afkondigings 5 mei 2013

2
5 M 5 M 5 M 5 Mei ei ei ei 2013 2013 2013 2013 JAARFOKUS | Geloofsvorming VANDAG SE EREDIENSTE VANDAG SE EREDIENSTE VANDAG SE EREDIENSTE VANDAG SE EREDIENSTE BELANGRIK OM TE WEET BELANGRIK OM TE WEET BELANGRIK OM TE WEET BELANGRIK OM TE WEET 08:30 Erediens Hemelvaartdienste 9 Mei 2013 | 09:00 Lynnwood Oord – Peet Crous 18:30 Erediens (Kerk) – Peet Crous Die voortrekkers kom kuier. Tema: Lig Immanuel van Tonder Ek het u hartlik lief o Heer Joh 21 09:00 Lynnwood Oord Johan Jooste Pinksterreeks | Tema: Die Gees oppad. . . 10:10 Erediens (Informeel) 12 Mei 18:30 Eric Scholtz | Die Gees luister saam. . . Benedictus Teks: Luk 15:11-32 Immanuel van Tonder Ek het u hartlik lief o Heer Joh 21 13 Mei 18:30 Johan Jooste | Die Paalsitter, Pi en Paulus Simon die Stiliet Teks: Rom 7:15 10:10 Kleuterkerk 18:30 Aanddiens 14 Mei 18:30 Fay van Eeden | Maak my 'n instrument Franciscus Teks: Jakobus Fay van Eeden 15 Mei 18:30 Quintus Smit | Volhoubare krag Zwingli Teks: 2 Petr 1:3-15 Wandel in die wêreld: Geloofsvormings- geleentheid om 09:50 in die Kapel aangebied deur Eric Scholtz. 16 Mei 18:30 Peet Crous | Afsondering en Stilte Teresa van Avilla Teks: Fil 4:2-9 12 Mei 2013 - Moeder 12 Mei 2013 - Moeder 12 Mei 2013 - Moeder 12 Mei 2013 - Moedersdag sdag sdag sdag Pinksterfees 08:30 Erediens 19 Mei 08:30 Immanuel van Tonder | Halleluja! 5x George Frideric Handel Teks: 2 Kor 3:7-18 Peet Crous 10:10 Erediens (Informeel) VOORBIDDING Alex Clark Irene Smit, voorheen van The Wishbone, Lynnwood, 082 852 3447 – siek. 10:10 Kleuterkerk Yvonne van den Berg, Lynnwood Oord 16, The Hillside 315, Lynnwood – Wilgershospitaal. 18:30 Aanddiens – Pinksterreeks begin Eric Scholtz Johan Bothma, Watent Crescent 33, Wapadrand, 082 771 5249 - sy vrou Estelle – Pretoria-Oos Hospitaal. Kategesetemas die week: Gr 7: Ken jouself en wees jouself (maskers) Gr 8: Rolmodelle Belydenisklas 2013 onthou asseblief die uitreik van 19 Mei na 'Precious Pearls' in Sunnyside. Ons kom 16:00 by die kerk bymekaar en sal 18:30 terug wees. Almal moet saamgaan. Gr 9: Geestelike dissiplines – stilte in die natuur Gr 10: Samaritane Belydenisklas: 'Spiritualiteit van die lewe'-kursus Belydenisaflegging | Jongmense wat op 26 Mei 2013 belydenis van geloof wil aflê moet asb voor 12 Mei 2013 hulle aansoeke by die kerkkantoor inhandig. Navrae: Kerkkantoor of epos [email protected] 24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER

Upload: ng-lynnwood-gemeente

Post on 22-Feb-2016

231 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Afkondigings 5 Mei 2013

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 5 Mei 2013

5 M5 M5 M5 Meieieiei 2013201320132013

JAARFOKUS | Geloofsvorming

VANDAG SE EREDIENSTEVANDAG SE EREDIENSTEVANDAG SE EREDIENSTEVANDAG SE EREDIENSTE BELANGRIK OM TE WEETBELANGRIK OM TE WEETBELANGRIK OM TE WEETBELANGRIK OM TE WEET

08:30 Erediens

Hemelvaartdienste 9 Mei 2013 | 09:00 Lynnwood Oord – Peet Crous 18:30 Erediens (Kerk) – Peet Crous

Die voortrekkers kom kuier. Tema: Lig

Immanuel van Tonder

Ek het u hartlik lief o Heer Joh 21

09:00 Lynnwood Oord

Johan Jooste

Pinksterreeks | Tema: Die Gees oppad. . .

10:10 Erediens (Informeel)

12 Mei 18:30 Eric Scholtz | Die Gees luister saam. . . Benedictus Teks: Luk 15:11-32

Immanuel van Tonder

Ek het u hartlik lief o Heer Joh 21

13 Mei 18:30 Johan Jooste | Die Paalsitter, Pi en Paulus Simon die Stiliet Teks: Rom 7:15

10:10 Kleuterkerk

18:30 Aanddiens

14 Mei 18:30 Fay van Eeden | Maak my 'n instrument Franciscus Teks: Jakobus

Fay van Eeden

15 Mei 18:30 Quintus Smit | Volhoubare krag Zwingli Teks: 2 Petr 1:3-15

Wandel in die wêreld: Geloofsvormings-

geleentheid om 09:50 in die Kapel aangebied

deur Eric Scholtz.

16 Mei 18:30 Peet Crous | Afsondering en Stilte

Teresa van Avilla Teks: Fil 4:2-9

12 Mei 2013 - Moeder12 Mei 2013 - Moeder12 Mei 2013 - Moeder12 Mei 2013 - Moedersdag sdag sdag sdag

Pinksterfees

08:30 Erediens

19 Mei 08:30 Immanuel van Tonder | Halleluja! 5x George Frideric Handel Teks: 2 Kor 3:7-18

Peet Crous

10:10 Erediens (Informeel)

VOORBIDDING

Alex Clark

� Irene Smit, voorheen van The Wishbone, Lynnwood, 082 852 3447 – siek.

10:10 Kleuterkerk

� Yvonne van den Berg, Lynnwood Oord 16, The Hillside 315, Lynnwood – Wilgershospitaal.

18:30 Aanddiens – Pinksterreeks begin

Eric Scholtz

� Johan Bothma, Watent Crescent 33, Wapadrand, 082 771 5249 - sy vrou Estelle – Pretoria-Oos Hospitaal.

Kategesetemas die week:

Gr 7: Ken jouself en wees jouself (maskers)

Gr 8: Rolmodelle

Belydenisklas 2013 onthou asseblief die uitreik van 19 Mei na

'Precious Pearls' in Sunnyside. Ons kom 16:00 by die kerk bymekaar en sal 18:30 terug wees. Almal moet saamgaan.

Gr 9: Geestelike dissiplines – stilte in die natuur

Gr 10: Samaritane

Belydenisklas: 'Spiritualiteit van die lewe'-kursus

Belydenisaflegging | Jongmense wat op 26 Mei 2013 belydenis van geloof wil aflê moet asb voor 12 Mei 2013 hulle aansoeke

by die kerkkantoor inhandig. Navrae: Kerkkantoor of epos [email protected]

24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER

Page 2: Afkondigings 5 Mei 2013

HIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITEHIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITEHIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITEHIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITE

MAANDAG Gebedsgroep 09:30 (Kapel). Kontak: Hanthi Jacobs 012 361 9058/083 293 0263 of

Peet Crous 012 348 4004/079 893 5572 met gebedsversoeke. Bybelstudie 19:30 (A21) – Johan Jooste. Almal baie welkom!

DINSDAG

Bybelstudie 08:15 (Nerina Deale, Elveramstraat 51, Lynnwood Glen, 012 361 1896) – Peet Crous 012 348 4004/079 893 5572. Bybelstudie 08:30 (Koinonia) – Eric Scholtz 012 361 4219/082 856 5959. Tabita 14:00 (Kerksaal) – Selma du Preez 012 361 1626. Gemeentevroue Groep 11 16:30 (Koinonia). Ons luister na die ongelooflike en fassinerende, ware verhaal van die outeur van The Lost Boy, Aher Arop Bol, onder leiding van Me Sannie Meiring (in vele opsigte, sy mentor.) NB Almal wat belang stel, is besonder welkom! Jongwerkendes-bybelstudie 19:00 – Meer inligting by Ingrid Fischer 082 862 2405. Bybelstudie 19:00 (Kapel) – Peet Crous 012 348 4004/079 893 5572.

WOENSDAG

Gasvryheidsbediening Komiteevergadering 17:00 [A21]. Egskeidingsbegeleiding 18:00 [B5]. Ons nooi persone wat in die proses van 'n egskeiding is of wat onlangs geskei is, uit om deel te word van 'n groep wat vanaand (en daarna elke Donderdagaand) byeenkom. Die byeenkomste strek oor tien weke. Daar word aan twee hooftemas aandag gegee, naamlik die verwerking van die egskeiding en die kartering van die pad vorentoe. Die groep word gelei deur Petro Barnard (maatskaplike werker) en Eric Scholtz. Navrae: Kerkkantoor of 082 856 5959. Young-couples-omgeegroep 19:00. Meer inligting: Fay van Eeden 083 478 0854.

DONDERDAG

Bybelstudie 09:00 (Lynnwood Oord) – Johan Jooste. Tabita 14:00 (Kerksaal) – Selma du Preez 012 361 1626.

VRYDAG 24/7 T-Tyd in 2013.

Christelike Meditasie 07:00 (Kapel). Kontak: Kosie de Clerk 083 299 7263. Bybelstudie 08:15 (A21) – Eric Scholtz 012 361 4219/082 856 5959.

Bewys van Lidmaatskap | Sonia van der Watt, Clairweg 11, Lynnwood Glen, 082 458 4344.

Ellie van der Walt, Alcadeweg 35, Lynnwood Glen, 082 612 4169.

BEDIENINGSNUUS

Faerie Glen Natuurreservaat - opruim | Op 18 Mei gaan Ekologiebediening help met opruiming. Ons ontmoet om 08:00 by

die reservaat. Kontak: Tinus 082 820 5127 of Peet Crous 012 348 4004/079 893 5572.

Tabita | ondervind 'n dringende behoefte aan helpsters by hulle naaldwerkklasse wat op Donderdae vanaf 14:00 – 16:00

aangebied word. Indien u kan help skakel asseblief vir Selma (012 361 1626).

Jakaranda Huis 6 | Gavin, een van ons groot seuns het nou die skool se rugbyspan gehaal en het dringend die volgende

nodig: wit broekie, 'ski' broek, nr. 9 rugbystewels (glo met 'studs' - hy speel flank). Is daar nie dalk by iemand se huis so-iets wat nie gebruik word nie? Sy grootte is 14/15, asseblief. As ons eers sien hoe ernstig hy is oor die rugby sal ons praat oor nuwe klere. Baie dankie. Rosemary 072 686 3210/ 012 361 1804.

Mabopane Uitreik, Ya Bana Kleuterskool | Ons hou maandeliks 'n "jumble sale" ten bate van Ya Bana. Ons benodig asb

dringend 2de handse klere en huisware. Bring dit asb na die kerkkantoor. Kontak: Hilda 082 900 8291.

Sentrum vir spiritualiteit bied aan: Biodanza met Eleen Polson | vrye beweging met musiek. Kom ervaar hoe dit vir ’n

beginner voel, ook die spirituele betekenis daarvan. Dinsdagaand 7 Mei om 19:00 by Andrew Murray-gemeente, Whitestraat, Nieu Muckleneuk. Gratis en geen vooraf aanmelding.

Bybels in ander tale @ R40 |||| by die kerkkantoor beskikbaar.

Motorwagte donasies |||| houers by die deure beskikbaar – dankie vir u ondersteuning.

Smuts egpaar | Mike en Yvonne Smuts stuur groete! Beide beleef goeie gesondheid en is baie aktief.

Besoek gerus die Info-toonbank op Sondae vanaf 09:30 - 10:00 vir enige navrae.