northern suburbs (july) primary 1

8
WHO WE ARE To advertise in this newspaper - Contact: Liza Schreuder - (076) 614 2317 - [email protected] Editor Tenille Swanepoel - 021 872 3880 | [email protected] Graphic Designer Rowan Engledoe - 021 872 3880 | [email protected] Jade Bushby - 021 872 3880 | [email protected] Editorial Ryno Wolfaardt - 021 872 3880 | [email protected] AWSUM News is distributed to the following schools: NORTHERN SUBURBS: Primary schools: De Kuilen, Labiance, Bellville Noord, Mikro, De Tyger, Welgemoed, Fanie Theron, Aristea Edgemead, Brackenfell, Durbanville Voorbereiding, Gene Louw. High Schools: HTS Bellville, Belville, Brackenfell, DF Malan, Tygerberg, Eben Donges, Stellenberg, Settlers, Durbanville, De Kuilen. PRINTED BY - Paarl Coldset GRATIS FREE NUUS NEWS Tel: 021 872 3880 [email protected] www.awsum.co.za AWSUM News JULY 2014 NORTHERN SUBURBS PRIMARY SCHOOL LAERSKOOL WHAT TO FIND INSIDE Lifestyle AWSUM Kombuis In and around the house P5 - P8 Schoolnews P5 AWSUM Wheels P4 Straws give you wrinkles P4 App of the month P3 Hanging pot plant P2 Focus on education D ie ryke kultuurverskeidenheid in ons land laat ouers toenemend wonder oor die mees geskikte taalonderrig aan hulle kind of kinders. Watter taal of tale gaan aan hulle die beste geleenthede bied – hier in Suid- Afrika én in res van die wêreld? Inheemse tale soos isiXhosa en isiZulu verdien natuurlik sterk oorwe- ging, maar globalisering en die opwindende ekonomiese vooruitsigte wat die Verre-Ooste bied, maak van ’n taal soos Mandaryns ’n definitiewe moontlikheid. Meertaligheid was nie altyd ’n gewilde konsep nie. “Dit was eers ná 1970,” verduidelik prof Lilli Pret orius van die Departement Linguistiek aan Unisa, “dat opvoedkundiges positiewer oor twee- en meertaligheid begin voel het. GOED VIR JOU KIND? “Daar is baie voordele aan meertalig- heid verbonde,” sê prof Pretorius. Sy verwys na navorsing wat getoon het dat tweetaligheid aan leerders ’n verstandelike en taalvoordeel bo hulle eentalige maats gee. Daar is voorts uitgewys dat tweetaligheid oor die algemeen aan kinders ’n beter taalaanvoeling besorg. Die tweetaliges se breinfunksionering was ook beter as dié van eentaliges. Neurologies-gesproke het hulle ’n groter breinnetwerk ontwikkel, wat aan hulle ’n intellektuele hupstoot besorg het. By meertalige kinders was daar ook groter begrip en verdraagsaamheid teenoor ander kultuurgroepe. “’n Mens kan beswaarlik die sosiale en kommunikatiewe waarde van ’n tweede taal ontken,” sê prof Pretorius. “’n Tweede taal dra beslis positief by tot ’n kind se selfbeeld,” bevestig dr Don Roos, ’n opvoedkundige sielkundige in Pretoria. “As ’n jongmens ná skool verder gaan studeer, sal ’n taal soos Engels beslis voordelig wees, want deesdae is die meeste handboeke in Engels. “Studies het getoon dat ’n goeie kennis van Engels een van die kragtigste veranderlikes is om in die eerste jaar te pre-steer. Daarbene- wens maak dié taal ook die internasio- nale wêreld vir ons kinders oop.” Prof Pretorius waarsku ouers egter dat adolessente straks ’n weerstand teen so ’n vreemde taal kan ontwikkel. Dié soort houding kom gewoonlik voor wanneer dié tieners nie van hulle portuurgroep wil verskil nie. Maar indien die vreemde taal van jongs af in die huis aangeleer is, is die grondslag reeds gelê. Die kind sal dit dus verstaan, al praat hy of sy dit nie meer gereeld nie. NEEM KENNIS! Soos ’n kind ouer word, word die aanleer van ’n vreemde taal moeiliker, sê prof Pretorius. Tot op agt leer ’n kind ’n taal makliker aan deur net daaraan blootgestel te word. Hierdie taaloordrag word bevorder indien die kind ’n positiewe belewenis het van persone uit dié vreemdetaal- groep. Dit lei gewoonlik daartoe dat die kind so ’n taal met groter entoesiasme aanleer. HOE EN WAT? Maar hoe word die grammatikale kennis deur die brein verwerk? Van 11-12 jaar af verander hierdie leerproses, en word leerders vaardiger wat die taal se abstrakte aspekte betref. Terwyl taaloordrag voorheen hoofsaaklik onbewustelik en deur blootstelling daaraan plaasgevind het, word dié proses nou vervang deur ’n meer bewustelike aanleer van die taal. Faktore soos watter voordele dit vir die kind inhou, begin nou ’n rol speel, asook die leermetode en die tyd wat aan die aanleer van die taal afgestaan moet word. Nog invloede ten opsigte van die aanleer van ’n vreemde taal is die ge-sindheid by die skool én by die breër gemeenskap teenoor die betrokke taal. Volgens prof Pretorius kan ’n skool of gemeenskap implisiet en eksplisiet ’n negatiewe gesindheid teenoor ’n taal opwek, wat dan baie gou deur die leerders aangevoel word. Ook die onderwyser en sy of haar relatiewe vaardigheid en entoesiasme kan ’n adoles- sent inspireer ... of nié. OUERS SE ROL “Navorsing wat oor ’n lang termyn onderneem is, het onteenseglik bewys watter voordele die blootstelling aan ’n tweede taal vir kinders inhou,” sê prof Pretorius. “Daarom kan ouers se rol in ’n kind se taalvaardigheid nie oorbeklemtoon word nie. “Kinders wat hulle skoolloopbaan met ’n goeie mondelinge vaardigheid begin (hetsy een- of tweetalig), vaar ook oor die algemeen beter op skool. BIETJIE VIR BIETJIE Dr Roos het ’n laaste wenk aan ouers: “Begin met babatreetjies!” Hy vertel hoe hy en sy vrou te werk gegaan het: “Toe ons kinders se moedertaal teen vier jaar vasgelê was, het ons saam besluit om tydens aandete net Engels te praat. Dit het begin met frases soos: ‘Salt? Thank you.’ En: ‘Pass me the butter, please.’ “Die meeste aande het ons vergeet om by ons voorneme te hou, maar selfs net dié kere dat ons dit wel gedoen het, het aan ons kinders ’n groot voorsprong in ’n tweede taal gegee. Hulle was glad nie bang om Engelse toesprake te maak nie – ons praat dan dié taal saans aan tafel! “’n Bonus,” sê prof Roos, “was dat wanneer ons ná ete skottelgoed gewas het, die kinders baiekeer vergeet het om nié meer Engels te praat nie ...” Hoe goed is ’n tweede- of selfs ’n vreemde taal vir my kind? Hoe pak ek en my kind dit aan? Waar begin ons? En wanneer? • Bellville Noord • Aristea • Mikro • Labiance • Fanie Theron • De Kuilen • Brackenfell SCHOOLS INSIDE

Upload: awsum-news

Post on 01-Apr-2016

245 views

Category:

Documents


11 download

DESCRIPTION

SCHOOLS INSIDE - • Bellville Noord • Aristea • Mikro • Labiance • Fanie Theron • De Kuilen • Brackenfell

TRANSCRIPT

Page 1: Northern Suburbs (July) Primary 1

WHO WE ARETo advertise in this newspaper - Contact:

Liza Schreuder - (076) 614 2317 - [email protected] Swanepoel - 021 872 3880 | [email protected] Graphic DesignerRowan Engledoe - 021 872 3880 | [email protected] Bushby - 021 872 3880 | [email protected] Ryno Wolfaardt - 021 872 3880 | [email protected] News is distributed to the following schools: NORTHERN SUBURBS: Primary schools: De Kuilen, Labiance, Bellville Noord, Mikro, De Tyger, Welgemoed, Fanie Theron, Aristea Edgemead, Brackenfell, Durbanville Voorbereiding, Gene Louw. High Schools: HTS Bellville, Belville, Brackenfell, DF Malan, Tygerberg, Eben Donges, Stellenberg, Settlers, Durbanville, De Kuilen.

PRINTED BY - Paarl Coldset

GRAT

ISFR

EE

NUUS

NEW

S

Tel: 021 872 3880 [email protected] www.awsum.co.za AWSUM News

JULY 2014 NORTHERN SUBURBSPRIMARY SCHOOL LAERSKOOL

WHAT TO FIND INSIDE

LifestyleAWSUMKombuis

In and around the

house

P5 - P8Schoolnews

P5AWSUMWheels

P4Straws give you

wrinkles

P4App of the

month

P3Hanging pot

plant

P2Focus on

education

Die ryke kultuurverskeidenheid in ons land laat ouers toenemend wonder oor die mees geskikte

taalonderrig aan hulle kind of kinders. Watter taal of tale gaan aan hulle die beste geleenthede bied – hier in Suid-Afrika én in res van die wêreld? Inheemse tale soos isiXhosa en isiZulu verdien natuurlik sterk oorwe-ging, maar globalisering en die opwindende ekonomiese vooruitsigte wat die Verre-Ooste bied, maak van ’n taal soos Mandaryns ’n definitiewe moontlikheid. Meertaligheid was nie altyd ’n gewilde konsep nie. “Dit was eers ná 1970,” verduidelik prof Lilli Pret orius van die Departement Linguistiek aan Unisa, “dat opvoedkundiges positiewer oor twee- en meertaligheid begin voel het. GOED VIR JOU KIND?“Daar is baie voordele aan meertalig-heid verbonde,” sê prof Pretorius. Sy verwys na navorsing wat getoon het dat tweetaligheid aan leerders ’n verstandelike en taalvoordeel bo hulle eentalige maats gee. Daar is voorts uitgewys dat tweetaligheid oor die algemeen aan kinders ’n beter taalaanvoeling besorg. Die tweetaliges se breinfunksionering was ook beter as dié van eentaliges. Neurologies-gesproke het hulle ’n groter breinnetwerk ontwikkel, wat aan hulle ’n intellektuele hupstoot besorg het. By meertalige kinders was daar ook groter begrip en verdraagsaamheid teenoor ander kultuurgroepe. “’n Mens kan beswaarlik die sosiale en kommunikatiewe waarde van ’n tweede taal ontken,” sê prof Pretorius.“’n Tweede taal dra beslis positief by tot ’n kind se selfbeeld,” bevestig dr Don Roos, ’n opvoedkundige sielkundige in Pretoria. “As ’n jongmens ná skool verder gaan studeer, sal ’n taal soos Engels beslis voordelig wees, want deesdae is die meeste handboeke in Engels. “Studies het getoon dat ’n goeie kennis van Engels een van die kragtigste veranderlikes is om in die eerste jaar te

pre-steer. Daarbene-wens maak dié taal ook die internasio-nale wêreld vir ons kinders oop.”Prof Pretorius waarsku ouers egter dat adolessente straks ’n weerstand teen so ’n vreemde taal kan ontwikkel. Dié soort houding kom gewoonlik voor wanneer dié tieners nie van hulle portuurgroep wil verskil nie. Maar indien die vreemde taal van jongs af in die huis aangeleer is, is die grondslag reeds gelê. Die kind sal dit dus verstaan, al praat hy of sy dit nie meer gereeld nie.

NEEM KENNIS!Soos ’n kind ouer word, word die aanleer van ’n vreemde taal moeiliker, sê prof Pretorius. Tot op agt leer ’n kind ’n taal makliker aan deur net daaraan blootgestel te word. Hierdie taaloordrag word bevorder indien die kind ’n positiewe belewenis het van persone uit dié vreemdetaal-groep. Dit lei gewoonlik daartoe dat die kind so ’n taal met groter entoesiasme aanleer.

HOE EN WAT?Maar hoe word die grammatikale kennis deur die brein verwerk?Van 11-12 jaar af verander hierdie leerproses, en word leerders vaardiger wat die taal se abstrakte aspekte betref. Terwyl taaloordrag voorheen hoofsaaklik onbewustelik en deur blootstelling daaraan plaasgevind het, word dié proses nou vervang deur ’n meer bewustelike aanleer van die taal. Faktore soos watter voordele dit vir die kind inhou, begin nou ’n rol speel, asook die leermetode en die tyd wat aan die aanleer van die taal afgestaan moet word. Nog invloede ten opsigte van die aanleer van ’n vreemde taal

is die ge-sindheid by die skool én by die breër gemeenskap teenoor die betrokke taal. Volgens prof Pretorius kan ’n skool of gemeenskap implisiet en eksplisiet ’n negatiewe gesindheid teenoor ’n taal opwek, wat dan baie gou deur die leerders aangevoel word. Ook die onderwyser en sy of haar relatiewe vaardigheid en entoesiasme kan ’n adoles-sent inspireer ... of nié.

OUERS SE ROL“Navorsing wat oor ’n lang termyn onderneem is, het onteenseglik bewys watter voordele die blootstelling aan ’n tweede taal vir kinders inhou,” sê prof Pretorius. “Daarom kan ouers se rol in ’n kind se taalvaardigheid nie oorbeklemtoon word nie. “Kinders wat hulle skoolloopbaan met ’n goeie mondelinge vaardigheid begin (hetsy een- of tweetalig), vaar ook oor die algemeen beter op skool.

BIETJIE VIR BIETJIEDr Roos het ’n laaste wenk aan ouers: “Begin met babatreetjies!” Hy vertel hoe hy en sy vrou te werk gegaan het: “Toe ons kinders se moedertaal teen vier jaar vasgelê was, het ons saam besluit om tydens aandete net Engels te praat. Dit het begin met frases soos: ‘Salt? Thank you.’ En: ‘Pass me the butter, please.’ “Die meeste aande het ons vergeet om by ons voorneme te hou, maar selfs net dié kere dat ons dit wel gedoen het, het aan ons kinders ’n groot voorsprong in ’n tweede taal gegee. Hulle was glad nie bang om Engelse toesprake te maak nie – ons praat dan dié taal saans aan tafel! “’n Bonus,” sê prof Roos, “was dat wanneer ons ná ete skottelgoed gewas het, die kinders baiekeer vergeet het om nié meer Engels te praat nie ...”

Hoe goed is ’n tweede- of selfs ’n vreemde taal vir my kind? Hoe pak ek en my kind dit aan? Waar begin ons? En wanneer?

• Bellville Noord• Aristea• Mikro• Labiance

• Fanie Theron• De Kuilen• Brackenfell

SCHOOLSINSIDE

Page 2: Northern Suburbs (July) Primary 1

JULY 20142

NEWS / NUUS

Lifestyle - Focus on Education!

There is no greater or more accurate indicator of a child’s academic progress than that of his or her reading skills. Children who choose to pick up a book for pleasure are more likely to succeed in life, research shows.

Reading for pleasure therefore reveals a predisposition not just to literature, but also to lifelong learning which is essential for furthering one’s career.But getting them to do so isn’t easy!

So, how do I help my child become a reader?* Set time aside for reading every day.* Join the library. Membership is free!* When you go shopping, visit a bookshop and browse with your child. * Add a book or magazine to your month’s grocery list.* Subscribe to a weekly / monthly

magazine for your child. * Joke books are popular with even reluctant readers.* Focus on your child’s particular interest. Boys tend to enjoy non-fiction: books on sport, nature, amazing facts, etc.* Connect family experiences and current events to reading. If going on holiday, read up on the places you will be visiting. * Set a time aside for family games that require reading. Monopoly, Trivial Pursuit, Scrabble, etc* Read out interesting or funny bits from what you are reading yourself.* Encourage your child to share with the family what they are reading.* Bribery and bargaining have their place if you are at your wit’s end! If your cricket playing son reads a chapter a day for a month, you’ll buy him the cricket bat he so badly wants! * It is always possible that a child who is vehemently opposed to reading has either a reading difficulty or poor eyesight. Both need to be addressed as soon as possible.* Read to your child. It is fun, it is simple, it is cheap – it is also the most effective advertisement for the pleasures of reading.

Article by Charmaine Bailey; Academic Head at George Randell PrimaryPHOTO: PHOTO: THE HOGSBACK LIBRARY - WELL STOCKED, WELL USED AND RUN BY THE LOCAL VILLAGERS. AND YES, HOBBITS DO READ!

CAPE GATE LIFESTYLE CENTRE (021) 981 0314TYGERVALLEI (021) 914 7816 l lUitgesoekte voorraad,Voorraad beperk, kontak ons gerus om beskikbaarheid te bevestig.

ZEVENWACHT (021) 903 3345

WINTER UITVERKOPINGNOU AAN !!

IMA

GE

: WW

W.LE

AP

OFW

NY.O

RG

Reading is to the mind what exercise is to the body. ~ Joseph Addison ~

Answers: 1. Pyramid Scheme, 2.I over slept, 3. Seeing eye dog, 4. Piggy back ride, 5.Coastline, 6. Back in five minutes 7. Coffee break, 8. He’s getting under my skin9. Counting on you, 12. All hands on deck

1.

4.

7.

3.

6.

9.

2.

5.

8.

Can you solve these word puzzles?

Page 3: Northern Suburbs (July) Primary 1

We will no longer be trading under Rawson Properties, but under BDP Properties. Our Agency will still consists of the same vibrant positive Sales Team and we will still be located in the Aurora Ipic Centre, should anyone be in need of help with Selling, Buying or Letting information. Our trading area’s have expanded tremendously and we can proudly be of assistance to all our clients in the Mother City and her surrounds! We always look forward to an opportunity where we can build better and new relationships with our community, so please feel free to come around for a cup of coffee. Our doors will always be open.

Bedrooms 3 | Bathrooms 2 | Garages 2 Beautiful Spacious family Home in Parklands - This large home offers 3 bedrooms (mes), 2 full bathrooms, large living area and open plan fitted kitchen and scullery. Low maintenance garden fitted with a pool and outside braai. Situated in a quiet street. It is a must see!Annette 084 701 3121

Bedrooms 1 | Bathrooms 1 | Garages 0 One Bedroom Apartment close to schools in Goodwood - This very well kept 1 Bedroom, 1 Bathroom apartment is a must see in this gated complex, close to the schools and public transport in Vrijzee, Goodwood. The apartment is in a new security complex with safe parking.Annette 084 701 3121

Bedrooms 1 | Bathrooms 1 | Garages 0 Perfect for the young newlyweds or bachelor - This lovely home is also perfect for investment buyers, you are guaranteed a tenant at all times with the rent on R4000 PM. It’s situated in the lovely surrounds of Goedemoed and 5min drive from Graanendal Shopping Centre.Mackie 082 467 8637

Bedrooms 2 | Bathrooms 2 | Garages 0 Large Apartment In Upmarket Complex - Invest in a large upmarket apartment in the sought after Century City area. This home offers an open plan kitchen & living area leading out to a large balcony with super views. Secure parking is provided, walking distance to the shopping centre and easy access to the main roads. Neville 083 279 6408

Erika van WykPrinciple082 650 9258

Mackie Watson082 467 8637

Mariska ParkerAccounts

Neville Chamberlain083 279 6408

Louise MyburghSales Admin

Annette van Rensburg084 701 3121

Parklands R1 595 000 Goodwood R375 000

Goedemoed R630 000 Century City R1 350 000

SOLE

MA

ND

ATE

SOLE

MA

ND

ATE

SOLE

MA

ND

ATE

SOLE

MA

ND

ATE

NEWS / NUUS

In and around the house3JULY 2014

Vertical plants and gardens are all the rage at the moment. Try this fun, inexpensive and quick-to-make hanging pot plant and be sure to impress!

Homeology.co.za is your online creative inspiration guide to making a beautiful home.

WIN!Win your very own ELECTRONIC copy of The Homeology.co.za DIY & Styling Issue by entering your details at http://homeology.co.za/awsum

3 Winners will be chosen randomly from entries received. The prize will be emailed to the winner as a downloadable PDF. By entering your email address you also agree to receive our newsletter – only great ideas, no spam!

www.homeology.co.zaf: www.facebook.com/homeologycozat: www.twitter.com/homeologycozap: www.pinterest.com/homeologycoza

You will need:• plant, - thick rope, • round margarine tub or similar container with lid, • terracotta planter

Cut a big hole in the lid and a smaller hole in the

bottom of the tub.

Thread the rope through the bottom hole and

secure with a big knot inside the tub.

Place the pot plant over the knot in die tub and feed the leaves through the big hole in the lid. Secure the lid firmly. You can even add a bit of duct tape to

make sure it stays put!

Thread the rope through the hole in the bottom of the terracotta planter and

voila!

By: Germarie Bruwer and Margaux Tait from Homeology.co.za

Advertisehere!

Contact 021 872 3880 or [email protected]

Page 4: Northern Suburbs (July) Primary 1

JULY 20144

NEWS / NUUS

Health & Beauty

FAMILIE DINAMIKA WERKSWINKELAangebied deur Karla van Biljon

(Teologiese Meestersgraad in Kinder Spiritualiteit, RSG Oordenkings, TV Program aanbiedings en opgeleide DeMartini Metode Fasiliteerder)

22 Maart en 19 AprilProtea Hotel, Durbanville

Wil jy graag kommunikasie in jou familie verbeter en elke een in die gesin help om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel?

Kom leer saam tydens die werkswinkel, deur middel van The Demartini Method:• Om konflik in die familie te hanteer• Om mekaar se waardes te verstaan en te respekteer• Om in terme van mekaar se waardes te kommunikeer

Vir meer inligting kontak: Karla van Biljon - [email protected]

6 Augustus 19:00Protea Hotel, Durbanville

DEHUMIDIFIER“Prevent damp and condensation”Only R275 per day.

PUT DOWN THE STRAW AND PICK UP THE GLASSWhat was once a myth, has been proved true, ‘wrinkles are caused by any excessive muscle movement,’ says dermatologist Dr Debra Jaliman. She believes the best time to combat these signs is when you’re younger, and advises using a bit of retinol around the forehead and mouth at night to solve this problem. We like retinol-rich Yves Rocher Wrinkles & Firmness Force Day Cream.

BREAK THAT BAD HABIT, YES YOU KNOW THE ONE Whether you’re a 20-a-dayer or a sneaky social puffer, smoking restricts blood flow and is another major cause of ageing, particular around your mouth. It’s a bad habit that you need to break, unless you’re happy with a dull, wrinkled complexion. Ok, we know it’s not something that can happen overnight so look at applying a brightening moisturiser daily. We love Pond’s Gold Radiance Youthful Glow Day Cream SPF15.

STOP DISMISSING ACNEAS A HORMONAL BREAKOUTToo often we hear this, and there is much faster and more effective way to handle acne than by trying every spot-busting product line other there. Book an appointment with a dermatologist. Professional advice can mean less long term effects on your skin, like scarring and we believe firmly believe prevention is better than cure. To find a reputable dermatologist in your area go to: http://www.derma.co.za/C_FindaDerm.aspx

TURN DOWN THE HEATTurning the hot tap on full blast can actually dry out your skin and hair, rather go for a moderate temperature to keep moisture locked in. Then, while you’re still damp apply a rich moisturiser like Palmer’s Cocoa Butter Formula Body Gloss which contains cocoa butter and vitamin E, plus it gives skin a gorgeous glow. Plus, as you age, your hair also becomes more brittle and less resilient so try and avoid washing your hair daily to help preserve the flow of natural oils from your scalp to your locks.

STAY ACTIVEThis helps in many ways. Exercise helps to increase your blood supply which means healthier looking skin and more days of looking fabulous!Slow down ageing with antioxidantsHaving a nutritious and healthy diet is the key! Makeup is amazing for a lot of things but can only cover imperfections on the surface; these are where antioxidants come in. Great skin comes from within. Some examples of foods you could try while you’re young, munching on some berries and dark chocolate to keep your body healthy from within and glowing on the outside.

EMBRACE YOUR INNER SCIENTISTHaving a set skincare routine can result in healthier, more glowing skin – something we all want. So depending on your skin concern, make sure the right ingredients are listed on the back of your products. This also means that they need to be listed early on, as the further down the list they are, the smaller the amount.

If dark spots are a problem, look for vitamin C, soy and arbutin. Fine lines

a concern? Look for hyaluronic acid, vitamin A

and retinol. Want to combat shine?

Look for charcoal, kaolin and silicone.

And no matter what your skin type or

complexion, always apply sunscreen too!

Straws and wrinkles, bet you didn’t think you would ever hear those two words in one sentence. Did you know that just by putting your lips around a straw,

you can kick start the anti-ageing process?Here are more daily habits that can affect your skin....

To read more on beauty visit

rubybox.co.za

WOMENS MONTH SPECIAL ...10 x Lipo laser treatments only R1500 !Valid until 30 August

Present this voucher and qualify for a FREE 20 minute Lipo Trial treatment

Upmarket and stylish salon situated at tygerwaterfront cascades 3

Bookings essential ● 061 881 2376 ● [email protected]

Discover the newest beauty looks and trends, learn essential makeup tips, and shop for amazing products on the Beautylish app!

Choose from thousands of makeup reviews, hairstyles, nail designs, braids, beauty tips and makeup tutorial videos to get inspired. The Beautylish Android App features: - Beauty photos featuring hairstyles, makeup looks, nail designs, bridal looks, and the latest beauty trends to get inspired. - Step-by-step tutorial videos to learn how to create the latest braids and hairstyles. Apply makeup and see how to create nail designs you’ll love.

- Forums to ask questions and get beauty tips on makeup, skin care, nails and hairstyles from our community of makeup and beauty experts. - Daily beauty editorial stories featuring hair, nail, and makeup tutorials, the latest beauty trends, new product releases, skin care information, expert beauty tips and advice, and makeup reviews. -Filter beauty photos, makeup tutorials, and cosmetic reviews to find beauty inspiration from your favorite brands.

The Beautylish Android App is perfect for your beauty obsession!

App of the month:

Page 5: Northern Suburbs (July) Primary 1

The number 1 Ford dealership

in the Cape

Barloworld Ford N1 City021 596 3200

*Barloworld Ford N1 City will give R1 000 of each car sold to the school of your choice when

quoting AWSUM with your purchase.

Laerskool Bellville Noord

Voordat die skool vir die vakansie gesluit het, het ons graad 7’s ‘n informele Mnr/Mej. Bellville-Noord in die skoolsaal gehou. Die deelnemers het onder luide toejuiging in pare verskyn en die res van die skool het hul uiterste bes gedoen om die beoordeellaars te oorreed wie hul dink moes wen. Hierna moes hul hul danspassies op die verhoog ten toon stel terwyl die beoordeellaars ‘n laaste keer na hul gekyk het.

Die uitslae was soos volg:(Derde plek) Tweede Prins/Prinses is Myburgh Moore en Lizaan Bronkhorst.(Tweede plek) Eerste Prins/Prinses is Kyle Milford en Charné Heunis.Mnr/Mej. Bellville-Noord 2014 is Craig Gordon en Zani du Toit.

Die volgende leerders van Laerskool Bellville-Noord het tydens die tweede kwartaal presteer in sport of kulturele gebied.

Dinsdag, 17 Junie, het Laerskool Bellville-Noord Jeugdag gevier maar dit ook ietwat verander en dit omskep in PANTOFFELdag. Dit was darem nie net vir die pret nie. Nee, om die voorreg te kon hê, moes dié wat dit wou dra, goeie tweedehandse klere, blikkieskos of ander nie-bederfbare kos soos pakkies noedels, gedroogte groente, spaghetti of rys bring as betaling.

Die hope en hope kos (en klere) gaan nou gesorteer word, en dan sal ons ‘n organisasie nader om dit onder behoeftige mense te versprei. Hier is een van die graad 4-klasse se

Mnr. en Mej. Bellville-Noord Provinsiale spelers

Vlnr: Kyle Milford en Charne Heunis (albei derde plek), Zani du Toit (Mej. BN), Craig Gordon (Mnr. BN), Lizaan Bronkhorst en Myburgh Moore (albei tweede plek).

Hier is al die deelnemers asook van die ander graad 7’s wat dit help aanbied het.

Agter vlnr: Suné Williams (Tygerbergse Kinderkoor), Christelle Smit (WP Aksie-netbal én WP Netbal), Willem vd Merwe (WP Tennis), Alice Hawksley (WP Atletiek en WP Gimnastiek), Kayla Smit (WP Atletiek) en Zani du Toit (WP Netbal). Voor vlnr: Günther Jördens (WP Toutrek), Iwahn Dugdale (WP Toutrek), Anton du Plessis (WP Toutrek), Dian Klue (WP Toutrek) en JP Coetzee (WP Toutrek).

leerders wat deelgeneem het, met die pantoffels, asook die kos en klere wat hul ingesamel het.

Op die foto, by ‘n groepie opgewonde graad 4 en 5-leerders is mnr. Nel (skoolhoof), asook me. Michelle McCarthy (wat die projek saam met haar span leerlingraadslede uitgedink het).Op die voorgrond is van die leerders se pantoffels asook ‘n klein deeltjie van die kos en klere wat ingesamel is (die res was reeds met die neem van die foto na die waarnemende adjunk, mnr. Mostert, te kantoor gestuur).

NEWS / NUUS

AWSUM Wheels5JULY 2014

Page 6: Northern Suburbs (July) Primary 1

Laerskool Mikro

JULY 20146

NEWS / NUUS

Laerskool Aristea

NetbalLaerskool Aristea se O/13 A netbalspan word hierdie jaar geborg deur Scooters Pizza Kraaifontein. Hulle het reënbaadjies, oefen hempies, pette, waterbottels en ‘n stel netbalbibbies ontvang. Ons is innig dankbaar vir Scooters Pizza se bereidwilligheid, belangstelling en borgskap.

Hierdie netbalspan is nog onoorwonne in 2014 (9 wedstryde, wat liga wedstryde, sportdae en selfs ‘n toerspan van Gauteng insluit).

Agter vlnr is: Mev. Suzanne Grobler (afrigter), Jana Swart, Kayla Beukman en Clarissa Vymers. Voor sit Tammy Davids, Cecilia van Zyl, Abigail Erasmus en Kaede-Ann Stoffels.

Ons junior koor onder leiding van mev. Gloudina Roux (dirigent) en mnr. Jacques Geldenhuys (begeleier) het tydens die Tygerberg Internasionale Eisteddfod koorkompetisie 84% behaal.

Laerskool Mikro se O/14A-hokkieseuns het vanaf 20 tot 23 Junie na die Suid-Kaap getoer. Hulle het George-Suid met geklop 2-1 en het in die laaste 14 sekondes teen Outeniqua verloor met ‘n telling van 0-1. Die seuns het die spanbou aktiwiteite en opvoedkundige uitstappies geniet.

Jani Snyders (Gr. 3.3), Tehilla van Wyk (Gr. 2.1), Jozua de Villiers (Gr. 2.1) en Altus Nel (Gr.3.3) het pragtige kunswerke uit smartie boksies gemaak tydens ‘n projek geloots deur Pick n Pay.

As deel van die leerderraad van Laerskool Mikro se liefdadigheidsprojek, het hul kos vir die koshuiskinders van Alta du Toitskool ingesamel. Dit was die omgee-aksie van die 2de kwartaal en Mikro-leerders het allerhande nie-bederfbare produkte soos soppakkies, tandepasta, blikkieskos ingesamel. Die kos is dan in pakkies gepak en saam met die leerders huis toe gestuur vir die skoolvakansie. Alta du Toitskool is baie dankbaar vir enige bydraes aangesien die skool kos saam met die leerders huis toe stuur omdat die gesinne groot finansiële nood beleef. Laerskool Mikro is baie dankbaar vir die ondersteuning en die verskil wat dit in ander se lewens gaan maak!

Laerskool Mikro se leerderraad het op 7 Junie op ‘n uitstappie op die Rooi Bus gegaan. Hulle het Kaapstad, Houtbaai, Kampsbaai en die Waterfront besoek.

Junior Koor

Hokkietoer

Smarties Berg vir BehoeftigesLeerder-

raad

Page 7: Northern Suburbs (July) Primary 1

Mariette Du Toit.Marilyn Combrinck.

NEWS / NUUS

Laerskool Labiance7JULY 2014

Labiance Primary has had a major face lift! The management team has had a complete make-over. Last term we said goodbye to Mr Mӧller, and now the ladies have taken Labbies by storm! We welcome Mrs Marilyn Combrinck as principal, and you can be sure that this lady has great plans for the year ahead. By her side, is Mrs Mariette du Toit, acting vice principal. These two ladies are 2 peas in a pod , and have been

true Labbies for ….. lets just say MANY years! So who better to do the job? Completing the management team, is Mrs Annake Nel, Head of Department of Foundation Phase and Mrs Colette Roodt, Head of Department for Intermediate and Senior Phase. Now these fantastic 4 are not just your average ladies. Oh no! They are dedicated, hard-working, team players.

And most importantly, they have a true passion and love for education. Labiance has always been a school that strives for academic excellence, and with these 4 ladies in charge, it can be guaranteed that the great Labbies legacy will continue. As the old saying goes, once a Labbie, always a Labbie where we keep our stars shining!Written by: Chariza Jordaan Grade 3E3

Be AWSUM. Read AWSUM.Annake Nel. Colette Roodt.

Fun & games

Page 8: Northern Suburbs (July) Primary 1

Laerskool Brackenfell

JULY 20148

NEWS / NUUS

Laerskool De Kuilen

Mini-Netbaldag

Laerskool De Kuilen het vanjaar weer in Mei maand ‘n mini-netbaldag gehou waaraan spelers van O/7 tot O/9 in gemengde spanne deelgeneem het. Die O/13 A netbalspan was die “afrigters.” Die dogters geniet hierdie dag terdee. Elke dogter het ‘n kleurvolle T-hemp ontvang wat geborg was deur ouers en besighede. Op die foto verskyn die dogters in hul kleurvolle T-hempies en agter elke spannetjie staan hul O/13A netbal “afrigter.”

Ons kinders is kosbaar

Netbal

Op Dinsdag 24 Junie 2014 het die SAPD in samewerking met die “Pink Ladies” ‘n Ident-A-Kid projek by Laerskool De Kuilen aangebied. Leerders uit die grondslagfase { Gr.1 - 3 } is geweeg, gemeet en vingerafdrukke is geneem en op ‘n sertifikaat met ‘n onlangse ID foto geplaas. Hierdie sertifikate sal in veilige bewaring by die skool gehou word. Die doel van die projek is om inligting dadelik beskikbaar te hê indien ‘n kind vermis sou word.

Alycia Isaacs van Laerskool De Kuilen is gekies vir die Wes-Kaap 0 /13 netbalspan wat vanaf 30 Junie - 4 Julie 2014 gaan deelneem het aan die All Ages toernooi in Margate [Kwa-Zulu Natal].

Baie geluk Alycia, ons is baie trots op jou. Ons weet ook dat jy die toernooi baie geniet het.

Die Laerskool Brackenfell hou op Vrydag 29 Augustus 2014 sy jaarlikse kermis. Dit vind op die skoolterrein plaas en is oop vir die publiek vanaf 16:30. Op hierdie pretdag hou ons ook ‘n kiskarresies en ouers is welkom om te kom kyk vanaf 12:00

– 14:00. Vrydag se program is vol pret. Die oggend word daar ‘n spesiale program slegs vir ons skool se kinders aangebied. Gedurende die middag/aand is daar speletjies en verskeie kosstalletjies bekikbaar. Hoop om almal daar te sien!!

Jaarlikse kermis 29 Augustus 2014