afkondigings 25 september 2011

2
KWARTAALTEMA | Ekologie! 25 SEPTEMBER 2011 Welkom by NG Gemeente Lynnwood! VANDAG SE EREDIENSTE DIE BELANGRIKSTE DINGE WAT JY MOET WEET OGGENDDIENS 1 Feesjaar III | Ons vier vanoggend 1987 – 1999. Dr Chris Botha is die prediker en Akustika Chamber Singers tree tydens die diens op. Na die diens plant Ekologie- bediening vyf Van Wykshoute. 09:00 | KERKGEBOU Chris Botha en Peet Crous [Feesjaar III] GESINSDIENS 09:00 | GESINSKERK Pieter Oosthuizen [Feesjaar III] 2 Gasvryheidsbediening | nooi almal hartlik uit na 'n Lentetee na die oggenddienste in Koinonia. KLEUTERS 09:00 | JEUGSENTRUM AANDDIENS 3 Lewenskuns 28 September 19:00 | Wandel deur die Psalms! Navrae: Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572. 18:30 | KERK Johann Voges ADORAMUSDIENS | Woensdae om 19:00 [Kapel]. Kom aanbid die Here in stilte; ons luister na musiek en dink oor Skrifgedeeltes. Meer inligting: Pieter Oosthuizen 082 579 1125 of Johan Jooste 072 555 0300. VOLGENDE SONDAG OGGENDDIENS 09:00 | KERKGEBOU VOORBIDDING | Pieter Oosthuizen [doop] JB Hartman, Montanac ws 13, The Hillside 418, Lynnwood, 012 361 7207 [vrou Rita 083 277 8763] – ernstig siek. GESINSDIENS Geen LYNNWOOD OORD Rita en Sarita Olivier, Rondevaux 10, Kuisisstraat 13, Brummeria, 012 804 7790 – Willem oorlede. Begrafnis was Woensdag in die kerk. 09:00 | Johan Jooste AANDDIENS 18:30 | KERK Pieter Oosthuizen Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers. Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte. 24/7 CHRISTEN WEES | FONTEINE | GEMEENSKAP | EKOLOGIE | VERHOUDINGE

Upload: ng-lynnwood-gemeente

Post on 07-Mar-2016

223 views

Category:

Documents


9 download

DESCRIPTION

Afkondigings 25 September 2011

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 25 September 2011

KWARTAALTEMA | Ekologie!

25 SEPTEMBER 2011

Welkom by NG Gemeente Lynnwood!

VANDAG SE EREDIENSTE DIE BELANGRIKSTE DINGE

WAT JY MOET WEET

OGGENDDIENS

1

Feesjaar III | Ons vier vanoggend 1987 –

1999. Dr Chris Botha is die prediker en

Akustika Chamber Singers tree tydens die

diens op. Na die diens plant Ekologie-

bediening vyf Van Wykshoute.

09:00 | KERKGEBOU

Chris Botha en Peet Crous [Feesjaar III]

GESINSDIENS

09:00 | GESINSKERK

Pieter Oosthuizen [Feesjaar III]

2

Gasvryheidsbediening | nooi almal

hartlik uit na 'n Lentetee na die

oggenddienste in Koinonia.

KLEUTERS

09:00 | JEUGSENTRUM

AANDDIENS

3 Lewenskuns 28 September 19:00 |

Wandel deur die Psalms! Navrae: Peet

Crous 012 361 4219/079 893 5572.

18:30 | KERK

Johann Voges

ADORAMUSDIENS | Woensdae om 19:00 [Kapel].

Kom aanbid die Here in stilte; ons luister na musiek en

dink oor Skrifgedeeltes. Meer inligting: Pieter

Oosthuizen 082 579 1125 of Johan Jooste 072 555 0300.

VOLGENDE SONDAG

OGGENDDIENS

09:00 | KERKGEBOU

VOORBIDDING |

Pieter Oosthuizen [doop]

� JB Hartman, Montanac ws 13, The Hillside 418,

Lynnwood, 012 361 7207 [vrou Rita 083 277 8763] –

ernstig siek.

GESINSDIENS

Geen

LYNNWOOD OORD

� Rita en Sarita Olivier, Rondevaux 10, Kuisisstraat 13,

Brummeria, 012 804 7790 – Willem oorlede.

Begrafnis was Woensdag in die kerk.

09:00 | Johan Jooste

AANDDIENS

18:30 | KERK

Pieter Oosthuizen

Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers.

Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte.

24/7 CHRISTEN WEES | FONTEINE | GEMEENSKAP | EKOLOGIE | VERHOUDINGE

Page 2: Afkondigings 25 September 2011

HIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITE

MAANDAG

Gebedsgroep 09:30 [Kapel]. Kontak: Hanthi Jacobs 012 361 9058/083 293 0263 of

Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572 met gebedsversoeke.

Bybelstudie 19:30 [Kapel] – Johan Jooste.

DINSDAG

Bybelstudie 08:15 – Peet Crous [Nerina Deale, Elveramstraat 51, Lynnwood Glen,

012 361 1896].

Bybelstudie 08:30 [Koinonia] – Pieter Oosthuizen 012 348 4004/082 579 1125.

Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626.

Bybelstudie 19:00 [A21] – Johann Voges 012 361 1537/082 579 1122.

Bybelstudie 19:15 [Isak en Natalia du Plessis, Northside 431, Lynnwood, 012 361

2523.] Spreker: Immanuel van Tonder. Tema: Galasiërs oor geloof.

WOENSDAG

'Young-couples'-selgroep 19:00 [Die Sjêk]. Meer inligting: Fay van Eeden

083 478 0854.

Adoramus 19:00 [Kapel].

DONDERDAG

Bybelstudie 09:00 Lynnwood Oord – Johan Jooste.

Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626.

VRYDAG

Christelike Meditasie 07:00 [Kapel]. Kontak: Kosie de Clerk 083 299 7263.

Bybelstudie 08:00 [A21] – Johann Voges 012 361 1537/082 579 1122.

Tygerberg Kinderkoor: 5 Oktober 2011 om 19:30 in die kerkgebou. Besprekings

by Computicket | Die koor is in 2010 bekroon as dubbele wêreldkampioene by

die 6de Wêreldkore-spele in Shaoxing, China. Hulle word ook genomineer vir die

Beste Produksie by vanjaar se KKNK. Baie dankie vir die positiewe reaksie wat

ons ontvang het op die versoek vir gaste-ouers. Ons benodig nog slaapplek

vir 13 dogters en 4 seuns vir die aand van 5 Oktober 2011. Indien u bereid is om

te help kontak asb die kerkkantoor of gee u naam by die info-toonbank na afloop

van die erediens. Baie dankie by voorbaat vir u gasvryheid!

BEWYS VAN LIDMAATSKAP | André en Ristine Smuts, Mount Rouge ws 23, Albertusstraat, La Montagne,

[082 297 9988].

BEDIENINGSNUUS

• Ekologie | Uitstappie van 1 Oktober word uitgestel

tot verdere kennisgewing. Navrae: Tinus Venter 082

820 5127.

• Taizé-aand | Twee broeders van Taizé, Frankryk

besoek Suid-Afrika. Hulle sal 'n gebed lei met Taizé

liedere en daarna hulle ervaring met almal deel –

Woensdag 28 September om 18:30 vir 19:00 by

Stellastraatgemeente, h/v Stella en Olivierstr

Brooklyn, Pretoria. Navrae: Hanno Langenhoven 082

926 9779. Almal welkom.

• Lynnwoorde November-uitgawe | foto's en stories

oor afgelope 50 jaar – kontak Johann Voges 082 579

1122.

• Unica Kersmark 28 Okt – 6 Nov | in die Rembrandt

Saal, LC de Villiers Sportsentrum tbv die opleiding van

outistiese kinders.

KONTAK-INLIGTING • Kerkkantoor |012 348 1245 of [email protected].

• Kosters |Pieter Schoeman [dagkoster] 082 771 8988 | Frikan Erwee [na-ure koster] 083 603 4961.

• Kombuis [breekgoed, eetgerei, tafeldoeke, ens] |Maretha Brits 073 267 7019.

• Bankbesonderhede: NG Gemeente Lynnwood, ABSA Brooklyn Court [632005], Rek nr 540 580 014.