upingtonbulletinub 20140820
Post on 02-Apr-2016
292 Views
Preview:
DESCRIPTION
TRANSCRIPT
-
Francois Slabber
DIE Groot Interjol het verskeie
spannende wedstryde opgelewer.
Wat die hoofrugbywedstryd betref,
het die Uppies n wedstryd gespeel
wat kenners as eindstrydrugby sal
beskryf: Alle punte maak saak,
ongeag mooi of lelik . . .
Skepskoppe is ingespan en hoewel
nie almal oor was nie het drie van
hulle die regop paal getref.
Die Velties het by tye oomblikke
van briljantheid getoon en dit was
net die finale afronding van bewe-
gings wat by die voorlaaste aangee
misluk het.
Albei spanne het deurlopend
uitstekend verdedig, maar takties
was die Uppies baas en met n
heelagter wat kan skop en baie
winderige toestande was die skrif
aan die muur vir die Velties.
Die vaste fasette van die spel was
baie gelyk met albei spanne wat
vaskoppe gehaak het en ook die wen
van balle in die lynstane bemoeilik
het.
Die Velties het die eerste helfte
die wind, wat baie sterk gewaai het,
van agter gehad, maar moes die
meeste van die tyd in hul eie gebied
deurbring en het beslis nie die
voordeel van die wind gebruik nie.
Die Uppies het telkens teen die
wind goed uit hul eie gebied gekom
en het gereeld in die Velties se
gebied geboer.
Die Velties het eerste geleentheid
gehad om punte aan te teken, maar
die skop was mis. Die Uppies het
kort hierna ook met n poging pale
toe misluk.
Die derde strafskop wat Duineveld
binne trefafstand gekry het, het die
drie van die dag opgelewer. Die
skrumskakel het n vinnige tikkie
gevat en n pragtige, vol agterlynbe-
weging later, met n senter wat sy
man geklop het, is die vleuel in die
hoekie oor. Die telling was 5-0 nadat
die skop weer misluk het.
Die Uppies het kort hierna
teruggeslaan met n drie van hul eie
n n Veltie-fout op hul doellyn.
Rustyd het gekom met die spanne
gelyk met vyf elk.
Die tweede helfte het net aan die
Uppies, die wind en die skopper
behoort. Jy hoef nie n graad in
Gebaretaal te h om van die
paviljoen te sien die opdrag aan die
Uppie-skoppers is om hoeke toe te
skop en in die Velties se gebied te
bly nie. So ges, so gedaan.
Die Uppie-losskakel en -heelagter
het die opdrag amper foutloos
uitgevoer, terwyl die Velties se
taktiek teen die wind in misluk het.
Die Velties wou die bal dra, maar
om die bal voortdurend van jou eie
doellyn te dra is moeilikheid soek
en daar was n paar benoude
oomblikke.
Met meer as die helfte van die
tweede helfte verby is n strafskop
op die middellyn aan die Uppies
toegeken. Dit sou n spesiale
skopper op n goeie dag verg om
daardie bal oor te skop en dit was
ook die geval.
Die heelagter van die Uppies met
sy hande op sy knie, om asem te
skep voor die groot skop, het die bal
oorgeskop en die res is geskiedenis.
Die Velties het teruggeveg, maar
kon nie die verdediging uitoorl nie
en moes telkens sien hoe die bal ver
veld af geskop word.
Met n eindtelling van 8-5 het die
Uppies verdien om die een te wen,
aangesien hulle takties beter was.
GROOT INTERJOL 2014 het vanjaar n verrassende getal gelykop-uitslae opgelewer. Die wedstryde van die
skaak, skiet,19A-netbal en o.19A-meisiehokkie het almal gelykop geindig. Dit het spannende naelbytwedstry-
de tot gevolg gehad. Hier spring die twee senters van die twee o.19A-netbalspanne gelyktydig vir die bal.
Ray-Ann Snyders (links) raap die bal net betyds van Corlia Viljoen weg. Sien nog fotos en berigte op bl. 9
tot bl. 12 en bl. 19 en bl. 20. Gaan ook na www.kalaharibulletin.co.za vir nog fotos. Foto: Lizette Slabber
Upington
Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, Danilskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop
Uppies-sege
wel verdien
Sterk wind bemoeilik sake
21 AUGUSTUS 2014 WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA GRATIS
-
2 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 21 AUGUSTUS 2014
Nico Gous
DIE Horskool Martin Oosthui-
zen (HMO) in Kakamas was
Saterdagaand eerste n tweede
op die streekfees van die
ATKV se Tienertoneelkompeti-
sie in die Wynand Mouton-tea-
ter in Bloemfontein.
Ons is baie tevrede, s
Barnie Mans, n onderwyser
aan die skool.
Vuurvreters, die wenner van
die aand, en #HANGMAN is
nuwe tekste deur Mans en
Alae Hanekom, n oud-onder-
wyser van die skool.
Ons bied nie drama as n
vak by die skool aan nie, so jy
het Saterdagaand lede van die
eerste rugbyspan en netbal-
spelers op die verhoog gesien,
s Mans.
Hanekom woon nou in
Stellenbosch, maar dit keer di
twee nie om via e-pos nuwe
tekste te skryf nie.
Mans en Hanekom het in
Desember aan die teks vir
Vuurvreters begin werk en het
hulle die afgelope twee
maande vir die streekfees
voorberei.
Die idees is maar goed wat
oor tyd broei, s Mans.
Die streekfees het verlede
Maandag begin en sowat 200
leerlinge van die Noord-Kaap
en Vrystaat het daaraan
deelgeneem.
Die beoordelaars was Pedro
Kruger, Cintaine Schutte,
Antoinette Louw en Jefferson J.
Dirks-Korkee.
Ons wil skoolkinders teaters
gee om in op te tree, nie
skoolsale nie, want dit gee
daardie gevoel van n regte
teater en jy koester die
teatergangers van die toe-
koms, s David Brink, n
oud-Kovsie en kordineerder
van die ATKV-tienertoneelkom-
petisie.
Vanjaar was die 50ste jaar
dat di kompetisie aangebied is
en Brink is van mening dat
teater deur tieners voortleef.
N die tien streekfeeste ding
die tien beste produksies van 7
tot 11 Oktober in die eindron-
de op die Aardklop-kunstefees
in Potchefstroom mee.
HMO is #BRILJANT op verhoog
DIE Horskool Martin Oosthuizen in Kakamas se #HANGMAN is in die Wynand Mouton-teater opgevoer. Van links is, voor: Tiaan de Wet as Gielie, Jeandr
Janse van Nieuwenhuizen as William en Rigardt Engelbrecht as Karel; agter: Franco Rossouw as Janneman. Foto: Stef Krger
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 21 AUGUSTUS 2014 3
Ilse Watson
DIT gaan n fees wees om te
onthou.
Vanjaar word Kathu se Opskop-
fees weer gehou.
DIE Opskopfees is n projek wat
aangebied word om Afrikaanse
musiekproduksies van n ho
gehalte in die hart van die Kalahari
aan te bied.
Ons by die Opskopfees wil graag
die gemeenskap, skole, plaaslike
entrepreneurs en gesinne betrek en
beoog om dit jaarliks aan te bied,
s Henri Scott, die Opskopfees se
organiseerder.
Daar word ook van n webtuiste
gebruik gemaak wat die fees
bemark. n Groot aantal besoekers
word op die webtuiste van die
Opskopfees verwag, vervolg Scott.
Uitstallers word gratis op die
webtuiste gelys met skakels na hul
eie webtuistes of sosiale bladsye.
Dit maak dit n ideale plek vir
sakeondernemings om blootstelling
op die internet te kry.
Kunstenaars soos Snotkop, Elizma
Theron, Henri Alant, Henri Scott en
Hendrik Spangenberg (van Kathu)
gaan optree.
Die groep NRG (Energie) is ook
amptelik deel van die fees se
program. Maar dit is nie al nie
daar word ook twee kompetisies
aangebied: Mej. Opskop vir die
skoner geslag en Mnr. Yster vir die
spiertiere.
Groot pryse is te wen soos n
fotosessie van R2 000 en vir die
sterk manne gimnasiumprodukte.
Inskrywings vir die kompetisie kan
by die volgende mense gedoen
word:
)Mej. Opskop bel Jessica by die
Horskool Kathu by 079-162-3714;
)Mnr. Yster bel Marius by
Kathu Fitness Factory by 082-418-
8155.
Verskeie stalletjies wat kos en
ander produkte sal voorsien, sal die
fees nog aangenamer maak.
Daar sal ook vir die kleintjies n
mallemeule en ander vorme van
vermaak aangebied word.
Die fees word op 13 en 14 Septem-
ber op die sportterrein van die
Horskool Kathu aangebied.
Fees n opskop
) NRG (Energie) is n trio jong manne wat elkeen uit
eie reg as deel van die Afrikaanse boy band die land
aan die brand sing. Die groep is deur Christiaan Botha
byeengebring met die droom om n eg Afrikaanse
internasionale klank te skep. Oor drie jaar heen het die
groep verskeie gedaanteverwisselings ondergaan.
-
4 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 21 AUGUSTUS 2014
) Dra gelyke sorg vir mekaar.
1 Korintirs 12:25.
)Wag vir mekaar 1 Korintirs.
11:33.
) Troos mekaar. 1 Tessalonisen-
se 4:18.
) Lewe in vrede met mekaar.
Markus 9:50b.
) Soek mekaar se voordeel.
1 Korintirs 10:24.
) Dra mekaar se laste. Galasirs
6:2.
)Wees goedgesind en hartlik
teenoor mekaar. Efesirs 4:32.
)Wees geduldig met mekaar en
vergewe mekaar. Kolossense 3:13.
) Leer en onderrig mekaar in alle
wysheid. Kolossense 3:16.
) Verdra mekaar in liefde.
Efesirs 4:2.
)Moenie mekaar uittart of op
mekaar afgunstig wees nie.
Galasirs 5:26.
)Wees aan mekaar onderdanig.
Efesirs 5:21.
)Wees gasvry teenoor mekaar.
1 Petrus 4:9.
) Hou op om mekaar te veroor-
deel. Romeine 14:13.
) Bely julle sondes eerlik teenoor
mekaar. Jakobus 5:16.
) Bid vir mekaar. Jakobus 5:16.
n Gelowige weet: In Christus,
is ek vergewe, is ek aanvaar, ja,
is ek vir ewig geliefd. As gelowige
is jy deel van God se huisgesin.
saamgegooi met n mengelmoes
vreemde en eienaardige mense.
Jou gesin kan jy nie kies nie, hy
kies jou.
Geen wonder nie dit is n beeld
van die Kerk wat die Bybel self
gebruik. Die hele evangelie van
Johannes sien die kerk as n ge-
sin. In Efesirs 2:19 staan: Julle is
nie meer ver van God af nie, maar
lede van die huisgesin van God.
Maar Jesus self gebruik gesins-
beelde God ons vader, Hy die
Seun en ons die ander kinders.
Hier is die leefrels van albei
gesinne:
) Betoon hartlike liefde teenoor
mekaar. Romeine 12:10.
) Bewys eerbied teenoor mekaar.
Romeine 12:10.
)Wees mekaar daarin tot voor-
beeld. Romeine 12:10.
)Wees eensgesind onder mekaar.
Romeine 12:16.
) Aanvaar mekaar soos Christus
ons aanvaar. Romeine 15:7.
) Help mekaar op die regte pad.
Romeine 15:14.
) Groet mekaar. Romeine 16:16.
) Dien mekaar in liefde. Galasi-
ers 5:13.
Ds. Christo Jonck
EFESIRS 2:19: Julle is dus nie
meer ver van God af nie, nie
bywoners nie, maar medeburgers
van die gelowiges en lede van die
huisgesin van God.
Daar is mos n sding jy kan
jou vriende kies, maar nie jou
familie nie. Familie wees gebeur
as deel van die lewe met jou. Dit
is deel van verhoudings en
verhoudings bly altyd uitdagende
dinge.
Ons kan nie daarsonder lewe
nie, maar soms wens ons ons kan
op daardie dae wanneer jy en
jou eggenoot baklei, die kinders
minder gaaf teenoor jou is, jou
medewerkers jou wantrou en selfs
die mense in die winkel waarin jy
koop, onvriendelik is, lyk die
moontlikhede van n kluisenaar se
lewe ewe skielik aanloklik.
Daardie eerste verhoudings met
gesinslede is anders as al die
ander verhoudings wat n mens
ooit sal h. Saam skep dit ons
eerste tuiste, ons huis.
Ek dink soms God het die gesin
geskep as n oefenplek om ons
voor te berei om in ander instan-
sies te kan funksioneer. Die gesin
is die een plek waar jy geen
keuse het nie; jy word daarin
gebore en die gevolg is ons is
Ongelukke
wek kommer
PADSTERFTES en ongelukke is al
die afgelope paar jaar n groot bron
van kommer vir inwoners van die
Noord-Kaap.
Maandag is vier mense in n
ongeluk oorlede. Daar was sewe
mense in die motor. Die ander drie
passasiers het net ligte beserings
opgedoen.
Volgens statistieke wat deur
ER24 uitgereik is, word baie van
die ongelukke aan die misbruik
van alkohol toegeskryf.
Die ander redes vir ongelukke
wissel van nalatige bestuur en
mense wat aan die slaap raak tot
mense wat ongeduldig raak en dan
ander voertuie onverskillig
verbysteek.
Die afgelope paar maande het n
voertuig naby Danilskuil met twee
insittendes gerol nadat dit n bees
getref het. Albei mense is op die
toneel oorlede.
Naby Kuruman was twee voer-
tuie in n botsing reg van voor
betrokke n man is oorlede en vyf
ander mense het verskeie ligte
beserings opgedoen. Nog n
passasier was n die ongeluk in n
kritieke toestand, maar het oorleef.
Op die pad van Kuruman na
Hotazel is een man oorlede en n
ander een erg beseer nadat twee
vragmotors en n kleiner voertuig
gebots het.
Grondpaaie in die Noord-Kaap is
oor die algemeen in n baie slegte
toestand daar is f te veel los
sand op die paaie, f slaggate.
Diere en vee wat oor die paaie
loop, bring ook gevaar vir motorbe-
stuurders mee.
Op die meeste van die grond-
paaie in die Noord-Kaap gebeur
ongelukke weens die feit dat daar
geen draadheinings langs die paaie
gespan is nie en die vee of diere
van informele nedersettings dan
oor die paaie loop.
Daar is nie maklike antwoorde
vir al die motorongelukke wat op
die Noord-Kaapse paaie plaasvind
nie. Die regering sal moet ingryp
om die probleme op te los.
Intussen rus die onus op motor-
bestuurders om versigtig te wees,
stadiger te ry en om nie te bestuur
wanneer hul moeg is nie. n
Motorbestuurder wat moeg is, moet
eerder stop, uitklim en n bietjie in
die vars lug rondloop.
Trek nie vir sissies nie
Benneli Olivier Van der Walt
DIE Groot Trek. Dit is hoe ons
vol vertroue en onkunde na ons
trek aan die begin van die maand
verwys het. Ons het al vroeg begin
praat oor waar ons bokse en n
waentjie gaan kry en hoe ons dan
rustig weke voor die trek alles
gaan skoonmaak en inpak.
Met die planne in plek het ons
verder salig met die maand
voortgegaan. Want daar is mos nog
baie tyd. So salig het ons aange-
gaan dat die maand wat ons gehad
het om te trek ewe skielik na twee
weke gekrimp het. Maar twee weke
is mos lank.
Nou moet genoem word, omdat
ek en my man relatief vermoeiende
beroepe het en ons nog probeer om
ons driejarige sonder te veel skade
groot te maak, vergeet ons soms
onbedoelende van hoe die regte
wreld werk.
Die week voor die Groot Trek
(hoewel die nuwe huis eintlik net
2 km van die ou huis af is) begin
die massiewe werklikheid van die
omstandighede ons aan die hart
vat.
Nou moet dinge begin gebeur.
Ons moet pro-aktief raak. Maar toe
raak dit naweek en ons besluit om
eerder die Maandag pro-aktief te
raak. Min wetende die einde van n
maand is die tyd wanneer almal
wat gaan trek, trek. En almal het
bokse nodig. En omtrent almal was
meer pro-aktief as ons en het klaar
die meeste van Kathu se bokse
opgeraap.
Twee dae voor die tyd onthou my
man van die waentjie en danksy
onverdiende genade van Bo kry hy
gelukkig een gerel. So sit ons die
dag voor die trek met vier bokse en
die waentjie. Die bokse word aan
my boeke toegeken totdat my
pragmatiese man noem die breek-
goed sal eintlik meer baat n
beskermende boks vind.
Die dag van die trek staan ons
voor die son op. Dit was nie
moeilik nie, want die lug was vol
swaar renwolke. Met een oog op
die onheilspellende wolke begin ons
soos besetenes die waentjie pak.
Daar is n rede hoekom mense s
trek is nie vir sissies nie. Deur
die loop van die dag is verskeie
kere kleurryke uitdrukkings
gespreek wanneer n bank of die
wasmasjien by n deurkosyn steeks
raak. Of toe die herwonne bokse
vol boeke n meter voor die deur
skeur. Om nie die katte wat in die
motor moes saamtrek te noem nie.
Het jy al met n kat wat vreesaanja-
end miaau en sis op jou skouers
probeer bestuur terwyl n driejari-
ge onophoudelik vir jou lag?
Maar ons het dit gemaak.
Lewend met die seun, katte en al
ons aardse besittings veilig onder
n nuwe dak. Ons nuwe bure moet
maar lief raak vir ons, want ek
trek nie weer nie.
DIE ren wat Upington twee weke gelede verras het, het ook hael in Grootdrink laat val, nie genoeg om skade
te veroorsaak nie, maar net genoeg om die kinders lekker te laat speel. Foto: Lizette Slabber
2/17 3/19
4/22
3/17 3/19
5/21
4/19
7/25
5/22
Deel vanGod se gesin
Hael val in Grootdrink
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 21 AUGUSTUS 2014 5
AT a recent graduation
ceremony for the Leadership
Development Programme
(LDP) of the Petra Diamond
Finch Mine held on 26 June,
four of their employees
graduated top of their course
year for 2014.
They are Klaas Gabadise
(course year two), Carina
Sterley (course year one),
Lebo Morolong (course year
one) and Roux van Zyl
(course year two).
As Petra Diamonds has
expanded into a significant
player in the diamond-mi-
ning industry, the demands
on its leadership have also
grown.
It has therefore became
important to match the
increasing levels of change
and complexity in the
business.
The LDP offers a high
level of customisation to
Petra Diamonds unique
organisational environment.
This substantially increa-
ses the impact of the
programme on the compa-
nys business objectives. It
focuses on developing both
leadership and management
skills.
Leadership focus
of programme
ON 9 August the Deeds of Faith project visited the Permonkie village outside Kuruman. They celebrated Womens Day
with the Bo-Ouma (old ladies) and they gave presents to everyone who attended the celebrations. Various companies
in Kathu supplied blankets and other goods for the needy people of this village. Pictured are members of the Deeds
of Faith project together with village members. Photo: Supplied
-
6 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 21 AUGUSTUS 2014
Lizette Slabber
DAAR is nog net een week oor om jou
swartwit-fotos na die Kalahari Bulletin te
stuur. Op 28 Augustus sluit Augustus se
fotokompetisie en in September kan fotos
van blomme ingeskryf word.
Vir Augustus is die tema Swartwit-fotos.
Daar is nie n beperking op die onderwerp
wat afgeneem word nie; die fotos moet net
pragtige swartwit-fotos wees.
Die wenfoto wen elke maand n prys van
Wakaberry in die Kalahari Mall en die foto
wat die meeste likes op Facebook kry, wen
n geskenkpak van die Orange River
Cellars.
Fotos moet groter as 500 KB en 300 DPI
wees en moet in jpeg-formaat aan die e-pos
geheg wees.
Inskrywings kan na lizette.slabber@volks-
blad.com gestuur word.
Verskaf n kontaknommer, asook inligting
oor waar en deur wie die foto geneem is, en
waar die fotograaf woon.
Net amateurfotograwe mag hulle inskryf.
Daar is geen beperking op die aantal
inskrywings per persoon nie en fotos van
oor die land heen mag ingeskryf word,
maar slegs inwoners van die Noord-Kaap
mag dit inskryf.
Swartwit-fotos bendruk
RUDY VAN TONDER het di pragtige foto ingestuur. Foto: Rudy van Tonder
MARIA BOTHA het di besonderse kerk afgeneem. Foto: Maria Botha
LOURENS DE VILLIERS het di indrukwekkende foto gekiek. Foto: Lourens de Villiers
KOOS ERASMUS het di troppie sebras afgeneem. Foto: Koos Erasmus
CHANTELLE LOTTER het di pragtige foto van n blom geneem. Foto: Chantelle Lotter JACOLINE VAN ROOYEN het di besonderse foto geneem. Foto: Jacoline van Rooyen
Hou die Kalahari Bulletin se webblad,
www.kalaharibulletin.co.za, dop vir die
inskrywings wat ontvang is en sy Face-
book-blad om te sien wie die finaliste is.
FOTO-KOMPETISIE
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 21 AUGUSTUS 2014 7
-
8 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 21 AUGUSTUS 2014
LEERLINGE aan die Horskool
Saul Damon in Upington is die
wenners van die opstelronde
van die vierde jaarlikse Suid-
Afrikaanse skynhof-kompetisie.
Di kompetisie begin met
twee rondes wat as uitdunne
dien: n opstelronde en n
mondelinge ronde. Die monde-
linge ronde vind op 13 Septem-
ber in Kimberley plaas.
Die gesamentlike uitslae van
di twee rondes bepaal watter
skool na die Suid-Afrikaanse
kompetisie genooi word.
Die wenners gaan by die
Universiteit van Pretoria
deelneem. Op die eerste dag
van die kompetisie word
wenspanne aangedui wat dan
op die tweede dag na die
grondwethof gaan.
Om die leerlinge van Saul
Damon voor te berei vind n
werksessie van 22 tot 24
Augustus in Kimberley plaas.
EMELIE PETZEL, n Duitse
uitruilstudent, het die afgelope
drie weke by die Horskool
Duineveld gekuier.
Sy het vinnig deel van
Veltieland geword. Sy s veral
deur die skooldrag te dra het sy
vinnig tuis gevoel.
Sy is van die klein dorpie
Isny naby Mnich en Veltieland
wens haar alles gute vir die
toekoms toe.
DIE Horskool Upington het
weer uitstekend op die
Logan-toneelfees in Fraser-
burg gevaar.
Die 18 dramaleerlinge het
Kringloop, Genade en Mutatis
Muthandis opgevoer.
Di drie produksies het vyf
brons-, 15 silwer- en 14 goue
eerbewyse ontvang.
Die eerbewyse is toegeken
vir individuele spel, ensem-
blespel, beligting en klankont-
werp, verhoog- en stelinkle-
ding, teks en regie.
Hesna Theron is as die
beste vroulike byspeler vir
haar rol as die verpleegster
in Mutatis Muthandis aange-
wys. Lesley Swart het die
ATKV-prys vir die beste
nuutgeskrewe teks vir Genade
ontvang.
In die algehele feesprys-af-
deling het die produksies di
benoemings ontvang:
) Kringloop en Mutatis
Muthandis vir die beste
tegniese produksie.
)Mutatis Muthandis vir die
beoordelaarsprys vir uitson-
derlike prestasie: kreatiewe
stelontwerp.
) Jana Lategan vir beste
vroulike speler vir haar rol
as Elizabeth in Genade.
) Dennis Hoft vir beste
manlike speler vir sy rol as
Phillip in Genade en Reuben
Murphy vir sy rol as Douglas
in Mutatis Muthandis.
) Lesley Swart vir beste
regisseur vir Kringloop en
Neville Schubach vir Muta-
tais Muthandis.
)Mutatis Muthandis en
Kringloop vir beste produk-
sie.
Skoolsterre blink uit
HESNA THERON is as die beste vroulike byspeler op die Logantoneelfees aan
gewys. Foto: Verskaf
Skool reg vir skynhof
Duitser heel tuis
EMELIE PETZEL (links), n Duitse uitruilstudent, en Marilie Reyneke,
haar SuidAfrikaanse gasvrou. Foto: Verskaf
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 21 AUGUSTUS 2014 9
KATHU
-
10 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 21 AUGUSTUS 2014
Ilse Watson
n PAAR maande gelede het
die Kuruman-buurtwag nog
in sy babaskoene gestaan en
die gemeenskap van
Kuruman is versoek om
hulle by die buurtwag aan
te sluit misdaad in Kuruman het geweldig
toegeneem.
Daar was geen ander oplossing nie as dat
die inwoners van Kuruman self inspring en
misdaadvoorkoming toepas.
Nou het die buurtwag blitsvinnig van baba
na grootmens gegroei die tienerstadium is
sommer heeltemal uitgesluit.
Daar is nou meer as 200 lede met radios in
hul voertuie wat verskeie sektore in Kuru-
man patrolleer. Baie suksesse is reeds met
hul nagpatrollies behaal, maar daar kan nog
meer gedoen word indien elke huisgesin n
radio aanskaf.
n Paar inbrake is reeds deur die patrollies
en blitsvinnige optredes van die buurtwag
gekeer. Die afgelope naweek is gesteelde
artikels weer in die veld gevind.
AfriForum het straatligte gesubsidieer en
dit sal ook n groot verskil maak sekere
plekke in die dorp is nog baie donker en dit
maak dit maklik vir booswigte om by huise
en/of ondernemings in te breek.
AfriForum bring dr. Dirk Herman vir die
skounaweek na Kuruman om aan mense
meer inligting oor die Grondwet te verskaf.
Buurtwag
groei flink
Ilse Watson
DIE Kuruman-duiwewedvlugteklub
het op Saterdag 16 Augustus aan n
wedvlug wat by Drie Susters begin
het, deelgeneem. Die uitslae is:
Jaar-oudduiwe:
1. Johannes Visagie
2. Hennie Cloete
3. Cobus van den Heever
4. EV Einkamerer
5. Coenie Smit
Ope duiwe:
1. Hennie Cloete
2. Johannes Visagie
3. Willem Burger
4. Gert Slabbert
5. Billy Slabbert
Die puntestand in die klub:
1. Cobus van den Heever: 3123
2. Johannes Visagie: 2921
3. Lourens Swanepoel: 2121
4. Carla en Jaco Salim: 2079
5. Willem Burger en Terry Einka-
merer: 1939.
Uitslae
bekend
Maxwell Rampai
THANKS to the Gamagara Development
Forum (GDF) and Kelebonya Mashedi the
toddlers of Mapoteng have a safe place to
learn and play.
Mashedi is the school supervisor at the
Ya Yona Day-care Centre in Mapoteng near
Kathu.
The school started out in 2004 as a
home-based care centre.
After the need was identified to accom-
modate more local children, Mashedi
contacted the GDF in 2012 for financial
assistance.
The organisation funded the project and
helped to establish the Ya Yona Daycare
Centre as it is today.
It accommodates approximatley 180
children daily.
It employs nine full-time teaching
practitioners, two cooks and one gardener.
The school is a true asset to the poverty
striken community of Mapoteng.
YaYona a haven for toddlers
THE Ya Yona Day-care Centre provides a safe environment where local toddlers can learn and
play. Photos: Maxwell Rampai THE centre accommodates 180 children and employs nine full-time teaching practitioners.
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 21 AUGUSTUS 2014 11
E & O E. All prices include 14% VAT
BRICKS
CEMENT
Dependable Quality From Trusted Brands
Cashbuild Guarantees Lowest Prices On Cement! Check Your
Local Store For Price.
TIMBER
ROOFING
DOORS
HARDBOARD
WOOD DOOR
SKU: 212
179.95
SABS
TIMBER
(per length)
38 x 38 t !$N
4,6( %!$
28.95
Y t !$N
4,6( &!$
72.95
Y
t !$N
4,6( '!$
74.95
Minimum order quantities apply to direct bricks and blocks - enquire in store for
details. Cement and brick prices may vary from store to store.
PAINT
CHAMPION
EXTRA THICK
PVA
White
5 Litres
SKU: 5002
76.95
20 Litres
SKU: 5001
239.95
Cashbuild guarantees lowest prices
on bricks, check your local store or
the Cashbuild website for prices.
CORNGOLD SATIN
(Direct) SKU: 109895
(Yard) SKU: 1099007
CEMENT STOCK BRICK
(Direct) SKU: 1009515
(Yard) 4,6( '#$
HARVEY ROOF TILES
Various Colours
SKU: various
79.95
CORRUGATED IRON SHEETS
; *42## t %NN$
(per sheet)
!$N SKU: 2277 87.95
MD CONSUL
ENTRANCE
WOOD DOOR
SKU: $#
419.95
HARDWOOD
CRAFT DOOR
ELEPHANT
ELEGANCE
SKU: %!
1 399.95
LOWEST PRICES ON QUALITY BUILDING MATERIALS,TOOLS, PAINT & HARDWARE
Calls cost only 20 cents for every 20 seconds. Terms & Conditions apply.
Refer to www.cashbuild.co.za or the in-store posters.
UMOYA
WORTH OF AIRTIME
R100 000
Were giving away more than R 100 000 worth of instant airtime
between July and October. Make a purchase at your nearest
Cashbuild store and you could win.
Simply dial *120*904# to enter and keep your till slip with you.
STAND A CHANCE TO WIN YOUR SHARE OF MORE THAN
MELODY PVA
White
5 Litres
SKU: !!!
52.95
20 Litres
4,6( !
169.95
DURAM
ACRYLIC
PVA
Various
5 Litres
SKU: Various
114.95
20 Litres
SKU: Various
395.95
For any queries, please visit www.cashbuild.co.za or contact us at 0861 CASHBUILD (227 428 453)
PRICES VALID UNTIL SUNDAY 24 AUGUST 2014
4FMFDUFE QSPEVDUT NBZ OPU CF BWBJMBCMF JO BMM TUPSFT 8, t 3&%803,4
STORES IN SOUTHERN
AFRICA & EXPANDING
218
ZONE 34A
PINE F&L OB
C GRADE
DOOR
SKU: 210
369.95
MD
PARKLANE
WOOD DOOR
SKU: 21510
419.95
DOUBLE ROMAN CONCRETE
ROOF TILES
3FE t #MBDL t 5FSSBDPUUB t #SPXO
Direct & Yard
SKU: Various
Cashbuild guarantees lowest prices
on double roman concrete roof
tiles, check your local store or the
Cashbuild website for prices.
Ganyesa
.BJO 3PBE )$% "#% (BOZFTB $PNQMFY
#! ''& % "%%'"#
Kuruman
$PSOFS #FO .BMBO ) 5TFOJOH "WFOVFT ,VSVNBO *OFYU
UP 'SVJU ) 7FH #! %
Mothibistad
.5 5MIBCBOF 3PBE .PUIJCJTUBE *OFYU UP .FUSP
#! %%! &'
Vryburg Central
%& .BSLFU 4USFFU 7SZCVSH *OFYU UP 4UFFST
#! ' % $
TRADING HOURS: Mon - Fri: 7:00 - 18:00
4BU t 4VO
POWER TOOLS
TILING
TYLON
PORCELAIN S
")ST
20LH
SKU: ! '"%
79.95
SKIL
ORBITAL SANDER
145W t %!""
SKU: !'##
329.95
SKIL ANGLE
GRINDER
$8 t 90!AA
4,6( '% !
329.95
SKIL
IMPACT
DRILL
500W t $ "
,FZFE $IVDL
SKU: 972107
329.95
1st GRADE
CREAM
NANO
Porcelain Tile
$ Y $
SKU: ! #"
QFS N
145.95
1st GRADE
ROMANTIC
BEIGE
Porcelain Tile
$ Y $
SKU: !! &
QFS N
145.95
NEWNEW
NEW
TYLON
GROUT
#LH
White
%PWF (SFZ
-JHIU (SFZ
4,6( $ # $$$
52.95
REGS: Kevin (Kokkies) van Wyk (links) van Duineveld het Saterdag die 87ste keer vir die
o.19A-span op die veld gedraf. Kokkies speel al van gr. 8 af vir die o.19A-span. Hier probeer
hy PJ Smith van Upington keer.
Hokkiespanne kry
mekaar voor stok
Lizette Slabber
DIE seunshokkiewedstryde van die Groot
Interjol 2014 tussen die Horskool Duineveld
en die Horskool Upington is Saterdag in
gure weer gespeel.
Met die wind wat deurentyd gewaai het en
stofstorms wat sigbaarheid erg verswak het,
was die stryd tussen die twee spanne baie
fel.
Die uitslae is soos volg:
o.19A: Duineveld 1 Upington 0
o.16A: Duineveld 1 Upington 3
) Besoek die Kalahari Bulletin se webblad by
www.kalaharibulletin.co.za vir nuus, fotos,
galerye en videos en blaai aanlyn deur vorige
uitgawes van die koerant.
Hokkiespanne kry
mekaar voor stok
Lizette Slabber
DIE seunshokkiewedstryde van die Groot
Interjol 2014 tussen die Horskool Duineveld
en die Horskool Upington is Saterdag in
gure weer gespeel.
Met die wind wat deurentyd gewaai het en
stofstorms wat sigbaarheid erg verswak het,
was die stryd tussen die twee spanne baie
DUINEVELD se o.19A-span probeer hard om die bal in die doelhok te kry. Van links is, voor:
Pierr Nel (Duineveld), Jorg Isaacs (Upington) en Harm Janse van Rensburg (Upington);
agter: GerbeBecker (Duineveld),Wian Fourie (Upington) en ThabangMoselelane (Upington).
Fotos: Lizette Slabber
-
12 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 21 AUGUSTUS 2014
MARNEL STEENKAMP, Duineveld se o.19A
verdediger.
ISABEAU MALAN, Duineveld se o.19A verdedigende vleuel.
ESMARIE FERREIRA, kaptein van Upington
se o.19Aspan.
Oog op die
Lizette Slabber
DIE Groot Interjol 2014 se netbaluitslae
is: o.19A: Duineveld 20 Upington 20
o.19B: Duineveld 36 Upington 15
o.16A: Duineveld 24 Upington 12
o.16B: Duineveld 17 Upington 25
o.16C: Duineveld 12 Upington 16
o.16D: Duineveld 13 Upington 10
o.14A: Duineveld 28 Upington 10
Oog op die
bal
LALI LAMPRECHT, verdedigende vleuel van Upington se o.19Aspan.
Fotos: Lizette Slabber
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 21 AUGUSTUS 2014 13
DEANKE VAN ZYL (links) en Lauren-Dean Baker veg om balbesit. Fotos: Lizette Slabber
Lizette Slabber
DIE uitslae vir die meisieshokkie-
spanne vir die Groot Interjol is:
o.19A: Duineveld 1 Upington 1
o.19B: Duineveld 0 Upington 1
o.16A: Duineveld 3 Upington 0
o.14A: Duineveld 0 Upington 1
MADELEIN SWARTZ van Duineveld hardloop met die bal.
In hewige
stryd
-
14 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 21 AUGUSTUS 2014
Laat vat
doellyn toe
ETIENNE KRUGER van Dui
neveld hardloop pale toe met
die bal.
BART SAAYMAN van Duineveld veg teen n oormag Uppies. Van links is Gert Rupping, Bart, Coenie Lamprecht, Koos
de Wet, Wynand Terblanche en Gustav Loots. Fotos: Lizette Slabber
BART SAAYMAN (Duineveld) word deur Wynand
Terblanche (links) en Gert Rupping grond toe ge
bring.
BO:RynoKarstens vanDuineveld probeer byUppies
se verdedigers verbykom.
Lizette Slabber
DIE Groot Interjol 2014 se rugby-uitslae is:
o.19A: Duineveld 5 Upington 8
o.19B: Duineveld 8 Upington 3
o.16A: Duineveld 8 Upington 17
o.15A: Duineveld 0 Upington 27
o.15B: Duineveld 0 Upington 10
o.14A: Duineveld 0 Upington 10
o.14B: Duineveld 5 Upington 20
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 21 AUGUSTUS 2014 15
PRICES VALID 19 - 24 AUGUST 2014 AT PICK N PAY SUPERMARKETS AND HYPERMARKETS
In Gauteng, Mpumalanga and Limpopo. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho and Express stores. smart shopper points will still apply in Express stores.
Buy-aid cards not accepted at the following stores: Vanderhof, Northmead, Rosettenville, Elspark and Hoedspruit.
www.picknpay.co.za. CustomerCare0800112288.Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply.Shop instoreoronlineatwww.pnp.co.za/shop
1186588_390X198
Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print. Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE.
26
90
Sunfoil
Sunflower
Oil 2 Litre
SaskoWhite
PremiumBread
700g
R
9
SAVER10
22
70
Huletts
White
Sugar
2.5kg
SAVER4
Make the healthy choice
20
Earn Vitalitypointson
every HealthyFood
purchase
25
%
Get
up to
cashbackon over
10000 HealthyFood
items
Terms and conditions apply. Discovery Vitality (Pty) Ltd is an authorised
nancial services provider. Registration number 1999/007736/07.
To activateHealthyFood,
visit discovery.co.za
Look for VIT on the shelf label
to identifyHealthyFood items
16
90
SeaHarvest Lemon&
Herb or Classic Hake
Bakes360g Each
BUY
2
FOR
32
95
PnP Plums
Loose Sell Per kg
32
95
PnPNectarines
Loose SellPer kg
29
95
PnP Imported Grapes
Assorted 500g Each
PnPGateaux
Cake Assorted
Each
55
90
R
47
SAVER13
RamaSpread for Bread
40%Fat Spread 1kg Tub
R
34
LancewoodMild
Cheddar Cheese 450g
SAVER10
42
90
Baby Soft2Ply
Toilet Tissue
Assorted 9s Per Pack
79
90
DouweEgberts
Instant Coffee
Assorted 200g
(Excluding Decaf)
Each
16
90
Allsome
Parboiled
Rice 2kg
SAVER3
Get10%EXTRAairtime, every time,
when you top up your new MTN Pick n Pay Boxer SIM at Pick n Pay and Boxer only.
P
R
y.
Mobile Money is operated by TYME, a distribution channel of the South African Bank of Athens Limited, an authorised nancial services and registered credit provider (FSP5865, NCRCP6).
*SIMcard50c
B
u
y
-
a
i
d
a
c
c
e
p
t
e
d
p
B
u
y
A
s
k
i
n
s
t
o
r
e
f
o
r
d
e
t
a
i
l
s
PRICECUTS
H
U
R
R
Y
!
6
D
A
Y
S
O
N
L
Y
Selected products on this page have been styled for photography
R
52
Bulk Stewing Beef
Bone in
Per
kg
Meat prices cut to the bone
Our Butchery
BUTCHERS
BEST
BUYS
R
89
Toks& Tjops Braai Pack
Consists of: Lamb Loin
Chops, Ultimate Braai
Master Boerewors and
Porterhouse Steak Per kg
If its not fresh
enough for you,
its not good
enough for us.
SAVER14
44
90
Skip Intelligent
Washing Powder
2kg Flexi Bag
Ilse Watson
ROLENE STRAUSS, Miss South
Africa 2014, showed her support for
Casual Day. She recently visited a
casual day at a school for children
with disabilities.
By lending her voice to these
millions of South Africans who
participate in Casual Day she is
making a big impact on the lives of
persons with disabilities all over the
country.
A fourth-year medical student,
Strauss is passionate about health and
women and really enjoyed interac-
ting with the children at the Alma
School in Pretoria which provides
education, physiotherapy, transport
and assistive devices to children with
cerebral palsy, intellectual and
physical disabilities.
The theme is appropriately
celebratory, says the project leader,
Celester Vinassa.
We have been dressing casually for
the past two decades, but this year is
a special occasion.
We thank all the celebrities who
have helped us raise awareness for
our project, including every Miss
South Africa for the last 19 years. So
our message to you is to rustle up a
little razzle dazzle and dress up in the
official colour of the year, dazzle blue.
Casual Day is all about fantasy and
dressing up in things you can find
around the house. Be creative with
glitter, fabric, shiny paper or just
wear your sticker and a posh casual
attitude, continued Vinassa.
Casual Day is celebrated on 5
September and it is South Africas
most successful fundraising project
for persons with disabilities. The
amount raised for last year has
climbed to R24,8 million.
This years theme is Bring out the
bling.
) Stickers are available from Edgars,
Jet, JetMart, Boardmans, CNA, Red
Square, Legit, Absa outlets, Game and
DionWired stores and Shoprite and
Checkers stores.
) You can also donate online at the
website at www.casualday.co.za.
) Visit their Facebook page at
www.facebook.com/casualdaySA.
) For more information, send an
email to andrea.flashpoint@gmail.com.
Casual
Day time
to shine
MISS SOUTH AFRICA 2014, Rolene
Strauss, spreads the love for Casual Day
which takes place on 5 September. Here
she is with Zy-Ann Swanepoel, a learner
at the Alma School in Pretoria.
Photo: Supplied
BRINGOUT THE
BLING
-
16 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 21 AUGUSTUS 2014
THE two bi-elections in the municipal
districts of Nama Khoi and Khara Hais
have shown that the DA is a force to be
reckoned with and that there are voters
who believe in the party to ensure clean
and governable municipalities.
The DA has won the bi-election in Ward
4 in Springbok with 62,99% against the
37,01% of the ANC.
Rodney Kritzinger, who used to be the
community operations manager in the
Namaqualand region, will now serve as
the DA councillor in the Nama Khoi
Municipality.
The DA is very fortunate to have him
as a councillor in this municipal board as
Rodney has shown his strength and inputs
in the party the last couple of years.
He will now focus on transparent local
governance within the municipality, as
well as empower the people of his ward.
Rodney was number 12 on the partys
provincial candidates list in the previous
national elections, says Cliv Burger,
provincial media manager for the Nor-
thern Cape.
Harold McGluwa, chairperson of the DA
in the Northern Cape and constituency
head of the Benede Oranje Region, says he
is happy with the outcome of the bi-elec-
tions in Ward 11 in Upington.
He is, however, worried about the
abuse of state resources by the ruling
party.
As long as we have people, especially
governmental officials, who intimidate
voters, we will never have free and fair
elections.
Andrew Louw, leader of the DA, added
his voice to that of McGluwa saying he
and Adv. Boitumelo Babuseng were
surrounded by government officials at the
breakfast table in the guest-house they
stayed at.
It is time that these officials are named
in public.
They should be held accounted for in
their personal capacity for wasting
taxpayers money.
Why are they ready to visit towns
where bi-elections are held, but when it
comes to service delivery and putting their
money where their mouths are, they are
nowhere to be seen?
A DA councillor in Nama Khoi reported
that on the day of the bi-election roads
were being maintained and even rubbish
removed in the particular ward where the
bi-election was held.
This cannot be by accident. It was
planned to intimidate and influence
voters.
Departmental officials from Kimberley
get out of their official vehicles and get
involved in politicking at the voting
stations.
This should not be allowed and the DA
will bring this before the Public Protector
in order to be investigated.
However, we are satisfied with the
outcome.
We are already working towards the
municipal elections in the Northern Cape
in 2016 to ensure that the party will lead
by example as can be seen once again in
the outcome of the bi-elections also held
yesterday in various towns and wards in
the Western Cape, Louw said.
DAhappywith
bi-election result
BETREKKINGS
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 21 AUGUSTUS 2014 17
Viewing: 26 August from 8:30 - 15:00 GPS: S2743.760O02300.654 Jakoef Jacobs: 083 780 0055
Visit:www.aucor.com
MINING EQUIPMENT &
FLEET AUCTION
Date:Wednesday, 27 August Venue: SishenMine, Hendrik van Eck Street, Kathu
CONDITIONS: Each buyer has to register to bid. FICA - PROOFOFADDRESS& ID.A refundable deposit of R10 000 is payable bank guaranteed cheque or EFT.NOCASHWILL BE ACCEPTED. A documenta-
tion Fee of R2 000 (Incl. VAT) will be payable on each lot sold. All offers excludeVAT. Duly instructed, Aucor will by public auction. Aucor may bid on behalf of the seller.Auctioneer: Jacques van der Linde
80xHiluxBakkies (10 - 99) 2xQuantumMiniBusses (09 -08)
22xDyna&MercedesTrucks (10 -96) 10xManitou&TCMForklifts
@ 10:30
@ 12:00
SISHEN MINE
Motors Pumps Transmissions I-Beam&Stainless Steel Structures
Compressors NewSpares Welders ConveyorBelting
FORTERMS, CONDITIONS, FULLUPDATED LISTING&PHOTOS
FAMILIE-
KENNISGEWINGS
BEGRAFNIS-
DIENSTE
1025
PERSOONLIKE
DIENSTE
LENINGS
1445
WE SELL LOANS, cellphones and
insurance from R1 000 - R120 000.
Garnisheed and blacklisted clients
are welcome. For a quotation phone
Suzzie 082 799 2887 or fax to 053
831 3314 or 086 433 0218 or 086 634
0051.
TE KOOP
ALLERLEI
1655
WIL U ENIGE plaasmasjinerie her-
stel of verkoop of nuwe trekkers
koop? Skakel Elias 079 288 3505 of
Lourens 076 896 4165.
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
SKOONMAAK-
DIENSTE
1805
FLORCARE MATTE EN BLIN-
DINGS: Ons installeer volvloer-
matte en blindings teen die beste
pryse. 073 558 4705. Talana
072 747 1991 of 076 182 2773
Aubrey.
HYDRO CLEAN: Laat u matte en
meubels professioneel stoomskoon-
maak teen die beste pryse! Talana
073 558 4705/072 747 1991 of
076 182 2773 Aubrey.
ELEKTRIES
1810
ELEKTRIESE HEININGS, hekmo-
tors en garagedeurmotors. Profes-
sionele installasies en diens. Skakel
First Defence 072 156 4035 of 082
829 0292.
VOERTUIE
TOEBEHORE & ONDERDELE
& MODIFIKASIES
3001
Te koop: Ratkas ('recon')
vir Mazda3.4 Magnum, 5-
spoed. 6 000 km. 081 042
4194.
KOMMERSIEEL
3060
NISSAN CW SERIES: 1987.Water
bowser 18 000 l, R159 600. FH12
410hp Volvo 2001 hose (heavy duty
hydraulics), R136 800. Trailer: 2004,
double axel: R91 200. Brick grabs, x
2, R8 000/R6 000. 082 516 0310 or
083 704 0510.
EIENDOMME
WOONSTELLE
TE HUUR
3250
KURUMAN: 2-SLAAPKAMER-
WOONSTEL te huur met veilige
parkering. Skakel 082 872 6981.
Woonstel te huur in Kathu,
R4 000 p.m. Skakel 073
777 5701/081 590 4835.
TE HUUR
3205
CONTRACTORS SITE TO LET for
accommodation purposes. 18 km
from Hotazel on farm with water and
electricity. Phone 076 805 4557.
TE KOOP
3201
HUISE TE KOOP
3275
KURUMAN: 4-slaapkamer-woning,
dubbelgeriewe met dubbelerf. Bosm-
anstraat 27. R1,4 miljoen. Skakel
083 419 9717.
HUISE TE HUUR
3270
KURUMAN: 4 slk, 2 badk, aparte
gastetoilet en stort, sitkamer, eetk,
TV-kamer, waskamer, ontspan-
ningsarea, lapa, swembad en dubbel-
motorhuis. R15 000 per maand.
Skakel 053 712 2792.
BETREKKINGS
3600
ADMINISTRATIEF
3605
ADMIN CLERKS NEEDED for
copy/paste datawork. SMS full
name/address to 081 886 0316 or e-
mail to: d.jobbuzz05@gmail.com
BOEDELKENNIS-
GEWINGS
BOEDELS:
KREDITEURE EN
DEBITEURE
4201
ME Schoeman
In die boedel van wyle Maria Eliza-
beth Schoeman, identiteitsnommer
220623 0041 005, weduwee, woonag-
tig by Coetzeestraat 9, Kuruman,
boedelnommer 020585/2014.
Skuldeisers en skuldenaars in boge-
melde boedel word versoek om hul
vorderings in te lewer en hul skulde
te betaal by die kantore van onderge-
noemde binne 30 (DERTIG) dae vanaf
22 Augustus 2014.
DUVENHAGE & VAN DER MERWE
Posbus 63
Kuruman
8460
GEREGTELIKE
VEILING
4501
D.M. Bonokwane/Mega Bus/C.J.
Ramatsoele
KENNISGEWING VAN
GEREGTELIKE VERKOPING
In die Landdroshof vir die distrik van
Postmasburg gehou op Kathu.
Saak No: 1933/2013
In die saak tussen:
MNR. DANIEL MOSIMANETHEBE
BONAKWANE
Eksekusieskuldeiser
en
MEGA BUS
1ste Eksekusieskuldenaar
CHAKA JOHN RAMATSOELE
Identiteitsnoomer 850928 5540 086
2de Eksekusieskuldenaar
Ingevolge 'n vonnis gelewer op 14de
dag van Maart 2014, in die KATHU
Landdroshof en 'n Lasbrief van Ekse-
kusie daarna uitgereik, word die goe-
dere hieronder beskryf in eksekusie
verkoop by die KANTOOR VAN DIE
BALJU, SKOOLSTRAAT 46, KURU-
MAN op 19 September 2014 om
09:30 aan die hoogste bier.
GOEDERE:
1 bus met registrasienr. BJG549NC.
Gedateer op Kuruman op 13 Augu-
stus 2014.
S.S. SULLIMAN
KBVS PROKUREURS
Bearestraat 51, Kuruman 8460
Posbus 565, Kuruman 8460
Tel. 053 712 0570
Faks: 053 712 0677
E-pos: admin@kbvs.co.za
Adres vir betekening: OOSTHUIZEN
SWEETNAM & REITZ
Rietbokstraat, JCR Gebou, KATHU,
8446
Verw: BON16/0002/TB.
SR Oats/M. Oats
KENNISGEWING VAN
GEREGTELIKE VERKOPING:
In die Landdroshof vir die Kudumane-
distrik gehou op Mothibistadt,
saaknommer 70/2012, in die saak
tussen MEV. SENEO RONNIE OATS,
eksekusieskuldeiser, en MOATLHODI
OATS, identiteitsnommer 800313
5318 083, eksekusieskuldenaar.
Ingevolge 'n vonnis gelewer op 22
Maart 2012 in die Mothibistadt
Landdroshof en 'n lasbrief van ekse-
kusie daarna uitgereik, word die goe-
dere hieronder beskryf in eksekusie
verkoop by KANTOOR VAN DIE
BALJU, SKOOLSTRAAT 46, KURU-
MAN op 19 September 2014 om
09:30, aan die hoogste bier:
GOEDERE
1 x Volkswagen GTi met registrasie-
nommer CDW 481 NC
Gedateer by Kuruman op 12 Augus-
tus 2014.
SS SULLIMAN
KBVS PROKUREURS
Bearestraat 51
Kuruman
8460
Posbus 565
Kuruman
8460
Tel. 053 712 0570
Faks: 053 712 0677
E-pos: admin@kbvs.co.za
Verw: OAT5/0003/TB
Adres van eksekusieskuldenaar: Mnr.
Moatlhodi Oats, identiteitsnommer
800313 5318 083, van Huis 1983E,
Utlwanangstraat, Magojaneng.
SOEK, KOOP, VERKOOP
VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
Die gebruik van die letter
, leestekens soos
of of die gebruik van
syfers met die doel om die
advertensie na die bopunt
van die klassifikasie-lys te
skuif, is streng verbode.
"A" "!"
"*"
SMALLS NOTICE
AANDAG
ALLE
ADVERTEERDERS
-
18 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 21 AUGUSTUS 2014
BETREKKINGS
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 21 AUGUSTUS 2014 19
-
20 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 21 AUGUSTUS 2014
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 21 AUGUSTUS 2014 21
Noord-Kaapse kantoor
JAK DE PRIESTER het n opvolgproduksie
vir sy baie gewilde stuk De Priester en een
Kerkorrel geskryf.
Di nuwe produksie gaan beslis groot
aftrek op die Gariep Kunstefees kry. Die
produksie se naam is Kramer, Krog en
Kerkorrel.
De Priester en een Kerkorrel het gehandel
oor die invloed wat Johannes Kerkorrel se
musiek op De Priester se lewe, asook sy
musiekloopbaan, gehad het.
David Kramer, Antjie Krog en Kerkorrel
was drie van die grootste invloede op De
Priester se musiek- en skryfloopbaan.
Hy meen dit is die stories wat David
Kramer in musiek omskep het, die gedigte
van Antjie Krog wat hy al van skooljare af
opgeslurp het en die ongelooflike werk van
Johannes Kerkorrel.
De Priester sing nie gereeld musiek wat
deur ander mense geskryf is nie, maar
bogenoemde skrywers se werk is bo-aan sy
lys om wel te sing sou dit gepas wees.
Vir die produksie Kramer, Krog en
Kerkorrel het Jak liedjies gekies wat stories
vertel. Daar is ook temas waaroor al die
skrywers geskryf het.
De Priester het vyf nuwe liedjies geskryf
wat by die temas van di skrywers en
ikone aansluit. Die produksie word as
komies en roerend beskryf bekend, maar
heeltemal onbekend.
De Priester is op 29 Augustus om 20:00 in
die Eureka-teater te sien. Die kaartjies kos
R100.
De Priester wy sy nuwe
produksie aanmeesters
JAK DE PRIESTER Foto: Verskaf
-
22 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 21 AUGUSTUS 2014
Andr Botha
CHRIS VORSTER (Ryno van 7de Laan)
speel die rolle van sewe karakters in
Affairs vir Domkoppe wat op 28 Augus-
tus om 15:00 in die Eureka-teater te sien
is.
Vorster het ook die stuk geskryf.
Die stuk gaan oor n filmregisseur wat
aan sy rolprentspan verduidelik wat in
die rolprent Affairs vir Domkoppe gaan
gebeur.
Die sewe karakters sluit in skreeu-
snaakse weergawes van onder andere
Steve Hofmeyr, Hannes Mller, Marius
Weyers, Kurt Darren, Nico Panagio en
Louis van Niekerk.
Vorster speel telkens die karakter oor
wie hy praat. Die vindingryke rolverde-
ling is slim, snaaks, skerp en manies
met baie woorde om te verteer. En beslis
nie subtiel nie
Indien jy nooit na goeie raad luister
nie, kom luister na di raad. As jy nooit
jou les leer nie, kom leer jou les hier.
Net soos enige mens wat matriek het
nooit n Alfa sal koop nie, net so is daar
sekere rels wanneer dit by die kies van
n skelmpie kom.
n Affair is soos n toets wat uit 100
punte tel. Selfs al kry jy 99,9% dop jy.
Die een oomblik droom jy van blomme
en bye en die volgende oomblik is jou
blom gepluk en die bye steek jou.
Chris gee klas oor alles wat mans nie
moet weet nie.
Die regie is deur Pierre van Pletzen,
alias Oubaas van 7de Laan.
Die ouderdomsperk is 14 jaar. Kaart-
jies kos R100.
Skrywer speel al 7
Chris Vorster is te sien inAffairs vir Domkop-
pe. Foto: Verskaf
Tien gelukkige intekenare gaan wegry in n splinternuwe Chevy Spark - Is dit dalk jy?
Teken in:
Druk of Digitaal
WEN WIELE!
Teken in voor 22 Oktober 2014 om te wen. Bestaande intekenare is reeds ingeskryf. R1.50 per SMS.
Gratis SMSe geld nie. Foutiewe SMSe sal verreken word. Intekening op drukuitgawe van publikasies
in ooreenstemming met publikasies se verspreidingsgebiede. Skakel 0861 233 531 vir die intekenkoste
van die publikasie/s van jou keuse. Slegs intekenare met debietorderbetalings sal in aanmerking kom.
Nuwe intekenare se debietorder sal eers geprosesseer word voor kompetisie-inskrywing geldig is.
Kompetisie sluit op 22 Oktober om 12:00 en alle intekenare wat voor of op hierdie datum ingeteken
is met geprosesseerde debietorder kom in aanmerking. Bepalings en voorwaardes geld. Besoek ons
webblad vir volledige bepalings en voorwaardes:www.selfhelp.media24.com/wen
e: intekenare.nuut@media24.com / t: 0861 233 531
31069
SMS:MEDIA24
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 21 AUGUSTUS 2014 23
DIE Horskool Duineveld het die Groot Interjol-redenaarskompetisie gewen. Die Velties het vyf
van die ses afdelings gewen. Voorbereide en onvoorbereide toesprake is in Engels en Afrikaans
gelewer. Die Velties wat die Afrikaanse afdelings gewen het, is Elani Strydom (gr. 10) en Carla
Kruger (gr. 12). Die Engelse wenners is Rodney Dodo (gr. 10), Pieter Scholtz (gr. 11) en Wilco
Strydom (gr. 12). Van links is, voor: Rodney en Elani; agter: Jon Visser, Wilco, Carla en Pieter.
DIE Horskool Duineveld het die Groot Interjol-vasvrakompetisie gewen. Die wenspan is van
links Anton Swanepoel, Marlene Beukes en Francois Slabber. Fotos: Verskaf
Woeker met woorde
-
24 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 21 AUGUSTUS 2014
Lizette Slabber
IN die opbou tot die Groot Interjol het die
Horskool Upington en die Horskool
Duineveldmekaar n paar keer en op ver-
skeie maniere gepak.
Op Woensdag 6 Augustus was di twee
skole gelykop op die skietbaan en op
Maandag 11 Augustus het hulle gelykop
in skaak gespeel.
Op Woensdag 13 Augustus het Uping-
ton die tennis met 10-8 gewen.
Skole pakmekaar
ANTON SWANEPOEL van Duineveld stuur die bal sekuur te
rug na sy teenstander.
GERT RUPPING van Upington doen sy bes om die bal te bereik. Fotos: Lizette Slabber
Wat s jy?
Gesels saam op Facebook, lug jou
mening en word deel
van die Kalahari
Bulletin se Facebook-
familie deur te gaan
na Kalahari Bulletin.
top related