noordkaapnk 20150311

8
Tel (053) 831 2331 Woensdag 11 Maart 2015 www.noordkaap.co.za GRATIS Die Diamantstad se koerant André Botha HONDERDE rugby-, netbal- en hokkiespan- ne van die land se voorste sportskole sak dié naweek (13/03 en 14/03) op Kimberley toe vir wat beloof om naas die Wildeklawer- toernooi die grootste sportskouspel vanjaar in die stad te wees. Meer as 400 rugbyspelers met hul afrig- ters van Grey-kollege in Bloemfontein en sowat 300 netbalspelers van die Afrikaanse Hoër Meisieskool (Affies) in Pretoria sal aan die Hoërskool Diamantveld se jaarlikse sportdag deelneem. Daarby kom ook hokkiespanne van die Hoërskool Eunice en Meisieskool Oranje van Bloemfontein. Al die voorste sportskole in die Noord- Kaap neem ook aan die sportdag deel. Die deelnemende Noord-Kaapse skole is die Hoërskool Noord-Kaap, die Hoërskool Duineveld van Upington, die Hoërskool Upington en Kimberley Girls’ High. Die Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein en Landboudal van Jacobsdal en Welkom- Gimnasium sal ook daar wees. Grey-kollege word allerweë as die land se toprugbyskool beskou. Affies is reeds die afgelope twee jaar die nasionale netbalkampioen, en Oranje is die land se voorste hokkieskool. Meer as 1 000 kinders sal aan die sportdag deelneem. Saam met afrigters en ondersteu- ners van die onderskeie skole beteken dit ’n groot toeloop van besoekers aan die stad, met gepaardgaande ekonomiese voordele. Die sportdag, wat reeds sedert 1970 jaarliks gehou word, vorm vanjaar deel van die skool se 80ste bestaansjaarvieringe. Hoewel die sportdag al in die verlede van die land se topsportskole getrek het, is vanjaar s’n die grootste. Die hoogtepunt van die dag sal die kragmeting tussen die eerste rugbyspanne van Diamantveld en Grey-kollege wees. Dit is sover bekend die eerste keer dat Grey-kollege met soveel spelers – verteen- woordigend van 24 spanne – vir ’n enkele toernooi na Kimberley reis. Niel Marais, sporthoof van Diamantveld, sê die junior sporttoernooi wat deur die skool aangebied is vir o.13-rugby- en -netbalspanne van oor die Noord-Kaap heen, was een van die sportbyeenkomste waarmee die skool se 80ste bestaansjaar gevier is. Dié vieringe bereik nog ’n verdere hoogte- punt met die sportdag. Die Wildeklawer-rug- by-en-netbaltoernooi wat in April by die skool gehou word, vorm ook deel van die vieringe. “Ons is baie bly dat skole soos Grey en Affies deel van ons vieringe kan wees,” sê Marais. Hy sê 100 netbalwedstryde sal gespeel word. Hiervan is 41 Vrydag en 59 Saterdag. ’n Hoogtepunt op die netbalbaan sal wees wanneer Diamantveld se eerste span Saterdag om 14:00 teen Affies speel. Diamantveld se meisieshokkiespan speel Vrydag om 19:00 teen Affies, en Saterdag om 15:40 teen Eunice. Die skool se seunshokkiespanne speel Vrydag om 16:30 teen Duineveld en Sater- dag om 14:50 teen die Hoërskool Upington. Die sportdag bereik sy hoogtepunt wanneer Diamantveld en Grey se eerste rugbyspanne mekaar om 16:45 aandurf. Die eerste netbal- en hokkiewedstryde word reeds Vrydag om 14:00 gespeel. Al die rugby- en netbalwedstryde is op Diamantveld se sportterrein, terwyl die hokkiewedstryde op die astrobaan in Cassandra en die O’Grady-veld in Lawson- straat gespeel word. ) Toegang tot die skoolterrein is R20 per volwassene en R10 per leerling wat nie in skooldrag is nie. Leerlinge in skooldrag kan gratis ingaan. Toegang tot O’Gradys en die astrobaan is gratis. Heelwat kosstalletjies sal beskikbaar wees. Sportskouspel wag op Kby ’n MENS hoef nie ver te ry om die wonder van die natuur te beleef nie. Hier is ’n trop gemsbokke op die Rooifontein-wildplaas net buite Kimberley. Foto: Emile Hendricks Wonderskoon, op jou stoep [email protected] Gennix Proper+es (Pty) Ltd (Licenced Trellidor Franchise) X1PUUV8R-NK110315 TYRES * BATTERIES * SHOCKS * EXHAUSTS TYRES * BATTERIES * SHOCKS * EXHAUSTS 14 Cecil Sussman Street - 14 Cecil Sussman Street - Tel. 053 831 1189 Tel. 053 832 5864 / 102 Long Street - X1PTVYVN-NK110315

Upload: noord-kaap

Post on 08-Apr-2016

261 views

Category:

Documents


10 download

DESCRIPTION

Noordkaapnk 20150311

TRANSCRIPT

Page 1: Noordkaapnk 20150311

Tel (053) 831 2331 Woensdag 11 Maart 2015 www.noordkaap.co.za GRATIS

Die Diamantstad se koerant

André Botha

HONDERDE rugby-, netbal- en hokkiespan-ne van die land se voorste sportskole sakdié naweek (13/03 en 14/03) op Kimberleytoe vir wat beloof om naas die Wildeklawer-toernooi die grootste sportskouspel vanjaarin die stad te wees.

Meer as 400 rugbyspelers met hul afrig-ters van Grey-kollege in Bloemfontein ensowat 300 netbalspelers van die AfrikaanseHoër Meisieskool (Affies) in Pretoria salaan die Hoërskool Diamantveld se jaarliksesportdag deelneem.

Daarby kom ook hokkiespanne van dieHoërskool Eunice en Meisieskool Oranjevan Bloemfontein.

Al die voorste sportskole in die Noord-Kaap neem ook aan die sportdag deel. Diedeelnemende Noord-Kaapse skole is dieHoërskool Noord-Kaap, die HoërskoolDuineveld van Upington, die Hoërskool

Upington en Kimberley Girls’ High. DieHoërskool Fichardtpark van Bloemfonteinen Landboudal van Jacobsdal en Welkom-Gimnasium sal ook daar wees. Grey-kollegeword allerweë as die land se toprugbyskoolbeskou. Affies is reeds die afgelope tweejaar die nasionale netbalkampioen, enOranje is die land se voorste hokkieskool.

Meer as 1 000 kinders sal aan die sportdagdeelneem. Saam met afrigters en ondersteu-ners van die onderskeie skole beteken dit ’ngroot toeloop van besoekers aan die stad,met gepaardgaande ekonomiese voordele.

Die sportdag, wat reeds sedert 1970jaarliks gehou word, vorm vanjaar deel vandie skool se 80ste bestaansjaarvieringe.

Hoewel die sportdag al in die verlede vandie land se topsportskole getrek het, isvanjaar s’n die grootste.

Die hoogtepunt van die dag sal diekragmeting tussen die eerste rugbyspannevan Diamantveld en Grey-kollege wees.

Dit is sover bekend die eerste keer datGrey-kollege met soveel spelers – verteen-woordigend van 24 spanne – vir ’n enkeletoernooi na Kimberley reis.

Niel Marais, sporthoof van Diamantveld,sê die junior sporttoernooi wat deur dieskool aangebied is vir o.13-rugby- en-netbalspanne van oor die Noord-Kaap heen,was een van die sportbyeenkomste waarmeedie skool se 80ste bestaansjaar gevier is.Dié vieringe bereik nog ’n verdere hoogte-punt met die sportdag. Die Wildeklawer-rug-by-en-netbaltoernooi wat in April by dieskool gehou word, vorm ook deel van dievieringe.

“Ons is baie bly dat skole soos Grey enAffies deel van ons vieringe kan wees,” sêMarais. Hy sê 100 netbalwedstryde salgespeel word. Hiervan is 41 Vrydag en 59Saterdag. ’n Hoogtepunt op die netbalbaansal wees wanneer Diamantveld se eerstespan Saterdag om 14:00 teen Affies speel.

Diamantveld se meisieshokkiespan speelVrydag om 19:00 teen Affies, en Saterdagom 15:40 teen Eunice.

Die skool se seunshokkiespanne speelVrydag om 16:30 teen Duineveld en Sater-dag om 14:50 teen die Hoërskool Upington.

Die sportdag bereik sy hoogtepuntwanneer Diamantveld en Grey se eersterugbyspanne mekaar om 16:45 aandurf.

Die eerste netbal- en hokkiewedstrydeword reeds Vrydag om 14:00 gespeel.

Al die rugby- en netbalwedstryde is opDiamantveld se sportterrein, terwyl diehokkiewedstryde op die astrobaan inCassandra en die O’Grady-veld in Lawson-straat gespeel word.) Toegang tot die skoolterrein is R20 pervolwassene en R10 per leerling wat nie inskooldrag is nie. Leerlinge in skooldrag kangratis ingaan. Toegang tot O’Gradys en dieastrobaan is gratis. Heelwat kosstalletjiessal beskikbaar wees.

Sportskouspel wag opKby’n MENS hoef nie ver te ry om die wonder van die natuur te beleef nie. Hier is ’n trop gemsbokke op die Rooifontein­wildplaas net buite Kimberley. Foto: Emile Hendricks

Wonderskoon, op jou stoep

[email protected] Proper es (Pty) Ltd (Licenced Trellidor Franchise)

X1PUUV8R-NK110315

TYRES * BATTERIES * SHOCKS * EXHAUSTSTYRES * BATTERIES * SHOCKS * EXHAUSTS14 Cecil Sussman Street -14 Cecil Sussman Street - Tel. 053 831 1189 Tel. 053 832 5864/ 102 Long Street -

X1PTVYVN-NK110315

Page 2: Noordkaapnk 20150311

2 NOORDKAAP, WOENSDAG 11 MAART 2015

X1PT1A4Y-NK110315

SOEK vandag weer die Diamond PavilionShopping Mall se logo in Noordkaap om ’ngeskenkbewys van R200 te wen.SMS die sleutelwoord “logo”, jou naam,

telefoonnommer en die bladsynommerwaarop die logo geplaas is na 45527. Dit kos

R1,50 om jou in te skryf. Die SMS-lyn sluitVrydag om 10:00.)Boek-weggee: Francois Vermeulen is diewenner van die boek Noord-Kaapse Dorpedeur dr. Jan van der Merwe. Hy kan dit bydie kantoor in Dalhamweg 2A afhaal.

Koopgenot van R200 op die spel

Ingeboude braaier plus2,4 m lang pyp en weerhaan.

800Deepdrawer-kaggel plus

3,6 m pype plusweerhaan plus

skerm

1 000 kas

051 447 8416 / 082 773 6009 / 082 296 1807051 447 8416 / 082 773 6009 / 082 296 1807

X1PUP7HD-NK110315

LEERLINGE van die Hoërskool Noord­Kaaphet geesdriftig aan Kansa se Shavathon­veldtog deelgeneem. Bianca Britz word hierdeur Leatitia Human “ingekleur” terwyl Si­mone Jacobs toekyk. Foto’s: Verskaf

BIANCABRITZmet die voltooide kunswerk.

DUANE BREDENKAMP, ’n onderwyser, wyssy nuwe haardos.

MARK VAN STADEN teken op Sterne Han­sen, onderwyseres, se gesig terwyl dieskool se hoofseun, Thiven Padayachy, toe­kyk.

Kleur hare, gesigin vir goeie doel

X1PURPT5-NK110315

Men’s problems: Cream and pill powder.Results in 24 hours, no side effects.Women’s problems: 100%women’s cream, pillsto fix body also loseweight and gain legs.Love spell muthi: Bring back lost lover sameday, stop cheating, stop divorce.Get a baby tomake himhappy.Magic ring for money spell: Win tenders, givesolutions to business and jobs. Magic ring tomake youwealthy andwin allcompetitions, includingLOTTO.

Call Dr King 081 821 5479

100% The Psychic withMystical Power that HealsSickness and Challenges

all kinds.

Also available on WhatsappI am based in Kathu, call to makeappointment in Kuruman, Vryburgand Kimberley.

X1PUVN81-NK110315

Page 3: Noordkaapnk 20150311

NOORDKAAP, WOENSDAG 11 MAART 2015 3

SUPERSPORT seLet’s Play viervanjaar sy tiendeverjaardag engaan steeds voortom kinders temotiveer om aansport deel teneem.

Die eerste wenner vir die gesogteSuperSport Let’s Play-sportster vandie Maand vir Noordkaap is DevonSteyn (16), ’n leerling aan dieHoërskool Noord-Kaap. Hy is lid vandie Flamingo Aquatics Academy inKimberley.

Devon het al op sewejarige ouder-dom begin swem en het al aanverskeie swemgalas en Suid-Afri-kaanse swemkampioenskappedeelgeneem. Devon het ook van 11-tot 13-jarige ouderdom talle Noord-Kaapse rekords opgestel wat vandagnog staan.

Hy het 41 goue, 10 silwer- en 4bronsmedaljes tydens die 2013-’14-swemseisoen verower.

Devon is gekies om die Noord-Kaap op die interprovinsiale swem-gala op 8 November 2014 in Sasol-burg te verteenwoordig. Daarna hethy egter ’n skouerbesering opgedoenen moes ’n operasie ondergaan. Hyhet egter vinnig herstel en is gekiesom aan die nasionale Suid-Afrikaan-se skole-swemkampioenskap inPretoria deel te neem. Hier het hyonderskeidelik ’n tweede en derdeplek behaal. Devon het al talle trofeëin sy ouderdomsgroep gewen en isook as die senior victor ludorum virdie agtereenvolgends drie jaaraangewys. Tans vaar hy uitstekendin die 2014-’15-swemseisoen met 31goue, 4 silwer- en 4 bronsmedaljestot dusver. Devon se leuse: “Met Godaan my sy, is enigiets moontlik.”

Stuur jou SuperSport Let’s Play-sportster van die Maand-benoemingvir leerlinge tussen die ouderdommevan 6 en 18 in. Benoemings ontvangvoor die 20ste van elke maand sal indaardie maand se keuse ingesluitword. Jy kan jou benoeming pere-pos stuur na [email protected] dit faks na 086-552-4922.

Oor die afgelope paar jaar isSuperSport as ‘n gesaghebbendesportinstansie in Suid-Afrika geves-tig.

SuperSport het bevind dat daargroot probleme bestaan wat dieontwikkeling van kinders stremomdat vaardighede wat deur speel,liggaamlike opvoeding en sportaangeleer word, ernstig ontbreek. Dithet daartoe gelei dat die Let’sPlay-projek in November 2005 gestigis met die doel om mense meerbewus te maak van sosiale situasieen om speel, liggaamlike aktiwiteiten sport in skole aan te moedig.

Vir meer inligting bel LynneLandman of Juanré Viviers by Z PRby 051-522-9574.

Eerstewennergekies

DEVON STEYN

MARMARI PIENAAR is asMej. Diamantveldaangewys en Janco Cloete is die nuweMnr.Diamantveld. Hulle is op 'n spoggeleent­heid in die skoolsaal gekroon. Die deelne­mers moes almal verskillende lande uit­beeld.

WIAN DU PLOOY en Clarissa Claasen.

KOBUS VAN HEERDEN en Bianca Olivier.

ANZELLE LOFTUS en Vannas Herholdt.

Dra die kroonNICO ROETS en Chenelle Burger.ETDEON GREYVENSTEIN en Shandri Eras­

mus.

Contact: Barry Downs 083 621 9911Tel: 053 861 3936 • Fax: 086 513 8367

[email protected] • www.bdblinds.co.za4 Simon Road, Hadison Park, Kimberley 8301

Helping Kimberley and Northern Cape residentskeep cool since 1988

- Aluminium Venetian Blinds- Wood Venetian Blinds- Vertical Blinds- Roller Blinds- Bamboo Blinds- External Awnings- Insect Screens

WE SUPPLY AND INSTALLWE SUPPLY AND INSTALL

X1PUPDYM-NK110315 X1PUMT15-NK110315

Page 4: Noordkaapnk 20150311

4 NOORDKAAP, WOENSDAG 11 MAART 2015

NEW M{zd{ CX-5

2.5 INDIVIDUAL AUTO

M{zd{6 now from just

R3 999* per Month at 0% deposit

M{zd{ loyalty

bonus announced

Finance made possible with 0% deposit

BT-50 double cab

The Impossible DEALS

To find a Mazda dealer near you go to www.mazda.co.za or contact 0860 069 700.

Offer exclusive to Mazda Financial Services

Model Mazda6 2.0L Active manual

Recommended Retail Price R342 000

Deposit 0%

Balloon payment R116 280 (34%)

All finance offers are subject to credit approval by Mazda Financial Services, a part of WesBank, a division of FirstRand Bank Ltd.An Authorised Financial Services and Credit Provider. NCRCP20. Terms and Conditions apply.

UNLIMITEDWARRANTYYEAR

UNLIMITEDWARRANTYYEAR

YEAR

5/ 150 000 KMWARRANTY ONTHEBT-50RANGE

YEAR

4/ 120 000 KMWARRANTY ONTHEBT-50RANGE

Get to your nearest Mazda dealer now.

UNLIMITEDWARRANTYYEAR YEAR

4 UNLIMITEDWARRANTY

YEAR

4 UNLIMITEDWARRANTYYEAR

4 UNLIMITEDWARRANTY

21878

Page 5: Noordkaapnk 20150311

NOORDKAAP, WOENSDAG 11 MAART 2015 5

MOTORVEILIG-HEID gaan nie net omsitplekgordels en lug-sakke nie.Passiewe veilig-

heid is by motorver-vaardigers van die al-lergrootste belang.Baie motors word sóontwerp dat bese-ringswat die insitten-des in die geval van ’nbotsing kan opdoen,tot die minimum be-perk word.Die passasierkajuit

moet sover moontlikheel bly,maar diemo-tor moet nogtans toe-gerus word om die in-sittendes teen bese-rings in sogenaamdesekondêre botsings(gesig teen die stuur-wiel of liggaam teendie paneelbord) te be-skerm.Sitplekgordels is

die grootste hiervan,maar baie is gedoenmet lugsakke watdeur die regte ge-bruik daarvan mensese lewens kan red.Lugsakke is net

doeltreffend indiendit in samewerkingmet ’n sitplekgordelgebruik word. Die be-stuurder se lugsak isin die middel van diestuurwiel aange-bring, en ’n lugsakvirdie voorste passasierin die paneelbord indie omgewing van diepaneelkissie.Die sensor wat die

lugsak laat ontplooi,stuur ’n sein na dietoestel wat stikstofgebruik om die lug-sak so te sê oomblik-lik op te blaas.Dit neem sowat

twee tiendes van ’nsekonde. Die doel isom mense teen hardevoorwerpe soos diestuurwiel te beskerm.Lugsakke is egter

nie towermiddels nie.

Die lugsaksensor isaan die voorkant vandie motor, en partymotors het selfs me-ganiese toestelle indie voorste buffer. ’nLugsak sal nie ont-plooi wanneer diemotor van die kant afdeur ’n ander voer-tuig getref word of sy-waarts teen ’n voor-werp bots nie (behal-

we in modelle watsykant-lugsakke het),ook nie wanneer diemotor van agter ge-tref word of rol nie.Die sak ontplooi

ook nie wanneer diemotor reg in die mid-del teen ’n paal botsnie, en meestal ooknie in botsings skuinsvan voor of net aandie eenkantnie.Dit is

ook moontlik dat dielugsak nie sal ont-plooi nie. ’n Sitplek-gordel is dus nood-saaklik.Lugsakke het ook

nadele. Dit veroor-saak skaaf- en kneus-merke en kan selfsdie dood veroorsaakindien dit verkeerdgebruik word. Diegrootste gevaar van

lugsakke is wanneer’n babastoeltjie op dievoorste passasiersit-plek vasgegespeword. Die belangrik-ste om te onthou van’n lugsak is dat dit ’nbykomende hulpmid-del is. Dit is net doel-treffend en veilig in-dien die voorste insit-tendes sitplekgordelsdra.

Beveilig jouself só wanneer jy ry

2012 Volkswagen Polo Vivo 1.6Trend - 65 000 km

R129 900 R139 9002009 Toyota Corolla 1.8 Exl A/T75 000 km

2014 Toyota Fortuner 4.0 V6Ltd Edition - 12 000 km

2014 Toyota Hilux 3.0 D-4d 4x4D/c 45 000 km

R389 9002014 Toyota Fortuner 3.0 D-4D4x2 A/t 40 000 km

R389 900

2013 Hyundai I X 35 2.0 A/T,50 000 km

R269 900 R249 9002012 Toyota Hilux 3.0 D-4D SC -89 000 km

2014 Toyota 86 , Full Trd Kit -2000 km

R389 900

R249 9002012 Toyota Quantum 2.7 10Seater - 103 000 km

R389 9002012 Volkswagen Polo Vivo1.4 5dr 123 000 km

R99 900

4.0 V6 VX2014 Toyota Prado22 000 km

2009 Renault Sandero -75 000 km

1.4 29 000 km2013 Ford Figo 2013 Toyota Corolla 1.6 Prof45 000 km

2013 Volkswagen Polo 1.6 Trend5dr 12 000 km

2013 VW Tiguan 1.4 TFSi DSG45 000 km

3.02011 Toyota FortunerD-4D 4x4 A/T 102 000 km

R679 900 R84 900 R104 900 R169 900

R164 900 R299 900 R409 900 R319 900

Oranje Toyota Kimberley89 Memorial Road, Kimberley • Tel: 053 836 4700 • www.automark.co.zaCall: Sydney McPherson 083 533 7215 • •Rodney Samuels 076 803 9947Mariëtte Cloete • 079 523 5717 • Suzette Galloway 079 362 7788 • Elaine Joubert 072 827 0293Sales Manager: Tiaan van Vuuren, [email protected]

2014 Opel Corsa 1.4 -23 000 km

R154 9003.0 D-4D2014 Toyota Hilux

4x4 40 000 km

X1PUPAF5-NK110315

X1PURQRD-NK110315

X1PUTX9D-NK110315

AA AUTO TESTSAVE FUEL - Have a R75,00 CO test donewith report – we also do a diagnostic testing.

Test before you buy

Holiday checks R250 with reportDiagnostic test on Land Roversand all other vehicles

Contact Billy Law for appointmentBusiness hoursMonday to Friday 08:00-17:00.After hours and Saturdays byarrangement.Contact: 076 110 4954 / 071 610 4584Fax: 053 831 7907Address: 18 Fabricia Road,Kimberley

Over 30 years AA-testing experience

Before going on holiday

X1PUXBJ9-NK110315

Page 6: Noordkaapnk 20150311

6 NOORDKAAP, WOENSDAG 11 MAART 2015

MOTORS

DIE rol van veiligheidstelsels wat verkeervoor jou voertuig monitor, raak gewilder inselfs die goedkoper soort voertuie.Waar die stelsels eers net vir baie duur,

luukse voertuie beskore was, kan jy dit nouin die meer gemiddelde rygoed kry. Maarhoe werk die stelsels wat jou waarsku datjy dalk teen die voertuig voor jou gaan botsen boonop self kan rem sou jy nie gougenoeg reageer nie?In goedkoper voertuie word laser gebruik.

Dit is ’n goedkoper tegnologie as radar endie kameras werk anders.Die probleem met laser is dat die sensor

wat golwe uitstuur, oop moet wees en ditwerk met behulp van weerkaatsing. Sou diterg reën of die voertuig voor jou baie vuilis, kan die gebied wat geteiken word nieweerkaats nie.Deesdae gebruik die meeste vervaardigers

radar wat voor in die voertuig geïnstalleerword en selfs (anders as laser) agterplastiek versteek kan word.Die radar stuur kort-kort vinnige hoëfre-

kwensie-golwe uit wat teen enigiets bots,terugkeer en so ’n aanduiding kan gee vandie spoed en afstand van die voertuig voorjou. Soos met die laser is die radar-stelselook aan ’n slim blikbrein gekoppel wat inbreukdele van ’n sekonde ’n berekening kandoen. Dit sal vasstel wat die spoed van dievoertuig voor jou is, die afstand tussen julleen natuurlik jou voertuig se spoed. Dit isgenoeg om tot ’n gevolgtrekking te kom dat

’n botsing moontlik is. Nou kan die stelseltot aksie oorgaan deur jou te waarsku metklank en lig of self te rem.Deesdae word kameras ook ingespan,

soms saam met radar vir ekstra veiligheiden akkuraatheid.Die inligting wat die kamera afneem,

word in ’n rekenaar gevoer wat deurlopendsomme maak om jou veilig te hou.Om vinnig te stop sal in baie voertuie

nooit weer dieselfde wees nie.) Bron: How Stuff Works, Volvo, Honda.

Voertuie ál slimmer

DEESDAE word kameras ook ingespan,soms saam met radar vir ekstra veiligheidenakkuraatheid.Die inligtingwatdie kame­ra afneem, word in ’n rekenaar gevoer watkonstant sommemaak om jou veilig te hou.

Foto: QuickPic

FORD het sy eie opleidingsprojek begin watvoertuigeienaars help om beter te bestuuren raad gee oor hoe om in ’n kapingsituasieop te tree.Die kapingsmodule is deel van Ford se

Driving Skills for Life-program (DSFL).Ford sê kapings is ’n ernstige probleem en

vroue word ’n maklike teiken as hullealleen is.Die opleiding behels hoe om ’n ongeluk te

vermy en hoe om meer ekonomies tebestuur, asook ’n bewusmaking van al dieaspekte van kapings.Van die wenke wat Ford oor kapings

het:) Wees altyd bewus van jou omgewing,veral wanneer jy by ’n hek of ’n kruisingstilhou.) Wees bedag op enige verdagte optrede van’n ander voertuig of voetgangers watmoontlik vir jou ’n gevaar kan inhou.) Tref voorkomende maatreëls. Moenie tenaby aan die voertuig voor jou stilhou niesodat jy kan padgee as daar probleme is.) Word bewus van ontsnaproetes in enigeverkeersituasie.Indien jy nie kan ontsnap nie en

gekaap word:) Moenie vinnige bewegings maak nie, diekapers kan dalk dink jy probeer hulleuitoorlê. Hulle wil jou hande sien om sekerte maak jy probeer nie ’n vuurwapen,paniekknoppie of iets anders in die handekry nie.) Vermy oogkontak.Luister en voldoen aan hul eise – jou leweis meer werd as die motor wat gekaap word.) Begin dadelik jou kinders uit die voertuigkry en beweeg stadig weg van die voertuigaf.Vir meer inligting oor hoe om op te tree

in ’n kaping en ander sake rondom veiligeen doeltreffende motorbestuur, besoekwww.ford.co.za.

Kaping deurwenke vermy

NooddienstePolisie:Kimberley053-858-4343/053-838-4331Roodepan053-807-4407Galeshewe053-8076012Kagishoo53-871-1173Noodnommer10111Ambulans-dienste:053-802-9111ER24:084-124Netcare:082-911Brandweer:053-832-4211

Looking for an adventure?Call Dirt Trax for off-road motorcycles,quads, 4X4’s and buggies on 053-862-2739 or082-375-0739

Neels Loots

WANNEER ’n mens op die toneel van ’nmotorongeluk afkom, is die natuurlikereaksie om te wil help.Daar is egter sekere belangrike reëls om

na te kom:) Moenie skielik rem nie. ’n Tweede ongelukkan so veroorsaak word.) Ry stadiger verby die ongelukstoneel, maarhou jou oë op die pad gerig.) Indien jy moet stilhou, hou minstens 50 mvan die ongelukstoneel af stil. Verseker dieaankomende verkeer word nie versper nie.) Skakel dadelik die noodflikkerligte aan.) Bel eers ’n nooddiens voordat jy jou motorverlaat.) Wees op die uitkyk vir gevare soos brande,elektrisiteitsrisiko’s en aankomende verkeerop die ongelukstoneel.) Moet onder geen omstandighede beseerdesuit ’n voertuig haal nie.

Ongeluk eis kalmte

Tel: 051 10 10 625/6/7 www.executivemotors.co.zaTel: 051 10 10 625/6/7 www.executivemotors.co.za

144 A Church Street,Oranjesig, Bloemfontein

144 A Church Street,Oranjesig, Bloemfontein Nolan 083 377 4992Nolan 083 377 4992Approved Financial Service Provider: FSB 28260 • Terms and Conditions ApplyApproved Financial Service Provider: FSB 28260 • Terms and Conditions Apply

160 000 km

101 000 km

165 000 km

124 000 km

152 000 km

94 000 km

79 000 km

2009 BMW 335I A CoupeS/R PDC

R299 900R299 900

2009 BMW 320i MSunroof FSH

R169 900R169 900

170 000 km

2007 BMW 320I M ExclusiveFSH S/Roof

R129 900R129 900

2011 BMW 320i MFSH

Motor plan to100 000 km

R194 900R194 900

2010 Merc-Benz C180KBE Auto

FSH

R199 900R199 900

2008 BMW 325i M, FSH

2008 BMW 320I A FSHNavagation

R169 900R169 900

R149 900R149 900

R109 900R109 900

159 000 km

2011 BMW 320D ASportpackageS/R PDC FSH

R219 900R219 900

175 079 km

VW Polo 1,6 ComfortlineFSH

R149 900R149 900

2005 Merc Benz C320KCoupe, FSH

X1PUQN75-NK110315

X1PUVL39-NK110315

SELECT PRE-OWNED

Hyundai Kimberley: 33B McDougal Rd, Royaldene. Tel. 053 807 6800 • Iqbal 083 735 1785 • Cully 072 404 2991

SAVE BIG WITH OURPRE-SELECTED AND DEMO RANGE

2011 SUZUKI SX4 2.0 MANUAL, WHITE, 36 630 KMR159 900

2010 BMW 320d A/T (E90), Xenon Lights, Rear PDC,110 700km,,R189 900

2013 TOYOTA ETIOS 1,5 XS 5-DOOR, A/C, P/S, RADIO/CD,47000 KM (BLUE)R104 900

2012 VW POLO SEDAN, 1.4 COMFORTLINE, 135 000KMR129 900

2014 Nissan NP200 1.6 P/U, white, canopy, 15 000 KMR119 900

2012 HYUNDAI i20, 1.4 FLUID A/T, 28 200 KM,R145 900 2015 NISSAN NP200, A/C, S/PACK, WHITE, 30 KMR144 900

2012 Mitsubishi Triton 3.2 Di-D 4x4 A/T, D/Cab, roll bar,tonneau cover, 110 000 km, R259 900

FSP:

2593

4

X1PUVKDD-NK110315

Page 7: Noordkaapnk 20150311

NOORDKAAP, WOENSDAG 11 MAART 2015 7

HAWKER DEVELOPER:NORTHERN CAPE

Media24 Newspapers requires the services of Hawker NetworkDeveloper. The incumbents will be based in the Northern Cape.

Responsibilities:• Demarcate geographical area into profitable regions• Manage and grow the newspapers' circulation

infrastructure by recruiting contractors, sellers, hawkersand spazas

• Identify opportunities for circulation growth in your area ofresponsibility

• Execute publication-specific projects• Monthly evaluation of poster routes to ensure that posters

get erected and location is still valid• Daily control of all sales per area to ensure sales growth

and to implement corrective actions• Ensure that sellers are dressed according to code• Manage your infrastructure's financial risk to acceptable

levels• Immediate replacement of a franchiser once it is

deactivated by the debtors department due to non-payment• Take immediate action to collect on risky accounts• Report all circulation actions to the supervisor.

Requirements:• Grade 12/Matric/SAQA equivalent qualification• MS Office - Excel, Word• MS Outlook• Driver's licence essential• Must be prepared to work irregular hours• Sales-driven• Good negotiation skills• Energetic• Problem-solving skills• Must be able to manage and control franchise personnel• Must be a go-getter

In exchange for the successful candidate's services, thecompany offers a competitive remuneration package andmembership of the pension fund and medical aid forpersons who qualify.

To apply for the position, please visit Media24 Careers page:www.media24.com/careers

Reference: Hawker Dev NC

CLOSING DATE: 20 March 2015

Given the Employment Equity Policy of Media24, preference willbe given to suitable candidates from the designated groups.

Please note that if you have not heard from us within 14 daysafter the closing date, you should regard your application as

unsuccessful.X1PUB0L1-NK110315

Kimberley:Public Protector

SERVICE DESCRIPTION: Kimberley: Public Protector:Alternative and additional office accommodation- 728. 63 m² and11 parking bays- for a period of 5 years

The premises offered must make provision for the following:Location: District (CBD)Accessibility:

1. Meets entrance and exit requirements2. Meets requirements for People with

Disabilities

Suitability:1. Proposed design and layout (bearing in mind

the impact on structural changes ofprospective premises)

2. Meets building regulations and standards3. Condition of building4. Commitment to ensure tenant installations

(refer to list of tenant installation Annexure A)

This bid will be evaluated in terms of the 90/10 scoring systemThis bid includes functionality which will be scored out of 100.Bidders must obtain a minimum of _______ to be considered forfurther evaluation (price and preference)

Price 90Number of Points 10

Subject to sub-regulation (3) of the PPPFA regulations of 2011, pointswill be awarded to a tenderer for attaining the B-BBEE status level ofcontributor in accordance with the table below:

B-BBEE status level of Number ofcontributor points1 202 183 64 125 86 67 48 2Non-complaint contributor 0

The points scored by a tenderer in respect of the level of BBBEEcontribution contemplated in Sub-regulation (2) will be added to thepoints scored for price as calculated in accordance with sub-regulation (1) of PPPFA regulations of 2011.

On the at Prospective bidders / tenderers todd/mm/yyyy hh:mmmeet at insert place

NOTE: Documents will be sold at a non-refundable deposit ofR per set.200,00 CASH

Contact for bid information: General enquiries:Mrs G Aysen Mrs J van der Merwe/053 838 5221 Ms P Moalahi

053 838 5281/053 838 5211

LS01/15 13 March 2015and 11:00Tenders receivedafter closing timewill not beaccepted

21-23 MarketStreet. OldMagistrate Office,Kimberley 8300

21-23 MarketStreet, OldMagistrate Office,Kimberley 8300

Description: Required at:(Town Name)

Bid No: Closing:Bids

obtainablefrom:

Post ordeliver bids

to:

public worksDepartment:Public WorksREPUBLIC OF SOUTH AFRICA

BID ADVERTISEMENT FOR90/10 POINT SCORING SYSTEMCATEGORY: Property Management

PA-06.2:

X1PUAVT5-NK110315

PERSOONLIKE

DIENSTE

LENINGS

1445

TE KOOP

SNUFFELS

1630

EASTER FLEA MARKETSaturday, 28 March 2015at Hoffe Park, Kimberley.Time: 08:00 - 13:00.All exhibitors welcome.Lia 084 840 1189.

ALLERLEI

1655

UTILITY RUBBER STAMPS:SAME-DAY SERVICE.TEL./FAX: 053 832 1951.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ALLERLEI

1845

PLAFONISOLASIE:THERMGUARD LITENK. Koel in somer, warmin winter. SABS.Gratis kwotasies.Skakel 082 388 0307of 053 832 9194.

BOEDELKENNIS-

GEWINGS

BOEDELS:

KREDITEURE EN

DEBITEURE4201

MA LAASIn die boedel van wyleMarius Anton Laas, identi-teitsnommer 550228 5036083 en nagelate gade,Ursula Johanna Laas, iden-titeitsnommer 6012199972 081, Van Bos-bokstraat 12, Lime Acres,Meester se verwysing:141/2014.Die eerste en finalelikwidasie- en distribusie-rekening in die bogemeldeboedel sal ter insae lê tedie kantore van dieMeester van die Hoogge-regshof KIMBERLEY en dieLanddroshof tePOSTMASBURG vir 'nperiode van 21 (een entwintig) dae vanaf 13MAART 2015.HPA VENTEREksekuteurDUNCAN & ROTHMANDUNCAN & ROTHMANGEBOUCHAPELSTRAAT 39 - 43KIMBERLEY8301Verwysing:HV/jm/Laa4/0002

TL SMITHIn die boedel van wyleTrevor Lawrence Smith,identiteitsnommer480310 5039 088, vanMerrimanstraat 36, DeBeers, Kimberley,Meester se verwysing:20344/2014.Die eerste en finalelikwidasie- en distribusie-rekening in die bogemeldeboedel sal ter insae lê tedie kantore van dieMeester van die Hoogge-regshof vir 'n periode van21 (een en twintig) daevanaf 13 MAART 2015.HPA VENTERDUNCAN & ROTHMANProkureurs vir EksekutriseDUNCAN & ROTHMANGEBOUCHAPELSTRAAT 39 -43KIMBERLEY8301Verwysing:HV/jm/Lod9/0001

Well-established training company is seeking apassionate Assessor and Moderator who is

registered with TETA or MERSETA. Scope mustinclude lifting codes.

Candidates must be prepared to travel whenrequired.

Please send your CV to:[email protected] or fax / 086 684 6639

ASSESSOR and MODERATOR position

X1PUFRX9-NK110315

The leaders in accredited SHEQ training. All our courses areNationally/ Internationally accredited.(Full Time/Distance Learning)

Certificates & Diplomas: ( Mining & Industrial)COMSOC® level 1, 2 & 3 courses

Safety (SHEQ) Officers level 1 ,2 & 3 coursesRisk Management

Legal responsibility (MHSA & OHSA)ICAM CoursesOSHAS 18001

Environmental Management Course(ISO 14001, NEMA, MPRDA)

NEWNEBOSH International General Certificate-Full Time

National Certificate: Occupational Health, Safety & Environment-120 Credits

UPCOMING EVENTS• Safety Officers 1 Full Time Course:

16 – 27 March 2015• NEBOSH IGC Full Time Course:

18 May - 3 June 2015RUSTENBURG VENUE:

SPECIAL:Safety Officers 2 Full Time Course: 16th – 27th March 2015

Contact our client services department for enquiries / CourseSchedule:

018 786 4300 / 018 786 2812 (8h00 – 16h00)072 104 8731 / 072 768 5165 (8h00 – 16h00)

Or visit us at www.skillfull29.co.za / www.minesafetytraining.co.za

X1PUAVKW-NK110315

Die gebruik van die letter

, leestekens soos

of of die gebruik van

syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.

"A" "!"

"*"

SMALLS NOTICE

AANDAGALLE

ADVERTEERDERS

SOEK, KOOP, VERKOOP

Page 8: Noordkaapnk 20150311

SportSportDie Diamantstad se koerant

Adres: Kimdustria Kimberley, Tel. 053 807 7760Sel:082 555 1974 Web: www.crescentbikes.co.za

GENERATORSAVAILABLE –

PLACEORDER NOW !

X1PUAY21-NK110315

Tel. 053 591 0059Sel 071 683 7175

Gratis afleweringWoensdae, Donderdae enVrydae in Kimberley!

SPECIALSPECIAL• ALLE LAMMERS

R59,95/KG• MAALVLEISR44,95/KG

• ALLE LAMMERSR59,95/KG• MAALVLEISR44,95/KG

X1PUAXC5-NK110315

HennieVos 082 820 8959HennieVos 082 820 8959

2009 Hyundai I20 1.497 550 km

2010 Mazda 2 Active 1.3145 000 km

DesmondMadella 073 117 3620DesmondMadella 073 117 3620

2010 Renault Sandero 1.6United

59 400 km

2009 Mecedes-Benz C300 EleganceA/T 108 920 km

2007 Audi A4 1.8T Multitronic140 000 km

2009 Hyundai Tucson 2.0 GLS149 510 km

2011 Ford Bantam 1.6XLT74 800 km

2012 Ford Ranger 2.2 XLS D/Cab99 000 km

2006 Citroën C3 14.0 HDI80 531 km

2004 Mercedes-Benz C180, Classic Man200 000km

2012 Ford Ranger 2.2 TDCi XLSuper Cab 82 365 km

2011 Renault Sandero 1.6 united57 600 km

QUALITYAPPROVED

UsedVehiclesHUMAN AUTO

56 STOCKDALESTRAAT, KBY | Tel. 053 831 [email protected]

2 jaar waarborg by alle voertuie ingesluitof surplus van fabrieks waarborg

R119 900R119 900

R99 900R99 900R94 900R94 900

R221 900R221 900

R122 900R122 900

R79 900R79 900

R219 900R219 900

R107 900R107 900

2011 CHEVROLET OPTRA 1.6Sedan 36 000 km

2005 BMW 320i 117 200 km

R97 900R97 900

R299 900R299 900

R136 900R136 900

R101 900R101 900

R119 900R119 900

R61 900R61 900

2014 Ford Figo 1.4 Ambiente15 000 km

R112 900R112 900

X1PTTKL2-NK110315

Highlyrecommended

Phone: Jeannette(053) 832 8577

X1PU1BHE-NK110315

ATLETE van die Hoërskool Diamantveld het die naweek op die Noord­Kaapse atletiekkampioenskap vir hoërskole in Upington,asook die Vrystaatse hoërskole­atletiekkampioenskap in Bloemfontein, geskitter. Altesaam 13 atlete het saam 14 goue medaljesen vier silwermedaljes gewen. Die wenners van goue medaljes is van links, voor: Denecke Prinsloo, Jean­Marie Vermeulen enBeateGroenewald;middel: AnchenJansevanVuuren, ZeanneKruger, RiaandeKlerk,DeanPrins enRuanWillemse; agter: Bethaniedu Raan, Janke Steenkamp, Marco van Rooyen, Benu Meintjes en Cheslin van Wyk. Foto: Verskaf

SPORTSPANNE van die Hoërskool Noord-Kaap (HNK) het Saterdag (07/03) aan dieHoërskool Fichardtpark in Bloemfontein sesportdag deelgeneem en puik gevaar. Dieuitslae is:Rugby (teen Welkom-Gimnasium)) Eerste span wen 36-24.) Tweede span wen 26-0.) o.16A wen 25-3.) o.15A wen 19-0.) o.14A wen 43-5.Netbal) Eerste span verloor 19-44 teen Sentraal enwen 29-20 teen Fichardtpark.) o.16A wen 11-10 teen Oranje en wen 14-8teen Sand du Plessis.) o.15A verloor 7-17 teen Sentraal en wen17-3 teen Hentie Cilliers.) o.14A wen 19-3 teen die AfrikaanseHoërskool Kroonstad (Rooies) en wen 13-12teen Sentraal.Seunshokkie) o.18A wen 8-0 teen Duineveld.) o.16A wen 2-0 teen Fichardtpark.) o.14A verloor 1-0 teen Fichardtpark.Meisieshokkie) o.18A wen 2-0 teen Sentraal.) o.16A wen 3-0 teen Eunice.

HNKbobaas in Bfn

Glimlag breed oor hul goud in atletiek

GeselssaamopNoordkaapse Facebook-blad.

AVAILABLE AT

X1PUPDK5-NK110315

Tough World. Tough Equipment.

Juaan Myburgh 082 709 2022Jacques van Tonder 084 912 9245Robbie van Heerden 072 489 9555

Central SANorthern Cape/Free State/North West

E-mail: [email protected], www.lgnc.co.za

BURGERSEquipment and Spares

Bell Wheel Loader, 3 m bucket. 25 000 hoursplus. Good working condition. Ready

to work. R150 000 plus VAT.

X1PPR9UH-NK110315