afkondigings 17 junie 2012

2
17 JUNIE 2012 KWARTAALTEMA | Dien! VANDAG SE EREDIENSTE BELANGRIK OM TE WEET OGGENDDIENS - Vadersdag Vakante Leraarspos | Die pos is in die Kerkbode geadverteer. Die sluitings- datum vir aansoeke is 30 Junie 2012. Maak asseblief die proses deel van u voorbidding. Ons sien die beroepingsproses as 'n geestelike reis van God met die gemeente. Gemeentelede kan ook gelegitimeerdes nomineer. Nominasievorms en meer inligting is by die info-toonbank beskikbaar na die diens. U kan ook die kerkkantoor skakel by 012 348-1245 of 'n epos stuur aan [email protected]. 09:00 | KERKGEBOU Fay van Eeden GESINSDIENS 09:00 | GESINSKERK Doret Müller KLEUTERS 09:00 | JEUGSENTRUM AANDDIENS 17:17 | KAPEL Powerhour – los die boeke en kom raak vir 'n uur stil 18:30 | KERK Junior Kategese | Grootgroep afsluiting vanoggend in die Gesinskerk met Sanri Malan. Immanuel van Tonder Mythbusters-reeks Mite #4: Seks = sonde EREDIENSTE TYDENS DIE VAKANSIE VOORBIDDING | Aletta van Jaarsveld, Lynnwood Oord 44, Lynnwood ernstig siek in Lynnmed Kliniek. 24 Junie 2012 | 09:00 [Kerk] Peet Crous 18:30 [Koinonia] Fay van Eeden Eloff Diederichs, Glenwood Park 605, Ilkeyweg 74, Lynnwood Glen, 082 568 3861 – siek. 1 Julie 2012 | 09:00 [Kerk] Pieter Oosthuizen [doop] Die volgende persone word vanoggend tydens die erediens as Kerkraadslede bevestig: 09:00 [Lynnwood Oord] Johan Jooste 18:30 [Koinonia] Pieter Oosthuizen Linda Human (Gasvryheid) 8 Julie 2012 | Sanri Malan (Teologiese student) 09:00 [Kerk] Immanuel van Tonder 18:30 [Koinonia] Sanri Malan Lynnwoorde [Julie-uitgawe] | handig asb bydraes by die kerkkantoor in of epos dit na [email protected]. Foto's moet verkieslik in .jpg-formaat wees. Alle bydraes is welkom! Sluitingsdatum 25 Junie 2012. 15 Julie 2012 | 09:00 [Kerk] Peet Crous 18:30 [Koinonia] Pieter Oosthuizen Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers. Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte en meld asb aan by die info-toonbank. 24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER

Upload: ng-lynnwood-gemeente

Post on 07-Mar-2016

233 views

Category:

Documents


11 download

DESCRIPTION

Afkondigings 17 Junie 2012

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 17 Junie 2012

17 JUNIE 2012

KWARTAALTEMA | Dien!

VANDAG SE EREDIENSTE

BELANGRIK OM TE WEET

OGGENDDIENS - Vadersdag

Vakante Leraarspos |

Die pos is in die Kerkbode geadverteer. Die sluitings-datum vir aansoeke is 30 Junie 2012. Maak asseblief die proses deel van u voorbidding. Ons sien die beroepingsproses as 'n geestelike reis van God met die gemeente. Gemeentelede kan ook gelegitimeerdes nomineer. Nominasievorms en meer inligting is by die info-toonbank beskikbaar na die diens. U kan ook die kerkkantoor skakel by 012 348-1245 of 'n epos stuur aan [email protected].

09:00 | KERKGEBOU

Fay van Eeden

GESINSDIENS

09:00 | GESINSKERK

Doret Müller

KLEUTERS

09:00 | JEUGSENTRUM

AANDDIENS

17:17 | KAPEL

Powerhour –

los die boeke en kom raak vir 'n uur stil

18:30 | KERK

Junior Kategese | Grootgroep afsluiting vanoggend in die Gesinskerk met Sanri Malan.

Immanuel van Tonder

Mythbusters-reeks

Mite #4: Seks = sonde

EREDIENSTE TYDENS DIE VAKANSIE

VOORBIDDING |

� Aletta van Jaarsveld, Lynnwood Oord 44, Lynnwood – ernstig siek in Lynnmed Kliniek.

24 Junie 2012 |

09:00 [Kerk] Peet Crous

18:30 [Koinonia] Fay van Eeden

� Eloff Diederichs, Glenwood Park 605, Ilkeyweg 74, Lynnwood Glen, 082 568 3861 – siek.

1 Julie 2012 |

09:00 [Kerk] Pieter Oosthuizen [doop]

Die volgende persone word vanoggend tydens die erediens as Kerkraadslede bevestig:

09:00 [Lynnwood Oord] Johan Jooste

18:30 [Koinonia] Pieter Oosthuizen

Linda Human (Gasvryheid)

8 Julie 2012 |

Sanri Malan (Teologiese student)

09:00 [Kerk] Immanuel van Tonder

18:30 [Koinonia] Sanri Malan

Lynnwoorde [Julie-uitgawe] | handig asb bydraes by die kerkkantoor in of epos dit na [email protected]. Foto's moet verkieslik in .jpg-formaat wees. Alle bydraes is welkom! Sluitingsdatum 25 Junie 2012.

15 Julie 2012 |

09:00 [Kerk] Peet Crous

18:30 [Koinonia] Pieter Oosthuizen

Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers.

Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte en meld asb aan by die info-toonbank.

24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER

Page 2: Afkondigings 17 Junie 2012

HIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITE

MAANDAG

Gebedsgroep 09:30 [Kapel]. Kontak: Hanthi Jacobs 012 361 9058/083 293 0263 of Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572 met gebedsversoeke. Gemeentevroue Komiteevergadering 16:00 [A21]. Bybelstudie 19:30 [A21]. Kontak: Johan Jooste 072 555 0300.

DINSDAG

Bybelstudie 08:15 – Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572. Bybelstudie 08:30 [Koinonia] – Pieter Oosthuizen 012 348 4004/082 579 1125. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626. Bybelstudie 19:00 [Kapel] – Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572.

WOENSDAG

Jong Volwassenes-omgeegroepe elke Woensdag. Kontak Hannelie 071 356 0261 as jy by 'n groep wil inskakel. Young-couples-omgeegroep 19:00. Meer inligting: Fay van Eeden 083 478 0854.

DONDERDAG

Bybelstudie 09:00 Lynnwood Oord – Johan Jooste. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626. Egskeidingsbegeleiding 18:00 [B5]. Kontak Pieter Oosthuizen 012 348 4004/082 579 1125 of Petro Barnard 012 348 1245.

VRYDAG

24/7 T-Tyd in 2012. Christelike Meditasie 07:00 [Kapel]. Kontak: Kosie de Clerk 083 299 7263. Bybelstudie 08:00 [A21] – Johan Jooste 072 555 0300.

BEDIENINGSNUUS

• Hoërskoolkamp 3 – 5 Augustus | Vir meer inligting kontak Jani 076 313 7212 of Coenraad 082 471 2048.

• Mabopane |

Ya Bana Village benodig asb herwinbare materiaal [op die lys hieronder] – u kan dit langs die Mabopane-kis buite die kerk se deur plaas, of vir Amanda [082 458 9440] skakel om dit te kom afhaal:

• Die Wespoort Voedingskema | besoek vanoggend die gemeente. Na die oggenddiens sal die Wespoort handgemaakte produkte van die projek te koop wees asook heerlike cupcakes @ R5 elk vir Vadersdag. Ondersteun hulle asseblief.

Karton: papboks grootte-, en kleiner boksies [geen melk-kartonne]; papier: A3/A4 afvalpapier met een skoon kant; metaal- en plastiekbottelproppies; spons: soos dié in verpakkings en medisynehouers; plastiese roomyshouers [1 en 2 liter] met deksels indien moontlik; plastiese deksels [koffieblikke en kleiner blikke]; Pringles skyfie-houers met deksels; legkaarte, bordspeletjies, speelkaarte, ens wat geskik is vir tieners; tydskrifte oor die natuur, voertuie en vaartuie, boerdery, mediese inligting en tuinmaak; leë toilet- en carlton rol rolletjies. Baie dankie vir al u hulp om vreugde en hoop te bring!

• Nuwe Generasie Emboleni uitreik, 25 Junie tot 1 Julie | Die uitreik is hoofsaaklik vir hoërskooljeug, maar enigeen is welkom. Ons benodig nog 'n kos-ma/pa asook borge vir sommige van die jongmense - indien u kan help kontak asb vir Fay (083 478 0854).

• Africa Exposed Studente Uitreik 9 – 20 Julie 2012 | Studente, matrieks en jong volwassenes se uitreik na Botswana, Zambia, Namibië en Zimbabwe benodig nog borge en donasies: groente, vrugte, vleis, geld, ou klere. Enigiets wat kan help met die uitreik sal waardeer word. Navrae: Hannes Heyns 072 735 1973.

���� Besoek gerus die info-toonbank in Koinonia na die erediens vir enige navrae.

KONTAK-INLIGTING

• Kerkkantoor |012 348 1245 of [email protected].

• Kosters |Pieter Schoeman [dagkoster] 082 771 8988 | Frikan Erwee [na-ure koster] 083 603 4961.

• Kombuis [breekgoed, eetgerei, tafeldoeke, ens] |Maretha Brits 073 267 7019.

• Bankbesonderhede: NG Gemeente Lynnwood, ABSA Brooklyn Court [632005], Rek nr 540 580 014.