noordkaapnk 20150121

12
Tel (053) 831 2331 Woensdag 21 Januarie 2015 www.noordkaap.co.za GRATIS Die Diamantstad se koerant 68 TRANSVAAL ROAD KIMBERLEY TEL: 053-831 2557/1881 SPEEDY TYRE & EXHAUST Real People. Real Value. Real Speedy. TYRES Lowest in town SHOCKS Less 60% BATTERIES Less 25% X1PLFNXE-NK210115 Awnings, Blinds & Shu0ers. 61 C - LONG STREET, KIMBERLEY. TEL: 053 833 3827 X1PLNWRX-NK210115 André Botha DIE Sol Plaatje-universiteit in Kimberley het sy eerste bestaansjaar afgesluit met ’n slaagsyfer van sowat 80%, moontlik die hoogste slaagsyfer onder eerstejaars in die land. Prof. Yunus Ballim, tussentydse hoof van die universiteit, sê die slaagsyfer was ’n aangename verrassing. “Ons het onsself verras. Ons doen iets reg.” Die eerstejaars is die groep waaroor landwyd kommer bestaan omdat soveel dit nie maak nie. Hy meen die klein klasse het ook hiertoe bygedra. Sowat 375 studente sal vanjaar aan die universiteit studeer, met 28 akademiese personeellede. Dit sluit 109 tweedejaarstu- dente in wat hul eerste jaar geslaag het. Meer as 1 000 aansoeke is ontvang vir die 275 beskikbare plekke in die universiteit. ’n Waglys word nou opgestel. Die universiteit se aanbod word vanjaar uitgebrei met kursusse in erfenisstudie en ’n BSc-datawetenskap-graad. Kursusse word reeds in onderwys, tegnologie en bestuur aangebied. Die BSc-datawetenskap-graadkursus sal vorentoe onder meer data-ontleding van die SKA-projek in Carnarvon insluit. ’n PhD in datawetenskap sal mettertyd ook deur die universiteit aangebied word wanneer die eerste groep studente só ver gevorder het. Die doelwit is dat genoeg studente met die nodige vaardighede toegerus moet wees wanneer die SKA ten volle aan die gang is. Museums in die stad sal voordeel trek uit die kursusse in erfenisstudie deurdat studente hul praktiese opleiding hier sal kry. Die universiteit en die museums sal vennote in navorsing en opleiding wees. Museumpersoneel sal as navorsers by die universiteit aangewend kan word, en studente sal by die museums betrokke raak. Aanvanklik word ’n hoër sertifikaat in erfenisstudie aangebied, die eerste in Suid-Afrika. ’n Graadkursus sal van 2017 aangebied word. ’n Voordeel is die uitste- kende gehalte van die museums in die stad. Tien skole is ook geïdentifiseer waarmee vennootskappe gevorm sal word. Onderwys- studente sal onder meer by dié skole praktiese werk doen. Vier van die skole is in Kimberley en ses in Galeshewe. “Die diepte van probleme by skole is uniek. Ons kan bydra tot die oplossing.” Dit sal mettertyd ook na ander skole uitgebrei word. Ballim sê die universiteit sukkel nie om personeel te kry nie. “Dis ongelooflik hoeveel mense hierheen wil kom.” Daar is egter probleme, soos Kimberley se duur behuising, werk wat nie altyd vir hul eggenote beskikbaar is nie en skole wat vol is. Bouwerk aan die kampus, wat in drie fases gedoen word, vorder fluks. Die eerste fase moet aan die einde van 2016 afgehandel word, die tweede fase in 2017 en die derde fase in 2018. Een van die probleme wat nou ondervind word, is blyplek vir die studente. ) Lees ook berig op bl. 2. Sol Plaatje ‘doen iets reg’ Universiteitsbestuur verras oor slaagsyfer van sowat 80% VANDAG gaan leerlinge terug skool toe en vir duisende kinders is dit die eerste skooldag van hul lewe. Daar is natuurlik ook leerlinge wat vandag vir die eerste keer hoërskool toe gaan. Terug skool toe beteken vir ouers dat hulle geld op nuwe skoolklere en skoolbenodigdhede moet bestee. Tshepang Molale, ’n gr.2-leerling aan die Laerskool Vooruitsig, pas hier sy splinternuwe skoolskoene aan. Foto: Emile Hendricks Spog met Spog met blinknuwe blinknuwe skoene skoene X1PMJEC1-NK210115

Upload: noord-kaap

Post on 07-Apr-2016

280 views

Category:

Documents


11 download

DESCRIPTION

Noordkaapnk 20150121

TRANSCRIPT

Page 1: Noordkaapnk 20150121

Tel (053) 831 2331 Woensdag 21 Januarie 2015 www.noordkaap.co.za GRATIS

Die Diamantstad se koerant

68 TRANSVAAL ROAD KIMBERLEY TEL:053-831 2557/1881

SPEEDYTYRE & EXHAUST

Real People. Real Value. Real Speedy.

TYRESLowest in town

SHOCKSLess 60%

BATTERIESLess 25%

X1PLFNXE-NK210115

Awnings, Blinds & Shu ers.

61 C - LONG STREET, KIMBERLEY.TEL: 053 833 3827

X1PLNWRX-NK210115

André Botha

DIE Sol Plaatje-universiteit in Kimberleyhet sy eerste bestaansjaar afgesluit met ’nslaagsyfer van sowat 80%, moontlik diehoogste slaagsyfer onder eerstejaars in dieland.

Prof. Yunus Ballim, tussentydse hoof vandie universiteit, sê die slaagsyfer was ’naangename verrassing. “Ons het onsselfverras. Ons doen iets reg.”

Die eerstejaars is die groep waaroorlandwyd kommer bestaan omdat soveel ditnie maak nie. Hy meen die klein klasse hetook hiertoe bygedra.

Sowat 375 studente sal vanjaar aan dieuniversiteit studeer, met 28 akademiesepersoneellede. Dit sluit 109 tweedejaarstu-dente in wat hul eerste jaar geslaag het.

Meer as 1 000 aansoeke is ontvang vir die275 beskikbare plekke in die universiteit. ’nWaglys word nou opgestel.

Die universiteit se aanbod word vanjaaruitgebrei met kursusse in erfenisstudie en’n BSc-datawetenskap-graad. Kursusse wordreeds in onderwys, tegnologie en bestuuraangebied.

Die BSc-datawetenskap-graadkursus salvorentoe onder meer data-ontleding van dieSKA-projek in Carnarvon insluit. ’n PhD indatawetenskap sal mettertyd ook deur dieuniversiteit aangebied word wanneer dieeerste groep studente só ver gevorder het.

Die doelwit is dat genoeg studente metdie nodige vaardighede toegerus moet weeswanneer die SKA ten volle aan die gang is.

Museums in die stad sal voordeel trek uitdie kursusse in erfenisstudie deurdatstudente hul praktiese opleiding hier salkry. Die universiteit en die museums salvennote in navorsing en opleiding wees.

Museumpersoneel sal as navorsers by dieuniversiteit aangewend kan word, enstudente sal by die museums betrokke raak.

Aanvanklik word ’n hoër sertifikaat inerfenisstudie aangebied, die eerste inSuid-Afrika. ’n Graadkursus sal van 2017aangebied word. ’n Voordeel is die uitste-kende gehalte van die museums in die stad.

Tien skole is ook geïdentifiseer waarmeevennootskappe gevorm sal word. Onderwys-studente sal onder meer by dié skolepraktiese werk doen. Vier van die skole isin Kimberley en ses in Galeshewe.

“Die diepte van probleme by skole isuniek. Ons kan bydra tot die oplossing.”

Dit sal mettertyd ook na ander skoleuitgebrei word.

Ballim sê die universiteit sukkel nie ompersoneel te kry nie.

“Dis ongelooflik hoeveel mense hierheenwil kom.”

Daar is egter probleme, soos Kimberley seduur behuising, werk wat nie altyd vir huleggenote beskikbaar is nie en skole wat volis.

Bouwerk aan die kampus, wat in driefases gedoen word, vorder fluks.

Die eerste fase moet aan die einde van2016 afgehandel word, die tweede fase in2017 en die derde fase in 2018.

Een van die probleme wat nou ondervindword, is blyplek vir die studente.) Lees ook berig op bl. 2.

SolPlaatje ‘doen iets reg’Universiteitsbestuur verras oor slaagsyfer van sowat 80%

VANDAG gaan leerlinge terug skool toe en vir duisende kinders is dit die eerste skooldag van hul lewe. Daar is natuurlik ookleerlinge wat vandag vir die eerste keer hoërskool toe gaan. Terug skool toe beteken vir ouers dat hulle geld op nuwe skoolklereen skoolbenodigdhede moet bestee. Tshepang Molale, ’n gr. 2­leerling aan die Laerskool Vooruitsig, pas hier sy splinternuweskoolskoene aan. Foto: Emile Hendricks

Spog metSpog metblinknuweblinknuweskoeneskoene

X1PMJEC1-NK210115

Page 2: Noordkaapnk 20150121

2 NOORDKAAP, WOENSDAG 21 JANUARIE 2015

Contact: Barry Downs 083 621 9911Tel: 053 861 3936 • Fax: 086 513 8367

[email protected] • www.bdblinds.co.za4 Simon Road, Hadison Park, Kimberley 8301

Helping Kimberley and Northern Cape residentskeep cool since 1988

- Aluminium Venetian Blinds- Wood Venetian Blinds- Vertical Blinds- Roller Blinds- Bamboo Blinds- External Awnings- Insect Screens

WE SUPPLY AND INSTALLWE SUPPLY AND INSTALL

X1PM2CD5-NK210115

DIE kragnetwerk gaan die volgende tweetot drie jaar onder druk bly, het KhuluPhasiwe, ’n woordvoerder van Eskom,verlede week gesê. Dit verhoog die waar-skynlikheid van beurtkrag oor diétydperk.“Wanneer daar ’n groter vraag as aanbod

is, sal beurtkrag ingestel moet word,” hetPhasiwe gesê.Dit beteken mense sal maar gereed moet

wees daarvoor dat beurtkrag enige tydingestel kan word, met ’n groot moontlik-heid oor die volgende paar weke.Eskom se skedule rakende in watter

tydperke in die volgende paar maande diemeeste druk op die kragnetwerk verwagkan word, is op Noordkaap se webwerf.Daarmee saam is ook Sol Plaatje seskedule ten opsigte van die verskillendewoongebiede wanneer beurtkrag toegepasword. Gaan na www.noordkaap.co.za. –André Botha

Skedules virbeurtkrag hier

André Botha

GEEN motors sal op die kampus van dieSol Plaatje-universiteit toegelaat word nie,en studente sal aangemoedig word omeerder fiets te ry.Prof. Yunus Ballim, tussentydse hoof van

die universiteit, sê ’n breë voet-en-fietsoor-gang word in Bultfonteinweg tussen dienoordelike kampus (in Sol Plaatjelaan) endie sentrale kampus (in Scanlanstraat)gebou sodat studente veilig tussen diekampusse kan beweeg.Dit sal later met ’n permanente duikweg

vervang word.Die noordelike kampus (rondom die

Oppenheimer-tuin) en die sentrale kampussal later met lanings en studentepaaie metdie suidelike kampus, wat rondom Hoffe-park beplan word, verbind word.Die afstand tussen die boonste punt van

die noordelike kampus en die onderste puntvan die suidelike kampus is sowat 3 km.Ballim sê hy wil hê dat die Sol Plaatje-

munisipaliteit meer fietspaaie moet bou.“Ons moet die Noord-Kaap se skoon lug

en ongelooflike nagruim teen uitlaatgassebeskerm.“Ons geboue word daarom met groen

tegnologie ingerig.”’n Tekort aan behuising vir studente is

een van die probleme wat die universiteitervaar.Dié probleme behoort egter iets van die

verlede te wees wanneer nuwe koshuiseteen volgende jaar voltooi is.Vier hyskrane troon al maande oor die

terrein van die RC Elliot-koshuis watvoorheen deur die Kollege vir VoortgesetteOnderwys en Opleiding (VOO) gebruik is.Dié terrein word die sentrale kampus van

die universiteit. Winkels, ’n biblioteek, ’nrestaurant en lesingsale word hier opgerig.Teen 2018 sal die kampus bestaan uit agt

geboue tot by die suidelike kampus van dieuniversiteit, rondom Hoffepark. ’n Groepvan vyf argitekte het die geboue ontwerp.Omgewingsvriendelike materiaal word in

die bouwerk gebruik.Die totale koste van die bouprojek is

R860 miljoen. Die bouwerk is binne diebegroting en spertyd.

Die gebou van die ou Diamond Lodge-ho-tel in Dutoitspanweg en die White Ways-woonstelgebou is deur die universiteitgekoop en dien reeds as koshuise. Dit kanegter net 180 studente huisves.Ballim sê die kampus is só ontwerp dat

die publiek toegang tot groot dele sal hê.Dele van die kampus sal openbare

terreine wees, waartoe almal toegang salhê. Die publiek sal byvoorbeeld ook by diewinkels op die sentrale kampus kan koop.Ander dele sal semi-privaat wees. Só sal

lesinglokale bedags net vir studente-gebruikwees, maar sal saans deur die publiek virander doeleindes gebruik kan word.Daar sal ook private gebiede wees wat net

deur die universiteit gebruik sal word.

Motors taboe opSol Plaatje-kampus

VIER hyskrane troon oor die terreinwaarop die sentrale kampus van die Sol Plaatje­univer­siteit gebouword. Dié kampus is op die ou terrein van die RC Elliott­koshuis van die Kollegevir Voortgesette Onderwys en Opleiding (VOO). Lesinglokale, winkels en ’n restaurantword onder meer hier gebou. Foto’s: Emile Hendricks

DIE gebou oorkant die burgersentrumwaar die Hoërskool William Pescod baie jare geledewas, word ook deel van die universiteitskampus. Die gebou het sedert die verskuiwingvan die skoolweens apartheid vele doele gedien. ’n Voetgangerpad onderdeur Bultfontein­weg tussen dié gebou en die burgersentrum word nou gebou.

PROF. YUNUS BALLIM, tussentydse hoofvan die universiteit.

X1PLNXVA-NK210115

SELECT PRE-OWNED

Hyundai Kimberley: 33B McDougal Rd, Royaldene. Tel. 053 807 6800 • Jobo 082 461 8088 • Iqbal 083 735 1785 • Cully 072 404 2991

SAVE BIG WITH OURPRE-SELECTED AND DEMO RANGE

2014 HYUNDAI ACCENT HATCH 1.6 FLUID (MANUAL),12 200 KM, R199 900

2011 POLO VIVO, 1,6, 5-DOOR, RADIO/CD, A/C, P/S,C/LOCKING, 50 600 KM, R119 900

2013 TOYOTA ETIOS 1,5 XS 5-DOOR, A/C, P/S, RADIO/CD,47000 KM (BLUE) R109 900

2013 TOYOTA ETIOS 1,5 XS 5-DOOR, A/C, P/S, RADIO,37 000 KM (SILVER) R109 900

NISSAN NP300 2,4i, 4X4, 2012, RADIO/CD, A/C, P/S,CANOPY, TOWBAR, SIDESTEPS, R229 900

2011 HYUNDAI IX35 2.0 GL PREMIUM A/C, P/S, RADIO/CD,REVERSE CAMERA, 104 500 KM R200 900

2014 HYUNDAI ACCENT 1.6 FLUID SEDAN, A/T, RADIO/CD,A/C, P/S, BLUETOOTH, 6 000 KM R199 900

2014 i10, 1.1 MOTION, A/C, P/S, RADIO/CD, BLUETOOTH,8 000 KM, R114 900

FSP:

2593

4

X1PMKME1-NK210115

Ingeboude braaier plus2,4 m lang pyp en weerhaan.

800Deepdrawer-kaggel plus

3,6 m pype plusweerhaan plus

skerm

1 000 kas

051 447 8416 / 082 773 6009 / 082 296 1807051 447 8416 / 082 773 6009 / 082 296 1807

X1PMCA5W-NK210115

Page 3: Noordkaapnk 20150121

NOORDKAAP, WOENSDAG 21 JANUARIE 2015 3

Tel. 053 861 391725 Croning Road,

Hadison Park,Kimberley

SPECIAL CONGRATULATIONS TO SELBY LUCAS- 5 DESTINCTIONS.

WELCOME GRADE 8'sof 2015

CONGRATULATIONS TOTHE 2014 MATRICS

CONGRATULATIONS TOTHE 2014 MATRICS

CONGRATULATIONS TOTHE 2014 MATRICS

CONGRATULATIONS TOTHE 2014 MATRICS

X1PLTMAW-NK210115

André Botha

WANNEER Ronel van Rensburg agter diestuur van haar ovaalbaan-midgetkarretjieinskuif, praat net één ding – adrenalien.En sy weet hoe. Sy is pas aangewys as lid

van die Noord-Kaapse span in die midget-af-deling, die eerste vrou nie net in dieNoord-Kaap nie, maar in Suid-Afrika, wat’n provinsiale span in dié afdeling haal.Sy gaan nou dié passie kombineer met

nog ’n passie – diere en misdaadbestryding.Haar kar gaan ’n plakker dra van die

Facebook-groep Saam Staan Kimberleywanneer sy aan wedrenne landwyd deel-neem, om só dierebeskerming en misdaad-bestryding te bevorder.Die Facebook-groep is gestig om misdaad-

verwante en ander probleme in Kimberleyte help oplos.Sy wil daardeur onder meer mense bewus

maak van die effek van klappers op diere,en om hulle aan te moedig om ’n versoek-skrif te onderteken om klappers te verbied,nie net in Kimberley nie, maar landwyd.Sy het self agt honde tuis – en ’n skilpad

wat ’n paar jaar gelede in haar tuinaangekom en gebly het.Die ovaalbaanryery het sy as’t ware aan

vadersknie geleer. Haar pa, Flip, wasvroeër jare een van die voorste ryers inKimberley toe ovaalbaanrenne ’n groot dingin die stad was.Die afgelope jare het dit begin herleef en

die eerste provinsiale span sedert die vroeë1990’s is onlangs aangewys.Die Noord-Kaap is by Motorsport Suid-

Afrika geaffilieer.Saam met haar vrou, Tokkie, het hulle

self die karretjie in hul agterplaas inHullstraat gebou. Die laaste afronding isdie naweek gedoen.“My pa het geglo sy meisiekind moet

alles van enjins af weet. Ek het van kleinsaf gehelp.”Tokkie is ook Ronel se pit mech (oftewel

werktuigkundige) wat moet toesien datalles reg is wanneer Ronel vinnig by diekuipe moet aandoen. Tokkie sorg ook vir ’neetdingetjie wanneer dit nodig is.

“Ek is ’n regte Michael Schumacher metmy eie mechanic,” spot Ronel.Hulle werk ook saam vir die polisie in

Galeshewe. “Ons vul mekaar aan.”Op die baan betoon die mans haar geen

genade nie. Aanvanklik was hulle wel ’nbietjie versigtig. “Ek het vir hulle gesê ommy nie anders te behandel nie, om my soosenige ander jaer te behandel. Nou doenhulle dit.”Die mededinging is kwaai. “Jy kry ouens

wat aggressief ry, en ander wat regte

gentlemen is.”Die nag voor ’n wedren loop die spanning

maar hoog. Maar as die tyd aanbreek om tery skop die adrenalien in.“Jy is meer bang vir jou teenstanders as

vir die event self.”Sy is bly oor die herlewing van die sport

in Kimberley.Ook elders in die land maak ou bane

weer oop.In die ou dae was Kimberley se baan een

van die bestes in die land. Dit het egter

grootliks tot niet gegaan namate belangstel-ling afgeneem het.Nou is dit herbou en word weer as een

van die bestes beskou. Die Suid-Afrikaansebyeenkoms word in Maart op die baanaangebied.“Die ou manne kom terug, en daar is ook

jonges wat kom deelneem. ’n Paar vrouehet ook al aangesluit.”Hulle glo die sport kan help om misdaad

te bekamp. “Ons wil vir jong mense wysdaar is iets waarby hulle betrokke kanraak, eerder as om misdaad te pleeg. Dis ’ngesinsport.”Ondersteuning en borgskappe is egter nog

’n probleem.Die voertuig en die projek word Vrydag

aan die publiek bekend gestel. Dit word opdie grasperk langs die North Cape Mallgehou en begin om 17:00. Almal is welkom.Mense sal daar ook geld kan skenk vir

die projek.

Vroulike jaer kry NK-kleure

RONEL VAN RENSBURG (voor) en Tokkie van Rensburg, by die midget­karretjie wat hullegebou het. Ronel gaan vanjaar met dié karretjie landwyd aan ovaalbaanrenne deelneem.Sy gaan dit ook gebruik om misdaadbestryding en dierebeskerming te bevorder.

Foto: Emile Hendricks

RONEL VAN RENSBURG se provinsialekleure in diemidget­afdelingword hier deurhaar pa, Flip, aan haar oorhandig. Sy is dieeerste vrou in die land wat provinsiale kleu­re in hierdie afdeling verwerf.

Foto: Charles Konig

Page 4: Noordkaapnk 20150121

4 NOORDKAAP, WOENSDAG 21 JANUARIE 2015

DIE Sol Plaatje-universiteitneem stadig maar seker vormaan.Bouwerk aan die sentrale

kampus vorder nou vinnig en ditgroei na wens.Daarby het die universiteit sy

eerste bestaansjaar op ’n hoë nootafgesluit en spog met ’n puikslaagsyfer vir die eerstejaar-stu-dente.’n Eie universiteit in Kimberley

was vir baie jare ’n droom. Daaris ’n paar dekades lank daarvoorgeveg.Nou sien Kimberliete hoe die

droom voor hul oë ’n werklikheidword.Vanjaar word daar ook nog

nuwe kursusse ingestel.Die getal kursusse word

jaarliks uitgebrei.Die universiteitsbestuur glo

dit is nodig dat kursusse ingestelword wat by geen ander universi-teit in die land aangebied word

nie.Daarmee sal verseker word dat

studente van reg oor die landheen na die universiteit gelokword.Die universiteit bied ook ’n

heenkome aan studente in dieNoord-Kaap, van wie baievoorheen nie kon gaan studeernie, omdat ander universiteite tever is.Baie voornemende studente

kon dit nie bekostig nie.Die samewerking wat met

plaaslike skole en museumsbeoog word, sal ook positief totvoortreflike onderwys bydra ennavorsingsgeleenthede bied.Hoewel daar by baie mense

bedenkinge was oor die wens-likheid van ’n universiteit inKimberley, is daar genoegtekens dat dit gaan wérk.Die universiteit is ’n bate vir

die stad, en moet ondersteunword.

Alles gebeur betydsHannes Noëth

INTERESSANT watter verskil 24 uur in ’nmens se lewe kan maak.Soms kan ’n ding net te laat gebeur.

Soms net betyds.Ek dink aan die verskil wat 24 uur kan

maak terwyl ek by die sterfbed van ’n ouvader sit. Sy een seun is in Kanada, syander ’n dokter in Amerika.Op 86 jaar het hul vader ’n vol en

geseënde lewe gehad. Sy kindskindersgesien soos die oumense praat.In daardie jare gebeur dit egter ook

maklik dat die liggaam vinnig verswak. Endikwels, as dit verswak, is die omdraai niemeer daar nie.Dankbaar is ’n mens as daar tog herstel

is, baiekeer gebeur dit nie.Soos hier waar ek nou sit. Oor die

naweek het hulle my laat kom, gevra of ekby hom ’n draai sou maak.Hulle besef dit is Kerstyd. Baie mense is

met verlof, maar hy het so mooi gevra vir’n gesprek. Reeds met my eerste besoek hetek besef die omdraai is nou verby.Die rigting waarin ons nou beweeg, is

menslik gesproke, nie meer na die kant vandie wêreld nie.

Ons laat sy seuns weet dat dit nie goedgaan nie. So vinnig as moontlik tref hullereëlings, dringende verlof, vliegkaartjies,dringende huisreëlings. Uit Kanada land dieeen reeds Vrydag, die ander een sal Sondaghier wees.Teen Sondag begin ek wonder of die

dokter uit Amerika betyds hier sal wees.Hy sou, maar sy vlug word vertraag met 24uur. Een dag.’n Dag wat maak dat hy sy vader nie

weer op aarde sou sien nie. Hy is verbit-terd. Hy wil kwaad wees vir iemand, maardit sal hom niks help nie. Wat te laat is, iste laat. Vir sy vader maak die dag te laatnie saak nie, vir hom is dit wesenlik. Hywou hom nog sien.Die enigste waarmee ek hom kan troos,

waarmee ons altyd almal maar getroos kanwees, is dat alles op die regte tyd gebeur.Niks gebeur ooit te vroeg of te laat nie.Alles gebeur altyd betyds. Al voel dit nie

so nie.

DIE markplein langs die stadsaalwas baie jare ’n bymekaarkomplek,’n kuierplek en ’n koopplek waarkraakvars groente en vrugte, en ver­al in die vroeë jare ook ander pro­dukte, gekoop kon word. Die boon­ste foto beeld die plein aan die wes­tekant in ’n suidelike rigting uit, endateer van 1903. Nie een van die ge­boue op die foto bestaan meer nieen die plein self is vervang deur par­keerplek, die wegtrekpunt van Kim­berley se bekende trem en ’n tuin.Die gebou aan die linkerkant is ver­vang deur die gebou wat nou daarstaan, en onder ouer inwoners be­kend as die tuiste (op die boonsteverdieping) van die Safari Steak­house, tot in die 1990’s een van diegewildste restaurante in Kimberley.Die Corner LoungeCafe is in 1949 opdie grondvloer geopen en het ookjare bestaan. Die gebou in die mid­del is waar die ewe bekende Pani­no’s­bakkery nou al baie jare is. In1903 was dit nog die tuiste van dieTheatre Bar. Die Theatre Bar het in1904 afgebrand. Dit is herbou, maarin 1967 afgebreek toe Jonesstraat(nou Phakamile Mabija­straat)breër gemaak is. Op die regterkant­ste hoek was later die Plaza­bio­skoopteater, nog ’n Kimberley­ikon.Die gebou, in ’n nuwe gedaante,huisves nou ’n meubelwinkel. Opdie onderste foto steek die toringvan die Plaza­bioskoop nog agterdie betonpanele uit. Die gebou heelregs op die foto het plek vir die ver­keersafdeling se gebou gemaak.

Foto’s: Africana-biblioteek en André Botha

Lyk nou heel anders

Karin Muller

SELFS al is jy dalk slegte nuus te wagteword jy meestal daardeur tot stilstandgeruk.Realiteit deins weg soos ’n klippie wat die

voorruit tref. Jy probeer aan normaliteitvasklou soos klitsgras aan ’n wolsokkie envertel jouself dat die nuus nie die waarheidis nie.Iewers begin die realiteit vasskop. Jou

lewe soos jy dit geken het, is ontwrig.In sommige gevalle is daardie bekende

lewe iets van die verlede. So deur diehartseer, verwarring en skok ontdek jy datslegte nuus nie afgeweeg en in pakkiesopgemaak en eweredig versprei word nie.Die lewe hou nie dagboek van wanneer jy

die vorige slegte nuus gekry het nie. Ditword afgelewer ongeag jou gemoedstoestanden huidige omstandighede.Die dood vra nie of jy gereed is om ’n

geliefde te groet nie. Dit gebeur net.Natuurelemente soos wind, water of vuur

vra nie of jy gereed is om jou besittings teverloor nie. Dit gebeur net.Intussen gaan die lewe sy gang.Jy probeer dit uitredeneer. Jy probeer

logika of rede insien in iets wat nie logikaof rede het nie.Maar ongeag daarvan dat jy jou voor-

neem om te bly lê in die donker massawaarin jy rondspartel, gebeur iets onver-klaarbaar. Jy kry jou bene om van die bedaf te swaai en op te staan. Jy kry jouvingers so ver om die vurk op te tel en kosin jou keel af te gooi. Jy kry jouself so verom werk toe te gaan.Die enigste ding wat nie voor slegte nuus

stilstaan nie, is die lewe self. En jy besef . . .jy het self ook geen ander keuse nie.

Die lewe staan nooit stil nie

Universiteitlyk belowend

KIMBERLEY

59 Pniel Road, Kimberley, 8301

Tel: +27 (53) 807 4300

Fax: +27 86 554 3406

FSP Reg No 25934CONTACT US TODAY FOR MORE DETAILS AND BOOK A TEST DRIVE

Offer valid until end of January 2015 or while dealer’s stocks lasts.Prices and specifications subject to change without prior notification.

E & EO. *Terms & Conditions apply. **Recommended retail price excludes PDI,on the road costs (licence and registration), metallic paint and accessories.

Zaheed 082 393 0339 | Lebogang 071 811 7714 | Brandy 079 168 8337Charles 083 489 8911

PRICE FROM

R327 700

X1PMDD7T-NK210115

Page 5: Noordkaapnk 20150121

NOORDKAAP, WOENSDAG 21 JANUARIE 2015 5

TROTS

TROTS

groen!

groen!

Devan Desai7 x vlak 7's

ste20

ste20

Rianca Boshoff Jason Groenewald7 x vlak 7's 6 x vlak 7's

de11

de11

IN DIE

PROVINSIE

IN DIE

PROVINSIE

Aldrin (Dane) Smith6 x vlak 7's

Matthew Rohlandt4 x vlak 7's

Kurtis Mpisi Samuel Waters6 x vlak 7's 5 x vlak 7's

MATRIEKUITSLAE 2014

165 KANDIDATE

97 VLAK 7'SUIT GROEP VANUIT GROEP VANUIT GROEP VAN

7KANDIDATE

BEHAAL‘N GEMIDDELD VAN

EN MEER

80%

149 (92%) kandidatekwalifiseer vir verdere studies(95 hiervan is vir graadkursusse)

Page 6: Noordkaapnk 20150121

6 NOORDKAAP, WOENSDAG 21 JANUARIE 2015

13 Birbeck Ave, New Park, Kimberley

053-833 4205 Qualitas Kimberley

[email protected]

n Hair Designn Beautyn Business Managementn Project Managementn Supply Chain Managementn Financial Accountingn Office Admin/Secretarialn IT Techniciann Computer Skills and ICDLn A+ and N+n Pastel Accountingn Photographyn Events Management

Full Time & Part Time Classes

Enrolments for 2015 NOWopen:

X1PMKERH-NK210115

X1PM4VR1-NK210115

X1PM9691-NK210115

’n MARKDAG word op 28 Februarie byHoffepark gehou.Iets van alles sal te koop wees en kosstal-

letjies sal ook beskikbaar wees.Die markdag begin om 08:00 en duur tot

14:00. Tafels is teen R60 elk beskikbaar. Virmeer inligting, bel Lia Coertz by 084-840-1189.As jy inligting oor markdae, kerkbasaars,

etes, sportgebeure of enige ander byeenkom-ste in Noordkaap wil plaas, stuur inligtingna [email protected] of SMS na45533 vir gratis plasing.Begin SMS’e met “NK”.Dit moet besonderhede bevat oor wat

gebeur, wat die koste is en wie die kontak-persoon is.

MARIANZILANI is van-deesweek die gelukkigewenner van NoordkaapendieDiamondPavilionShopping Mall se gewil-de Soek-en-wen-kompe-tisie.Sy kan haar geskenk-

bewys ten waarde vanR200 by die sentrumkan-toor gaan afhaal.Wanneer deelnemers

inskryf, moet hulle se-ker maak hulle gee diekompetisie-antwoord,die bladsynommerwaarop die logo ver-skyn, asook hul naam envan.Indien al dié beson-

derhede nie teenwoor-dig is nie, kan hulle nievir die trekking van dieprys inaanmerkingkomnie.Ons ontvang gereeld

inskrywingswaarin vándie besonderhede onvol-ledig is.Die logo waarvoor jy

moet soek, is die eenwaarin ’n klein diamantverskyn.Dit is nie die logo wat

as deel van die DiamondPavilion Shopping Mallse advertensie verskynnie.Dit sal altyd op ’n foto

of binne of langs ’n berigverskyn, maar nooit asdeel van ’n advertensienie.Hou volgende week se

uitgawe van Noordkaapvir die volgende rondevan die kompetisie noudop.

Hier isweek sewenner

Maak jou regvirmarkdag

The Only Solution for youThe Only Solution for youVAT 4640188118

2 Turner Road | Kimberley 8301 | PO Box 840 | Kimberley 8300Tel. 053 833 5303 | Fax 053 832 3422 | Cell 083 406 0889

www.sealingsolutions.co.za | [email protected]

STEEL PIPES ANDFITTINGS

BOLTS AND NUTSVALVES

STEEL PIPES ANDFITTINGS

BOLTS AND NUTSVALVES

X1PML8C9-NK210115

Page 7: Noordkaapnk 20150121

NOORDKAAP, WOENSDAG 21 JANUARIE 2015 7

X1PLV74M-NK210115

Page 8: Noordkaapnk 20150121

8 NOORDKAAP, WOENSDAG 21 JANUARIE 2015

Mazda is proud to introduce a fully-fledged network of 46 independent

Mazda dealers. They have specialist knowledge and expertise to take

care of your Mazda and keep its engine purring and wheels turning for

years to come. These handpicked dealers are responsible for Sales,

Services, Parts and Warranty operations across South Africa as well as

Namibia, Botswana and Swaziland.

Standing on our

own four wheels

A dedicated Mazda sales force, with in-depth knowledge on

each of our models, will be on hand to help and advise you

on your next purchase.

With SKYACTIV technology, it takes a specialist technician to

keep your car performing at its best at all times. Our technicians

receive regular training to keep them up to date with the latest

technology. Only a Mazda dealer can offer you this service.

We use only genuine Mazda parts that are held at our Midrand

warehouse, readily available to be distributed to the newly

appointed 46 Mazda dealers.

Find your new Mazda dealer today to take advantage of our rewards

and special offers. Visit www.mazda.co.za or call us on 0860 069 700

to find a dealer near you.

Why a M{ZD{ dealer?

When you buy a new car from your Mazda dealer, it comes standard with:

• A 3-year unlimited kilometres service plan on all passenger cars.

• A 5-year/90 000 km service plan on the BT-50 range.

• A 3-year unlimited kilometres roadside assistance on any Mazda.

M{ZD{care

For a limited time only, we are offering our loyal Mazda fans:

• A loyalty bonus when you buy your next Mazda.

• A 4-year unlimited kilometres warranty on all our passenger cars.

• A 5-year /150 000 km warranty across the BT-50 range.

Rewards and Special Offers

21782/N

CBLACKRIVERF.C

.

Mazda Kimberley

053 832 1654

71 Long Street

Kimberley

Page 9: Noordkaapnk 20150121

NOORDKAAP, WOENSDAG 21 JANUARIE 2015 9

Tel. 053 832 1275 / Fax: 053 832 9557www.kimberleygirlshigh.org.za

KIMBERLEY GIRLS’ HIGH SCHOOL

100% Pass rate107 University Entrance Passes

TOP SCHOOL IN THE PROVINCECongratulations to the Matrics of 2014

Well done on your AAggregates

15 Diploma Passes2 Higher Certificate Passes

122 CANDIDATES

CONTINUING OUR PROUD TRADITION OF EXCELLENCEBY EDUCATINGWOMEN FOR THE FUTURE

ONLY SCHOOL IN FRANCES BAARD TO HAVE 100% PASS RATE FOR PAST SEVEN YEARS

Yeshara Packirisamy(8 distinctions, Top Accounting

in NC, 3rd in province)

Shawna Petersen(7 distinctions, 4th in province)

Faria Kaana(7 distinctions, 5th in province)

Casey Preece(7 distinctions, Top Life Sciences

in NC, 9th in province)

Robyn Arnold(6 distinctions, 12th in province)

Chanté Bisschoff(6 distinctions, 13th in province)

Shanya Moodaley(5 distinctions)

Bonolo Phillips(5 distinctions)

Nadine Ontong(5 distinctions)

Lindiwe Sidimo(5 distinctions)

Tokollo Noko(4 distinctions)

PER LABORES AD HONORES

FIVEGIRLSIN THETOP 15

X1PMC9RD-NK210115

André Botha

“SY welluidende, goed gemoduleerde stem isvir ewig stil en sal nooit weer oor die skool-of sportterrein heen weerklink nie, maar inons geestesoor hoor ons hom steeds –rigtinggewend, vermanend.”Só het die Hoërskool Diamantveld (DHS)

hulde gebring aan Koot Neethling, oudonder-wyser van dié skool wat Sondag oorlede is.Neethling was van 1964 tot 2014 aan die

skool verbonde – tot in 1996 as onderwyseren adjunkhoof, en daarna op velerlei wyses.Die skool se huldeblyk lui:“Aan die begin van die feesjaar neem ons

met hartseerharte afskeid van ’n lojaleDiamantvelder wat ’n halfeeu lank ons skoolgedien het en ’n vormende invloed op onsskoolkarakter gehad het.

“Ons sal hom onthou vir:) sy toewyding aan en opregte belangstellingin die skool en sy mense;) die belangrikheid wat hy aan orde endissipline gegee het;) sy empatie en menslikheid;) sy fyn humorsin;) sy pligsgetrouheid en stiptelikheid; en) sy liefde en omgee vir sy gesin.“Ons eer sy nagedagtenis.”Neethling was veral in Kimberley as

aankondiger op die interhoër-atletiekbyeen-koms bekend, ’n taak wat hy dekades lankuitgevoer het.Hy was nog tot verlede jaar toe aankondi-

ger op Diamantveld se jaarlikse kleurespor-tatletiekbyeenkoms en was verlede jaar ookdie aankondiger in die Wildeklawer-netbal-toernooi wat by die skool aangebied is.

Sy dogter Jorina Hattingh sê hy was van1997 tot 2013 die hoofopsiener van diematriekeksamen.Sy sê Neethling het die laaste paar maande

baie maer geword. Nadat hulle ná dievakansie van die see af teruggekom het, ishy dokter toe. Verskeie toetse is op homgedoen en die uitslae daarvan sou hulleMaandag gekry het. Hy is Sondagoggend indie Mediclinic Gariep in Kimberley dood.Hattingh, wat ook aan Diamantveld

skoolhou, het ná sy aftrede tot nou toe indieselfde klaskamer as Neethling klas gegee.Sy moet die klaskamer egter weens ’nherverdeling van klaskamers ontruim.“Ek is ’n bietjie hartseer dat ek uit die

klaskamer moet weggaan,” sê sy.Neethling word deur sy vrou, Phina, twee

dogters, Hattingh en Susan Neethling,

skoonseun, Laurie Hattingh, en tweekleinseuns – Pieter, nou ’n student aan dieNoordwes-universiteit, en Rudolph, ’ngr. 9-leerling aan Diamantveld – oorleef.Hy word môre om 15:00 uit die NG kerk

Vooruitsig begrawe.

DHS bring hulde aanNeethling

KOOT NEETHLING en sy vrou, Phina.Foto: Verskaf

Page 10: Noordkaapnk 20150121

10 NOORDKAAP, WOENSDAG 21 JANUARIE 2015

MOTORS

Marnus Hattingh

OPEL se nuwe stads-knapie het pas hieraangeland en as jy ge-wonder het waar die“ou” Corsa heen is,het jy die antwoord.Die nuwe Adam is

nie die opvolger vandie Corsa nie. Die Cor-sa se nuwe weergawekom volgende maand.Maar as ’n mens

kyk hoe groot en stugdestyds se klein, ron-de kalant geword het,was dit hoog tyd dat ’nnuwe, prettige stads-meneer weer sy op-wagting kom maakhet.Dit is presies wat

die nuwe Adam is.Lekker klein, soosvanmelewe se eersteCorsa;wipstert enmetverskillende bak-werkkleure; en mo-dern genoeg binne omaan die kieskeurigstesmaak te voldoen.Ons hou sommer

baie van die nuweAdam. Hy verstaan syteikenmark – jongmense wat uitbundiglewe en die strate volwil rits. Hy bied ’nheerlike, modernepakket van goeie en-jins, moderne afwer-king en ’n unieke per-soonlikheid.Anders as die VW

Polo, die Citroën C1,Hyundai i10 en AudiA1 het die Adam nettwee deure. Vier men-se sal wel kan inpas,maar agter gaan jy ef-fe knap sit.Die instrumentpa-

neel het ’n moderneraakskerm in diemid-del en analoogwysersvoor die bestuurder.Dit word netjies om-lyn met ’n blinkchroomstrook.Drie modelle sal

plaaslik te kry wees:dieAdam,dieGlamendie Jam.Twee enjins en rat-

kaste word in diereeks aangetref. Virdie basiese Adam kryjy ’n normaal-geaspi-reerde-1,4 liter-petrol-enjin, gekoppel aan’n vyfgang-handrat-kas.Die ander twee het

Opel se nuwe eenliter-petrolturbo (drie si-linders) en ’n sesgang-handratkas.Vir dorpsryery het

jy ’n “city”-funksiewat jou stuuraksie lig-ter maak.Op die oop pad voel

die Adam lekker sta-biel. Die sig reg rond-om is goed en die rit issag geveer.

Adamoulikebuks

DRIE modelle van die Opel Adam met twee enjinkeuses sal hier beskikbaar wees, dalk’n goeie alternatief vir die Fiat 500 en die Mini. Foto: Verskaf

Vorige uitgawes misgeloop? Gaan nawww.noordkaap.co.za en blaai deur vorige uitgawes.

X1PMAVMM-NK210115

59 Pniel Road, Kimberley, 8301

Tel: +27 (53) 807 4300

Fax: +27 86 554 3406 KIMBERLEYRENAULT

Maryke 083 461 4056 | Darrol 084 200 0040

DRIVE THE CHANGEFSP Reg No: 25934

Contact us today for more details or to book a test drive

NEW RENAULT SANDERO WITH A SPRITELYAND FRUGAL TURBO 66 KW ENGINE.

Offer valid until end of January 2015 or while dealer’s stocks lasts.Prices and specifications subject to change without prior notification.

E & EO. *Terms & Conditions apply. **Recommended retail price excludes PDI,on the road costs (licence and registration), metallic paint and accessories.

renaultsouthafrica | www.newduster.co.za

CATCH RENAULT VA VA VOOM DAYS THIS MONTH FOR GREAT DEALS ACROSS THE FULL RENAULT RANGE.

Retail price in accordance with January 2015 price list | Price excludes “on the road” costs Terms and Conditions apply Features aremodel-specific and may vary.

EngineousTHE NEW RENAULT SANDEROFROM ONLY R129 900

www.renault.co.za

X1PMDD7R-NK210115

NO

DEPOSIT

UP

TO

72

MONTHS

TO

PAY

NO

DEPOSIT

UP

TO

72

MONTHS

TO

PAY

140 VEHICLES IN STOCK

See website: www.egmonline.co.zaDELIVERY “FREE” COUNTRY WIDE

Stuur vir my jou nuutste betaalstaat. Afskrif van ID en rybewys. Bewys van adres.Faks dit na 086 719 4119 vir my aandag: George: Ek skakel jou terug.

Bestuurderslisensie nie verpligtend nie. Eerste paaiement 1 Maart 2015.

Nog baie meer.

CALLGEORGE 082 952 4185

IN BLOEMFONTEIN2013 NISSAN 1.5 DCI JUKE R219 900

2007 PEUGEOT 1007 1.6 2X TRONIC R 69 900

2009 RENAULT MEGANE 2.0 HB R115 900

2011 RENAULT SANDERO 1.6 UNITED R 89 900

2010 SSANGYONG KYRON 2.0D R139 900

2009 FORTUNER 3.0 D4D 4X4 R269 900

2011 JETTA S 1.6 TDI DSG R179 900

2014 POLO VIVO 1.4 TL R135 900

2011 TOUAREG 3.6 FSI TIPTRONIC R359 900

2007 VOLVO XC V8 EX R179 900

BAKKIE

2012 CHEV UTILITY 1.4 R119 900

2012 GRAND MAX R115 900

2009 FORD BANTAM 1.3I R 79 900

2011 FORD BANTAM 1.3I A/C R 89 900

2005 FORD RANGER TD XLT S/CAB R 89 900

2010 TRITON 3.5 MPI CLUB CAB R189 900

2011 TRITON 3.2 D1D D/C 4X4 R269 900

2009 AUDI A3 1.8 T FSI R194 900

2010 AUDI A6 2.7 TDI R259 900

2007 BMW 320i E90 R129 900

2003 BMW 330i E46 AUT R 89 900

2006 BMW Z4 3.0 COUPE AUT R169 900

2008 CADILLAC BLS 2.5 AUT R129 900

2011 CHEV CRUZE 1.8 LS R149 900

2011 CITROËN C3 1.4 ATTRACTION R 99 900

2011 CITROËN PICASSO 1.6 XTI CUV R129 900

2009 CITROËN C4 1.6 R 79 900

2010 FIAT PUNTO 1.4 R 79 900

2013 FORD FIESTA 1.4 FACE LIFT R147 900

2011 FORD FIESTA 1.6 AMBIENTE R119 900

2007 JEEP CHEROKEE 3.7 RENEGADE AUT R129 900

2011 KIA SOUL 1.6 CRDi R149 900

2010 KIA SPORTAGE 2.0 R169 900

2009 LEXUS IS 250 SE AUT R 19 900

2010 MERCEDES E250 CDI BE R299 900

2011 MINI MARK III FACELIFT R169 900

X1PMFRVW-NK210115

Page 11: Noordkaapnk 20150121

NOORDKAAP, WOENSDAG 21 JANUARIE 2015 11

X1PLAJ3D-NK140115

The SPU Project Management Team, in cooperation with key stakeholders, is establishing adirectory of Northern Cape-based construction suppliers and service providers to promoteprovincial participation in the construction programme of the Sol Plaatje University.Construction suppliers and service providers are invited to submit an application for listing onthe directory. The directory will be used by the appointed principal building contractors tosource provincial construction suppliers and service providers.

The directory targets suppliers and service providers who are based in the Northern Capeprovince to ensure optimal provincial participation in the construction programme. As such,all applicants must furnish proof that they are based in the Northern Cape province bysubmitting proof of ownership of a business premises or a valid rental agreement with theowner of such premises. Information will be verified to ensure that listed constructionsuppliers and service providers are based in the Northern Cape province.

App l i ca t i ons can be e l ec t ron i ca l l y submi t t ed o r down loaded a thttp://directory.spu.ac.za Manual application forms are also available from the LocalEconomic Development (LED)Unit of the Sol Plaatje Municipality at:

LED information desk121 Bultfontein StreetInformation CentreKimberley8300

For further enquiries contact ESCAPEon 0861 111 951 ore-mail: [email protected]

Application form for listing on the directory ofNorthern Cape-based construction suppliers and

service providers for the Development of theSol Plaatje University (SPU)

X1PLVA2D-NK210115

PERSOONLIKE

DIENSTE

LENINGS

1445

TE KOOP

ALLERLEI

1655

UTILITY RUBBER STAMPS:SAME-DAY SERVICE.TEL./FAX: 053 832 1951.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ALLERLEI

1845

PLAFONISOLASIE:THERMGUARD LITENK. Koel in somer, warmin winter. SABS.Gratis kwotasies.Skakel 082 3880307of 053 832 9194.

SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES

BETREKKINGS

X1PLVBWR-NK210115

KANTOORRUIMTETE HUUR

Kontak:Johan RossouwTel. 053 8312331Sel 0837510725

• 156 vk m met5 kantore.

• Mans- en vroue -toiletgeriewe

• Klein kombuisieBeskikbaar:• 1 Februarie 2015Adres:• Dalhamweg 2A,Kimberley

Koste:• R70/ vierkante meter

X1PMDBMR-NK210115

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

GENERALASSISTANTS.

We currently havevacancies for GeneralAssistants.MINIMUM REQUIRE-MENTS:* Grade 12*Must be willing to workhard and do physicalwork.* Must be willing to workovertime and work onSaturdays and somepublic holidays.Shortlisted candidateswill be required toundergo an ITC check.Candidates who feel theymeet the requirements ofthe vacancy can sendtheir CVs to:086 242 3600Closing date: 29 January2015.Should you not haveheard from us within twoweeks of the closing date,please consider yourapplication asunsuccessful.

B

E

T

R

E

K

K

I

N

G

S

B

E

T

R

E

K

K

I

N

G

S

GEKLASSIFISEERD

Page 12: Noordkaapnk 20150121

SportSportDie Diamantstad se koerant

DEBT?DEBT?DEBT?DEBT?We reduce the payments on your home.

Reduce instalments on your car.Pay accounts on your behalf.

Only R57,00Only R57,00Reg No: NCRDC1982

JJM DEBT COUNSELLORS cc57 Du Toitspan Road, Kimberley

Tel. 053 831 7519 E-mail: [email protected]

Tel. 053 831366156 Stockdalestraat • KimberleyE-mail: [email protected]

2 jaar waarborg by alle voertuie ingesluitof surplus van fabrieks waarborg

Hennie Vos 082 820 8959

2009 Hyundai I20 1.496 600 km

R119 900

2010 Mazda 2 Active 1.3145 000 kmR99 900

Desmond Madella 073 117 3620

2010 Renault Sandero 1.6 United59 400 km

R99 900

2009 Mecedes-Benz C300 EleganceA/T 110 000 kmR229 900

2005 BMW 320i manual E90 117 300 kmR107 250

2013 Kia Rio 1.4 27 750 kmR145 900

2011 Ford Bantam 1.6XLT74 800 km

R122 900

2009 Mazda 3 1.6i sedan 110 000kmR87 900

2013 Ford Ranger 2.2 TDCI,XL,Supercab,4x2 73000kmR239 900

2008 Opel Corsa 1.6i OPC150 000 km

R113 900

2012 RANGER 3.2D XLT Double Cab,6-spd, a/t, D/C, 143 600 km

R299 900

2012 Ford Ranger 2.2 TDCI,XLS,Single Cab 132 485km

R179 900

2004 Mercedes-Benz C180, Classic Man200 000kmR79 900

2012 Yaris 1.3 Xi 3dr, 9 000 kmR129 900

R124 900R124 900

2012 Chev Utility 1.4 Club26 600 km

X1PLM6H6-NK210115

Tel. 053 591 0059Sel 071 683 7175

Gratis afleweringWoensdae, Donderdae enVrydae in Kimberley!

SPECIALSPECIALLam vanaf . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .R59,95/kg

Plaashoenders . . . . . . . . . . . . .R29,95 /kg

Maalvleis . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .R44,95 /kg

Lam vanaf . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .R59,95/kg

Plaashoenders . . . . . . . . . . . . .R29,95 /kg

Maalvleis . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .R44,95 /kg

X1PLKL1J-NK210115

X1PM2DY5-NK210115

12A Schmidtsdrift Road, KimberleyServing all your equipment hire needs

Tel: 053-861 5200 Fax: 053-861 5201

X1PMA5H1-NK210115

Kby-swemmers skitter

NICKOLAS JANSEN het sewe gouemedaljes op die Noord­Kaapse swemkampioenskap gewen. Hy was die besteswemmer in die ouderdomsgroep nege en tien jaar en is as junior victor ludorum aangewys. Foto’s: Verskaf

DEVON STEYN het 16 medaljes, waaronder elf goud, by sy groot versameling medaljesgevoeg. In verlede week se uitgawe van Noordkaap is per abuis na Steyn as Devon Smithverwys. Noordkaap vra om verskoning vir die fout.

THARIEN VAN DER WALT het die trofee virbeste swemmer in die ouderdomsgroep 13en 14 jaar ontvang.

die ouderdomsgroep nege en tien jaaraangewys. Hy is ook as junior victorludorum aangewys.

Tharien van der Walt (Flamingo Aquatics)het die trofee vir beste swemmer in die

ouderdomsgroep 13 en 14 jaar gekry, asookvyf goue, vier silwer- en een bronsmedalje.

Patrick Matthews (Good Hope Swimming)het die trofee vir beste swemmer in dieouderdomsgroep 17 en 18 jaar ontvang.

Die Flamingo Aquatics het die byeenkomsmet 85 goue, 61 silwer- en 52 bronsmedaljesoorheers.

Die Good Hope Swimming was tweede met26 goue, nege silwer- en 11 bronsmedaljes.

André Botha

KIMBERLEY se swemmers het dieafgelope naweek puik op die Noord-Kaap-se swemkampioenskapbyeenkoms inUpington gepresteer.

Devon Steyn (Flamingo Aquatics en dieHoërskool Noord-Kaap), wat die swemsei-soen reeds handevol medaljes ingeoeshet, is as senior victor ludorum aange-wys. Hy het ook die trofee in sy ouder-domsgroep ontvang. Hy het 16 medaljes,waarvan 11 goud, by sy versamelinggevoeg.

Nickolas Jansen (Flamingo Aquatics)het sewe goue, twee silwer- en driebronsmedaljes gewen. Hy het die trofeeontvang en is as die beste swemmer in