noordkaapnk 20140528

16
Tel (053) 831 2331 Woensdag 28 Mei 2014 www.noordkaap.co.za GRATIS Die Diamantstad se koerant Skitter op oudisie en dring na Spontaan-eindronde deur SPONTAAN-STREEKWENNER Lolly- pop Chotetsi (middel) saam met die beoordelaars Esther Ford (links) en Lizelle Julie. Foto’s: Lecrecia Prins Unique Jacobs TALENTVOLLE Kimberliete het verlede week by die Diamond Pavilion Mall vir die oudisies van vanjaar se Spontaan-talentkompe- tisie opgedaag en gewys wat in hulle steek. Lollypop Chotetsi van Homelite in Kimberley is as streekwenner aangewys. Die 28-jarige Chotetsi sing al vandat sy ’n tiener is. Sy het eers lofpryssang gedoen en later aan Bar 129 by die Flamingo-casino se karaoke-aande deelgeneem en daar gewen. Sy open nog soms die karaoke-geleenthede by die casino. Verlede jaar, toe Spontaan nog net ’n sangkompetisie was, het sy beplan om deel te neem en het dit selfs in haar dagboek aangeteken. “Op een of ander manier het ek die oudisies gemis en toe ek weer die koerant oopmaak, was die wenner reeds aangekondig,” sê sy. Vanjaar het sy haar wel ingeskryf en ook na die eindronde deurgedring, al was sy so op haar senuwees. “Ek was baie senuweeagtig toe ek hier instap, maar die beoorde- laars was wonderlik en het my baie gemaklik en kalm laat voel.” Nadat sy as streekwenner aangekondig is, het die beoorde- laars haar gevra om weer te sing sodat die ander deelnemers ’n idee kan kry van hoekom sy gewen het. Steeds geskok, het sy gesing en in die middel van die liedjie gebieg dat sy nog senuweeagtig is. Van die ander deelnemers het geterg en gesê Chotetsi moet die Lollypop wat hulle by Bar 129 sien, uithaal. Chotetsi gaan Kimberley in Julie in die eindronde verteen- woordig. Dit is in die Blêrkas op die Vryfees op die Universiteit van die Vrystaat se hoof-kampus. Sy sê sy sal gereed wees vir Bloemfontein en dat sy haar goed sal voorberei vir haar optrede. ER Lolly- m met die (links) en PETRUS MOLLER het sy trekkla- vier vir sy oudisie saamgebring. Lollypop Kby se ster

Upload: noord-kaap

Post on 20-Mar-2016

305 views

Category:

Documents


55 download

DESCRIPTION

Noordkaapnk 20140528

TRANSCRIPT

Page 1: Noordkaapnk 20140528

Tel (053) 831 2331 Woensdag 28 Mei 2014 www.noordkaap.co.za GRATIS

Die Diamantstad se koerant

Skitter op oudisie en dring na Spontaan-eindronde deur

SPONTAAN­STREEKWENNER Lolly­pop Chotetsi (middel) saam met diebeoordelaars Esther Ford (links) enLizelle Julie. Foto’s: Lecrecia Prins

Unique Jacobs

TALENTVOLLE Kimberliete hetverlede week by die DiamondPavilion Mall vir die oudisies vanvanjaar se Spontaan-talentkompe-tisie opgedaag en gewys wat inhulle steek.Lollypop Chotetsi van Homelite

in Kimberley is as streekwenneraangewys.Die 28-jarige Chotetsi sing al

vandat sy ’n tiener is. Sy het eerslofpryssang gedoen en later aanBar 129 by die Flamingo-casino sekaraoke-aande deelgeneem en daargewen. Sy open nog soms diekaraoke-geleenthede by die casino.Verlede jaar, toe Spontaan nog

net ’n sangkompetisie was, het sybeplan om deel te neem en het ditselfs in haar dagboek aangeteken.“Op een of ander manier het ek

die oudisies gemis en toe ek weerdie koerant oopmaak, was diewenner reeds aangekondig,” sê sy.Vanjaar het sy haar wel

ingeskryf en ook na die eindrondedeurgedring, al was sy so op haarsenuwees.“Ek was baie senuweeagtig toe

ek hier instap, maar die beoorde-laars was wonderlik en het mybaie gemaklik en kalm laat voel.”Nadat sy as streekwenner

aangekondig is, het die beoorde-laars haar gevra om weer te singsodat die ander deelnemers ’n ideekan kry van hoekom sy gewenhet. Steeds geskok, het sy gesingen in die middel van die liedjiegebieg dat sy nog senuweeagtig is.Van die ander deelnemers het

geterg en gesê Chotetsi moet dieLollypop wat hulle by Bar 129sien, uithaal.Chotetsi gaan Kimberley in

Julie in die eindronde verteen-woordig. Dit is in die Blêrkas opdie Vryfees op die Universiteitvan die Vrystaat se hoof-kampus.Sy sê sy sal gereed wees vir

Bloemfontein en dat sy haar goedsal voorberei vir haar optrede.

SPONTAAN­STREEKWENNER Lolly­pop Chotetsi (middel) saam met diebeoordelaars Esther Ford (links) en

Foto’s: Lecrecia Prins

PETRUSMOLLER het sy trekkla­vier vir sy oudisie saamgebring.

LollypopKby se ster

Page 2: Noordkaapnk 20140528

2 NOORDKAAP, WOENSDAG 28 MEI 2014

Kiek enwen

André Botha

DIE wind het liggiesaan die grootmarkiestent opDoornfontein gepluknet om mense daar-aan te herinner datdie sonnie die enigstebron van energie indie Noord-Kaap isnie.

Dié geleentheidwas die amptelikeopening van Doorn-fontein Solar Power,die sonkragaanleg ’nstuk of 20 km buiteKimberley aan dieN12 noorde toe.

Die aanleg het al inDesember begin omelektrisiteit na Es-kom se netwerk in tevoer.

Doornfontein se

suster-sonkragaan-leg, De Aar SolarPark, is Woensdagamptelik geopen.

Dit is van die eerstesonaanlegte in dieNoord-Kaap met ritsemeer wat nog kom.

Verskeie wind-kragaanlegte gaanook binnekort deelvan die horison vandie Noord-Kaapsevlaktes word.

Sylvia Lucas, pre-mier van die Noord-Kaap, het gesê deurdie groen-ekonomie-waardeketting wordwerkgeleenthede ge-skep en armoede ver-lig.

“Dit is die pad watons as ’n provinsie en’n land volg en ons isdankbaar dat julle

(die ontwikkelaars)die tegnologie en fi-nansiële hulpbronnevir beleggings in diesonenergie-projekteaan ons provinsie toe-gewys het.”

’n Aantal groen-werkgeleenthede isreeds deur dié projek-te in die provinsie ge-skep en dra by tot dieskoon energie wat indie nasionale krag-netwerk ingevoerword.

DieNoord-Kaaphetoorvloedige herwin-bare energiebronne.

Die provinsie is diebeste geleë en strate-gies gereed vir ’n aan-tal son- en windkrag-aanlegte, het sy gesê.

Mark Pickering,hoofbestuurder vanDoornfontein, het ge-sê die vinnig groeien-de energiesektor indie Noord-Kaap is ge-fokus op sonkrag ensal na verwagting“massiewe beleg-gings” trek.

Die Doornfontein-projek het nou met syleeftyd van 20 jaar be-gin en daarmee saamhet sy maatskaplik-ekonomiese ontwik-kelingsprogram be-gin.

Dit sal ’n positieweimpak hê op gemeen-skappe in ’n radiusvan 50 km van dieaanleg af.

Die grootste deelvan die programbe-groting sal aan onder-wys toegewys word.

“Onderwys en op-leiding is noodsaak-lik om die potensiaalvan die nuwe bedryfte ontsluit en omSuid-Afrika se oor-vloedige sonkrag-hulpbron ten beste tebenut.”

NK-sonword benut

André Botha

IAN KIRKPATRICK, die manwat die Griekwas in 1970 asafrigter tot ’n sege in dieCurriebeker-eindstryd gelei het,het huis toe gekom.

Twee jaar ná sy dood is sy asin die gedenkmuur by Kimber-ley Boys’ High, sy alma mater,deur sy stiefseun, RichardLiddle, geplaas. Dit was Kirk-patrick, wat in 2012 in Kaap-stad op 82 jaar dood is, se wensdat sy as hier geplaas word.

Verskeie bekende mense inGriekwa-rugby was teenwoor-dig. Des Schonegevel, wat virdie Griekwas en die Vrystaatkrieket gespeel het, het gesêKirkpatrick was ook ’n kranige

krieketspeler. Ronnie Bauser,gewese president van dieGriekwaland-Wes-Rugbyunie,het gesê Kirkpatrick het dieeerste keer in 1950 vir dieGriekwas gespeel. In 1951 hetBauser hom by Kirkpatrick indie span aangesluit.

Kirkpatrick het 40 wedstrydevir die Griekwas gespeel voor-dat hy na Bloemfontein verhuishet. Hy het ook vir die Vry-staat gespeel en het in 12 toetsevir die Springbokke gespeel.

In 1962 het hy na Kimberleyteruggekeer waar hy die Grie-kwas afrig het. Onder hom hethulle drie keer die destydseSport Pienaar-bekerreeks voordie 1970-Curriebekerreeksgewen.

Afrigter se asin Kby bewaar

DIE as van Ian Kirkpatrick is in die gedenkmuur by Kimberley Boys'High geplaas. Van links is Des Schonegevel (vriend van Kirkpa­trick),Peet Smith (oud­Griekwa­losvoorspeler), Tos Smith (oud­Griekwa­heelagter), Ronnie Baueser (erevisepresident van dieGriekwas) en Richard Liddle (stiefseun van Kirkpatrick) het die ge­leentheid bygewoon. Foto: Lecrecia Prins

DAAR is nog tot 30 Mei kans om jou vir Noordkaap sefotokompetisie in te skryf.

Dit is belangrik dat die foto nie kleiner as 500 KB isnie.

Stuur ook ’n volledige onderskrif (wat beskryf watop die foto gebeur, waar en wanneer jy die fotogeneem het, wat die omstandighede daarvan is en wiedaarop is).

Indien dit ’n groepfoto is, meld wie almal op die fotois.

Stuur die foto na [email protected] die einde van elke maand kies Noordkaap ’n

wenfoto.Die fotograaf van die weninskrywing ontvang ’n

R350-geskenkbewys van die Diamond Pavilion Shop-ping Mall in Kimberley.

MADELIEN BOTES het ‘n murasie op Wintershoekbuite Kimberley afgeneem. Foto: Madelien Botes

REGS: Thean du Plessis het die foto op 7 Mei net ná’n skielike reënbui van 25 mm in Fraserburg, Noord­Kaap, geneem. Dié lig is enige fotograaf se droom.

Foto: Thean du Plessis

ANDRÉ SMITH het dié foto verlede jaar in sy tuin inCarters Glen geneem. Hy het dit as werkstuk vir syfotografiekursus afgeneem. In die foto weerkaats diesonsondergang agter ’n palmboom in ’n bril.

Foto: André Smith

MARTIN COETZEE het dié aardvark in April vanjaarin die Mokala­ Nasionale Park buite Kimberley afge­neem. Foto: Martin Coetzee

Page 3: Noordkaapnk 20140528

NOORDKAAP, WOENSDAG 28 MEI 2014 3

All prices quoted in RSA rands and include VAT where applicable. Prices exclude accessories used for advertising purposes. All Major Credit Cards accepted. Foodco endeavours to meet the demand on all promotional lines, but stocks are limited. No Traders Please. We reserve the right to limit quantities.

Prices apply to Game Kimberley store only.Lowest Price Guaranteed or we’ll BEAT it*

Exchange or Return - NO PROBLEM!

With SO MUCH VALUE, why shop anywhere else!

*See www.game.co.za for terms and conditions

With so much value, why shop anywhere else?

View this catalogue online at game.co.zaPrices valid 28 MAY - 1 JUNE 2014

Stewing Beef344990

per kg

Lean BeefMince4990

per kg

Lamb Stew

6490per kg

Great ValueFrozen ChickenDrumsticks 5kg

R

119per pack

Orange Pocket6kg

1990

Banana MiniBox 1.5kg

1790per box

for5

R

20Avocado’s

+1 x Soup Pack and2 x Knorr RegularPacket Soupt "TTPSUFE

R

20BUY ALL FOR

for3

R

25

Pork Pack

4890per kg

Festive FreshChicken ValueBraai 5 Piece

R

30per kg

Rainbow 4 Drums+ 4 Thighs 1.5kg

R

35per pack

R

19each

Clover Milk 2lt "TTPSUFE

Unique Jacobs

BURGER SCHOEMAN, dieGriekwas-losvoorspeler, was dieafgelope tyd een van die Pou-bloues se staatmakers nadat hyweens ’n besering van dieagtsteman, Leon Karemaker, ’nkans gekry het om te speel.Die 25-jarige speler, wat al

voor skool rugby in hul agter-plaas begin speel het, is diespeler oor wie Noordkaap van-deesweek meer uitgevind het.Schoeman is van die Paarl en

was ’n leerling aan die HoërLandbouskool Boland. Voordathy hom by die Griekwasaangesluit het, het hy ook virdie Westelike Provinsie se o.19-en o.21-spanne gespeel. Dieongelooflike koue in die winteren die ontsettende hitte in diesomer was vir hom die grootsteaanpassing in Kimberley.Die oud-Bokkaptein Corné

Krige is Schoeman se rolmodelvir sy kanniedood-houding. Hywil altyd tot die beste van syvermoë speel en dus was dit eenvan sy laagtepunte om in 2013uit die Curriebekerreeks geskop

te word. Sy hoogtepunt op dieveld is wanneer hy in elkewedstryd sy bes doen en diespan daarby baatvind. DieVodacombeker-eindstryd teen die

Goue Leeus was só ’n wedstryd.Die Griekwas het oor die Leeusgeseëvier en Schoeman sebydrae het aan hom die spelervan die wedstryd-titel besorg.

Burger ’n GW-bielie

BURGER SCHOEMAN Foto: Emile Hendricks

SATERDAG 31 MEIDie NG kerk Harmonie in

Monumenthoogte hou op 31 Meibasaar en Piet Smit tree dieSaterdagaand daar op.Die doel van die optrede is om

geld vir ’n eerstejaarsendeling vandie Africa 4 Jesus Disciple School(A4J) in te samel.Toegang tot die geleentheid is

gratis. Smit stel dan ook sy nuweCD, Eerste liefde, bekend wat volbemoedigende woorde en liefde virGod is. Hy lui hiermee ook diePinksterweek in wat op Sondag1 Junie begin. Smit tree dieSondagoggend in die erediens vandie NG kerk Dutoitspan (inBeaconsfield) op. Almal word nadie geleentheid genooi.) Die NG kerk Kimberley (New-ton) bied in aanloop tot diebasaarfees op Saterdag 31 Meivan 12:00 af ’n potjiekoskompe-tisie aan. Die inskryfgeld is R50per pot. Kom wys die inwonersvan die Diamantstad wie diepotjiekoskoning van Kimberleyis.Daarmee saam vind ’n skattejag

plaas. Die inskryfgeld hiervoor isR100 per voertuig met ’n span vanvier mense.Dit is gegrond op die Amazing

Race-konsep en die span moetleidrade (skatte) in Kimberleygaan soek.Dit begin om 13:00 by die kerk

en dit eindig ook by die kerk. Dieinskryfvorms is by die kerkkan-toor beskikbaar of kan op diewebwerf by www.ngkerkkimber-ley.co.za afgelaai word.

Bel Retha Nagel of die kerkkan-toor by 053-832-2511.

Vrydag 6 JunieDie NG kerk Kimberley (New-

ton) bied ’n basaarfees en motor-skou op Vrydag 6 Junie van 12:00af en op Saterdag 7 Junie van08:00 af op die kerkterrein op diehoek van Longstraat en Black-straat in Kimberley aan. ’n Grootverskeidenheid smulgoed word teeet en te drink aangebied, asookhope vermaak vir die kinders metskyfskiet en springkastele en ’nmusiekverhoog.Kom ondersteun die gemeente

en kom kyk na al die veteraan-en hitsmotors wat uitgestal gaanword.) Indien jy ’n geleentheid aan-bied, stuur die inligting aanNoordkaap. Die plasing is gratis.Indien dit die Woensdag wanneerdie koerant beskikbaar is, geplaasmoet word, moet dit Noordkaapdie vorige week voor Vrydag om10:00 bereik.E-pos die inligting na noord-

[email protected], faks dit na053-831-4791 of SMS dit na 45533.Begin die SMS met “NK”.

WHEN it comes to saving energyin your kitchen, even the choiceof a fridge is important, says theteam at Droogfontein Solar Power.) Choose a refrigerator of a sizebased on the needs of your family.) Keep in mind that a refrigera-tor uses energy most efficientlywhen it is full.

) However, do not overload yourfridge; too many products in yourfridge will lower the quality of thefood.) Get into the habit of removingand replacing several articles atonce, you will reduce the loss ofcold air by opening the fridgeless.

Save energy in the kitchen HERWIN en leef groener.Mense wat hul lewenstyl wil

aanpas en groener wil begin leef,kan begin deur materiaal virherwinning bymekaar te maak enin te handig.Die herwinbare materiaal kan

hier afgelewer word:) Die NG kerk Dutoitspan op diehoek van Rose- en Dyerstraat,Beaconsfield. Bottels, blikke,

plastiekbottels en papier kanMaandae tot Donderdae van10:00 tot 14:00 hier afgelewerword. Skakel 053-842-1100.) Die NG kerk Vooruitsig,Croninweg, Hadisonpark.Bottels en papier kan Maandaetot Vrydae van 08:00 tot 13:00hier afgelewer word. Skakel053-861-1849.) Die Hoërskool Adamantia,

Blackstraat, New Park. Vra virlandsdiens. Glasware, plastiekbot-tels, blikke en wit papier kan vanMaandae tot Vrydae hierheengebring word.) El Toropark. Bring elke eersteen derde Saterdag van 09:00tot 11:00 papier, glasware,plastiekware en skoongewasteblikke na die park in McDou-gallstraat.

Herwinmateriaal, leef groener

Page 4: Noordkaapnk 20140528

4 NOORDKAAP, WOENSDAG 28 MEI 2014

DIÉ naweek begin ’n reekswedstryde wat vir die Griekwaseintlik nog belangriker as dieVodacombeker-eindstryd is.

Dit is die reeks kwalifiserendewedstryde vir ’n plek in diePremierliga van die Curriebeker-reeks.

Dié kwalifiserende ronde is opdie aandrang van die unies in dieEerste Liga.

Dit was hul voorwaarde omdaartoe in te stem dat die Pre-mierliga weer na agt spanneuitgebrei word.

Dit is verstaanbaar dat diéunies ’n kans wil kry om ookvir die Premierliga te kwalifi-seer.

Maar hulle kry wél die kans omte kwalifiseer – deur die EersteLiga en dan promosie-relegasie-wedstryde te wen.

’n Vraagteken moet dus geplaas

word oor die nut daarvan omhoegenaamd sulke wedstryde telaat speel.

Die Kings, wat vanjaar nie eensdie kwarteindronde van dieVodacombeker-reeks kon haalnie, het boonop ’n vrypas tot diePremierliga gekry.

Hulle is vir twee jaar van ’nplek verseker ongeag hoe hullevaar.

Daaraan is egter nou niks tedoen nie.

Die Griekwas is gewisverreweg die gunsteling-spanom die uitspeelronde te wen,veral ná die briljante wysewaarop hulle die Vodacombeker-eindstryd gewen het.

Die eerste wedstryd in die reekswedstryde die naweek is teenGrens se Bulldogs.

Kimberley en die Noord-Kaapstaan bankvas agter die span.

Haarkapper sy sout werdHannes Nöeth

SOMS moet ’n mens nie ernstig wees nie.Só, lag die week net saam met my oor mygesukkel in Gauteng.

Om te verhuis bring bepaalde uitdagings.Party dinge in so ’n verhuisingsproses is

maklik, ander weer onbeskryflik moeilik,soos om jou adres te verander.

By party plekke bel ’n mens sommer neten alles word telefonies verander – vol-gende maand daag jou brief by die regteplek op. Jy besef gou die administrasie inverskillende kantore is nie altyd ewe goednie. Administratiewe werk en tyd wateindeloos verspil word.

Maar dit is nog niks nie. Die moeilikstetot dusver was om ’n haarkapper te vind.Kyk, jy moet ander dokters soek en ’ntandarts en nuwe banktakke en so kan ekaanhou, maar die uitdaging is om iemandte kry wat jou hare sny soos jy daaraangewoond is.

Kom ek vertel julle van my eerste driepogings.

Poging 1: Jammer, Meneer, jy het nie ’nafspraak nie. Ek het oor tien dae vir jouplek. Omstandighede gemeet besef ek teen

daardie tyd sal ek vir ’n rol in Groet dieGrotman kwalifiseer. Ek wys dit van diehand. Mans sny nie hare op afspraak nie.

Poging 2: Ja, hulle kan my dadelik help.Geen probleem nie. Ek wou net hare sny.Nou word ek gewas en ge-sjampoe engevroetel en geknip-knip. Die haarsny snymy uit drie afsprake uit en die rekeninglaat my dit oorweeg om om finansieringaansoek te doen.

Poging 3: Die outjie lyk vir my asof hydie ding gaan doen. Ek sit en hy trek weg.Eish! Hier sit ’n Vrystaatse boerseun enverduidelik vir ’n Algeriese barbier hoe sybaard gesny moet word.

As ek sê stop, voel dit vir my hy hoorgo, want dan knip hy nog drie duim korteren hou net aan en aan. Later besef ek ekis nou aan die man se genade uitgelewer.

So, ná vyf maande in Gauteng, saliemand asseblief vir oom Neels gaan sê ekmis hom?

DIE Honoured DeadMemorial is gebou ter nagedagtenis aan diemannewat in die Beleg van Kimberleyin die Anglo­Boereoorlog dood is. Die beleg was van 14 Oktober 1899 tot 15 Januarie 1900. Die monu­ment was Cecil John Rhodes se idee en hy het dit reeds in 1899 kort ná die begin van die beleg voorge­stel. Dit is deur sir Herbert Baker ontwerp wat later ook die Uniegebou in Pretoria en verskeie anderbekende Suid­Afrikaanse geboue ontwerp het. Die ontwerp is op ’n Nereid­tempel gegrond wat indie 1840’s in Xanthos in die huidige Turkye ontdek is. Dit is met sandsteenblokke, afkomstig van dieMatopo­heuwels in die huidige Zimbabwe, gebou. Rhodes het self nooit die voltooide monument ge­sien nie. Dit is in 1904, twee jaar ná sy dood, voltooi. Die bronsplate aan die kante van die monumentis deur John Lockwood Kipling, die pa van die Engelse skrywer en digter Rudyard Kipling, ontwerp.Laasgenoemde het ook die inskrywing aan die westekant opgestel. Die monument is op MemorialHill gebou, destyds die hoogste punt in Kimberley. Aan die suidekant van die monument is die LongCecil­kanon, ontwerp deurGeorge Frederick Labramnawie Labramstraat genoem is. Van die 57 soldatewat in die beleg dood is, is 27 se lyke in ’n kluis onder die monument geplaas voordat dit voltooiis. Die res is in die Gladstone­begraafplaas begrawe. Op die ou foto kan die Joodse sinagoge aan dieregterkant op die agtergrond gesien word, met Kimberley Boys’ High se gebou aan die linkerkant.Op die nuwe foto is die Hoërskool Diamantveld se paviljoen aan die regterkant te sien. Sowel diemonu­ment as die kanon is op 7Maart 1986 tot nasionalemonumente verklaar. Foto’s:AndréBothaenAfricana-biblioteek

Ter nagedagtenis aan gestorwenes

Karin Muller

EEN van die hoërskole in diegemeenskap het ’n Latynse leuse– A Posse Ad Esse – wat “vanmoontlikheid tot werklikheid”beteken.

Ek het onlangs besef diehedendaagse mens het ook ’nleuse: Van luuksheid tot nood-saaklikheid.

’n Ruk gelede het ons vir ’n sporttoernooiWelkom toe gery. Vir diegene wat Welkomdie eerste keer sien – die geheim is om dieregte dubbelpad en die regte sirkel te kry.

Dit is moeiliker as wat ’n mens dink,want in ons huis is ’n GPS ’n luukse.

Ná die derde dubbelpad en die vierdesirkel, met humeure wat opvlam, omdat diekajuitliggie van die motor nie voldoende ligop die gekreukelde padkaart werp nie, hetons begin wonder of ’n GPS nie dalk minder’n luukse en meer ’n noodsaaklike gewordhet nie.

Sondagoggend is alle geesdrif gedemp toedie pluimbalsaal in Thabong buite Welkomweens ’n kragonderbreking in duisternisgehul is. Almal het oor ’n plan B bespiegel.

Verkieslik moes plan B nuwetegnologie insluit.

Nadat verskeie uitweëoorweeg is, het ons koers naHennenman se pluimbalsaalgekies. Ons het die netteopgeslaan en die toernooivoortgesit asof dit oorspronklikin Hennenman begin het.

’n Paar naweke later het onsons vir nog ’n pluimbaltoernooi in Bloem-fontein bevind. Sondagaand was die eind-stryde in volle gang. En skielik: duisternis.

Ek het dadelik gewonder na hoeveelomliggende dorpies 42 spanne geskuif salkan word en of daar ’n mark vir glow-in-the-dark-pluime en -rakette is.

Op ’n eenmaal-in-’n-leeftyd-verkoping hetManlief die vorige dag ’n GPS gekoop. Nadatdie elektroniese boksie ons ná die toernooitot in die huis se oprit gebring het, het ekbesef die skool se Latynse leuse laat selfs indie aanskaf van nuwe tegnologie waarheidsteek. Ek het net geglimlag en gevra: “Vanmoontlikheid tot werklikheid, nè, Manlief?”

Hy het fronsend na my gekyk terwyl ekgevoel het hoe my twee tieners agter in diemotor vir mekaar glimlag.

Vanmoontlikheid tot werklikheid

GWkan nognie gaan rus

Page 5: Noordkaapnk 20140528

NOORDKAAP, WOENSDAG 28 MEI 2014 5

Page 6: Noordkaapnk 20140528

6 NOORDKAAP, WOENSDAG 28 MEI 2014

12

6

39

Ons draai diehorlosie terug

vir jou e-tollrekening

[email protected] 0800 SANRAL (726725)

Bepalings en voorwardes geld.

3260

AF

RREGISTREER

SKIK en

SPAAR tot

66,67%

op jou uitstaandee-tollrekening

Ons het die afslag wat betrekking het op transaksies nadat die grasietydperkverstreke is, verleng vir fakture tussen 3 Des 2013 en 28 Feb 2014.As jy ‘n e-tollrekening registreer en die uitstaande balans voor1 Julie 2014 skik, sal jy slegs die standaardtariefvir hierdie transaksies betaal.

Bel: 0800 SANRAL (726 725)Of e-pos: [email protected] jou skikkingsbedrag.Die aanbod geld ook vir diegene wat reeds die alternatiewe tariefbetaal het vir die tydperk 3 Des 2013 tot 28 Feb 2014.

‘n Aanvanklike betaling van R50 word benodig vir elke registrasie

Page 7: Noordkaapnk 20140528

NOORDKAAP, WOENSDAG 28 MEI 2014 7

TERMS AND CONDITIONS APPLY

SUPERSAVERS

BREAKFAST

2 EGGS, BACON STEAK,GRILLED TOMATO, SMALLCHIPS AND TOAST

21YEARS

CE

LEBRATING

MAXI’S KIMBERLY053 832 7111

R21.90SES redenaars vandie Hoërskool Dia­mantveld het op Sa­terdag 17 Mei aandie halfeindrondevan die ATKV­rede­naarskompetisiedeelgeneem. DieNoord­Kaap se uit­dunronde is by dieHoërskool Noord­Kaap aangebied.Charl Smit (gr. 9) hetdie junior hoër­skoolafdeling ge­wen en dring dus asprovinsiale wennerdeur na die eindron­de wat in Augustusby Klein­Kariba ge­hou sal word. Dit isdie derde agtereen­volgende jaar datSmit tot die nasio­nale ronde deur­dring. Van die ses(drie juniors en drieseniors) was Deondu Plessis, ClarissaClaasen (seniorhoërskoolafdeling)en Alecia Brits (ju­nior hoërskoolafde­ling) van die topvyfin die provinsie. Hieris van links, voor:Clarissa Claasen(gr. 11), Alecia Brits(gr. 8) en Corni Coet­zee (gr. 9); agter: De­on du Plessis(gr. 12), Charl Smit(gr. 9) en Mari Brey­tenbach (gr. 11).

Foto: Ina Olivier

DIÉ skaakspelers het op die inter­provinsia­le toernooi wat op 10 en 11Mei in Kimberleygehou is, medaljes ontvang. Van links isMi­chael Krügel (silwer, o.12), Emilio Botes(brons, o.12) en Dean Krügel (brons, o.18)saam met hul afrigter, Pierre de Smidt vandie Skaakmeesters­akademie in Kimberley.

Foto: Verskaf

Kry medaljes vir skaak

Page 8: Noordkaapnk 20140528

8 NOORDKAAP, WOENSDAG 28 MEI 2014

PROMOSIE

MET ’n klein begin het Lotters Pine syeerste winkel in 1969 in die Pretoria-midde-stad geopen.Hierdie Suid-Afrikaanse maatskappy het

heelwat takke met die oog om nog takke indie nabye toekoms te open.Hul groot reeks gehalte-meubels kan

gekleur of in verftegnieke met verskeiekleure afgewerk word. Hul doel is omuitstekende diens aan klante te lewer en dieonderneming het ’n groot hoeveelheidvoorraad vir spoedige aflewering.Die Kimberley-tak is nou oop om Kimber-

ley, sowel as die hele Noord-Kaap, te bedien.Vanaf die fabriek tot in jou huis teen diebeste pryse. Kom kyk na hul verskeidenheidmeubels – van die kombuis tot die slaapka-mer, van die eetkamer tot die leefvertrek.Hul reeks kindermeubels is ’n moet om tesien. Kom ervaar die gasvryheid van dieeienaars, Dries en Juliana Cilliers, by LottersPine Kimberley in Longstraat 100, Albertyns-hof, Kimberley. Besoek hulle vir al joumeubel-benodigdhede.Wat hulle nie het nie, is nie die moeite

werd om te hê nie.

Kry gehalte­meubels hiér

DANIE EN VERONICA DE WET het DeWet Carpets vir ongeveer 20 jaar besiten bestuur.Die besigheid was eers in Permweg

naby die stadsaal geleë.Jacques Malan het die besigheid by

Danie en Veronica gekoop en is alsedert 1 Oktober 2007 die eienaar.Malan het die besigheid tot in 2011 uit

die ou gebou bedryf waarna hulle naBobby’s Walk in Longstraat verskuif het.

Hulle is ses personeellede saam metMalan.Hulle doen volvloer- en los matte,

houtvloere, blindings, muurpapier,kunsgras en ook die skoonmaak, herstelen omsoom van matte.Hulle werk oor die Noord-Kaap heen

en ook in dele van Noordwes, ondermeer Vryburg, Schweizer Reneke, DeAar, Kuruman, Kathu, Hartswater enJan Kempdorp.

Saak ’n staatmakerDIE personeellede van De Wet Carpets. Van links is Floors Daries, Leslie Viewe, Jac­ques Malan, George Simons, Gladstone Tyuthulo en Lionell Mathe. Foto: Verskaf

DRIES EN JULIANA CILLIERS voor hul winkel in Kimberley. Foto: Verskaf

www.noordkaap.co.za

Page 9: Noordkaapnk 20140528

NOORDKAAP, WOENSDAG 28 MEI 2014 9

PROMOSIE

WEGGESTEEK in die besigePhakamile Mabija-straat is ’n kleinverfwinkel.Dit is soos ’n goeie geheim, maar

as jy die dag by die winkel instap,ontmoet jy die vriendelikste mensein die dorp.Dulux Paint Centre bestaan al

sedert 2005 en is steeds op dieselfdeperseel.Daar is Johan Venter, Mnr.

Dulux, altyd met ’n glimlag, reg omjou te help met hoeveel verf jygaan nodig hê vir daardie pienkmuur wat jy verlede week gedinkhet hoogmode is, maar vandagbesef het die grootste fout was.Langs hom sal jy sy rabbedoe-

persoonlike assistent, winkelbe-stuurder, ag, sommer als in een,aantref. ’n Bietjie van ’n maltrap,maar altyd reg om te help met ’nkleurskema of nuwe idees vir jouhuis of kantoor. Verrassing boverrassing: Sy is ’n vrou, maarkan ’n man ’n ding of twee oorverf leer.

Hier is ’n mengelmoes van idees,en nuwe gedagtes oor ’n ou, vaalmuur word die gegons van die dag.Hier kom jy in vir raad en sommer’n lekker geselsie. Hier word ’nkliënt ’n vriend.Hier praat ons oor nuwe kleur-

idees; hoe om ’n klein vertrekruimte te gee; hoe om die pleisterwat van die muur afval, reg temaak en nie miljoene rande tebestee nie.Hier kom jy in wanneer jy ’n

babakamer vir jou klein pienkvoetverf, en ons groei saam metdaardie pienkvoet na vreemdekleurskemas in sy kamer.Hier kom jy met jou nuwe

huisplan en nuwe teëls en ons geejou huis kleur en maak dit jouwoning.Dit is ’n gedugte span waarvan

almal al lank by dié klein verfwin-kel werk. Hier, in die Kimberley-Noord-hoekie weggesteek, sal jygoeie diens, merkwaardige produk-te en ietsie ekstra ontdek.

Hier word kleur gepraat

By wetgewer ingehuldig

LINKS: Sowat 30 wetgewerle­de is verlede Woensdag inge­huldig en Sylvia Lucas is weeras premier van die Noord­Kaapaangewys. Hier word Lucasdeur regter Cecile Williams in­gehuldig.

JUANITA BEUKES (links) is asadjunk­speaker van die Noord­Kaapse wetgewer ingehuldig.Langs haar is Sylvia Lucas (pre­mier) en Wentzel Katjara (’n!Khwe­prins).

Foto’s: Emile Hendricks

Samel geld vir Hospice inTECARA WOODBRIDGE, ’ntweedejaarstudent in mens­like bewegingskunde aan dieUniversiteit van die Vrystaat,het saam met haar familieR84 000 vir Hospice ingesa­mel. Dié geldinsameling isdeel van die jool­gemeen­skapsdiens se fonds. Van linksis, voor: Marilyn Burrow(bestuurder van Hospice),Woodbridge en haar sussieReagan; agter: VenessaWoodbridge (hul ma) en Bon­ny Sonnenberg (hul ouma).

Foto: Lecrecia Prins

Page 10: Noordkaapnk 20140528

10 NOORDKAAP, WOENSDAG 28 MEI 2014

ROMAN’S PIZZA has brought the Kimberleycommunity the convenience of a secondbranch, which is situated at the CaltexComplex on the N12.“Without our loyal customers, our business

would not exist. Thank you to all of you foryour continuous support,” says KathrineRoux, owner and manager.Roman’s Pizza Kimberley has managed a

placement of second runner-up for marketerof the year 2014 – a huge achievement andsomething all other franchisees strive for,which includes getting stuck in on a commu-nity basis and giving back: A trait Roman’sPizza as a brand is exceptionally proud of.

Marketer of the year includes being brandorientated in terms of conducting localmarketing and creating a strong presencewithin the direct community. It also includesputting profits back in the store which inturn can only increase service and operatingprocedures.Roux is not only committed to the brand,

but also focuses on customer service andquality of product. More importantly, sheruns her successful business with passionand pride. She is 100% involved in theoperation of the store and by being hands-on,her customers can always put a face to aname.

Roman’s Kby thriving

Karin Muller

HOE gemaak as daar nie genoeggrootkoeke is om op die basaarse koektafel te verkoop nie?Die gemeente van die NG kerk

Modderrivier-Ritchie het voorhierdie dilemma te staan gekom.Nadat daar gewik en weeg is,hierdie kant toe en daardie kant toe gedinkis, het Tinie Langenhoven, die voorsittervan die basaarkomitee, met ’n plan voren-dag gekom.“Ek sal ’n groot tweelaag-koek bak en dit

in die middel van die koektafel staan maakom tydens die basaar op te veil,” het hyvoorgestel.“Ek sal meer geld insamel met hierdie

een grootkoek as wat julle vrouelidmatemet al die grootkoeke saam sal kan insa-mel,” het hy hulle uitgedaag.Sy vrou het haar aan die kant van die

vrouelidmate geskaar en geweier om homte help om sy belofte uit te voer.Die dag van die basaar het aangebreek.

Langenhoven het douvoordag aan die werkgespring en geklits en geproe en gebak.Nadat ’n berg skottelgoed in die wasbakopgestapel het en die kombuistafel met leëeierdoppe en blikkies kondensmelk besaaiwas, was sy handewerk suksesvol afgehan-del.Heerlike karamel het van die smaaklike

tweelaag-koek wat spoggerig in die middelvan die koektafel gestaan het, gedrup.Daarby was ’n naamkaartjie waarop

“Tinie se koek” geskryf was.Teen 12:00 het die veiling begin.Mense het nuuskierig, maarskepties, nader gestaan.Die aanvangsbod was R100. In

die gees van geldinsameling isdie een bod ná die ander ingesit.Eindelik het net ’n handjievolmense oorgebly wat geesdriftig

bly bie het.Die vier bittereinders het die prys bly

opjaag. Oë het gerek. Verbasing was oral opdie gesigte te bespeur.Die tweelaag-koek het trots op die tafel

gepronk – asof dit geweet het waaroor dieopgewondenheid gaan.Die bieëry het baie langer aangehou as

wat enigiemand sou kon voorspel.Eindelik is die bod op Albertus de Wet

toegeslaan.Selfs al was dit ’n debuut-koekveiling, is

’n rekordprys van R7 600 behaal.De Wet vertel glimlaggend waarom hy,

saam met drie ander mans, bereid was omhierdie bedrag vir een tweelaag-koek tebetaal.“Om geld vir ’n gemeente in te samel is

altyd ’n enorme uitdaging. Dit gaan vir ’ngoeie doel en is ’n groot voorreg. Die drieander mans het hul deel betaal en ek hetmet vrymoedigheid die koek met hullegedeel.“Dit was heerlik om vir die skoner geslag

te wys dat ons mans nie net kan bak nie,maar ook ’n buitengewone bydrae tot diebasaar se koektafel kan lewer.”

Man se bak planlaat die rande inrol

TINIE LANGENHOVEN, die voorsitter van die basaarkomitee van Ritchie, het self ’n koekgebak wat vir meer as R7 600 opgeveil is. Foto: Verskaf

PROMOTION

Page 11: Noordkaapnk 20140528

NOORDKAAP, WOENSDAG 28 MEI 2014 11

DIE Noord-Kaapse Stedelike Kollege virVoortgesette Onderwys en Opleiding (VOO)sal voortaan bekend staan as die Noord-Kaapse Stedelike Kollege vir Tegniese enBeroepsonderwys en Opleiding.Die kollege het die afgelope paar jaar

ongekende groei beleef en bars uit sy nate.Daar is twee kampusse in Kimberley: dieStads- en Moremogolo-kampus. Daar isreeds met die ontwikkeling van ’n derdekampus in Kimberley begin.Die studente kom van oor die land heen

en selfs van buite die landsgrense.Die kollege is as ’n opleidingsdiensver-

skaffer by Umalusi geakkrediteer en is ookISO 9001:2008 gesertifiseerd en het ’nNOSA-vierster-gradering.Die kollege het verskeie departemente:

sake- en ingenieurstudie, asook ’n inlig-tingstegnologie- en vaardigheidsdeparte-ment. Die beroepsgerigte matriek is baiegewild en leerlinge besef deesdae dat ditvoordelig is om op skoolvlak reeds ’nvaardigheid aan te leer.Goed toegeruste werkswinkels bied aan

studente die ontwikkeling-vaardighede wathulle vir die toekoms bekwaam.Die besigheidsadministrasie-departement

funksioneer ten volle met verskeie leer-lingskapprojekte soos vroeë kleuterontwik-keling en ’n haarkappery.’n Verdere aspek wat die kollege laat

uitstyg, is die goed toegeruste studente-on-dersteuningsentrums. Heeltydse, opgeleidepersoneel beman hierdie sentrums enverskaf moderne, holistiese ondersteuningaan studente.Die kollege is te alle tye daarop toege-

spits om studente met die beste opleidingen vaardighede vir hul toekoms toe te rus.Hierdie hoë standaarde is nie onderhandel-baar nie.Die kollege lewer nou al vir meer as ’n

eeu ’n diens aan die Noord-Kaapse gemeen-skap.As ’n mens oor die jare heen terugkyk,

het dit net van krag tot krag gegaan enmet so ’n geskiedenis sal die kollegedaarna streef om altyd net beter te doen.

Kollege toonsteeds groei

STUDENTEvandieNoord­KaapseStedelikeKollege vir Voortgesette Onderwys en Op­leiding in Kimberley berei hulle vir die eksa­men voor. Foto: Verskaf

KIMBERLIETE is verlede Woensdag met digte mis begroet wat tot ná 08:00 oor diestad gehang het. Dít het gekom nadat dit in die stad gereën het. Hier is die HonouredDead Memorial skaars sigbaar in die mis. Foto: Emile Hendricks

Mis(troos)tige prentjie ná reën

Elsona Steyn

OP ’n drafstap gryp jy joucappucino en croissant by dievrou agter die toonbank en oppad deur toe loer jy blitsig nadie koerante op die winkelrak.Foto’s van die afgelope naweek

se gebeure tref jou oog, asook die vetge-drukte woorde “Stormers klop Cheetahs”,“verkragting” en “stygende voedselpryse”.Jy gryp die koerant naaste aan die

toonbank, stop die muntstuk in die kassierse hand en storm uit. Die koerant sal moetwag, miskien kry jy later ’n tydjie om goudaarna te loer.Ons lewe in ’n wêreld waar tyd ’n

luukse geword het. Mense wil vinnig bydie werk kom, vinnig kommunikeer ennog vinniger inligting kry. Almal isongeduldig.By die supermark lyk klante vies omdat

hulle by die betaalpunt moet wag. By dieapteek staan mense sugtend en kyk hoedie assistent sonder haas hul pille aftel. Bydie dokter sit pasiënte op die punt van hulstoele terwyl hulle op hul horlosies kyk enkopskuddend deur ou tydskrifte blaai.Hoe meer haas, hoe minder spoed.Aan die einde van die vyfde maand van

vanjaar staan ons vir ’n oomblik stil omuitasem die wysie wat ons onsself aan diebegin van dié jaar voorgeneem het om te

volg, te fluit. Die melodie is haasvergete en die meeste van ons singreeds ’n ander deuntjie.“Gelukkig is die jaar nog jonk,”

maak ons onsself wys, gordel onsvas en haastig-haastig vat ons ’nnuwe pad.“Hou links, ek wil verbykom,”

brom-brom ons mensmasjien.Waarheen jaag ons? Van wat probeer ons

so desperaat wegkom? Waar dink ons isdie plek waar alles is waarna ons soek? Asek om my kyk, sien ek hoeveel mense inhul gemoed verdwaal is; hoe baie nageloof, hoop en liefde soek.Die natuur het egter ’n manier om ons

aan die stilword-tye in die lewe te herin-ner. Met die winter op hande, is dit asofdie natuur ons gedagtes opnuut op diesiklus van lewe – ’n siklus van groei enrus – wil fokus. Tog luister ons min na diestem van die natuur. Ons leef vinnig enraak min stil. Rus is ons nie beskore nie.Tyd kan nie opgegaar, herwin of gebêre

word nie. Tyd kan nie aan- of afgeskakelword nie. Dit kan ook nie gekoop wordnie. Tyd kan slegs benut of vermors word.Die mooi van die lewe glip by ons verby

– daar is nie meer tyd vir naasteliefde nie,net tyd vir jaag om daagliks te doen watonsself behaag.Ons sweet en ons swoeg, van vroeg tot

doodmoeg.

Staan ’n bietjie stil

PROMOSIE

Page 12: Noordkaapnk 20140528

12 NOORDKAAP, WOENSDAG 28 MEI 2014

Page 13: Noordkaapnk 20140528

NOORDKAAP, WOENSDAG 28 MEI 2014 13

MOTORS

DIT lyk na ’n een-vir-my-een-vir-jou-storiewanneer ’n mens die uitslag van dieDonaldson-veldrenkampioenskap dophou.

Dit is weens ’n titaniese stryd tussenFord en Toyota met hul Ranger- en Hilux-bakkies in klas T, die topklas van diekampioenskap. Die naweek in Malelane,Mpumalanga, het alles omtrent altyd vir diemeeste van die Toyota-spanne reg geloopmet ’n eerste en tweede plek en ’n NissanNavara in die derde plek.

In die eerste veldslag van die jaar hetToyota koning gekraai met ’n eerste entweede plek op die podium en Ford op dieonderste trap. In die tweede veldslag hetFord die bordjies verhang met ’n eerste entweede plek en ’n private Toyota-span indie derde plek. Dit is hoeka die privatespan van Johan en Werner Horn (Hilux)wat die tweede keer ’n tweede plek behaalhet. Die wenvlag die naweek is egter dieverdedigende kampioene Anthony Taylor enDennis Murphy s’n. Die oorblywendepodiumplek is ná ’n bestendige ren deur dieAtlas Copco-Nissan Navara-jaers, Johan vanStaden en Mike Lawrenson, ingeneem.

Die amptelike Ford-spanne het gesukkelom goeie wegspringplekke te behaal en diestowwerige paaie waarop stadiger verkeermoeilik verbygesteek word, het sy tol geëis.Toyota se Taylor en Murphy het die voorsteplek vroeg in die eerste van die ren se tweerondes oor 175 km elk geërf. Hul spanmaats,Leeroy Poulter en Rob Howie, het uitgevalnadat die wielmoere van ’n voorwiellosgekom het.

Die Atlas Copco-Ford Racing-jaers,Manfred Schröder en Japie Badenhorst, wasvoor die byeenkoms 15 punte voor Toyotase Taylor en Murphy. Die Ford-span het12de weggespring en ’n sesde plek algeheelen vyfde plek in klas T gehaal wat diekampioenskap nou met albei spanne op 50punte op ’n mespunt het.) Die volgende byeenkoms op die Donald-son-veldtydrenkalender is van 27 tot 29Junie die Toyota-Kalahari-Botswana-1000-woestynren.

‘Een virjou, eenvirmy . . .’

TOYOTA het besluit om ons net so ’nvoorsmakie te gee van wat hy met syYaris aanvang.

Dié opgeknapte kleintjie in dieToyota-stal sal iewers in die tweedehelfte van die jaar hierheen kom.

Van buite wil die Japanse vervaardi-ger die stempel van sy nuwe ontwerp-taal (hoe die rygoed lyk) op die Yarisafdruk sodat hy by sy twee groterstalmaats, die Auris en Corolla, pas.

Die nuwe Yaris kry ook daardieskerp gesiggie van die ander tweewat hom meer gefokus laat lyk.

Dit lyk trouens of die nuweling so ’nlekker hangsnor kry waar die huidigemodel ’n “vriendeliker” bakkies het metdie chroomstrepie tussen die ligte wathom ’n glimlag gee.

Dit is duidelik Toyota wil die Yaris ’nkwaai voorkoms gee, een wat niemaklik misgekyk kan word nie.

Benewens die groot sierrooster, watalles voorlangs oorheers, is daar ’nkleiner sierrooster bo die “snor” watdie twee lighulse verbind.

Die dunner en platter hulse lyk baiesoos dié van die Auris en die Corollaen die Toyota-kenteken is lekkeropsigtelik in die middel geplaas.

Toyota sê veranderings gaan ook aandie agterkant aangebring word en ’npaar toerusting- en veiligheidsaspektesal onder die loep kom.

Meer inligting daaroor sal laterbekend gemaak word.

Toyota sê die kragbronne bly onver-anderd. Dit sluit die 1,0- en 1,3-liter-en-jins in, asook dié van die hibriedemodel.) Die Yaris se kleiner boetie, die nuweAygo (soortgelyk aan Peugeot se 107 enCitroën se C1), sal eers volgende jaarSuid-Afrika toe kom.

Yaris lyk nou‘omgekrap’

BENEWENS die neus en lighulse agter sal hier en daar nog ’n klompie nuwighedehul opwagting in die komende model maak, sê Toyota. Foto: Verskaf

Dirk Jordaan

AS die Nissan Patrol ’n mens was, was hyallermins ’n modebewuste stadsbewoner.

Dan was hy ’n boer en plaasjapie. Synuutste weergawe volg egter tog die nuwemodegier: van enjins wat kleiner word, maarturbo-aanjaers kry om hul kraglewering teverhoog.

Glo dit as jy wil, Nissan se staatmaker isal 60 jaar met ons – al is dit nou nie heeltydin Suid-Afrika nie.

Manne wat ruwe terrein met Patrolsaanpak, sweer by dié fris knaap. Hy staanook uit as trekvoertuig. Nie van jou gemid-delde Ventertjie nie, maar van vet woon-waens en groot sleepwaens vol skape.

Die Patrol-bakkie is net met ’n dieselenjinbeskikbaar; wat boonop vir 2014 van 4,2 litertot 3 liter gekrimp het. Sy tussenverkoeldeturbo en nuwe brandstofinspuiting lig diewerkverrigting van 90 kW tot 110 kW en sywringkrag van 282 Nm tot 371 Nm. En, soosdit deesdae maar werk, is sy brandstofver-bruik aansienlik beter as sy voorganger s’n.Dit is nou maar die wonder van tegnologie.

Dit is selfs lekker om onder sy enjinkap inte loer, want jy sien die turbo se verkoelerplat bo-op die enjin lê.

Die interessantste aspek van die nuweenjin is egter hoe hy daardie krag lewer. Ditis nooit nodig om die toere op te jaag nie,want die viersilinder-ZD30DDTi-enjin lewersy beste krag teen taamlik lae omwentelings.Maar jy kan byna nie agterkom daar is ’nturbo onder daardie breë bors nie.

Hy “skop” nie skielik iewers in of laat dieenjin vinniger draai nie. Hy doen sy ding regvan die begin en oor die hele toerestrek. Dieenjin voel presies soos ’n veel groter,normale dieseloond en glad nie of hyaangejaag is nie. Hy gaan sy werk presiessoos sy voorganger doen. Waarskynlik netbeter.

En haak jy eers vyfde rat, sal hy teen veelvinniger as die snelweg-spoedgrens loop.

Volgens die vervaardiger behoort hy ’ngemiddelde brandstofverbruik van sowat10,9 liter/100 km te gee (9,2 km/liter), maarnet as hy nie gelaai is nie en jy jou in toomhou.

Dié syfer het die boere op die Nampo-oes-dag by Bothaville wat by Nissan se stalletjieverbygestap het, erg beïndruk en ook dat dienuwe Patrol met “skoon” én “vuil” dieselvolgemaak kan word en 1 050 kg op sylaaibak pas.

Die bakkie het ’n tweede brandstoftenk asstandaardtoerusting wat deur sy eie gathervul word en sy eie meter op die paneel-bord het. Jy skakel met ’n knop oor van dieeen tenk na die ander. Die gekombineerdeinhoud is 175 liter – goeie nuus vir mannewat nie elke tweede dag wil inry dorp toe omte gaan volmaak nie.

Nog standaardkenmerke sluit in sluitwe-rende remme, lugsakke aan albei kante,lugversorging, kragstuur, elektries beheerderuite en ’n verstelbare stuurwiel. Dit klinkluuks, maar die kajuit is steeds eenvoudig enfunksioneel.

Die Patrol het tradisionele 4x4-aandrywing– met ander woorde agterwiel-aandrywing en’n tweede, kort ratkierie waarmee jy dievoorwiele en sy donkierat aktiveer. Jy moetself nog uitklim en die wielnawe met diehand gaan sluit. En hy het ’n sluit-ewenaaragter gekry.

Die agterwiele is effe wyer van mekaargeplant as voorheen, wat hom selfs beter insand laat vastrap. Sy wiele het ook breërgegroei tot by 265-bande op 16 duim-vellings.Albei dié kenmerke verbeter sy ritgehalte.

Die Patrol, wat kronkelvere voor het enbladvere agter, is op agterpaaie in dieVrystaat getoets. Op teer kan ’n mens voelsy vering is styf, soos dit ’n plaasbakkie en4x4 betaam. Die ritgehalte is ferm maargemaklik. Op sinkplaatpaaie word riffelsuitgestryk en geen slaggat veroorsaak dat dievering deurstamp nie. Oom Koos hoef dusnie sy valstande uit te haal nie.

Patrol pureplaasjapie

JY kan die bakkie optooi om nog verder endieper die bosse in te vaar. Foto: Verskaf

Page 14: Noordkaapnk 20140528

14 NOORDKAAP, WOENSDAG 28 MEI 2014

PERSOONLIKE

DIENSTE

LENINGS

1445

TE KOOP

ALLERLEI

1655

AANDAG ALLE BOERE:Ek verkoop immergroenRussiese gras en is opsoek na skape, bokke en oubakkies te koop vir kon-tant. 072 604 5219www.russiangrass.co.zaUTILITY RUBBER STAMPS:SAME-DAY SERVICE. TEL/FAX:053 832 1951.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ALLERLEI

1845

PLAFONISOLERING:THERMGUARD LITENK.Koel in somer, warm inwinter. SABS. Gratis kwo-tasies.082 388 0307 of 053 8329194.

EIENDOMME

TUINWOONSTELLE

TE HUUR

3265

TUINWOONSTEL:BELGRAVIAVir enkelpersoon, kombuis,sit-/slaapkamer, koopkrag,R2 500 p.m. Skakel: 053832 6378, na 17:00.

BETREKKINGS

3600

ADMINISTRATIEF

3605

ADMIN. DATA CLERKSNEEDED.SMS FULLNAME/ADDRESS TO0796158070 OR [email protected]

SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES

K

E

N

N

I

S

G

E

W

I

N

G

S

K

E

N

N

I

S

G

E

W

I

N

G

S

Page 15: Noordkaapnk 20140528

NOORDKAAP, WOENSDAG 28 MEI 2014 15

Sportredaksie

DIE Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley hetdie afgelope ruk verskeie welslae op diesportveld behaal.In onlangse netballiga-wedstryde teen die

Hoërskool Hartswater het net die o.16A-net-balspan van Northerns (11-17) vasgeval, metdie o.14A’s (13-11), o.15A’s (27-13), o.17A’s(38-5) en o.19A’s (37-16) wat aan die wenkantwas. Vroeër het Northerns se netbalspanneook in liga-wedstryde teen hul eweknieë vandie Hoërskool Diamantveld te staan gekom.Die o.19A-span het met 26-23 geseëvier,

met die o.17A’s wat met 14-9 teen Diamondsse o.19B-span koning gekraai het.Die oorblywende spanne, die o.16A’s (7-17),

o.15A’s (15-20), o.14B’s (8-13) en o.14A’s (8-19),het almal vasgeval.Wat krieket betref, is verskeie van

Northerns se spelers benoem vir ’n Galeshe-we o.15- en o.19-span wat van 1 tot 5 Juliein Durban aan die Sunfoil-toernooi gaandeelneem.Precious Prophy, Pule Mokwena en JR

Oss sal na Durban reis.Vyf van Noord-Kaap se o.17-spelers is ook

in ’n oefengroep ingesluit ter voorbereidingvir ’n nasionaleo.17-oefenkamp watlater vanjaar inPretoria aangebiedword.Roche Rossouw,

Benjamin vanRensburg, JulianBarends, TristanTraugott en Marcode Kock sal almalna die Jakaranda-stad reis.Op die hokkieveld

het Northerns dieafgelope ruk goedgepresteer.HNK se o.19A-mei-

siespan het onlangsteen hul eweknievan Girls’ Highgespeel en hulle met4-0 geklop.Vroeër het

dieselfde span vanNortherns in ’nliga-wedstryd teenDiamantveld ookmet 4-0 koninggekraai.Op die rugbyveld

het Northerns virHentie Cilliers met40-12 ore aangesit,met Hannes Jacobs,Brandon de Melim,Morné Steynmann,Bradley Leijdekkers,Rikus Zwart enRobbie Petzer watalmal punte bygedrahet. Die o.16-spanhet met 8-14 teenHenties verloor, metdie o.19B’s wat met27-5 aan die wenkantwas.

HNK speel veldaan die brand

NORTHERNS se Zeena Martin in aksie. Foto: Verskaf

Sports Editor

GRIQUAS cricket le-gend Thomas (Tom-my) Gertze has passedaway at the age of 67.He was one of four

Griqualand West cric-keters to play in a re-presentative matchfor a South AfricanColoured Cricket As-sociation (SACCA) XIagainst the South Af-rican African CricketBoard (SAACB) in1967.He also played in

the inaugural SouthAfricanCricketBoardof Control (SACBOC)u.23 tournament in1969.As an all-rounder,

he earned a reputati-on for his explosivebatting, never usingbatting gloves. Hewasamedium-fast bowler,whogenerateda livelypace.A talented all-round

sportsman he repre-sented Griquas in theSA Rugby Union in-ter-provincial compe-tition and played soc-cer for the WanderersClub.He leaves behind

his three daughters,Michelle, Carmen andIris, and his sister, Be-ryl Moss.

Gertzemissed

VERSKEIE rugby­spelers van dieHoërskool Dia­mantveld in Kim­berley is ná proe­we gekies omaan die komendeValke­rugby­week deel teneem. Van linksis, voor: ArnoCloete en WijanSmit; agter: Ja­ques Ackerman,Jody Schmidt enJan Willem vanNiekerk.

Foto: Ina Olivier

Skitter inproewe

Page 16: Noordkaapnk 20140528

16 NOORDKAAP, WOENSDAG 28 MEI 2014

SportSportDie Diamantstad se koerant

Gerdie Karstens

DIE Vrystaat se Vo-dacombeker-kaptein,Niel Marais, is eenvan drie nuwelingewat hulle Maandagby Griekwas in Kim-berley aanmeld.Die Poubloues se

Curriebeker-afrig-ter, Hawies Fourie,het bevestig dat dieVrystaat-senter, syspanmaat en skrum-skakel Abrie Grieselen die Boland-agt-steman Conway Pre-torius van begin vol-gende week hullesaam met die Noord-Kapenaars vir die ko-mende ronde kwalifi-serende wedstrydegaan slyp.Griekwas is pas ’n

vyfde keer as Voda-combeker-kampioengekroon en dit is teverstane dat die be-stuurspan nie aan ’nsuksesvolle groepwiltorring nie.Gevolglik word die

klem daarop geplaasom hul diepte aan tevul, eerder as omhoëprofiel-spelersbloot vanweë hul be-skikbaarheid te be-kom.“Ons benadering is

dat ons min wil ver-ander aan dit wat virons werk.“Ons vul dus ons

diepte aan vir wat ’nrits taai kwalifise-rende wedstrydegaan wees.“Niel, Abrie en

Conway sal vir dievolgende twee maan-de by ons kans kry,waarna ons weer hulbetrokkenheid salevalueer,” het Fouriegesê.Veral Marais se

koms is verblydend.

Met Howard Mnisiwat nog geruime tydby die Cheetahsbetrokke kan wees,bly net Wayne Ste-vens, Jonathan Fran-cke, PJ Vermeulenen Thabang Molefein die senter-posisieoor.

“Niel het in dieVodacombeker-reeksvir die Vrystaat ge-wys dat hy ’n veel-sydige speler is watook ’n goeie skopvoethet.“Hy kan feitlik eni-

ge plek in die agter-lyn speel,” het Fourie

bygevoeg.Pretorius se koms

is ook daarop gemikom diepte te verskaf,aangesien hy agterCarel Greeff, BurgerSchoeman en LeonKaremaker in die rystaan wat agtstemanbetref.

Drie vir diepteingespan

DIE Vrystaatse sen­ter Niel Marais rekvir ’n drie in een vansy span se Voda­combeker­wedstry­de vroeër vanjaar inBloemfontein teendie SWD­Arende.Marais is een vandrie nuwelinge wathulle by Griekwasaangesluit het.

Foto: Stef Krüger