sal jou sowat twee liter per100 km aan die duur voggies kan spaar – watbaie goed is.
Die agtgangkas maak van hom ’n meerontspanne ryding op die oop pad en drabeslis tot die beter verbruik by.
Daar is by my geen twyfel nie Volvo senuwe Drive-E-enjins tref die kol. Die enjin-en-ratkas-kombinasies werk eersteklas en omdie een of ander rede klink die enjins steedssoos ’n Volvo.
Die enjins is ook nie die stilste wanneerhulle met sommige Duitse mededingers s’nvergelyk word nie, maar daardie vergelykinglos ons vir ’n ander dag.
Die feit is Volvo het van sy ou meulsteneontslae geraak. Vir baie mense was en is ditsteeds kragtige meulstene, maar in vergely-king met die nuwe enjins kan daar nietwyfel wees oor die wysheid en voordele vandie Drive-E-kragbronne nie.
Vir die res beïndruk die Volvo’s steeds,maar ek dink die Sweedse vervaardiger sebesluit om die Duitsers trompop te loop isdalk nie die regte benadering nie.
Tog dra die sinvolle advertensie van Volvodalk net die regte klem: “If you are tired ofGerman techno, try some Swedish metal.”
VUURWARM Swede. . . Sy nuwe DriveEenjins vorm die kruks van Volvo se aanslag op kopers se beursies. Die fokus val met dié enjinsook op ’n kleiner slagvolume gekombineer met turbokrag. Foto: Verskaf
Nuwe enjins beïndrukJannie Hennop
VOLKSWAGEN is seker van die eerstevervaardigers wat begin het met dieafskaal van enjins vir beter verbruiken laer uitlaatgasse sonder om woemain te boet.
Onthou jy nog hoe die oë gerek hettoe Volkswagen die eerste keer ’nkleinkapasiteitenjin in sy Golf Vgebruik het? ’n Klein enjin met ’nturbo en later ’n turbo saam met ’ndrukaanjaer was vir sommige menseeen te veel.
Volkswagen het met die opknappingvan sy Polo besluit die tyd is ryp omsy flouerige 1,4 liter- en 1,6 liter-petro-lenjins (turboloos) deur nuwegeslag-1,2-liter-turboenjins te vervang. Onthou,daar was al ’n 1,2 liter-driesilinder-tur-bodiesel (met massiewe turbotraag-heid), maar dié gaan ook deur nuwe1,4 liter-turbo- diesels vervang word.
Ons toetsmodel was die Polo 1,2 TSIHighline (petrol) wat ’n stewigeR233 300 kos en saam met sy ekstras(parkeersensors, spoedbeheer, sondaken ligpakket) het die algehele koste opR250 650 te staan gekom.
En ek dink (vergeet die opsies) diePolo is dit werd. Dit is hoe dit deesdaeis. Die 1,2 liter-oond van die Polo voelna iets baie groters en kragtigerswanneer hy eers aan die gang kom.Daar is ’n bietjie turbotraagheidonderin die toerestrek.
Die enjintjie is glad, stil en toersonder moeite rooilyn toe en petrolver-bruik was ’n billike 6,3 liter/100 km.Voeg daarby ’n uitstekende handratkas(hy is ook met ’n sewegang-DSG-kasbeskikbaar) en dit is inderdaad ’n baieaangename ryding.
Die toetsmodel, of High-line, soos hygenoem word, het die kragtigerweergawe van die 1,2 liter-enjin met81 kW en 175 Nm. Boonop sê Volkswa-gen die nuwe reeks is tot 20% ekono-mieser. Die ander veranderings aandie Polo is gering.
Die gesofistikeerdheid, afwerking enmateriale wat binne ingespan word,maak van die Polo ’n klasleier.
Polo steeds’n leier
10 NOORDKAAP, WOENSDAG 3 SEPTEMBER 2014
PICKING OUTPERFORMANCEWemake a point of recognising success.
www.humanjobs.co.za Human Communications 111268
BLASTING ASSISTANT, MINING, KUMBA IRON ORE, KOLOMELAMINE, NORTHERN CAPE
Band 10Kumba Iron Ore is a world leader in the mining and supply of the highest quality ironore to the global steel industry. With haematite reserves of more than a billion tonnes,we’re a growing South African company and the fourth-largest supplier of seaborneiron ore in the world. A part of Anglo American, we are helping to build the leadingglobal mining company.
In this role, you will assist the team in general blasting-related activities and cleanmining machinery, equipment and the environment. You will also adhere to all healthand safety standards and promote good housekeeping on an ongoing basis.
To be considered, you need a Grade 12 Certificate and 1 or more years’ operationalmining experience. A Hazchen/Dangerous Goods Certificate and a valid driver’slicence would be advantageous, while willingness to work shifts and overtime (as andwhen required) and knowledge of elementary equipment and cleaning procedures areessential. It will be required of you to pass a Medical Fitness Certificate in order to beconsidered for this position. You may be subjected to physical testing when going forthe Medical Fitness Certificate and will need a police clearance. Ref: K710192
Watch your career grow with Kumba Iron Ore Ltd by visitingwww.angloamerican.com/careers before 12 September 2014 and following thelinks to tool/vacancies/jobsearch, entering the above reference number or send yourapplication to kolomela3@angloamerican.com Internal applicants can apply online viaEureka.
Appointment will be made in line with Employment Equity considerations.
If you do not receive feedback from us within 6 weeks of the closing date, pleaseconsider your application unsuccessful.
INVITATION TO BIDBID NO: NC/SOC/004/2014
Rendering of non-centre based/mobile earlychildhood development services, at John Taolo Gaetseweand Pixley Ka Seme Districts for children between
age 0-4 years for a period of 36 monthsSpecifications and bid documents are available at the Department of SocialDevelopment, Room 5 (Supply Chain Management), Block J, Mimosa Complex,257 Barkly Road, Homestead, Kimberley.Bid closes at (postal address): Department of Social Development, Private BagX5042, Kimberley 8300. Street address: Ground Floor, Block C, MimosaComplex, 257 Barkly Road, Homestead, Kimberley.Closing date: 26 September 2014 at 11:00Required by: Department of Social Development and National Development Agency,Northern Cape Provincial Government.Contact persons: Adelaide Wax or Kedi Flatela, tel. (053) 874-9215or (053) 874- 9180, fax: 086 225 7666 or e-mail: awax@ncpg.gov.za orkflatela@ncpg.gov.zaPlease note: • A valid, original Tax Clearance Certificate – Tender (not a TaxClearance Certificate “Good Standing”) must be submitted at the closing date andtime (bid document NCP 2 refers) • This bid will be evaluated and adjudicated interms of the 90/10 point system prescribed by the Preferential Procurement PolicyFramework Act, 5 of 2000 and revised Regulations 2011 • A non-refundable depositof R110.00 per set of bid documents is required • In order to qualify for preferencepoints, originally certified copy of bidders’ B-BBEEStatus Level Verification Certificate must be submitted atthe bid closing date and time • Names of bidders thatsubmitted bids will be published on the website of theDepartment of Social Development: http://socdev.ncpg.gov.za on Friday, 10 October 2014.
Human Communications 112064
Northern CapeProvincial Government AIDS HELPLINE
0800-012-322
SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
PERSOONLIKE
DIENSTE
LENINGS
1445
TE KOOP
ALLERLEI
1655
UTILITY RUBBER STAMPS:SAME-DAY SERVICE.TEL./FAX: 053 832 1951.
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
ALLERLEI
1845
MOTORBANDE, GOEIETOESTAND,195X60X15, R350 elk.Call 076 703 7186.
BOSCH-TUIMELDROËR,R1 200 O.N.A.Skakel 076 703 7186/079 472 6157.
EIENDOMME
TUINWOONSTELLE
TE HUUR
3265
ROYLDENERuim eenmanwoonstel inerf. Veilige onderdak-parkering. R3 300 p.m.(water en krag ingesluit).Beskikbaar: 1 September2014. Skakel in kantoor-ure: 072 865 3442.
RUIM TUINWOON-STEL: 2 slk. R5 500 p.m.(w en l ingesluit) plus dep.Skakel 079 472 6157.
BETREKKINGS
3600
ADMINISTRATIEF
3605
COPY/PASTE DATAclerks needed.SMS name and address to081 886 0315 or e-maild.workforce7@gmail.com
EARN R800 IN YOURFIRST WEEK,GUARANTEED:Data hub needs someworkers to fill out formswith or without computer.Easy step-by-step tutori-als, own hours. SMS name,postal or e-mail address to073 374 8703 or e-mail to:datahubb@yahoo.com
INGENIEURSWESE
3655
If you want to sell TableCharm, SMS your nameand address to073 701 5214.
ALGEMEEN
3680
NEED A JOB?Looking for agent inKimberley/NorthernCape/Free State.Insurance salvagecontractor. For more infosend your detail and CVto: heleeninfo@gmail.com(You need a bakkie tostart working).
T
E
N
D
E
R
S
T
E
N
D
E
R
S
NOORDKAAP, WOENSDAG 3 SEPTEMBER 2014 11
WIE dink jy is die mooiste babaof kleuter op die bladsy?Bekyk hulle goed, maak jou
keuse en stem per SMS.Daarmee kan jy groot pryse
wen soos koopbewyse van dieDiamond Pavilion Shopping Mallen pakkette van Louis BothaFotografie.Daar is drie kategorieë: een tot
twee jaar, drie tot vier jaar en vyftot ses jaar.
Die SMS-lyn is reeds oop en jykan dus dadelik stem.Die vyf finaliste in elke katego-
rie sal in volgende week seuitgawe van Noordkaap op 10September aangekondig word,waarna mense weer vir dietopdrie sal kan stem. Die topdrieword in die uitgawe van 17September aangekondig.SMS JOOL (nommer van kandi-
daat) na 34877.
Daar moet ’n spasie wees tussenJOOL en die nommer, byvoorbeeldJOOL 30.SMS’e kos R2 per SMS en
mense kan soveel keer as wathulle wil vir enige kandidaat stem.Die kompetisie word deur die
Diamond Pavilion Shopping Mall,Louis Botha Fotografie, dieUniversiteit van die Vrystaat seJoolgemeenskapsdiens en Noord-kaap aangebied.
Sêwie is vir jou fraaiste
THULISILE BOSCH/SMS: JOOL 01.
MICHAELA WIESE/SMS: JOOL 02.
DANIKA VAN WYK/SMS: JOOL 03.
NELCO CLOETE/SMS: JOOL 04.
KALDEN FOURIE/SMS: JOOL 05.
HENNIE VICTOR/SMS: JOOL 06.
RIANNÉ POPE/SMS: JOOL 07.
NOLUTHANDONGQELE/ SMS:JOOL 08.
KAYLIN VAN STADEN/ SMS: JOOL09.
JORDAN FOUCHE/SMS: JOOL 10.
KEANDRA ROACH /SMS: JOOL 11.
ZAVIAN LOOTS/SMS: JOOL 12.
CHLOE WESSELS/SMS: JOOL 13.
GABRIELLA RUITERS/ SMS: JOOL14.
LUHLELWETHUNGONYOZA/ SMS:JOOL 15.
HUGO CLOETE/SMS: JOOL 16.
JUANDRÉ VAN NIEKERK/ SMS: JOOL17.
MEGAN VAN STADEN/ SMS: JOOL18.
LIAN COLLEN/SMS: JOOL 19.
ETHAN FOUCHE/SMS: JOOL 20.
CHRISTONIEGREEFF/ SMS:JOOL 21.
GENEVIEVÉ ERASMUS/ SMS: JOOL22.
ATLEGANG MOKGOSI/ SMS: JOOL23.
NATHAN JANSEVAN RENSBURG/SMS: JOOL 24.
MCKAYLA VAN DERLINDE/ SMS: JOOL25.
JORJA RAEBURN/SMS: JOOL 26.
KEEGAN PIETERSE/SMS: JOOL 27.
BENNIE COETZER/SMS: JOOL 28.
JADON RUITERS/SMS: JOOL 29.
Vir meer foto’s en
nuus besoek
www.noordkaap.co.za
en ook op Facebook
by Noordkaap
Koerant
12 NOORDKAAP, WOENSDAG 3 SEPTEMBER 2014
SportSportDie Diamantstad se koerant
Hannes Nienaber
DIE Hoërskool Noord-Kaap se eersterugbyspan het Saterdag hier op Shimlaparkaan sy afrigter, Shaun Huygen, die perfekteverjaardaggeskenk gegee.Die Northerns is die sesde agtereenvol-
gende jaar as kampioen van die Kovsie-streekkompetisie se Shimla-liga (virmedium-skole) gekroon toe hy Louis Bothanaelskraap met 22-21 in die eindstrydverslaan het.Die span se agtsteman en kaptein,
Gerhard Holtzhausen, het met speeltydreeds verstreke sy driekuns aan drieë indie linkerkantse hoek voltooi om aan syspan dié sege te besorg.Kort ná die sege het die spelers Huygen
skouerhoogte gelig en hom vir sy verjaar-dag toegesing.Die wendrie het gekom nadat die Nor-
therns ’n vaskop net buite sy eie kwartge-bied gehaak het en daarna deur vele fasestot in Louis Botha se gebied gevorder het.Die agttal van Noord-Kaap se uitmunten-
de werk in die skrums, sowel as in dielynstane, in die kragmeting was van die
vernaamste redes vir die oorwinning.Toe die skeidsregter, AJ Jacobs, die span
van die Diamantstad se senter Siya Lawukoelkas toe gestuur het en Louis Botha seheelagter, Jeandré Christian, sy voorsprongna 21-12 gerel het, het dit gelyk asof diekoeëel vir die Northerns deur die kerk is.Holtzhausen het egter twee keer gaan
druk om te verseker dat geen Vrystaatsespan nog sy hande op die Shimla-liga setrofee kon sit nie.Die Northerns se slot Rikus Zwart het
self ’n goeie individuele lopie in die eerstehelfte afgerond.Hy en Leijdekkers was ysters voorlangs
met hul kaptein, Holtzhausen, wat self ’nuitstekende wedstryd beleef het.Agterlangs was die heelagter, Wilfred
Bowers, skrumskakel, Brandon de Melim,en vleuel Cheswin de Vries staatmakers virdie kampioen.) Puntemakers: Noord-Kaap 22 (12):Drieë: Gerhard Holtzhausen (3), RikusZwart. Doelskop: Robbie Petzer. LouisBotha 21 (6): Drieë: Victor Maruping,Shirwin Cupido. Doelskop: Jeandré Chris-tian. Strafdoele: Christian (3).
HNK 6 keer baas
Hannes Nienaber
DIE o.15A-rugbyspan van dieHoërskool Diamantveld is die nuwekampioen nadat hy sy eweknie vandie Hoërskool Noord-Kaap met 10-5as kampioen van die Kovsiestreek-kompetisie se Volksblad-liga (viro.15-spanne) onttroon het.Die Northerns het die twee spanne
se kragmeting vroeër vanjaar met 8-7
gewen. Dié span het ook voorlangs indie eindstryd sake oorheers, maardie Diamonds het gewys indien jy ’neindstryd uitstekend verdedig en joukanse gebruik, hoef jy nie met leëhande van die veld af te stap nie.Diamantveld se verdediging was
die grondslag vir sy sege metNoord-Kaap wat die meeste balbesiten gebiedsvoordeel gehad het.Die Diamonds se losskakel, Charles
Williams, het die deurslaggewendebreek gemaak wat tot sy span seenigste drie gelei het. Williams hetself ook gaan afrond. Die Northernsse slotpaar, Danie Liebenberg enDeon van Niekerk, het die Diamondsvoorlangs probleme gegee.) Diamantveld 10 (3): Drie: CharlesWilliams. Doelskop: Williams.Strafdoel: Williams. Noord-Kaap 5(5): Drie: Granville Fortuin.
Diamonds nou kampioenDIE Hoërskool Diamantveld se o.15Aspan wat die Kovsiestreekkompetisie se Volksbladliga gewen het die deurdie span van die Hoërskool NoordKaap in die eindstryd met 105 te klop. Foto: Stef Krüger
DIE tweede keer dié seisoen moes dieGriekwas die grootste gedeelte van ’nCurriebeker-wedstryd met 14 man op dieveld klaarkom. Dit het die span nogtans niegekeer nie om die Cheetahs hard vir hulsege te laat werk.Dié keer was dit die agtsteman, Carel
Greeff, wat reeds in die 13de minuut ’n geelkaart en toe in die 36ste minuut ’n rooikaart gekry het.Die Vrystaters moes self in die tweede
helfte twee keer met 14 spelers klaarkomtoe eers die slot Henco Venter en later diehaker, Torsten van Jaarsveld, koelkas toeis. Die Cheetahs het eindelik te veelskietgoed gehad en die Poubloues blysegeloos in vanjaar se reeks. Boonop het diebesoekers se plaasvervanger-losskakel,Pieter-Steyn de Wet, genoeg impak gemaakom vyf ligapunte in te samel.Die tuisspan het in die eerste helfte
heelwat kanse gehad en veral aan die vleuel
PJ Vermeulen se kant bresse geslaan.Sy agterlyn se hantering was goed, maar
die Griekwas kon nie binne trefafstandkoelkop bly nie. Die Vrystaters het temaklik besit in hul eie kwartgebiedomgekeer. Dit is ook waarom die Griekwaseers in die 38ste minuut sy eerste puntekon aanteken.Rory Duncan, die Vrystaat-breier, sou
tevrede gewees het met ’n rustyd-voor-sprong van 15-3, maar Hawies Fourie,Duncan se Griekwas-eweknie, het duidelikrustyd sy span spesiale water laat drink. Syspan het die Vrystaters soos ’n Noord-Kaap-se warrelwind getref en was danksy drieëdeur die skrumskakel, Tian Meyer, enhaker, Martin Bezuidenhout, in die 57steminuut met 18-15 voor. Dít het die Cheetahsuit hul sluimer wakker geskud.Met Venter van die veld af het hulle twee
drieë – komplimente van Clayton Blomme-tjies en Tienie Burger – gedruk.
Kaarte knou Griekwas
top related