afkondigings 17 februarie 2013

2
17 FEBRUARIE 2013 JAARFOKUS | Geloofsvorming VANDAG SE EREDIENSTE Lydensweek 2 BELANGRIK OM TE WEET 08:00 Erediens Lydenstyd 2013: "Vader in u hande gee Ek my gees oor" (Luk 23:46) | Tydens Lydenstyd fokus ons op Jesus se lyding en sterwe. Hy gee Homself. Ons nooi jou om die 7 Lydens- weke saam te stap op 'n pad van totale oorgawe. Immanuel van Tonder (Nagmaal) Tema: Jou lewe: v.C. en n.C.? Ef 2:11-19 10:00 Erediens (Informeel) Eric Scholtz (Nagmaal) Op 17 Maart is daar net een erediens om 09:00 Paassang- diens en Paastee. Die Lydenstyd-pad eindig met die Goeie Vrydag en Paassondag-eredienste. Gedurende Lydenstyd is daar ook geen blomme op die liturgiese ruimte nie terwyl ons die diepte van Sy lyding bedink. Die gemeente lees elke week 'n gedeelte van die Lydensweg. Indien jy wil deelneem: SMS ‘Lydenstyd’ aan 072 113 7380. Jy sal dan weekliks die teksgedeelte en kort leiding ontvang as aanmoediging. Tekste is ook op die webblad beskikbaar. Teks hierdie week : Luk 22: 24-46 10:00 Kleuterkerk Poppekas in Jeugsentrum 18:30 Aanddiens Fay van Eeden Preekreeks: 'Geen sesde sintuig nodig nie. . .' #3 “With eyes wide open…” 24 Februarie 2013 Lydensweek 3 08:00 Erediens VOORBIDDING Eric Scholtz Attie Botha, Twaalfdestraat 80, Menlopark, 072 845 5451 – Herstel na operasie Alle nuwe lidmate word hartlik uitgenooi na 'n Nuwe Lidmate-tee om 09:00 in die Kapel. 10:00 Erediens (Informeel) Peet Crous 10:00 Kleuterkerk 18:30 Aanddiens Fay van Eeden Preekreeks: 'Geen sesde sintuig nodig nie. . .' #4 “Tasbaar....Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers. Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte en meld asb aan by die info-toonbank.

Upload: ng-lynnwood-gemeente

Post on 07-Mar-2016

222 views

Category:

Documents


6 download

DESCRIPTION

Afkondigings 17 Februarie 2013

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 17 Februarie 2013

17 FEBRUARIE 2013

JAARFOKUS | Geloofsvorming

VANDAG SE EREDIENSTE Lydensweek 2

BELANGRIK OM TE WEET

08:00 Erediens

Lydenstyd 2013: "Vader in u hande gee Ek my gees oor" (Luk 23:46) | Tydens Lydenstyd fokus ons op Jesus se lyding en sterwe. Hy gee Homself. Ons nooi jou om die 7 Lydens-weke saam te stap op 'n pad van totale oorgawe.

Immanuel van Tonder (Nagmaal)

Tema: Jou lewe: v.C. en n.C.? Ef 2:11-19

10:00 Erediens (Informeel)

Eric Scholtz (Nagmaal)

Op 17 Maart is daar net een erediens om 09:00 – Paassang-diens en Paastee. Die Lydenstyd-pad eindig met die Goeie Vrydag en Paassondag-eredienste. Gedurende Lydenstyd is daar ook geen blomme op die liturgiese ruimte nie terwyl ons die diepte van Sy lyding bedink. Die gemeente lees elke week 'n gedeelte van die Lydensweg. Indien jy wil deelneem: SMS ‘Lydenstyd’ aan 072 113 7380. Jy sal dan weekliks die teksgedeelte en kort leiding ontvang as aanmoediging. Tekste is ook op die webblad beskikbaar.

Teks hierdie week : Luk 22: 24-46

10:00 Kleuterkerk

Poppekas in Jeugsentrum

18:30 Aanddiens

Fay van Eeden

Preekreeks: 'Geen sesde sintuig nodig nie. . .'

#3 “With eyes wide open…”

24 Februarie 2013 Lydensweek 3

08:00 Erediens

VOORBIDDING

Eric Scholtz

• Attie Botha, Twaalfdestraat 80, Menlopark, 072 845 5451 – Herstel na operasie

Alle nuwe lidmate word hartlik uitgenooi na 'n Nuwe Lidmate-tee om 09:00 in die Kapel.

10:00 Erediens (Informeel)

Peet Crous

10:00 Kleuterkerk

18:30 Aanddiens

Fay van Eeden

Preekreeks: 'Geen sesde sintuig nodig nie. . .'

#4 “Tasbaar....”

Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers.

Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte en meld asb aan by die info-toonbank.

Page 2: Afkondigings 17 Februarie 2013

HIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITE

MAANDAG Gebedsgroep 09:30 (Kapel). Kontak: Hanthi Jacobs 012 361 9058/083 293 0263 of Peet Crous 012 348 4004/079 893 5572 met gebedsversoeke. Bybelstudie 19:30 (A21) – Johan Jooste. Almal baie welkom!

DINSDAG

Bybelstudie 08:15 (Alpineweg 330, Lynnwood) Navrae: Nerina Deale 012 361 1896 / Peet Crous 012 348 4004/079 893 5572. Bybelstudie 08:30 (Koinonia) – Eric Scholtz 012 361 4219/082 856 5959. Tabita 14:00 (Kerksaal) – Selma du Preez 012 361 1626. Jongwerkendes-bybelstudie 19:00 – Meer inligting by Ingrid Fischer 082 862 2405. Bybelstudie 19:00 (Alpineweg 330, Lynnwood) – Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572.

WOENSDAG

Young-couples-omgeegroep 19:00. Meer inligting: Fay van Eeden 083 478 0854.

DONDERDAG

Bybelstudie 09:00 Lynnwood Oord – Johan Jooste. Tabita 14:00 (Kerksaal) – Selma du Preez 012 361 1626.

VRYDAG 24/7 T-Tyd in 2013.

Christelike Meditasie 07:00 (Kapel). Kontak: Kosie de Clerk 083 299 7263. Bybelstudie 08:15 (A21) – Eric Scholtz 012 361 4219/082 856 5959.

Bewys van Lidmaatskap | Stefan Hefer & Nathani Lüneburg, Sappers Contour 490B, Lynnwood, 082 276 0537 Antonie, Doné, Annoné & Antonie Fourie, Shoal Creek Crescent, Silver Lakes, 012 809 3049. Elzette & Zander Bredenkamp, Ceciliastraat 137B, Alphen Park, 082 389 3788.

BEDIENINGSNUUS

Mabopane Uitreikprojek: Ya Bana kleuterskool sê baie baie dankie aan die volgende persone: - Zelda Knoll vir die Indesit yskas/vrieskas. Dit kon nie op 'n beter tyd gekom het nie aangesien die een wat in ons stoor gebruik word, twee weke gelede ophou werk het! - Dankie aan almal wat gereeld ou klere vir ons maandelikse verkoping by die kerk skenk. Ons kon o.a. tafeltjies en broodnodige Tswana lesmateriaal vir die kleuterskool met die inkomste daaruit aankoop. - Dan het 'n anonieme donateur vir ons Tswana bybels, en Biskop Tutu se Tswana kinderbybels geskenk. Dit was soos manna uit die hemel en 'n wonderlike geskenk! Baie, baie dankie aan almal! Algemene inligting: Carina 082 900 4087. Kleuterskool: Amanda 082 458 9440. Tweedehandse klere: Hilda 082 900 8291

Wêreldbiddag vir Vroue – Vrydag 1 Maart 2013 om 10:00 (kerk): Hierdie jaar vind daar twee inter-denominale biddaggeleenthede in ons gemeente plaas. Die hoofbyeenkoms is op 1 Maart, maar vir dié wie die tyd nie pas nie, word 'n spesiale geleentheid gereël op 28 Februarie om 18:00 sodat jy betyds tuis kan wees vir aandete. Spreker: Ds Fay van Eeden. Onderwerp: Ek was 'n vreemdeling en jy het my verwelkom! Alle vroue, mans en kinders is baie welkom! Kom loof die Here saam met al die denominasies in ons omgewing. Navrae: Joan Hofmeyr 082 800 0029 of 012 361 7030.

Kerkraadsvergadering: Maandag 25 Februarie 2013 om 19:00 in Koinonia.

Wespoort Uitreikprojek: U word almal vriendelik uitgenooi na die jaarlikse Paastee op Woensdag 6 Maart 2013 om 09:00 in die kerksaal. Spreker: Johan Smith. Koste: R120 pp. Besprekings: Antoinette Victor 082 560 1847.

Ons handgemaakte produkte is weereens gekeur vir die gesogte Tierlantynkie Mark vanaf 24 – 28 April 2013 by die 3CI Kerkgebou in Saalstraat, Olympus. Kom ondersteun ons asseblief. Ons is baie trots handgemaak! Vir verdere inligting kontak Antoinette Victor 082 560 1847.

���� Besoek gerus die Info-toonbank op Sondae vanaf 09:00 – 10:00 vir enige navrae.

24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER