afkondigings 11 april 2010

4
Sondag 11 April 2010 Afkondigings! Afkondigings! Afkondigings! Afkondigings! 012 348 012 348 012 348 012 348-1245 / 1245 / 1245 / 1245 / www.nglynnwood.co.za www.nglynnwood.co.za www.nglynnwood.co.za www.nglynnwood.co.za 24/7 Christen-wees Weerkaats God se lig Viering – Diens – Liefde – Eenheid

Upload: ng-lynnwood-gemeente

Post on 06-Mar-2016

227 views

Category:

Documents


1 download

DESCRIPTION

Afkondigings 11 April 2010

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 11 April 2010

Sondag 11 April 2010 Afkondigings!Afkondigings!Afkondigings!Afkondigings! ����012 348012 348012 348012 348----1245 / 1245 / 1245 / 1245 / www.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.za 24/7 Christen-wees

Weerkaats God se lig

Viering – Diens – Liefde – Eenheid

Page 2: Afkondigings 11 April 2010

Baie welkom aan almal in die erediens, ons is bly dat u veilig tuis is na die vakansie. Mag ons Hemelse Vader aan elkeen van u Sy krag

en genade skenk vir die kwartaal wat voorlê.

Welkom by die erediensWelkom by die erediensWelkom by die erediensWelkom by die erediens!!!!

Vandag: 18 April:

Oggenddiens 09:00 Oggenddiens 09:00

Peet Crous Kerk Immanuel van Tonder Kerk Weerkaats God se lig Jes 599 – 603 Gesinsdiens 09:00

Gesinsdiens 09:00 Zander vd Westhuizen Gesinskerk

Geen Gesinskerk Kleuters 09:00

Kleuters 09:00 Kleuterkategete Jeugsentrum A15

Geen Lynnwood Oord 09:00

Aanddiens 18:30 Johan Jooste

Pieter Oosthuizen Kerk Aanddiens 18:30

Peet Crous Kerk

Leesteks:

Hand 5:27 – 32; Ps 118:14 – 29 / Ps 150; Op 1:4 – 8; Joh 20:19 - 31.

Doen asseblief voorbidding vir:

� Len van der Stoep, Glenwood Park 202, Ilkeyweg 74, Lynnwood Glen – hospitaal.

012 348-4083

� Helet van Jaarsveld, Glenwood Park 307, Ilkeyweg 74, Lynnwood Glen – herstel tuis.

012 361-2047

� Leonie McCallaghan (voorheen van Lynnwood) – met die afsterwe van Mac. Die roudiens was gister in die kerk.

012 807-8726

� Anna (Jannie Pienaar) voorheen van The Hillside 229, Lynnwood is oorlede. Die begrafnis was 1 April 2010.

Predikantebewegings:

Dr Johann Voges: met langverlof tot 30 April 2010.

Die predikante nooi u hartlik uit om hulle te kontak indien u 'n persoonlike besoek verlang. Die kontakinligting is op die kalender en op die webwerf beskikbaar.

CD-opnames: van eredienste, huwelike, doop en begrafnisse @R10 elk. Bestelvormpies is by die kerkkantoor. Handig asb die voltooide bestelvorm saam met u betaling in. Ons sal u kontak sodra die CD gereed is vir afhaal by die kerkkantoor. Navrae: Sue Visser 012 348-3443 / 082 575 7451.

Biblioteek: Navrae: Julia van Leeuwen 012 361 1933. 2

Page 3: Afkondigings 11 April 2010

Maandag 12 April

Skole open

19:00 Finansiële Bediening vergader in die kerkkantoor.

Dinsdag 13 April

08:15 Bybelstudie by Elveramstraat 51, Lynnwood Glen (Nerina Deale 012 361 1896) – Ds Peet Crous.

08:30 Bybelstudie in Koinonia – Ds Pieter Oosthuizen (012 348-4004 / 082 579 1125).

09:30 Gesprek met Polisie (sien 'Algemeen' bl 4).

14:00 Tabita naaldwerkklasse vir huishulpe – in die Gesinskerk. Navrae: Selma du Preez 012 361-1626.

Woensdag 14 April

08:00 Predikante Bedieningvergadering.

11:00 Lidmate doen voorbidding vir die gemeente in die Kapel. (Ds Peet Crous 012 361-4219 / 079 893 5572 of Amanda Kotzé 012 361-1408 / 072 630 3088.

Donderdag 15 April

09:00 Bybelstudie: Lynnwood Oord – Dr Johan Jooste.

14:00 Tabita naaldwerkklasse vir huishulpe – in Gesinskerk. Navrae: Selma du Preez 012 361-1626.

18:30 Taakspan: Fondse vergader in die kerkkantoor.

Vrydag 16 April

07:00 Christelike Meditasie in die Kapel – Kosie de Clerk 012 361-4975 / 083 299 7263.

Pro

gra

m v

ir d

ie w

eek

Chinese Diens: Sondae 11:00 – Gesinskerk. Sotho Diens: Sondae 14:30 – Gesinskerk.

Bankbesonderhede: NG Gemeente Lynnwood, ABSA Brooklyn Court takkode: 632005, Rekening nr 540 580 014. (Maak asb seker om u 'Van' en 'Kontakgroep' te meld indien u 'n oorplasing of deposito maak.)

Kosters: Pieter Schoeman (dagkoster): 082 771 8988. Jan Viljoen (na-uurse koster): 079 693 4827.

3

Page 4: Afkondigings 11 April 2010

Algemeen

1. Lewenskuns 21 April 2010 –

• vanaf 10:00 – 11:00 in lokaal A21 van die Jeugsentrum: Elke mens se lewe is soos 'n biblioteek vol verhale, wysheid en kennis. Dis so jammer dat

soveel mense sterf sonder dat daar iets daarvan 'agtergelaat' word. Erika Theron lei 'n gesprek oor hoe jy jou lewensverhaal kan opteken tot voordeel van dié wat agter bly. Navrae: Lindy Jordaan 072 461 4022.

• vanaf 19:00 – 20:00 in die Kapel: Deur die eeue was daar verskillende geestelike oefeninge ontwikkel om ons te help met

geestelike groei. Ons kyk na verskeie van die oefeninge en bespreek wat ons self verrykend gevind het. Navrae: Immanuel van Tonder 083 540 6015

Op Dinsdag 13 April 2010 (09:30 vir 09:45) kom Kaptein Colette Weilbach van Brooklyn Polisiestasie, ons inlig oor die stand van misdaad in die omgewing; hoe gewone burgers kan help; watter nuwe planne gemaak word (is) om dit te probeer bekamp; polisiestasies wat nou net sekere soort misdade hanteer; mense se vrae antwoord ten opsigte van hulle waarneming/ opinies van die polisie; hoe veilig ons tydens die sokker gaan wees; hoe veilig ons kinders deesdae is; en nog baie baie meer. U word hartlik uitgenooi! Kom vra al u vrae! Indien moontlik, stuur asseblief 'n sms aan Thea Smit 083 780 4156 of Rosemary Fourie 072 686 3210 ter wille van getalle vir tee, ens. Hoop om u almal daar te sien!

Gebeure in ons omgewing

Instituut vir Christelike Toerusting en Berading bied aan: • 'n Bybelse Beradingskursus by Rietvallei, Pretoria. Dit kan ook per korrespondensie gevolg

word. • 'n kamp vir enkellopendes vanaf 24 – 27 April 2010 wat op die eiland by die Vaaldam aangebied

word. Meer inligting is op die kennisgewingbord of kontak gerus vir Jannie Earle by 012 997-4228 / 083 457 8075 of epos [email protected].

Ten slotte Blapse in kerkblaadjies! • Dames, moenie die krap-en-koop aand vergeet nie. Dis ook 'n kans om van al die onnodige goed in jou huis

ontslae te raak. Onthou om jou man saam te bring. • Moenie dat bekommernis jou doodmaak nie. Laat die kerk help. • 'n Boontjiesop-aand gaan in die kerk se lapa gehou word. Bring 'n baadjie saam ingeval dit winderig en onplesierig

raak. • Die onderwerp van Maandagaand se gemeentebiduur is: 'Die hemel, hoe kan jy daar kom?' Vervoer vertrek om

19:00 van die bushalte oorkant die ouetehuis.

4