piketberger sept 2013 3

8
17 Salon De Bron Malmesbury Tel. 022 487 3009 Moorreesburg Tel. 022 433 1680 Moorreesburg Skou : 5 September Damesdag Ons is oop vanaf 06:30 vir blowdrys en styling Skoudans : 30 Augustus Ons het pakkette vir dié aand Hare en make-up vir die aand R300,00 enige lengte hare. Net hare : ”frontpage look” R200,00 Blowdrys kort hare R100,00, lang hare R180,00 Make-up R150,00 Ons is ook Vrydag van 08:00 tot 17:00 oop en Saterdag van 08:00 tot 17:00. Met ‘n passie vir ons beroep, spanwerk, waarborg ons goeie diens en 100% tevredenheid. Die pakkette is geldig vir Donderdag, Vrydag en Saterdag. 30 Aug, 5,6,7 Sept. Ons nooi ook al die boere uit vir ‘n lekker “head massage” en ‘n sny R80,00. HUIS AJ LIEBENBERG (50 JAAR LATER …) WAAR: TILLALAAN WANNEER: 26 OKTOBER 2013 TYD: 9:00vm tot laat Bring u familie en kom geniet die dag saam met ons! Behalwe verskeie vleisprodukte sal daar ook die volgende wees: pannekoeke, poedings, roosterkoeke, tuisgebakte brood, kleinkoekies en beskuit, afvalpotjie, vars vrugte, groente, blomme …. en nog vele meer!! KOM KRY WAARDE VIR JOU GELD EN ONDERSTEUN TERSELFDERTYD ‘N GOEIE SAAK!! DIE PIKETBERGER WORD 20 JAAR OUD Jannie Lategan Eiendomme wens Die Piketberger geluk met die herdenking van twee dekades. Mag daar nog talle uitgawes wees! Mooiste wense aan die Redakteur en haar span vir talle insette wat die sukses van hierdie Tydskrif verseker!

Upload: piketberg-tourism

Post on 30-Mar-2016

257 views

Category:

Documents


18 download

DESCRIPTION

 

TRANSCRIPT

Page 1: Piketberger sept 2013 3

17

Salon De Bron Malmesbury Tel. 022 487 3009

Moorreesburg Tel. 022 433 1680

Moorreesburg Skou : 5 September Damesdag Ons is oop vanaf 06:30 vir blowdrys en styling

Skoudans : 30 Augustus Ons het pakkette vir dié aand

Hare en make-up vir die aand R300,00 enige lengte hare. Net hare : ”frontpage look” R200,00 Blowdrys kort hare R100,00, lang hare R180,00

Make-up R150,00 Ons is ook Vrydag van 08:00 tot 17:00 oop en

Saterdag van 08:00 tot 17:00. Met ‘n passie vir ons beroep, spanwerk, waarborg ons

goeie diens en 100% tevredenheid. Die pakkette is geldig vir Donderdag, Vrydag en

Saterdag. 30 Aug, 5,6,7 Sept. Ons nooi ook al die boere uit vir ‘n lekker

“head massage” en ‘n sny R80,00.

HUIS AJ LIEBENBERG (50 JAAR LATER …)

WAAR: TILLALAAN WANNEER: 26 OKTOBER 2013

TYD: 9:00vm tot laat Bring u familie en kom geniet die dag

saam met ons! Behalwe verskeie vleisprodukte sal daar ook die volgende wees: pannekoeke, poedings,

roosterkoeke, tuisgebakte brood, kleinkoekies en beskuit, afvalpotjie, vars vrugte, groente,

blomme …. en nog vele meer!! KOM KRY WAARDE VIR JOU GELD

EN ONDERSTEUN TERSELFDERTYD ‘N GOEIE SAAK!!

DIE PIKETBERGER WORD 20 JAAR OUD

Jannie Lategan Eiendomme wens Die Piketberger geluk met die

herdenking van twee dekades. Mag daar nog talle uitgawes wees! Mooiste wense aan die Redakteur en haar span vir talle

insette wat die sukses van hierdie Tydskrif verseker!

Page 2: Piketberger sept 2013 3

18

34 Voortrekker Street. Piketberg Tel. 022 913 2819

WINTER AANBOD GWM PIKETBERG:

KOOP ‘N GWM STEED 5 2.2 MPI D/C IN DIE MAAND VAN AUGUSTUS VIR

SLEGS R176 900.00 EN KRY ‘N R12 000.00 “CASH BACK” TERUG

(TERWYL VOORRAAD HOU) TERME EN VOORWAARDES GELD: SLEGS GELDIG OP SEKERE 2.2 D/C

Page 3: Piketberger sept 2013 3

19

Page 4: Piketberger sept 2013 3

20

Op die rakke van die Biblioteek Bespreking deur dr. Margaret Mollett

VASGEVANG in ’n nasie wat uitmekaar skeur. KWAAD vir diegene wat van ander slawe wil maak. AANGEVUUR deur ’n passie om ’n verskil te maak. VERSKEUR tussen haar liefde vir een man en die on-betwisbare waarheid. Dié kort maar kragtige bewoording op die agterblad van Lynn Austin se ‘n Lig in die Duisternis is uitlokkend vir lesers met ’n smaak vir historiese romans. Trouens, vanaf Oktober 2011 is die boek drie en dertig keer in die plaaslike biblioteek uitgeneem. Die hoofkarakter, Caroline Fletcher, skryf in die proloog: “Ek vrees nie vir myself nie. Ek is nie bang vir die gevangenis nie... Ek het besluit om my storie neer te skryf, van die begin af. Ek bid dat jy alles sal lees voordat jy besluit of wat ek gedoen het ’n sonde was.” Wat was hierdie storie? Dit begin in Richmond, Virginia, op ’n dag in 1853 toe die 12-jarige Caroline besef het dat sy anders is as ander mense, insluitend haar geliefde Pappa. Ook geliefd was haar “Negernenna” Tessie en dié se seuntjie Grady wat soos ’n boetie vir haar was. Die oggend het sy wakker geskrik toe Tessie gil: “Asseblief, moenie hom laat vat nie. Moenie my seun van my af wegvat nie, van my weg-neem nie. Asseblief!” Caroline het met afgryse toegekyk hoe twee “rowwe manne” die negers – “van alle groottes en ouderdomme,” party in kettings en voetysters met ’n sweep geslaan om plek vir Grady op die wa te maak. By die agterhek het Caroline se pa, ’n ryk sakeman, sonder enige emosie die toneel aanskou. Kort daarna sou hy vir haar sê: “Grady is nie meer ons s’n nie. Ek het hom ver-koop. En dis die laaste woorde wat ek ooit weer van die seun wil hoor.” ’n Kort besoek aan familie in Philadelphia, tuiste van Noord-gesindes, het haar oortuiging dat slawerny af-geskaf moet word, versterk, maar skaars terug in die Suide het sy begin wroeg oor haar oortuigings en haar lojaliteit teenoor haar pa, neef Jonathan en verloofde Charles St. John, al drie vurige voorstaanders van sla-werny. Toe die gehawende Charles in 1965 terugkeer van die burgeroorlog en uitvind dat Caroline haar onder-steuning van die Noorde van hom weggesteek het, was die “sonde” waarna sy verwys het blootgestel. Sou genade en versoening seëvier?

‘n Lig in die Duisternis deur Lynn Austin

Flip van Niekerk e: [email protected] * m: 082 615 6747 t: 022 913 1539 * Kellermanstraat 4 * Piketberg * 7320

PIKETBERG LIONSKLUB

PIKETBERG, PORTERVILLE en EENDEKUIL

TELEFOONGIDS Hiermee weereens net ‘n kort opdatering oor die vordering met die Lions Telefoongids, en ‘n BAIE DRINGENDE VERSOEK aan ‘n paar van ons adverteerders. Ons is nog steeds in die proses om sommige advertensies aan die Piketberg- en Eendekuil-kant deur die adverteerders goedgekeur te kry. Ons is darem af na net oor die dertig ‘’uitstaandes’’. Ons wil weereens ‘n beroep doen op al ons adverteerders om asseblief so gou as moontlik op ons e-posse/fakse, telefoonoproepe en persoonlike besoeke te reageer. Indien u nog nie ‘n e-pos of faks (met ‘n faktuur) in die verband ontvang het nie, versoek ons dat u ons asseblief dringend kontak. Indien u dit wel ontvang het en nog nie die advertensie goedgekeur en betaal het nie, vra ons dat u dit so gou moontlik sal doen. Ons het volle vertroue dat die Gids reeds by die drukkers gaan wees teen die tyd dat u hierdie berig lees. Baie dankie weereens aan almal wat reeds hulle advertensies goedgekeur en betaal het, en dankie aan almal vir julle ondersteuning. Kontakbesonderhede: E-pos: [email protected] Faks: 086 518 7078 Selfoon: Johan: 083 236 7556 Joan: 084 466 4269

SA Stats — Reik na ‘n Droom

Op 2 Augustus het elkeen by SA Stats R10 bygedra en hulle pantoffels aangetrek ten bate van die “Reik na 'n droom-projek” vir terminaal siek kinders. Hulle is Sonja Wend, Yolanda Jordaan, Leta de Beer, Tracy

Adonis, Armand Swarts en voor Denzil de Wee. Foto veskaf

NAALDWERK Vir enige verstelwerk

kontak Maria Nel 022 913 3438

Page 5: Piketberger sept 2013 3

21

PIKETBERG CHRISTIAN SCHOOL

APPLICATIONS PER APPOINTMENT FOR 2014 NOW OPEN:

PLAY GROUP (3 – 5 YEARS), GRADE R & GRADES 1,2,3

PARENTS ARE WELCOME TO COME AND MEET THE STAFF, LOOK AT OUR FACILITIES AND ASK QUESTIONS ABOUT THE EDUCATION SYSTEM. COME AND ENJOY COFFEE AT OUR COFFEE SHOP!

PLEASE NOTE: NO APPLICATION WILL BE ACCEPTED WITHOUT PRIOR APPOINTMENT VISION: To prepare a Godly generation who personally knows God and lives a life of fulfillment in their God- given purpose. MISSION: To create a learning environment that will accommodate a learner’s individual uniqueness and will enhance the child’s spiritual, intellectual and social development. VALUES: Family, Love, Obedience, Truth and Grace Accelerated Christian Education (ACE) ACE was established in South Africa in 1988 and more than 300 schools and 1400 home schools have been launched since. The ACE system recognizes that each child has a unique learning style with God-given abilities and talents and has therefore developed a learning approach that accommodates learners’ individual capabilities. An education using the ACE system provides the following benefits: Training in character development / Practice in setting and achieving goals / Development of critical thinking skills / International university access / Individual diagnosis and prescription / Continuous progress assessment / Individualised learning methodology / Bible-based instruction / Family values / Discipleship and life skills / Computer mastery skills / Focus on learning / Biblical foundations The curriculum makes it possible for the learner to achieve their full academic potential. This is the foundation upon which future learning is built. For more information, please contact Deidre Swart between 08h00 - 13h30 on 022 913 1886, or to set up an appointment, please contact Gary Bowers on 0824371084.

PIKETBERG CHRISTIAN SCHOOL

Bedank graag hiermee die gemeenskap vir julle ondersteuning tydens ons fonds-

insameling ten bate van ons onderhouds- projek en CANSA.

Ons bedank ook graag ons borge & ondersteuners: PPC de Hoek, Oregon & More, De Berge

Gastehuis, Winkelshoek, Piketberg Cash & Carry, Boland Superspar, Caturra Coffee en

ons borge wat anoniem wil bly.

We currently have two vacancies for: FOUNDATION PHASE Teacher (Gr 2-4) PRE-SCHOOL Teacher (ages 3-5)

Applicable qualifications required

Please send your CV to Deidre Swart: [email protected] or call her on 022 9131886 between 08h00 — 13h30

Page 6: Piketberger sept 2013 3

22

Foto’s onder die leerders van PCS het onlangs aan ‘n opvoedkundige uitstappie deelgeneem. Dit is aange-bied deur die organisasie Education 4 Nature en ge-

hou in die Langebaan Natuurreservaat. Dit was ‘n langnaweek waar verskeie aktiwiteite aangebied is

wat hulle meer leer van die see en die omgewing daar rondom. Berig en foto’s: Deidre Swart

Foto’s bo en onder Piketberg Christen Skool het deel-geneem aan ‘n uitreik en het saam met die Ambulans-

dienste speelgoed en benodigdhede ingesamel vir die kindersaal by die Radie Kotze Hospitaal.

Piketberg Christen Skool Nuus

Huis AJL hou piekniek Die inwoners van Huis AJ Liebenberg het ‘n heerlike bin-nenshuis-piekniek geniet in die hartjie van die winter met speletjies en verrassingspakkies vol smulhappies.

Foto’s verskaf

Sanet woon SITP by

Sanet Ackermann PHS wiskunde onderwyseres was een van ses Suid-Afrikaners wat die Swiss Inter-

national Teachers Program (SITP) bygewoon het by Virginia Tech. Hier staan sy, tweede van links, voor die White House in Washington saam met nog vier van die Suid-Afrikaanse spanlede, Hannalie Malan,

Ruan Kapp, Hein van Niekerk en Maria Schmidt. Die program (ECOSYS) fokus op probleem gebaseerde

onderrig. Die groep het ook verskeie skole besoek en onder andere geleer oor hulle onderwys stelsel. Die hele groep van 24 lede het bestaan uit Suid-Afrikaners, Brasilianers, Amerikaners, Switsers

en Viëtnamese. Foto verskaf

Page 7: Piketberger sept 2013 3

23

Kerkstraat 45 Piketberg

022 913 3903

R6-00 R5-95

R6-80

R16-00

Koo Baked Beans 410g

Chocolate Bars R19-50

R43-20

Krag en selfoon lugtyd

ook beskikbaar

R1-65

Terwyl voorraad

Sweets Mania

Rys Cresta 500g

Fruit Plus 100’s

Chappies 120’s

Sout fyn (1st Value)

500g

GLOBALG.A.P

BENODIG HULP MET

GLOBALG.A.P

(Opstel van lêers met nuutste regulasies)

KONTAK MARIZCA SWART BY

082 928 2462 OF

[email protected]

Wiki Naks Chips x 100

Suiker (Illovo) 500g

R4-90

Lente Jolyt by Kruisfontein naby Redelinghuys

Page 8: Piketberger sept 2013 3

24

022-913 2646

WEN ELKE DAG PRYSE

10 EENHEID KONTRAK

5 EENHEID KONTRAK

MAANDELIKS ETE BY SPUR

DANKIE VIR U VOLGEHOUE ONDERSTEUNING

Vrouedag Vierings

Lucille Domburgh van Changing Lives het ‘n Vrouedag gereël in samewerking met MSAT. Lisna Hugo, Ria van der Westhuizen en Joey Brits van Kansa was die sprekers. Foto’s: Marietha Goosen

Die Bergrivier Munisipaliteit het ‘n Vrouedag aange-bied vir al die vroulike werknemers van Porterville,

Piketberg en Velddrif. Agter is Sanet van Schalkwyk, van Salon Sanet, Gerna Croeser, Elisma Casper,

Amanda Swanepoel, gasspreker, Eleanore du Toit en voor Elsabé Kankowski, Chanelle Kankowski van Sa-

lon Sanet en Hanlie Linde, Munisipale Bestuurder. Foto: Marietha Goosen

Fox Build It het Vrouedag gevier en sekere artikels teen ‘n spesiale prys aangebied. Charlene Erasmus

en Verna Arendse van Build It geniet die geleentheid. Foto: Marietha Goosen

ACVV Piketberg het 'n suksesvolle Vrouedag op Erfdeel aangebied. Die spreker was pastoor David Swartz.

Anita Raubenheimer en Lena Pietersen van MSAT (Multi Sectoral Action Team) vier Vrouedag saam met

Changing Lives en Kansa.