noordkaapnk 20141210

12
Tel (053) 831 2331 Woensdag 10 Desember 2014 www.noordkaap.co.za GRATIS Die Diamantstad se koerant 68 TRANSVAAL ROAD KIMBERLEY TEL: 053-831 2557/1881 SPEEDY TYRE & EXHAUST Real People. Real Value. Real Speedy. TYRES Lowest in town SHOCKS Less 60% BATTERIES Less 25% X1PH408N-NK101214 Awnings, Blinds & Shu0ers. 61 C - LONG STREET, KIMBERLEY. TEL: 053 833 3827 X1PHJ7LJ-NK101214 André Botha ESKOM se beurtkrag het inwoners van Kimberley die afgelope naweek briesend gehad en dit was veral die kort kennisge- wing dat krag afgeskakel gaan word wat mense woedend gemaak het. Selfs die Sol Plaatje-munisipaliteit is onkant betrap toe Eskom Vrydag self die hele stad se krag afgeskakel het. Teen druktyd was dit nog nie bekend wat die res van die week gaan gebeur nie. Hoewel Eskom Maandag aangedui het dat kragonderbrekings moontlik nie deur die week sal gebeur nie, kan dit enige tyd verander. Op Facebook het mense hul argwaan duidelik laat blyk. Op Noordkaap se Facebook-blad het Elma Loots gewonder of Eskom mense gaan vergoed vir skade aan yskaste en ander elektriese toestelle weens die aan- en afsittery. Ook verskeie ander mense het dié vraag gestel. Karin Venter Hoffmann het haar kwelling uitgespreek oor kos wat sleg word, siek mense in hospitale, mense in aftreeoor- de en die negatiewe impak op sakeonderne- mings en die gevolglike impak op die ekonomie. Charmaine Cabral, haar familie en vriende het ’n ete vir haar ma in ’n deftige restaurant beplan om haar 66ste verjaardag te vier. Die restaurant het egter laat weet dat hy weens die kragonderbrekings moet sluit in die tyd wat hul bespreking was. “Dankie, Eksdom, dat julle my ma se verjaardag geruïneer het!” het sy geskryf. Jade Candy het geskryf sy het ’n maand oue baba wat formulemelk moet kry. Sy sien ook om na ’n bejaarde. Sy moes drie liter melk weggooi omdat dit sleg geword het. Vleis het ook ontdooi. Sy het ook genoem van mense in gastehuise wat nie ontbyt kan kry as die krag in daardie tyd afgaan nie. “Ons is huiwerig om kerse aan gaste te gee weens die moontlikheid van nalatigheid en die brandgevaar. Veral buitelanders verstaan nie dat dit nie jou skuld is as die krag afgaan nie, hulle het mos vir daardie diens betaal.” ) Hou Noordkaap se Facebook-blad dop vir die nuutste verwikkelinge rondom die kragsituasie. Kby sien rooi oor krag Inwoners vies oor kort kennisgewing voor onderbrekings DIE departement van vervoer het ’n lug- en ’n loopbaanskou in Kimberley gehou. Hier klief die weermag se beroemde Silwer Valke-span deur die lug. Die polisie se valskermspringers en vlieglegendes soos Scully Levin het die lugruim met hul toertjies witwarm gemaak. Foto: Charné Kemp Gee toeskouers hoendervel IMPERIALVR-NK101214

Upload: noord-kaap

Post on 06-Apr-2016

262 views

Category:

Documents


8 download

DESCRIPTION

Noordkaapnk 20141210

TRANSCRIPT

Page 1: Noordkaapnk 20141210

Tel (053) 831 2331 Woensdag 10 Desember 2014 www.noordkaap.co.za GRATIS

Die Diamantstad se koerant

68 TRANSVAAL ROAD KIMBERLEY TEL:053-831 2557/1881

SPEEDYTYRE & EXHAUST

Real People. Real Value. Real Speedy.

TYRESLowest in town

SHOCKSLess 60%

BATTERIESLess 25%

X1PH408N-NK101214

Awnings, Blinds & Shu ers.

61 C - LONG STREET, KIMBERLEY.TEL: 053 833 3827

X1PHJ7LJ-NK101214

André Botha

ESKOM se beurtkrag het inwoners vanKimberley die afgelope naweek briesendgehad en dit was veral die kort kennisge-wing dat krag afgeskakel gaan word watmense woedend gemaak het.Selfs die Sol Plaatje-munisipaliteit is

onkant betrap toe Eskom Vrydag self diehele stad se krag afgeskakel het.Teen druktyd was dit nog nie bekend wat

die res van die week gaan gebeur nie.Hoewel Eskom Maandag aangedui het datkragonderbrekings moontlik nie deur dieweek sal gebeur nie, kan dit enige tydverander.Op Facebook het mense hul argwaan

duidelik laat blyk. Op Noordkaap seFacebook-blad het Elma Loots gewonder ofEskom mense gaan vergoed vir skade aanyskaste en ander elektriese toestelle weensdie aan- en afsittery.Ook verskeie ander mense het dié vraag

gestel.Karin Venter Hoffmann het haar

kwelling uitgespreek oor kos wat sleg word,siek mense in hospitale, mense in aftreeoor-de en die negatiewe impak op sakeonderne-mings en die gevolglike impak op dieekonomie.Charmaine Cabral, haar familie en

vriende het ’n ete vir haar ma in ’n deftigerestaurant beplan om haar 66ste verjaardagte vier.Die restaurant het egter laat weet dat hy

weens die kragonderbrekings moet sluit indie tyd wat hul bespreking was.“Dankie, Eksdom, dat julle my ma se

verjaardag geruïneer het!” het sy geskryf.Jade Candy het geskryf sy het ’n maand

oue baba wat formulemelk moet kry. Sysien ook om na ’n bejaarde. Sy moes drieliter melk weggooi omdat dit sleg gewordhet. Vleis het ook ontdooi. Sy het ookgenoem van mense in gastehuise wat nieontbyt kan kry as die krag in daardie tydafgaan nie.“Ons is huiwerig om kerse aan gaste te

gee weens die moontlikheid van nalatigheiden die brandgevaar. Veral buitelandersverstaan nie dat dit nie jou skuld is as diekrag afgaan nie, hulle het mos vir daardiediens betaal.”

) Hou Noordkaap se Facebook-blad dop virdie nuutste verwikkelinge rondom diekragsituasie.

Kby sien rooi oor kragInwoners vies oor kort kennisgewing voor onderbrekings

DIE departement van vervoer het ’n lug­ en ’n loopbaanskou in Kimberley gehou. Hier klief die weermag se beroemde SilwerValke­span deur die lug. Die polisie se valskermspringers en vlieglegendes soos Scully Levin het die lugruim met hul toertjieswitwarm gemaak. Foto: Charné Kemp

Gee toeskouers hoendervel

IMPERIALVR-NK101214

Page 2: Noordkaapnk 20141210

2 NOORDKAAP, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014

Free quantity quotations at your home as well asfree colour specifications.

TRANSVAALWEG 110, KIMBERLEY TEL: 053-832 7990 FAX: 053-832 7801

Aan al ons lojale kliënte wensons ‘n Geseënde Kersfees

en ‘n Voorspoedige 2015 toe!Neem kennis ons sal gesluit wess vanaf21 Desember 2014 - 04 Januarie 2015.

We wish all our loyal clients aMerry Christmas and a

Prosperous 2015!Please not that we will be closed from21 December 2014 - 04 January 2015.

X1PH714M-NK101214

trappersessential outdoor gear

® Kimberley • Diamond Pavillion

Tel. 053 832 7863

www.trappers.co.za

ASSORTEDTSONGASANDLES

FROM R529

ASSORTEDTSONGASANDLES

FROM R529

JEEP2 PACKSHIRTS

R749

JEEP2 PACKSHIRTS

R749

STERLING2 PACK

R499

STERLING2 PACK

R499

X1PHY13M-NK101214

André Botha

DIT lyk asof veral eienaars vanIsuzu-bakkies teikens is nadatnóg verskeie gevalle dieafgelope tyd aangemeld is waardié bakkies gesteel is.

In die meeste gevalle is dieeienaars se honde vergiftig.

Dié voorvalle was ondermeer in Newpark, Weseinde enCarters Glen.

Dit is van die voorvalle watdie afgelope tyd op die Face-book-blad Saam Staan Kimber-ley! aangemeld is.

Kommer is ook op die bladuitgespreek oor veiligheid inWeseinde.

Dit is veral die mynhope indie omgewing wat ’n doring indie vlees is.

Volgens inwoners kruipvoornemende inbrekers in diemynhope weg, en slaan dan

saans toe.Twee verdagtes is verlede

week in die vroeë oggendurein Carters Glen aangekeer.

Hulle het verskeie skerpvoorwerpe by hulle gehad, watwaarskynlik gebruik word omby huise in te breek.

Hoewel nie misdaadverwantnie, is ’n groot irritasie virinwoners taxi-verkeer bywinkelsentrums in die stad.

Veral die dikwels onverskilli-ge wyse waarop die taxi-be-stuurders ry, is ’n grootprobleem.

Daarby parkeer die taxi’sdikwels buite die sentrum indie straat, waar hulle verkeerblokkeer.

Dit is gevolglik buite diesentrums se beheer.

Dit is ondanks die feit datoplaaiplek wel deur die meestesentrums verskaf word.

Diewe lief vir bakkies

JONG kankerlyers isSaterdag met ’nKerspartytjie be­derf. Van links is,voor: Kaylan Engel­brecht, Tumi Mola­le, Rachael Perridgeen PrudenceDitsela;middel: KamoheloSephiphi, Faith Mo­lale, Tshepang Ntla­eng, Shaun Macho­mo en OmolemoKolwane; agter:Marco Booysen, Ke­dumetse Khoza enIvan Claassen.

Foto: Leone Taljaard

Metpartytjiebederf

X1PJ3701-NK101214

Page 3: Noordkaapnk 20141210

NOORDKAAP, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014 389

43E&OE

UNWRAPADVENTUREGIFTS AND GADGETS FOR ALL

Pocket-sized tool - perfect forfirst time users

Durable 420HC Stainless Steel

WINGMAN MULTITOOL | R599

14 tools

199g

Includes four sets of cutlery, glassesand plates, a bottle opener, cuttingknife and cutting board

PICNIC BACKPACK | R750

This Christmas, give the gift of choice

GREAT VALUE GIFTS

3 51 2 4

1. PICQUIC TEENY TURNER SCREWDRIVERS R75 EACH / 2. CUDDLEBUG TRAVELPILLOWS R199 / 3. VICTORINOX 3.3613 POCKET KNIFE R240 / 4. TRAVELON MICROLUGGAGE SCALE R250 / 5. POWERSTICK PORTABLE CHARGER R350

5

100% cottonAvailable in a variety of styles

MEN’S SHORTS | FROM R499Comfortable moulded EVA midsoles

Webbed uppers - perfect for scramblingthrough rock pools

MEN’S NEWPORT H2 SANDALS | R1199

Rubber toe guardprotects toes

SEO 5 HEADLAMP | R550180 lumen output that covers about 120m

Rotating head for impressive performance

105g

25 hours

Super-durable hold-all fortravel and gym

Lockable YKK zips

EVO GEAR BAGSSMALL (35L) R399 / MEDIUM (60L) R450LARGE (85L) R499 / X-LARGE (140L) R550

Packs awayconvenientlyinto small bag

Fans find out first.SHOP ONLINE at www.capeunionmart.co.zaFREE delivery on ALL online orders

Visitwww.capeunionmart.co.za or call 0860 3333 29. Stores nationwide. Products subject to availability. All our products are covered by our famous 5-Way Guarantee,ensuring that you always get the best price and advice along with the fairest return and exchange policy. Prices correct at time of going to press.

Karin Muller

NIE alle mense kan ’n tegnieksuksesvol aan iemand oordra nie,maar as jy luister na die studentevan Edna Watcham van dieCreative Image Craft Paint Studioin Kimberley en jy sien wat hullebemeester, besef jy dat Watchamwel oor hierdie vaardigheidbeskik.

“Om die verbasing en vreugdeop iemand se gesig te sienwanneer hulle met trots na hulvoltooide projekte kyk, is diehoogtepunt van my dag,” sêWatcham.

“Alle mense het iets kreatiefs inhulle en ek help net om dit tevoorskyn te bring.”

Watcham is in Kimberley geboreen het aan die Kimberley JuniorSchool en die Hoërskool Noord-Kaap skoolgegaan.

Sy het by Standard Bank beginwerk en was daarna ongeveersewe jaar ’n ontvangsdame byKimberley Optical.

Meer as 15 jaar gelede het sy virhaar broers in Johannesburg gaankuier en op ’n vlooimark op dieverf van die Creative Image CraftPaint Studio afgekom. “Nadat ekterug was in Kimberley, was dit alwaaraan ek kon dink,” vertel sy.

“Ek wou van kleins af graagmense leer verf.”

Dit het haar ’n jaar geneem omdie moed bymekaar te skraap omhaar werk te bedank en ’n kursusin hierdie verftegniek te volg.

In Januarie 2000 het sy haar eieateljee oopgemaak. Daar isaltesaam 23 van hierdie ateljees inSuid-Afrika en agt in Mauritius.

Daar word weekliks agt klasseby Watcham se huis aangebied.“Die mense word baie goeievriende en om in paar uur af teskakel is wat baie mense nodig

het om spanning teë te werk. Onslag baie gedurende die sessies enek kan aanvoel hoe die studenteontspan.”

Hoewel sy meestal volwassevroue leer verf, is enigiemandwelkom.

“Jy hoef nie eens te weet hoeom ’n verfkwas vas te hou nie, eksal jou leer.”

Met meer as 100 kleure verf englitter om van te kies word daarop materiaal, keramiek, hout enverfdoek geverf. “My studente magnie dit waaraan hulle so hard

gewerk het, in die kas wegbêrenie, daarom verf ons bruikbareartikels soos tafeldoeke, skinkbor-de en muurbehangsels.”

Watcham kry nie veel tyd virhaarself nie, maar probeer gereeldin die gimnasium oefen.

Met iemand wat so lank ’ndroom gehad het en eindelik moedbymekaar geskraap het om dit tevolg gee sy vir vandag se jongmense raad uit haar eie ondervin-ding: “Volg jou drome met hardewerk na en moet nooit moedopgee nie.”

DIE Hoërskool Noord­Kaap sematrieks het van 2015 af hul eie kle­redrag. Dit is 'n nuwe instelling by die skool. Hier van links, wysJessica du Plessis (onder­voorsitter), Cecilia Fiedler (hoofmeisievan die koshuis) en Gerhard Holtzhausen (koshuis­hoofseun) hoedie nuwe kleredrag lyk. Foto: Verskaf

‘Volg jou drome na’

EDNA WATCHAM (links) wys vir Rosie Strydom wat sy moet doen.Foto: Karla Muller

Uitgevat vir nuwe jaar

Page 4: Noordkaapnk 20141210

4 NOORDKAAP, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014

The Only Solution for youThe Only Solution for youVAT 4640188118

2 Turner Road | Kimberley 8301 | PO Box 840 | Kimberley 8300Tel. 053 833 5303 | Fax 053 832 3422 | Cell 083 406 0889

www.sealingsolutions.co.za | [email protected]

STEEL PIPES ANDFITTINGS

BOLTS AND NUTSVALVES

STEEL PIPES ANDFITTINGS

BOLTS AND NUTSVALVES

X1PHM3H6-NK101214

DIE matriekeindeksamen is verbyen die nasien van antwoordstelle isal ver gevorder.Nou is dit die lang wag vir die

uitslae wat vir die matrieks voorlê.Grizelda Cjiekella-Lecholo, LUR

vir onderwys, sal saam met die resvan die provinsie met ingehoueasem wag om te sien of die provin-siale uitslae ’n verbetering gaantoon.Cjiekella-Lecholo het ’n doelwit

van 80% vir die slaagsyfer gestel.Die Noord-Kaap was jare lank een

van die bes presterende provinsiesin die land en het gereeld dietweede plek ná die Wes-Kaap gevul.Die afgelope paar jaar het egter

’n geleidelike verswakking getoonen die provinsie het tot die vyfdeplek teruggesak.Dit is so dat die voortslepende

onrus in die John Taolo Gaetsewe-distrik baie daartoe bygedra het.Vanjaar was daar weer probleme indié gebied. Dit is egter ook so datdaar ook in ander distrikte ’nverswakking was.Die onderwysdepartement het

verskeie ingrypingsplanne inwerking gestel.Verlede jaar is reeds ’n mate van

sukses met dié planne behaal enhopelik is daar vanjaar verderesukses sigbaar.Die goeie nuus is die eksamen

het sonder enige ernstige voorvalleverloop, ook in die John TaoloGaetsewe-distrik.Die Noord-Kaapse onderwysdepar-

tement het ’n goeie rekord in diéopsig.Ons sien dus saam met die

matrieks uit na goeie uitslae enhoop die Noord-Kaap se uitslae salvanjaar weer onder die van dietopprovinsies wees.

Soek die juwelein die alledaagse

Hannes Nöeth

JUWELE kan baie werdwees. Hang af van dievakmanskap en dieedelgesteentes of dit kangoedkoop wees en baiewerd wees omdat ditsentiment het. In ’n grootmate word juwele sewaarde bepaal deur watdit vir jou beteken.Daarom vir my sokosbaar die kleineblondekop-meisie wathaar skatte voor my komuitskud.Ons kampeer met

kinders uit verskillendeomstandighede. In haarbeperkte konteks en haarvyf jaar van bestaan, kensy nie diamantringe engoue julwele van ’nsekere karaat nie. Syweet daarvan, maar diewaarde is nog ver bohaar begrip. As sy haarjuwele uitskud, dan besefek sy gaan dit nooit kanverkoop nie, maar tog isdit van soveel waarde dathaar juwele moeilikvorentoe deur die hardewerklikheid van goud en

silwer vervang sal kanword. “Oom, kyk myjuweeltjies – ek tel elkedag ’n sak vol op.”Ongelooflik – twee

skoenlappers, drieboomsade, ’n dooie tor, ’nwit klip, ’n stukkierooigras, ’n boompeul. Ditis haar juwele. Sy het albaie by die huis.Haar ma het gesê sy

mag dit in haar kamerhou.’n Mens moet ook nie

dink dat sy nie weet watelkeen vir haar betekennie. Sy soek haar juweel-tjies met die hand uit.Ek is so dom – ek durf

vra of elke dag s’ndieselfde lyk.Verontwaardig kom die

antwoord: “Natuurlik nie,Oom, daar is elke dagnuwe juweeltjies om my.Ek moet hulle net optel.”Hoe wonderlik as ’n

mens nog in die kleingoedjies juwele kan sien.

BEACONSFIELD was tot 1912 ’n aparte dorp, kompleet met sy eie stadsaal. Die stadsaal is in drie fases opgerig. Die oorspronklike gebou is op 11 Junie 1888 geopen. Ditis opgerig ter ere van die vrywilligerkorps van die Diamantveld, later bekend as die Kimberley Light Horse. ’n Nuwe vleuel is in Oktober 1897 gebou om koningin Victoriase Diamantjubileum te vier. Die klok en toring is in 1902 bygevoeg. Die spits van die toring was in die vorm van ’n kroon, waarmee die Britse koningshuis as koningshuisvan die Kaapkolonie vereer is. Nadat Beaconsfield deel van Kimberley geword het en dus nie meer ’n eie stadsraad gehad het nie, is die gebou steeds vir opvoerings, openbarevergaderings en danspartye gebruik. Die gebou het egter mettertyd verwaarloos geraak. Pogings om die gebou te behou was onsuksesvol, en in 1969 is dit gesloop. Dieklok is deur die Kimberleyse stadsraad aan die Kimberley­regiment geskenk. Die horlosie, hoeksteen en klok is nou in bewaring in die McGregor­museum. Die terrein hetvir jare onbenut gebly totdat ’n vulstasie in die 1980’s hier opgerig is. Die toring agter die vulstasie is opgerig as deel van wat ’n satelliet­polisiekantoor sou word. Vandagis dit egter openbare toilette. Foto’s: Africana-biblioteek en André Botha

Stadsaal verval

Karin Muller

MIN of meer alle begrippein ons taal wat tyd ofhoeveelheid aandui ofbeskrywend is, is relatiefvan aard.Wat die modebewustes

as elegant bestempel, magjy as skreeulelik ervaar.Terwyl een persoon mag

dink die werk is onmoont-lik baie, mag dit dalk viriemand anders haalbaarwees.As jy min geslaap het,

mag iemand anders dit asheeltemal voldoendebeskou. Wat vir eenpersoon baie is, is vir dievolgende persoon min.Wat vir een persoon lankis, mag vir ’n anderpersoon kort wees.Alles hang van jou

verwysingsraamwerk af.As jy met die minimummoet klaarkom, kan jy nieverstaan waarom sekereartikels as winskopebemark word nie. Diehoeveelheid kos of slaapof werk of ontspanningwaaraan jy gewoond is, isnie noodwendig waaraanander mense gewoond isnie.Wonder jy waarom

mense wat jy dink ’ngroot inkomste verdiensteeds skuld het, sal daariemand anders wees watdieselfde oor jou wonder,aangesien hulle minder asjy verdien.Inwoners van Hartswa-

ter of Hopetown magKimberley as ’n stadbeskou. As jy in Kimber-ley woon, voel jy waar-skynlik dat Bloemfontein’n stad is. As Bloemfontei-ner sal jy heel moontlikPretoria, Kaapstad ofDurban as ’n stad bestem-pel. Daar sal altyd iemandwees wat meer of minderhet en daar sal altydiemand wees wat meer ofminder doen.Ons verwysingsraam-

werk is so uniek soos onsmenswees. Soos ’nvingerafdruk of DNSwaarvan geen mens s’ndieselfde is nie.Al veroorsaak dit soms

konflik is dit ook watinteressantheid enverskeidenheid aan dielewe verleen.

Elkeen is uniek

Sien uit na uitslaeBESOEK Noordkaap se webblad bywww.noordkaap.co.za vir meer nuus, foto’sen fotogalerye. As jy vorige uitgawes vandie koerant misgeloop het, kan jy ook opdié webtuiste aanlyn deur die koerantegaan “blaai”. Sluit by Noordkaap se Face-bookblad aan en gesels saam met anderlesers oor kwessies wat die Noord-Kaapen omgewing raak.

Page 5: Noordkaapnk 20141210

NOORDKAAP, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014 5

SambaOpen12 December 2014

PRICEVALID8-14DECEMBER2014ATPICKNPAYSUPERMARKETSANDHYPERMARKETSONLY

118646_20x3_Eng

Certain promotional stocks are limited. Information correct at time ofprint. Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper termsand conditions apply. E&OE.

In Free State, North West, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland,Lesotho and Express stores. smart shopper points will still apply in Express stores.Selectedproductsmaynotbeavailable inall stores.www.picknpay.co.za. CustomerCare0800112288.Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply.Shop instoreoronlineatwww.pnp.co.za/shop

118646 20x3 Eng

*SundayTimesTopBrands2014

PnP Long LifeFull Cream or LowFat Milk 6 x 1 Litre

PFF

5990PerPack

Don’tpayacentmore thanyouhavetothisChristmas.

See in store for details. www.picknpay.co.za/brandmatch

3 tot 10 JANUARIE

Indien u wil betrokke raak by die toernooi of meerinligting benodig oor skaak en skaakontwikkeling

in die NK kontak Dina by: Sel: 083 200 5664X1PE8JV8-NK101214

Om vorige uitgawes vanNoordkaap te lees, gaan nawww.noordkaap.co.za

Page 6: Noordkaapnk 20141210

6 NOORDKAAP, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014

PAINTS, CASTING, DEVIL'S FORK, CUTTING AND GRINDING DISCS

PAINTS,CASTING,DEVIL'S

FORK,CUTTING

ANDGRINDING

DISCS

PAINTS,CASTING,DEVIL'S

FORK,CUTTING

ANDGRINDING

DISCS

YOUR 1-STOP STEEL SHOP FOR ALL YOUR SECURITY NEEDS.WISHING ALL OUR CLIENTS A SAFE HOLIDAY SEASON.

PAINTS, CASTING, DEVIL'S FORK, CUTTING AND GRINDING DISCS

Your steel andtubing tjommies25 Hull Street Tel: (053) 831 4461/2/5/6 • Fax: (053) 831 4460

STEEL & PIPES KimberleyN.C.PTY

LTD

Don’t missout on our greatin-store specials.

For your beststeel deal!

We thank all our loyal customersfor your support. Wishing all an

enjoyable and safe festive seasonand a prosperous 2015.

We thank all our loyal customersfor your support. Wishing all an

enjoyable and safe festive seasonand a prosperous 2015.

X1PH62QR-NK101214

R2399 5

Posture Classic

CHRISTMASWISHES AND A

PROSPEROUS 2015TO ALL.

GOD BLESS.

CHRISTMASWISHES AND A

PROSPEROUS 2015TO ALL.

GOD BLESS.X1PH638D-NK101214

Wiesenhof Noord-KaapMall –053 831 1877

Geseënde Kersfeesen ‘n voorspoedige

2015 aan al ons kliënte!

Geseënde Kersfeesen ‘n voorspoedige

2015 aan al ons kliënte!

X1PHJ0VW-NK101214

WimpyNewWimpyNewPark,NorthPark,NorthCapeMall enCapeMall enDiamandDiamandPavilion wens alPavilion wens alons getroue kliënteons getroue kliënte‘n Geseënde‘n GeseëndeKersfees enKersfees enVoorspoedigeVoorspoedige2015 toe.2015 toe.

X1PHJ101-NK101214

André Botha

’n DRINGENDE beroep op mense dat hullenou moet gaan bloed skenk voordat hullemet vakansie vertrek, is deur die Suid-Afri-kaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) opinwoners van Kimberley gedoen.Magda Tesnet, skakelpraktisyn van die

SANBD in Kimberley, sê Desember istradisioneel ’n moeilike tyd vir die SANDB,omdat 3 000 eenhede bloed nie daagliks gekrykan word nie. “Dié hoeveelheid bloed wordbenodig om pasiënte, soos dié wat terminaalsiek is, om nie eens van ongelukslagoffers tepraat nie, te behandel. Wanneer ons navorige jare se bloedvoorraad in dieselfdetydperk kyk, weet ons moeilike tye lê voor.“Ons wil mense aanmoedig om dié

vakansie 30 minute te vind om bloed teskenk. Terwyl jy jou vakansie geniet, kanjou bloed tot drie mense se lewe red.”Die behoefte aan bloed neem in Desember

toe omdat verkeer op die nasionale paaie indie vakansie heelwat toeneem en ditongelukkig ook meer ongelukke beteken.Tesner sê dit is slegs met die hulp van

gereelde en toegewyde skenkers moontlik omaan die vraag te voldoen.Die SANBD se kantoor in Kimberley is in

Dutoitspanweg digby die Kimberley-hospitaalen die Mediclinic Kimberley.) Om uit te vind waar jy bloed kan skenkSMS jou naam en poskode na 31454. Stan-daardtariewe geld. Om meer uit te vindbesoek www.sanbs.org.za of skakel 0800-119-031.

André Botha

DIE nasienwerk van matriekeindeksamen-vraestelle het reeds ver gevorder. Dit hetverlede Dinsdag begin. Die uitslae sal op 6Januarie bekend gemaak word.Sydney Stander, woordvoerder van die

Noord-Kaapse onderwysdepartement, sê diedepartement is tevrede met die verloop vandie eksamen. Geen ernstige voorvalle isaangemeld nie.“Ons het ’n trotse rekord van baie jare

waarin geen negatiewe voorvalle in dieprovinsie was nie.”Die DA het ook sy tevredenheid uitge-

spreek.Safiyia Stanfley, die party se provinsiale

woordvoerder oor onderwys, sê dit wordverwelkom dat geen vraestelle uitgelek ofverkoop is nie.“Ons stel veral belang daarin om te sien

hoeveel kandidate hul eksamens met goeiepunte in wiskunde en wetenskap geslaaghet.”

Uitslae van eindeksamenoppad

MACKS VAN STADEN van die Laerskool Roodepanmet die rits trofeë wat hy vanjaarverower het. Macks, die skool se hoofseun, is as algeheel beste presteerder aange­wys. Hy is ook die dux­leerling vir 2014 en die beste presteerder in Afrikaans, Engels,lewensoriëntering, kuns en kultuur, tegnologie, sosiale wetenskap en natuurweten­skap. Hy het ook ’n trofee en kontantprys gekry vir wiskunde waarin hy 92% behaalhet. Hy is ook vir uitstaande leierskap beloon. Sy ouers is Rolene en Ockert vanStaden.

Bloed nou nodig

Ingeboude braaier plus2,4-m-pyp en weerhaan.

800Deepdrawer-kaggel plus3,6-m-pype

plus weerhaanplus skerm.

1 000 kas

051 447 8416 / 082 773 6009 / 082 296 1807051 447 8416 / 082 773 6009 / 082 296 1807

Merry Christmas and a happyand blessed 2015 to all.

BESTEPRYSE

BESTEPRYSE

X1PJBLTD-NK101214

Ryg die eerbewyse in

Page 7: Noordkaapnk 20141210

NOORDKAAP, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014 7

42-50 George Street, Kimberley • Tel: 053 832-9666 • Fax: 053 832-1999

Best quality at best price. VAT included – while stocks last – cash only.

R1 125-00

ROOFGUARDCOLOUR - FASTROOF PAINTStandard Colours

WEATHERGUARDStandard ColoursExterior walls

LUXURIOUS SILKInterior walls - white& pastel colours

GLOSS ENAMELStandard Colours

20 LR959-00

20 L

R379-005 L

R375-005 L

Vir al jou dak bykomstighedebesoek ons by:

Sam Jaffstraat 4-8Kimdustria

Tel: 053 841 1044Faks: 053 841 1045

Email: [email protected]ëls

VALID 10 - 16 December 2014

X1P24KXE-NK101214

WEARE

André Botha

DIE meulegebou en koekie- en pastagebouwat deur Westra, ’n filiaal van GWK, inModderrivier opgerig word, het grootvordering gemaak sedert die eerste sooigespit is, sê Eddie Ueckermann, uitvoerendebestuurder van Westra.

Die meule en die fabriek sal ’n geldelikeinspuiting vir Modderrivier wees enverskeie werkgeleenthede in dié brandarmgebied skep.

Nuwe omgewingsvriendelike metodes isin die ontwerp gebruik om water teherbruik, geboue koel te hou en geraas teverminder.

Al die koekiefabriek se toerusting isreeds op die perseel en die laaste gedeeltevan die meule se toerusting het ook onlangsop die perseel aangekom.

Slegs 19 skeepsvraghouers moet nog inModderrivier aankom.

Die pasta-aanleg se toerusting is alles opdie water en word middel vandeesmaandverwag.

Die installering van die toerusting salvroeg in Januarie begin.

Ueckermann sê handelsmerke en verpak-kingsgroottes is reeds ontwerp en geregi-streer.

In die meule is ’n moderne laboratoriumwat toetse sal doen op materiaal wat inkom,asook op klaar vervaardigde produkte.

Produkte sal aan die strengste toetseonderwerp word en aan die hoogstestandaarde voldoen.

Ueckermann sê alle toerusting is van diebeste verskaffers in die wêreld verkry.

Die meule is van Buhler-toerusting, ’nmaatskappy wat 80% van die markaandeelin die wêreld het.

Net die beste benutting van hulpbronnesal plaasvind en Westra wil dit as ’nmededingende voordeel gebruik.

Eugene Champion, bestuurder: projektevan Westra, sê dié aanleg het begin as ’ndroom wat in 2010 posgevat het om waardetoe te voeg aan die produkte wat GWK seaandeelhouers verbou.

“Ons wou ook ons voetspoor in voedsel-vervaardiging vergroot.”

Hy sê verskeie alternatiewe is in diemarkondersoek oorweeg.

“Die verbruik van koringprodukte toonjaar na jaar ’n styging per kapita endaarom is besluit om in die mark te belê enkoringmeel te vervaardig.

“Slegs 20% tot 25% van koringmeel wordegter deur die eindverbruiker gebruik.

“Daarom het ons moontlikhede ondersoekom verdere waarde aan die produkte toe tevoeg.

“Weer het ons na stygende markte gekyk,terwyl ’n lang raklewe ook deel van diekriteria was. Pasta en beskuitjies het aan aldie kriteria voldoen.”

Nog ’n projek van Westra is die outomati-sering van die verpakkingsaanleg inChristiana.

Ueckermann sê C-Meule is in 2011 inChristiana geïnstalleer om kapasiteit daarte verhoog.

Gebouevorderfluks

ALMAL doenKersinkopies endaarom sal ’ngeskenkbewys vanR200 van die Dia-mond PavilionShopping Mall beslishandig wees.Noordkaap se lesers

kry vandag vir oulaasdie kans om só ’ngeskenkbewys te wen.’n Miniatuur-logo vandie Diamond PavilionShopping Mall isiewers in Noordkaapgeplaas.

SMS die sleutel-woord “logo”, jounaam, telefoonnom-mer en die bladsy-nommer waarop dielogo geplaas is na45527. Dit kos R1,50om jou in te skryf.Die SMS-lyn sluitVrydag om 10:00.

Kry logoenwen

Besoek Noordkaap se webblad www.noordkaap.co.za ofgesels saam met ons op Noordkaap se Facebookblad.

Page 8: Noordkaapnk 20141210

8 NOORDKAAP, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014

DIE weermag sejaarlikse Gun Run isweer in Kimberleygehou. Dit is dietiende jaar dat ditaangebied is. Ledevan die staandemag, asook die re­serwemag, het aandie Gun Run deelge­neem. Spanne vantien lede elkmoes ’nkanon 8 km ver inKimberley trek enstoot. Die polisie entwee burgerlikespanne van Gale­shewe het ook deel­geneem.

SOMMIGE inwoners was ietwat bekommerd oor die groepe soldate wat met ’n kanonin die strate van die stad gehardloop het. Altesaam 17 spanne het aan die Gun Run deelge­neem. Foto’s: Charné Kemp

Op ’n drafstap

JET SET MoToRSJET SET MoToRS

services include:services include:

Tel: 053 836 9904 | 64 Long Street

Shell V-Power Diesel | Shell V-Power 9524 hour Convenient store and service sta on

Aan al ons getroue kliente,Geseende Feestyd enVoorspoed vir 2015.

X1PJ3HTW-NK101214

Page 9: Noordkaapnk 20141210

NOORDKAAP, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014 9

X1PHY8AW-NK101214

X1PHY16R-NK101214

LEERLINGE van die Hoër Tegniese Skool Kimberley gaan die nasionale landsdienskamp in Desember bywoon.Van links is Robyn Harker, Lizette Beuzana, Tefo Motsage en Selby Lucas. Foto: André Botha

Woon nasionale kamp by

Page 10: Noordkaapnk 20141210

10 NOORDKAAP, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014

DEPARTMENT OF TRANSPORT, SAFETY AND LIAISON

Directorate: Civilian Secretariat

Assistant Director: Regional CoordinatorSalary: R270 804 – R327 126 per annum (Level 9)

(Ref. S4.1/12/01)Namaqua Regional Office (Springbok)

Requirements: • Recognised Bachelor’s degree/diploma, preferably inPolicing, Social or Project Management plus 3-4 years’ credible and provenproject development coordination experience, relevant to the successfulexecution of the key performance areas of the position • Good knowledge ofthe Public Service policies and legislation • Valid Code EB driver’s licence• Willingness to work extra hours and travel extensively • Networking skills• Verbal and written communication skills, including reporting • Conflictmanagement as well as problem-solving skills • Sound understanding ofGovernment’s planning framework and the integrated development planningand budgeting process • Familiarity with the safety, security and policingenvironment and related legislation.

Duties: • Provide professional operational management and leadership inrespect of the provision of the functions and services assigned to theRegional Office • Provide strategic direction and ensure the implementationof Social Crime Prevention and Community Police Relations oversight of theSouth African Police Service functions at regional level • Support, cooperateand collaborate in intergovernmental, inter-departmental, inter-sectoral andinter-directorate integration in respect of the regional office.

Enquiries: Mrs Nomakwezi Jonkers, tel. (053) 839-1738 orMr Batsile Marekwa, tel. (053) 839-1795

Regional Field Worker: Social Crime PreventionSalary: R183 438 – R216 084 per annum (Level 7)

(Ref. S4/.12/02)ZF Mgcawu Regional Office (Upington)

Requirements: • Appropriate diploma or Matric plus a minimum of 5 years’demonstrated experience relevant to the successful execution of the keyperformance areas of the position • Valid Code EB driver’s licence• Willingness to work extra hours and travel extensively • Proven facilitation,coordination, networking, conflict management, verbal and writtencommunication and reporting, as well as problem-solving skills • Soundunderstanding of the municipal integrated development planning process aswell as familiarity with the safety, security and policing environment andrelated legislation.

Duties: The implementation of integrated Social Crime Prevention,Community Police Relations and Monitoring and Oversight programmes andactivities in the region • Develop programmes, work plans and draw upbusiness plans in regard to the above • Liaise, consult and cooperate withdifferent stakeholders and advise relevant stakeholders • Facilitate theestablishment, support and sustenance of community policing • Embark onoversight visits to police stations to evaluate police performance and conduct• Liaise and consult with the Provincial Office on the delivery of departmentalservices in the region.

Enquiries: Mr Johannes Stuurman, tel. (054) 338-5698 orMr Batsile Marekwa, tel. (053) 839-1795

Directorate: Traffic Regulations

Provincial InspectorSalary: R148 584 – R175 023 per annum (Level 6)

(Ref. S4.12/04)Britstown Provincial Traffic Station

Requirements: • Grade 12 Certificate or higher qualification • Valid driver’slicence (Code B) • Basic Traffic Diploma or equivalent qualification • 1 year’spractical experience in law enforcement • No criminal record.Key performance areas: • Enforce road traffic, public passenger andtransport legislation • Examine drivers and motor vehicles and monitorcompliance at Driver Licence Testing Centre (DLTC) and Vehicle TestingStation (VTS) • Provide visible traffic control/policing • Promote/ensure crimeprevention activities • Perform all administrative activities and related duties.Enquiries: Mr Mxolisi Tshaliti, tel. (053) 672-0125 or Mr Batsile Marekwa, tel.(053) 839-1795

Provincial InspectorSalary: R148 584 – R175 023 per annum (Level 6)

(Ref. S4.12/03)Colesberg Provincial Traffic Station

Requirements: • Grade 12 Certificate or higher qualification • Valid driver’slicence (Code B) • Basic Traffic Diploma or equivalent qualification • 1 year’spractical experience in law enforcement • No criminal record.

Key performance areas: • Enforce road traffic, public passenger andtransport legislation • Examine drivers and motor vehicles and monitorcompliance at Driver Licence Testing Centre (DLTC) and Vehicle TestingStation (VTS) • Provide visible traffic control/policing • Promote/ensure crimeprevention activities • Perform all administrative activities and related duties.

Enquiries: Mr Frank Malgas, tel. (051) 753-0775/6 or Mr Batsile Marekwa, tel.(053) 839-1795

The Northern Cape Provincial Government is an equal opportunityaffirmative action employer. NB: Woman and people with disabilities areencouraged to apply.Applications must be submitted on a Z83 form, obtainable from any PublicService Department, and should be accompanied by certified copies ofqualifications, Identity Document and comprehensive CV. Faxed applicationswill not be considered.

Applications stating the relevant reference number must be sent viahand delivery to: The Head of Department: Department of Transport,Safety and Liaison, Southey Chambers, Ocean Echo Building, 2 cnrPhakamile Mabija and Lennox Streets, or posted to PO Box 1368,Kimberley 8300, for attention: Ms M Leburu.The successful candidates will have to undergo securityvetting. Candidates who have not been contactedwithin 1 month of the closing date for application mustaccept that they have been unsuccessful, sincecorrespondence will be conducted with successful

candidates only.

Closing date: 12 December 2014

www.humanjobs.co.za Human Communications 114750

Northern Cape Provincial Government AIDS HELPLINE0800-012-322

PERSOONLIKE

DIENSTE

LENINGS

1445

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ALLERLEI

1845

PLAFONISOLASIE:THERMGUARD LITENK. Koel in somer, warmin winter. SABS. Gratiskwotasies. Skakel 082 3880307 of 053 832 9194.

SAKE

GELEENTHEDE

2415

SWEET DISTRIBUTIONOPPORTUNITY. Startyour own business, suc-cessful and profitable.Myer 012 547 [email protected]

EIENDOMME

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

HERLEAR: 1-slaapkamer-woonstel te huur vanaf 1Jan. 2015, R2 700 permaand plus R2 700 depo-sito. Skakel 076 900 5606/ 084 261 2492.

HERLEAR: 2-slaapka-mer-woonstel te huurvanaf 1 Jan 2015. R5 000per maand plus R5 000deposito.Skakel: 076 900 5606/084 261 2492.

SELECT PRE-OWNEDSave big at Selected Pre-owned

Hyundai Kimberley:33B McDougal Rd, Royaldene. Tel. 053 807 6800• Jobo 082 461 8088 • Iqbal 083 735 1785• Cully 072 404 2991

SAVE BIG WITH OURPRE-SELECTED AND DEMO RANGE

2014 Mitsubishi Triton D/Cab 2.5 D4D4x2, canopy, lots of extras, 4 800 kmR349 900

2014 Hyundai i10 1.1 Motion, demo,2 900 kmR113 900

2011 VW Polo Vivo 1.6 5-door,50 700 kmR119 900

2014 Hyundai Accent 1.6 Fluid Hatch,demo, 11 500 kmR209 900

2014 Mitsubishi Mirage 1.2 GLS,3 800 kmR139 900

2013 Toyota Etios 1.5 XS,26 900 kmR119 900

2013 Hyundai iX35 20 Premium, 18 700km, nudge barR249 900

2013 Hyundai Elantra 1.8 Exec, demo,12 000 kmR219 900

2013 Mitshubishi 2.4 Triton S/C 4x2,a/c, 23 000kmR184 900

X1PJ140B-NK101214

Charné Kemp

DIE verskuiwing en oorplasing van pasiëntevan die Mediclinic Kimberley na dieMediclinic Gariep verlede week het gladverloop.Die nuutgeboude Mediclinic Gariep met

sy moderne geriewe in El Toropark hetverlede week oopgemaak en pasiënte isdaarheen oorgeplaas.’n Kraaminrigting sal in die Mediclinic

Kimberley ingerig word.Daar sal ook pediatriese geriewe en ’n

ooghospitaal wees.ER24, Mediclinic se ambulansdiensver-

skaffer, het intensiewesorg- en hoësorg-pasi-ente verskuif.Albert Hensberg, die bestuurder van ER24

Kimberley, sê bykomende personeellede hetmet hul voertuie van Bloemfontein, Kuru-man en Upington gekom om te help met dieverskuiwing.Agt voertuie en 16 personeellede het die

pasiënte versorg.Die ander pasiënte wat in ’n minder

ernstige toestand is, is per bus verskuif.Denise Coetzee, die Mediclinic-woordvoer-

der, sê daar is begin deur die mans- envrouepasiënte van die hoësorgeenheid oorte plaas.Daarna is die vrouepasiënte en toe die

mans na hul onderskeie sale verskuif.Pasiënte van die intensiewesorgeenheid is

laaste oorgeplaas.Johanna Snyman, verpleegbestuurder, sê

die pasiënte is reeds vroeër vandeesweekper brief en in individuele gesprekke vandie verskuiwing ingelig.Alle vrae is ook beantwoord.

Skuifverloopglad

Albert Hensberg, die be­stuurder van ER24 Kimber­ley, sê bykomende perso­neellede het met hul voer­tuie van Bloemfontein,Kuruman en Upington ge­kom om te help met die ver­skuiwing.

Wat is jou mening?Gesels saam op Noordkaap seFacebookblad.

Page 11: Noordkaapnk 20141210

NOORDKAAP, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014 11

Ease the pressureon yourself.We’ve extended our FREE Health Check

special offer for Mercedes-Benz*,

Freightliner and Fuso.

Terms and conditions: Discounts are only applicable if parts are purchased from and fitted in the workshops of authorised

Mercedes-Benz Commercial Vehicles dealers. Discounts do not apply to parts and/or service promotions that are currently running.

Only applies to vans two years and older and trucks and buses that are four years and older and are out of warranty, CharterWay

service or maintenance contracts, and have not visited a dealer workshop in the last 12 months. Excludes Freightliner, Cummins and

Caterpillar engines and Eaton gearboxes. * Applicable to Mercedes-Benz trucks, vans and buses. ** This discount is only offered

on Reman Parts (excluding Fuso and Freightliner), provided that all core criteria have been met. *** This labour rate is only offered

at participating Mercedes-Benz, Freightliner and Fuso dealers.

MBSA/1696/H

LT

Another chance

for a

FREE

checkup

You now have until the end of 2014. We’ll ensure that your

truck, van or bus is in great shape before it hits the road,

so you won’t be startled by warning lights or beeps while driving.

YOU’LL ALSO RECEIVE:

• Up to 45% discount on Reman Parts **

• Up to 30% discount on General Parts

• Up to 20% discount on major aggregates

• A reduced labour rate of R425 ***

Because safety starts before you see the warning signs.

Don’t miss out. Visit your nearest Mercedes-Benz, Freightliner

or Fuso dealer today. Offer ends 31 December 2014.

AD

aim

ler

Bra

nd

MOTORS

MET nog sowat twee jaar oor voordat ’nnuwe Pajero die lig sien, het Mitsubishiintussen besluit om sy groot, hardebaard-veldryer met die stileerkwas by te dam.Die meganika bly onveranderd, maar ’n

paar opknappings is wel aan die voorkomsbinne en buite aangebring.Die veranderings is egter net van toepas-

sing op die drie modelle met die kort lyf.Die opvallendste verbeterings is aan die

voorkant aangebring. Die neus het nou ’nnuwe buffer, terwyl die sierrooster ’n diepeenheid vorm wat van bo na onder strek.Blink chroomstroke weerskante van dierooster beklemtoon dié diep voorkoms.Weerskante van die diamant-embleem is tweedwarslatte wat van hooflig tot hooflig strek.Nog ’n nuwigheid wat opval, is die klein

misligte heel onder, elkeen voor ’n voor-wiel. Langs die misligte is ’n repie LED-lampies aangebring wat heeldag deur skyn.Dít alles bied nou aan die Pajero ’n moder-ne, vars voorkoms. Volgens Mitsubishibeïnvloed die nuwe neus en buffer nie diePajero se naderhoek oor hindernisse nie.Op die agterklap is die hele plastiekbe-

dekking wat om die noodwiel vou nou van’n nuwe voorkoms voorsien. Mitsubishi sêhy het die bedekking meer robuus en ook

groter gemaak sodat dit die hele wiel bedek.Dit skep ’n skoner beeld wanneer ’n mensdie Pajero van agter bekyk.Die reeks kry verder nuwe allooiwiele

met ’n netjiese sesspeek-motief.Binne is die enigste veranderings die

trukamera wat nou sy beeld op ’n sentraleskerm wys en nie meer op ’n afsonderlikeskerm nie. Die hoofligte het voortaan ook ’nselfdomp-funksie.Meganies is die Pajero onveranderd. Die

reeks het steeds die lekker fris 3,2-liter-turbo-dieselenjin onder die enjinkap wat 140 kW en’n stewige 441 Nm se wringkrag lewer. Ookdie selfskakel-vierwieldryfstelsel bly onver-anderd en is een van die vernaamsteeienskappe wat van die Pajero ’n hardekwas-veldryer maak. Die blikbrein help ondermeer self bepaal watter wiel wieltol beleefsodat minder krag soontoe en meer na dieander wiele met goeie greep gestuur kanword. Die stelsel behels ook ’n laestrekratkasen elektroniese sluitewenaars op die agteras,sowel as tussen die voor- en agterwiele.Drie veldrymodusse is te kies – dít is nou

benewens die gewone 4x2-verstelling waarindie voertuig standaard is wanneer ’n menshom aanskakel. In elke modus is die motorblywend in viertrek-aandrywing gestel.

Pajero kry vars voorkomsMITSUBISHI se Pajero het ’n paar nuwighede. Foto: Verskaf

X1PJ14VD-NK101214

Page 12: Noordkaapnk 20141210

12 NOORDKAAP, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014

SportSportDie Diamantstad se koerant

Tel. 053 831366156 Stockdalestraat • KimberleyE-mail: [email protected]

2 jaar waarborg by alle voertuie ingesluitof surplus van fabrieks waarborg

Hennie Vos 082 820 8959

2009 Hyundai I20 1.496 600 km

R119 900

2010 Mazda 2 Active 1.3145 000 kmR99 900

Desmond Madella 073 117 3620

2010 Renault Sandero 1.6 United59 400 km

R99 900

2009 Mecedes-Benz C300 EleganceA/T 110 000 kmR272 900

2010 VW Polo 1.4 Comfortline 86 500 kmR137 900

2011 VW Polo 1.4 comfortline74000 km

R147 900

2011 Ford Bantam 1.6XLT74 800 km

R122 900

2012 Hyundai ix35 GLS a/t 2.0Executive 59 000 km

R239 900

MONTHSPECIALMONTHSPECIAL

2013 Ford Ranger 2.2 TDCi Sup/Cab4x2, mags 67 000 km

R249 900

2011 Ford Fiesta 1.6 trend Sedan66 165 km

R114 900

2008 Opel Corsa 1.6i OPC150 000 km

R113 900

2012 RANGER 3.2D XLT Double Cab,6-spd, a/t, D/C, 143 600 km

R299 900

2010 Kia Sportage 2.0ignite 90700kmR197 900

2011 Nissan Juke 1.6 Dig.T- Tekna54 500 km

R199 900

2010 Hilux 3.0 D-4D D/C 4X4A/T 109 000 kmR299 900

X1PHBTXJ-NK101214

Tel. 053 591 0059Sel 071 683 7175

Gratis afleweringWoensdae, Donderdae enVrydae in Kimberley!

SPECIALSPECIALSPECIALSPECIALOxtail ………………………………………………………............................R59,95/kg

Super bees - A¼ – verwerk en verpak ........................R49,95/kg

Pekeltonge (koop betyds vir Kersfees)………….......................…R44,95/kg

Lam A2,3…..…………………………………………........................……...R79,95/kg

Lam A4…..…………………………………………….........................…......R72,95/kg

Lam A6……..……………………………………….........................………...R64,95/kgX1PHQ1Y2-NK101214

Heinz Schenck

REEZA HEN-DRICKS, ’n oudleer-ling van die Hoër-skool Noord-Kaap,was een van die uit-blinkers in dieKnights se sege Son-dag oor die Lions.

Die Proteas-paarHendricks en RileeRossouw het teen dieLions se tandeloseboulaanval gebal-jaar.

Hendricks se on-oorwonne 74 (53b,8x4, 1x6) was uit dieboonste rakke.

Daar was ’n matevan ironie betrokkeindiemanier wat dieKnights Sondagmid-dag die eindstrydvan die plaaslikeT20-reeks gehaal énook die eerste keersedert 2009 vir die lo-nende Kampioeneli-ga gekwalifiseer het.

Dié oorwinningmet agt paaltjies oordie Highveld Lionsop die Wanderers hetfeitlik geen vuur-werk opgelewer nie –iets wat ongewoonis in die kortste for-maat van die spel.

Maar om eerlik tewees is dit nie nood-wendig ’n slegte dingnie.

Een van die ken-merkende eien-skappe van dieKnights se reis naVrydagaand se eind-stryd op Nuwelandteen die Cape Cobrasis hul dissipline.

Op papier gaan ’nboulaanval van Dil-lon du Preez, Shad-ley van Schalkwyk,Malusi Siboto enWerner Coetsee, diekaptein, nie ’n teen-stander se broek laatbewe nie.

Tog is T20-krieketsimpatiek teenoor ’nklomp moedige bou-lers wat nie diespreekwoordelike

X-faktor het nie.In dié formaat hoef

jy op sekere dae slegskolwers te wurg ennie noodwendig uit teboul nie.

Die Knights het diébeginsel voortdu-rend en gretig indié veldtog aange-gryp.

Op ’n dag waarophul boul-leier en oor-sese aanwins, AndréRussell (1/44), ge-sukkel het, het die

plaaslike staatma-kers die mas opge-kom. Du Preez (0/20)en Van Schalkwyk(1/25) het nooit dieLions se kolwers toe-gelaat om vryelikhoue te speel nie,maar die grootste by-drae is deur Sibotogelewer.

Die 27-jarige naat-bouler het die belang-rike paaltjies vanChris Gayle (15, 14b)en Rassie van der

Dussen (17, 16b), dietwee manne wat diéseisoen vir die Lionshonderdtalle gemo-ker het, geneem ennooit sy dissipline in-geboet nie.

Die Lions kon uit-eindelik net ’n be-skeie 148 lopies op dietelbord kry.

Intussen glimlagSarel Cilliers breed.Is daar ’n groterhupstoot vir sy her-aansoek as afrigter as

’n besoek aan Indiëvir die Kampioene-

liga?

Lions se byt nie genoeg

REEZA HENDRICKS,’n oudleerling vandie HoërskoolNoord­Kaap, in ak­sie in die Knights sewedstryd Sondagteen die Lions. Hyhet ’n onoorwonne74 lopies behaal.

RILEE ROSSOUW moker die bal in die Knights se wedstryd teen die Lions. Foto’s: Deaan Vivier

From

R359 000The new Hyundai ix35 1.7 Diesel

HYUNDAI KIMBERLEY33 MacDougall Street • (053) 807 6800 • Under New ManagementJobo 082 461 8088 • IQBAL 083 735 1785 • Cully 072 404 2991

FSP Reg No 25934

X1PJ1409-NK101214

DEBT?DEBT?DEBT?DEBT?We reduce the payments on your home.

Reduce instalments on your car.Pay accounts on your behalf.

Only R57,00Only R57,00Reg No: NCRDC1982

JJM DEBT COUNSELLORS cc57 Du Toitspan Road, Kimberley

Tel. 053 831 7519 E-mail: [email protected]

trap

pers

esse

ntialo

utdo

orge

ar®

Kimbe

rley•

Diam

ondPa

villion

Tel.0

8780

213

30•w

ww.

trap

pers.co

.za

X1PHY8L9-NK101214