onverwacht flora se skade januarie 2010brand artikel

1
V -- --.---_.,-..-.:__ .. _ __._,_ __ ..__ . ...,...._·::._r·" ··.. --··- .. ··I~·r'·--- ..-.. ··'-·--··I··-----~- ..-..--:..- uurverswe g, p ase T WEE broers van McGre- gor moet na verlede na- week dringend aan alter- natiewe bronne van inkomste dink nadat beide se plase feitlik deur vlamme vernietig is. 'n Brand wat op 27 Desember al naby Greyton begin en tot by . Agterkliphoogte buite Robert-' son versprei het, het voorverlede Woensdag . (6 Januarie) rnnr.: Barry Oosthuizen se plaas aan die voet van die Riviersonder- endberge, 10km buite die dorp, bereik en sowat 3000ha se pro- tea-plantasies verswelg. Drie dae later het sy broer, Ja- pie, en twee neefs, Jaco en Jacie, se plase ook deurgeloop toe .rr sterk suidwestewind weer. die brand, wat gelyk het onder be- heer te wees, laat opvlam het. OpBarry, Japieen Jaciese pla- seis alhul protea- en fynbosplan- tasies verswelg. Jaco het net 20% van sy blomme oor. By Barry en Japie se pa, Barry sr., het 'n biet- jie veld afgebrand. Die vyf Oosthuizen-familiele- de het altesaam sowat 5 000ha se dasiegeriewe by die eindpunt van die Boesmanskloof-wandel- pad verdien het, is vir eers verlo- re, aangesien stappers reeds hul staptogte begin kanselleer het. Die broers het 'n bietjie win- gerd en pruime oor, maar hulle dink ook byvoorbeeld aan die . aanskaf van vee, wat in die tus- sentyd 'n inkomste - en werk vir hul werknemers - kan beteken. Maar hulle is steeds positief "Dit is materiele goed. Jy moet dink aan watse voorregte jy nog het," se hulle. Hulle is ook dankbaar vir hulp van verskillendeoorde af die af- gelope tyd (sien brief op bl. 8). "Die ouens van Kaapse Natuur- bewaring het. geweldig baie vir ons gedoen," se Japie. "Daar moet net gekyk word na die reak- sietyd tussen wanneer die brand nog beheerbaar is en die helikop- terskom." Die broers meen die gaping tussen plaaslike kantore en hul hoofkantoor (waar toe- stemming vir die ontplooiing van helikopters gegee moet word) is te groot. "En daar moet Akkommodasie langs die Boesmanskloof-wandelpad staan 5005 'n ei- weer aandag aan brandbane in land binne-in 'n see van roet. Die gebou het rook-, maar nie brandskade die berge gegee word." nie, opgedoen. Foto's: Ve""r""s"'k"'-af!...- _ ~~~~~~~~~~~~~~~~=- =~~.=~_._ .. I~ I ELANA VAN DER WATT verwerkte landbougrond en toe- rusting verloor - skade wat mil- joene rande beloop. Dit was ten spyte van die po- gings van sowat150 mense om die brand onder beheer te bring. Volgens Barry en Japie was die Kaapse Wynland Distriksmuni- sipaliteit betrokke, het buurboe- re spanne werkers beskikbaar gestel en Kaapse Natuurbewa- ring helikopters van Werk met Vuur laat kom. Daar was die Son- dag vyf helikopters. Di~Oosthuizens het ook voor- brande gemaak, maar die wind het die veldvuur se vlamme oor die brandbane gestoot. Volgens mnr, Piet van Zyl, be- waringsbestuurder by Kaapse Natuurbewaring se Vrolijkheid Natuurreservaat buite McGre- gor, het altesaam sowat 18000ha afgebrand. Dit het nie net die Oosthuizens se plase ingesluit nie, maar ook verskeie ander plase en bewaarde grond. VolgensBarry, al30 jaar op sy plaas, sal dit hulle tot sewe jaar neem voor hul proteas en fynbos weer in produksie is. Ook die in- komste wat hulle uit akkommo- Die muur van vuur wat grootskaalse skade aan vyf plase van een familie buite McGregor aangerig het.

Upload: boesmanskloof-accommodationonverwacht-flora-and-eagles-nest

Post on 22-Jul-2015

275 views

Category:

Business


0 download

TRANSCRIPT

V-- --.---_.,-..-.: __.._ __._,_ __..__....,...._·::._r·" ··..--··- ..··I~·r'·---..-..··'-·--··I··-----~-.. -..--:..-uurverswe g, p aseTWEE broers van McGre-

gor moet na verlede na-week dringend aan alter-

natiewe bronne van inkomstedink nadat beide se plase feitlikdeur vlamme vernietig is.'n Brand wat op 27Desember

al naby Grey ton begin en tot by .Agterkliphoogte buite Robert-'son versprei het, het voorverledeWoensdag . (6 Januarie) rnnr.:Barry Oosthuizen se plaas aandie voet van die Riviersonder-endberge, 10 km buite die dorp,bereik en sowat 3 000ha se pro-tea-plantasies verswelg.Drie dae later het sy broer, Ja-

pie, en twee neefs, Jaco en Jacie,se plase ook deurgeloop toe .rrsterk suidwestewind weer. diebrand, wat gelyk het onder be-heer te wees, laat opvlam het.OpBarry, Japieen Jaciese pla-

se is al hul protea- en fynbosplan-tasies verswelg. Jaco het net 20%van sy blomme oor. By Barry enJapie se pa, Barry sr., het 'n biet-jie veld afgebrand.Die vyf Oosthuizen-familiele-

de het altesaam sowat 5 000ha se

dasiegeriewe by die eindpuntvan die Boesmanskloof-wandel-pad verdien het, is vir eers verlo-re, aangesien stappers reeds hulstaptogte begin kanselleer het.Die broers het 'n bietjie win-

gerd en pruime oor, maar hulledink ook byvoorbeeld aan die .aanskaf van vee, wat in die tus-sentyd 'n inkomste - en werk virhul werknemers - kan beteken.Maar hulle is steeds positief

"Dit is materiele goed. Jy moetdink aan watse voorregte jy noghet," se hulle.Hulle is ook dankbaar vir hulp

van verskillendeoorde af die af-gelope tyd (sien brief op bl. 8)."Die ouens van Kaapse Natuur-bewaring het. geweldig baie virons gedoen," se Japie. "Daarmoet net gekyk word na die reak-sietyd tussen wanneer die brandnog beheerbaar is en die helikop-terskom." Die broers meen diegaping tussen plaaslike kantoreen hul hoofkantoor (waar toe-stemming vir die ontplooiingvan helikopters gegee moetword) is te groot. "En daar moet Akkommodasie langs die Boesmanskloof-wandelpad staan 5005 'n ei-weer aandag aan brandbane in land binne-in 'n see van roet. Die gebou het rook-, maar nie brandskadedie berge gegee word." nie, opgedoen. Foto's: Ve""r""s"'k"'-af!...- _~~~~~~~~~~~~~~~~=-=~~.=~_._.. I~ I

ELANA VAN DER WATT verwerkte landbougrond en toe-rusting verloor - skade wat mil-joene rande beloop.Dit was ten spyte van die po-

gings van sowat150 mense omdie brand onder beheer te bring.Volgens Barry en Japie was dieKaapse Wynland Distriksmuni-sipaliteit betrokke, het buurboe-re spanne werkers beskikbaargestel en Kaapse Natuurbewa-ring helikopters van Werk metVuur laat kom. Daar was die Son-dag vyf helikopters.Di~Oosthuizens het ook voor-

brande gemaak, maar die windhet die veldvuur se vlamme oordie brandbane gestoot.Volgens mnr, Piet van Zyl, be-

waringsbestuurder by KaapseNatuurbewaring se VrolijkheidNatuurreservaat buite McGre-gor, het altesaam sowat 18000haafgebrand. Dit het nie net dieOosthuizens se plase ingesluitnie, maar ook verskeie anderplase en bewaarde grond.VolgensBarry, al30 jaar op sy

plaas, sal dit hulle tot sewe jaarneem voor hul proteas en fynbosweer in produksie is. Ook die in-komste wat hulle uit akkommo-

Die muur van vuur wat grootskaalse skade aan vyf plase van een familiebuite McGregor aangerig het.